Dat mense nog dink Max Du Preez is relevant is vir my persoonlik nogals snaaks.
@ElsaHofer6 күн бұрын
Hallo hier uit Miri Malaysia Izak en almal. 12h29 hier.
@anetteehmke1101Ай бұрын
Jy is prettig! Ek luister graag na jou!😁
@troy1709-h5fАй бұрын
Max het net 'n 'senior oomblik' gehad! Vergewe en vergeet! 😂
@marnadutoit7481Ай бұрын
Stel voor jy Nooi Max om deel te neem aan Stroomop en sy kant van die storie te hoor.
@rudiposthumus7798Ай бұрын
Mans hoort nie in vroue badkamers nie. "Max se kant" is daarom die verkeerde kant. 😂 Max sal ook nie aan 'n debat deelneem nie want "sy kant" is nie verdedigbaar nie. Dis hoekom hy optree soos hy doen 😂
@mariusvanstaden4347Ай бұрын
Hallo piepels! Watsie storie van die groot yster voël by KMI gister?
@georgestegmann5155Ай бұрын
Gelukkig kan ek die playback speed na 1,5 toe verstel. Dan kan ek darem vir Sakkie verduur.
@pietschoonbee6109Ай бұрын
Morealmal en Roelf van Otavi
@WoooofitАй бұрын
Is jy al terug?
@123heinieАй бұрын
Max-wie?
@johanwestraad28Ай бұрын
Roets-wie?
@123heinieАй бұрын
@johanwestraad28 duh
@joubertjacobaАй бұрын
Hi Izak jou kampvuur ontboeseming was kosbaar
@Shaka-b2jАй бұрын
Who pays traffic fines to this thieving government
@apretorius8231Ай бұрын
More Izak
@keyserrosemarie7561Ай бұрын
Baie moeilik vandag met die swak sein. Sjoe
@123heinieАй бұрын
Wat is die verskil tussen Max-i en Biden? Biden weet watter badkamer om te gebruik.
@ChristoBrand-n3nАй бұрын
doen beter navorsing voor jou program ,ASB
@johanwestraad28Ай бұрын
wat 'n pyn om daarna te luister!!
@rudiposthumus7798Ай бұрын
Max is in dieselfde kategorie as Karl Niehaus. Drek met semels wat nie eens die varke wil vreet nie 😂
@alexandergous9838Ай бұрын
Max is 'n verleentheid
@GrietSAАй бұрын
Max raak ou en bedonnerd
@ChristoBrand-n3nАй бұрын
jy kry EEN
@deonzarАй бұрын
Nee wat ek dink ou Max het erens n ander selfde geslag ontmoet wat hom nou biekie plesier verskaf...lol