Hierdie is nog die beste onderhoud ooit Izak. Viva Gayton Mckenzi
@anelsteenkamp3890Күн бұрын
Wens hierdie gesprek met Gayton kan elke Suid-Afrikaner bereik.
@grantbradshaw7907Күн бұрын
Ons is almal lief vir Gayton. Sy hart is met ons mense en ons lief vir sport
@grantbradshaw7907Күн бұрын
Gayton McKenzie vir President ons vertrou hom met ons land
@anetsteyn6218Күн бұрын
Izak dankie vir jou opmerkings oor jou bure se hond...my buurvrou se hond is nou al meer as n maand alleen. Daar is te veel mense wat nie diere verdien nie.
@cornelisloots242Күн бұрын
Izak ek betaal maandeliks R20 in jou bbankrek maar ek gaan nie n aftrekorder teken nie.
@hantieburger8507Күн бұрын
My hart is baie seer oor die eensame hondjie. 😢Kon jy niks doen om hom te help nie Izak? Die storie is vir my baie ontstellend. Onmenslik!!! 😮
@grantbradshaw7907Күн бұрын
Goed om Gayton te sien op NUUSPOD Dankie Izak
@marieantoinettevoges79947 сағат бұрын
Al die grade gaan jou nie alwys maak nie, maar "streetwise" en "common sense" bring jou soms verder in die lewe! Baie dankie Isak vir die program vandag. Baie insiggewend.
@apretorius8231Күн бұрын
Dankie Izak
@AnnaEloffКүн бұрын
😂Hallo almal. Mooi jaar bir almal.❤
@marystanley2540Күн бұрын
Ons waak teen langdradigheid 2025
@leonbezuidenhout5085Күн бұрын
Baie lekker pogram 😊
@jamesmoulder557920 сағат бұрын
Izak sê asb.weer die naam van die verslankings middel wat jy gebruik...
@tersa246320 сағат бұрын
Regtig...nee wat om lugtyd vir EFF te gee..uhhh?😮
@hennievanstaden5860Күн бұрын
Wat was sy uitspraak op 1 September 2024???? Doen navorsing!!!!
@anelsteenkamp3890Күн бұрын
Beste comment: kry Julius Malema se diet! Gayton het 'n fyn sin vir humor.
@SharonSmall-w4g22 сағат бұрын
Ai! Die EFF kan net altyd hul opposisie dood skree en vieslik wees. "Gayton has left his life of gangsterism and crime ... he knows right from wrong. The guy(not a gentleman) can only make derogative remarks about his opposition. I can understand why minister McKenzie says he is dumb. However, I do not believe in making such remarks about human beings.
@diniewillemse9128Күн бұрын
Luv Mcenzie!
@TheYodellingqueenКүн бұрын
Just stop using God's name in vain 😢
@TheYodellingqueenКүн бұрын
Ek moet sé .. Ek was stom geslaan toe ek so 2weke voor Kersfees aansoek gedoev vir, nogal "Naam Verandering" op Paspoort en ID .. Binne, en nog voor Kersfees het ek kennisgewing ontvang dat my Pastoor reg is vir afhaal .. (Ongelukkig moet ek nou wag vir my ID Dokument voordat ek vir my, alreeds vervalle Bestuurslisensie, aansoek kan doen. Dit gaan 'n groot boete uit my sak jaag 😢
@yolandevancoller9015Күн бұрын
Ek like Gayton se humor, mense mens 👍🏻
@cristoutheophanous1108Күн бұрын
Brilliant program, welcome back.. Happy 2025 . Gayton McKenzie for president 🥇
@angeloarthur5446Күн бұрын
😂😂😂😂EFF is vrek.
@pietrudman97387 сағат бұрын
Op jou kliente gebruik om jou produkte te bemark
@regcombrink3208Күн бұрын
Heeltemal laat.
@masambeniКүн бұрын
McKenzie het die EFF ou so beledig dat hy begin wit geword het. Eina
@AnitaGelderblomКүн бұрын
Hallo my kat en honde het gereageer op (jakkals) se gehuil!
@mariananel3102Күн бұрын
Hi Izak... Honde wat alleen gelos word... Jy is reg... Dit is wreed.
@barendburger8345Күн бұрын
Ek stem saam met jou Isak. Daardie dier is jou verantwoordelikheid!
@TarinaJansen22 сағат бұрын
Dis hoekom ek petsitting doen slaap by die hond.ek is 69 jaar oud. Dis waar voor daar mense wat honde aanhou moet hulle liefde vir hul diere het. Dit is jou kinders behamdel hulle so
@angeloarthur5446Күн бұрын
Ndlozi het nie ń ander keuse as die EFF nie, hy kan nie MK of ANC toe nie. Hy het niks om op trug te Val nie.