Jesus Christus was en is my enigste offer tot God,want Jesus kom direk van God af. ÈN elke dag is vir my n heilige dag. Amen 🙏
@odettebezuidenhoudt894711 ай бұрын
Pastoor Frik baie dankie vir jou gehoorsaamheid. In Junie 2022 het Vader met my die Saterdagaand gepraat van die Shavuot fees. Sy instruksies was duidelik aan my.. "Gaan sê my mense moet my 10 Gebooie bewaar en onderhou". Ek het net geweet ek moes die boodskap die volgende Dinsdag namiddag bring by n vroue biduur. Ek het duidelik instruksies gekry oor die Dinsdag. Ek moes ook niks voorberei. Ek het my Bybel saam geneem en gedink ek gaan net die 10 Gebooie lees, kan mos nie so moeilik wees nie. Die Gees van God het so kragtig oor my gekom en ek het profeteer waar God streng gepraat het oor Sy 10 Gebooie. Hy het die 4de gebod 2 keer herhaal. "Onthou dat julle My Sabbat dag heilig". Die Vryadoggend daarna maak Heilige Gees my vroeg wakker en sê jy moet die Sabbath doen. Dit was my 1ste keer en ek onderhou dit steeds. Ek moes n paar van Frik en Amelia se videos gaan kyk vir tips. 😍 Vader het laas jaar die hele jaar met my gepraat oor die Sabbath dag dat ek Sy mense daaraan moes heriner hoe belangrik dit vir Hom is dat dit op die 7de dag is... Ek het ook laas jaar wêreld gebeure dop gehou hoe SA die spring hoë getuie gehad het waar karre, huise etc verspoel het. (17 Sept) ~ Hoog Heilige Sabbath en dan 7Okt Israel aanval ook op n Hoog Heilige Sabbath. Jesus sê in Matt 24:20 bid dat julle vlug nie op n Sabbat is nie... Hoekom sou Hy ons waarsku.... Gelowiges soek die Koningkryk en geregtigheid van Elohim en die Gees van die Waarheid sal jou in alle waarheid lei. 🙇🙇🙇 Frik en Amelia mag Vader jul seën, behoed en bewaar. Hou aan die waarheid verkonding. Liefde van Namibie.
@isabelladelange412611 ай бұрын
Vir die 1e keer is ek rustig en het ek n antwoord op my vraag oor wanneer Sabbat regtig is, niemand gehad wat dit so duidelik uiteengesit het nie! Hallelujah nou is ek so baie gelukkig en tevrede Hallelujah en amen
@irenebronkhorst744711 ай бұрын
Dankie Frik vir hierdie boodskap vandag!! Dit is ongelooflike waarhede!! Groete uit Heidelberg ❤❤❤
@bartelpieterse26711 ай бұрын
Dankie vir die boodskap
@janhaywood346711 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie GREAT boodskap Frik. Dankie dat jy vasstaan teen die aanslae van die verderwer. Ek kan self onthou hoeveel dwaashede ek kwytgeraak het voor en selfs na my bekering omdat ek die Woord nie geken het nie. Namate ek die Woord van Vader leer ken het, het ek minder dwaasheid kwytgeraak. Mense wat jou aanklae van 'n demoniese evangelie is of nie bestem vir die koninkryk nie (Joh 6) of ken nie die Bybel nie. Hou so aan. Vader seën jou.
@louispretorius901611 ай бұрын
Dankie Pastoor Frik dat u gehoorsaam is aan ons Elohim,en ons so leer,mag YAHWEH u en u gesin bewaar en so baie meer die ware Evangelie hoor.
@HennieVanNiekerk-t6k11 ай бұрын
Shabbat Shalom, Pastoor
@HeleenBell11 ай бұрын
Baie goed verduidelik Halleluya . Wees geseend !!!
@lindavandermerwe41011 ай бұрын
HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌 Pastoor ek glo absoluuf alles wat u se. Al het ek al my familie en vriende verloor, maar dit nie vir my belangrik. Ek al een wat die Shabat onderhou. Aan God al die lof en eer. SHALOM 🙌🙌🙌
@ronellevanzyl423211 ай бұрын
Shabbat SHALOM
@hansvanderlinde402011 ай бұрын
Dankie Frik
@chrispretorius141111 ай бұрын
Haleloo jaaa
@purehavensa11 ай бұрын
❤❤ The Ten Commandments of God Are the words of life and love They show us how to honor Him And our neighbors as ourselves The first four teach us to worship The Lord our God alone To have no idols or false gods To keep His name and day holy The Sabbath day is a sign of grace A gift of rest and peace It is a covenant between God and His people A foretaste of His kingdom The last six teach us to respect The life and rights of others To honor our parents and our spouse To not kill, steal, lie or covet The Ten Commandments of God Are not a burden or a curse They are the path of joy and blessing They are the way of love.
@christelleclaassens243011 ай бұрын
Goeie môre hier uit Zambia. Blessings vir julle
@estellecampher351311 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie fantastiese boodskap. As mense dit nie verstaan nie ....WIL hulle nie verstaan nie.
@PebbleBeachLife11 ай бұрын
Dit was fantasties. Pastoor, ons kry dit elke dag. Die hoeveelheid keer wat ons aangeval word van beide vriende en familie. Maar dit versterk ons, want dit bevestig net die vyand is omgekrap, en dit maak my gelukkig. 😅
@corrienortje201611 ай бұрын
Shabbat Shalom Hallelu,yah
@dietervanwyk215511 ай бұрын
Shabbat Shalom Oom Frik en Tannie Amelia
@ricardovanrooi777111 ай бұрын
HalleluYAH Prys YAHWEH
@mariondeason103211 ай бұрын
AMEN, TORAH die perfekte handleiding tot die lewe, YESHUA het NOOIT weg gedoen met SY perfekte instruksies nie.
@HS-je7rj11 ай бұрын
HalleluYaH
@adrianlang519511 ай бұрын
As ons die Hemelse kalender, wat op die 4de dag begin het - die Zadok kalender! Dit is die kalender wat die priesters gebruik het! Woensdag bly altyd Woensdag! So is die Sabbat altyd dieselfde! Van die begin bly die Saterdag dieselfde! En vir altyd!HalleluJaH
@lindavandermerwe41011 ай бұрын
Goeie more Pastoor Frik en almal wat inluister hier uit Thabazimbi
@marikeheine980111 ай бұрын
Shabbat Shalom!
@mjw8611 ай бұрын
Dankie Pastoor en wees geseend. Alle eer aan ons Hemelse ABBA
@jacosmal110211 ай бұрын
More se pastoor.
@NickLeRoux-q7e11 ай бұрын
Frik ... Baie dankie vir die kragtige boodskap oor shabbat . Jy verduidelik so mooi en waar.Ek vertrou dat Abba se seen daaroor sal wees en mense sal luister daarna en Erns sal maak daar mee
@joMdP511 ай бұрын
HalleluYah Shabbat Shalom
@sandrapotgieter748811 ай бұрын
Halleluyah!! Dankie vir hierdie fantastiese boodskap.....
@HelenaNel-fs4ok11 ай бұрын
Dankie ABBA VADER Vir die WAARHEID
@fielaopperman513211 ай бұрын
Dankie Pastoor Frik, ek geniet die Woord, Lering en bemoedigings baie, Naam Fiela Opperman van SirlowrysPass
@maureenalers391811 ай бұрын
Awsome !
@alidanel50911 ай бұрын
Amen vir hierdie waarheid
@nicjansevanrensburg785411 ай бұрын
Ps Frik ek geniet jou boodskappe oneindig want dit is die waarheid! U sê die Woord sê, en ek stem so daarmee saam, dat ons is uit genade gered deur Yashuah se kruisdood en opstanding. Dan sê U dat die Woord sê, en weereens stem ek saam, dat as ons nie Sy gebooie ken en dit onderhou en doen nie, dan ken Hy ons nie!Dit beteken dus dat ons ons saligheid verloor en hel toe gaan en dus is die gevolge van om nie die wet te onderhou en doe nie, veroorsaak dat ons onder die genade uitbeweeg, wat eintlik baie verskriklik is. Laat my aub. weet indien ek hierdie ding verkeerd vasvat. 🙌
@daniesmit11 ай бұрын
Wow wow,dankie Frik wat n besonderse waarheid!!! Halleluja!
@FlipNel10011 ай бұрын
Dankie, dit maak sin en ek en my gesin vertrou Elohim om ons te lei deur die Gees van die waarheid, Nou het ek gehoor, nou vertrou ons dat ops die pad sal sien wat Hy vir ons wys. Seen met julle bediening.
@susannedeetlefs316011 ай бұрын
Dankie vir n ryk en kragtige boodskap!!
@AnitaPretorius11 ай бұрын
12h00. Dankie pastoor Frik. Ek vind hier wat ek soveel jare na gesoek het! Hallelujah
@lindaoosthuizen-ti6ve11 ай бұрын
Baie dankie Pastoor Frik. Ek is sommer van vooraf weer bewoë! Mag Abba julle harde werk en verkondeging seën. HALLELUJAH
@MarieCloete-q7i11 ай бұрын
Dankie Frik, Jeshua is die weg die waarheid en die lewe.
@reniervanstaden821311 ай бұрын
Dankie Frik, Vir n duidelike verstaanbare uiteensetting uit die Woord van Elohim. Groete uit Australia..
@RobertThomas-i1s11 ай бұрын
Amen so waar die mense is net vir hulle self maar die word is wet Amen
@gertjienel155311 ай бұрын
Amen Shalom
@purehavensa11 ай бұрын
May Yahweh bless you and keep you. May He make His face shine upon you and be gracious to you. May He lift up His countenance upon you and give you peace. May Yahweh protect you and your family. May He send His angels of war to fight on your behalf. May He shield you from the evil one and his schemes. May Yahweh empower you and your family. May He fill you with His Spirit and His truth. May He use you to spread His message to the world. May Yahweh honor you and your family, May He remember His covenant with you May He reward you for keeping His Sabbath holy.
@alettavanderwalt408511 ай бұрын
Hallelujah dankie pastoor Frik dat u altyd waarheid spreek. Nie verniet se Hosea my volk gaan ten gronde weens n gebrek aan kennis.
@chrispitrakkos892511 ай бұрын
Joshua 24:15 kies dan vandag wie jy wil dien......maar ek en my huis sal die Here die. Ek moes weer vir n 2de keer na hierdie woord (waarheid) luister. Julle sal die waarheid ken en die waarheid sal jou vrymaak, hallelujah
@theashort948911 ай бұрын
Baie dankie vir die kragtige woord direk van die Heilige Gees
@inadutoit122411 ай бұрын
Baie dankie Frik. Soos altyd het ons elke oomblik geniet en waardevol ervaar. Wees geseënd in Yahushua.
@pureharvester545411 ай бұрын
Hierdie boodskap het my vandag regtig kom seen en my hart vol kom maak. Dankie Past. Frik, dit was briljant. Al die eer kom Meester Yeshua toe! Halleluja.
@hannieoosthuizen937111 ай бұрын
HalleluYAH dankie Abba Vader vir die word, dankie vir U liefde
@dudeperfectjr884511 ай бұрын
Shalom
@Olyfboom-cj3gt11 ай бұрын
Amen, Frik, kragtige boodskap, geseënde week vir jou en jou familie
@danieleroux283311 ай бұрын
Hallelu-YAH! Dankie Frik vir die waarheid...
@yolandavanderwesthuizen300611 ай бұрын
In Gees en in Waarheid. Amen. Dankie vir die mooi woord.
@stephanusjordaan880311 ай бұрын
Stephanus Jordaan: Halleluyah!
@jacosmal110211 ай бұрын
Altyd saam werk.
@FlipNel10011 ай бұрын
Ons bid vir mekaar, Daar is twee kampe en ek bid dat Heilige Gees ons as twee kampe in een kamp sal verander wat niks anders as die kamp van Sy skape sal wees. Di9s net in Sy kamp waar ek wil leef en skuil. Die ander kamp baie naby die enigste ware kamp, dis 'n na-=aping van die ware kamp, maar is sonder lewe, sonder Lig. Dankie vir die verduideliking. Mag almal hierna kyk en die vergelykings tref en die regte besluite neem.
@blued61211 ай бұрын
Goeie dag Frik dankie vir die diens. Ek wil net weet, jy noem.dat Meester Yashua die Hemel en die Aarde geskep het, en die Meester is van die Shabbat, maar is dit nie Yaweh, ons Elohim , en die Vader van Yashua wat die Hemel en Aarde geskape het , en die Shabbat ingestel het nie?
@mariannegreyling503811 ай бұрын
Dankie Frik. Fantasties. Staan vas
@janvermeulenvermeulen536411 ай бұрын
JEREMIA 6 vers 16. So spreek YAHWEH: Staan op die weë, en kyk en vra na die ou paaie, waar tog die goeie weg is, en wandel daarin; en julle sal rus vind vir julle siel. Maar hulle het gesê: Ons wil daarin nie wandel nie. Ek ook wagte oor julle gestel en gesê: Luister Na hoe geluid van die basuin. Maar hulle het geantwoord: Ons wil nie luister nie.
@chrispitrakkos892511 ай бұрын
Wow, wat kan ek sê. Nou 68, al die jare in pinkster kerke en nooit so boodskap gehoor nie, so uit die woord van God, niks bygevoeg of weggelaat nie. Baie het al vir my ook gesê ons is nie onder die wet nie maar genade. Ek glo in die ou testament en gebooie, want Matt 4vs4 man shall not live from bread alone but from every word that cometh out the mouth of God. Vir my is dit Genisis tot Openbaring. En ja, dis ook vir my gesê dis die feeste van die jode, maar God het gesê: dis my feeste. Baie dankie vir hierdie eye opener, het dit nie geweet, net altyd gehoor hoe daar gentry word wat is die 1ste en 7de dag. Dankie dat God vir ons n uitweg gemaak het as ons nie geweet het nie. Handelinge 17 vs 30 en God het die tye van onkunde oorgesien en roep ons tot bekering..... dankie pastoor vir die waarheid, God se rykste seëninge.
@MollyBasson11 ай бұрын
In Hebrëers 4 sweer God dat die ongehoorsames nie in Sy rus sal ingaan nie. Netsoos die Israeliete gedood is in die woestyn wat ongehoorsaam was aan God se instruksies so gaan almal wat nie ontsag vir God het nie en ongehoorsaam is nie langer in Sy teenwoordigheid mag bestaan nie. Die sabbat was 'n toetsgebod vir Israel en dit is vandag nogsteeds vir God om die gedagtes van die mens se hart te toets. God is liefde maar Sy hele wese in Sy karakter van reg en geregtigheid dring daartoe dat God algehele gehoorsaamheid vereis om 'n liefdevolle en vredevolle koninkryk in stand te hou. Elkeen het 'n keuse niemand word gedwing nie. God gaan netnie toelaat dat ongehoorsaamheid weer in die hemel ontstaan nie dit het tot nou toe te veel hartseer gebring vir God se kinders. Liewe mens ondersoek asb baie ernstig die Woord van God want ons Vader het almal lief en wil nie dat enigeen die hemel mis nie. By die laaste oordeel gaan God aan almal wys dat Sy oordeel regverdig was daarom laat Hy die ellende op aarde toe wat deur die vyand veroorsaak word deur aan almal te wys dat die verderwer 'n mensemoordenaar van die begin af was. Yeshua sê kyk, Ek kom gou, en My loon is by My, om elkeen te vergeld soos sy werk sal wees. Openbaring 22:14 Salig is die wat Sy gebooie doen sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad. Moetnie dat die vyand nogsteeds sluiers oor jul oë trek nie want daar is niemeer tyd oor nie. Mag die vrede van Yeshua jul harte en sinne bewaar.
@MartinNel-nn2wz11 ай бұрын
Most truth!!! M & R
@marikeheine980111 ай бұрын
Efesiers 6:19 / 2 Tim.3:15 die evangelie van YaHShua in Ruach HaKodesh!
@alettavanderwalt408511 ай бұрын
Vers 29 Toe se Abraham vir hom: Hulle her Moses en die Profete, laat hulle na die luister. 30 Maar ht antwoord : Nee, vader Abraham, maar as iemand uit die dode na hulle gaan, sal hulle hul bekeer. 31 Maar hy se vir hom: As hulle na Moses, en die Profete nie luister, sal hulle nie oortuig word nie, al sou iemand ook uit die dode opstaan. Hierdie skrif is vir my n deeglike bewys dat ons sy gebooie na Moses en die Profete moet luister.
@MollyBasson11 ай бұрын
Jesus is ons vrede maar Hy het nie gekom om vrede te bring nie... Matthéus 10: 34 - 37. Ek het nie gekom om vrede te bring nie maar die swaard. :35 want Ek het gekom om tweedrag te verwek tussen 'n man en sy vader, en tussen 'n dogter en haar moeder.... :en 'n mens se huisgenote sal sy vyande wees. :37 wie vader of moeder bo My liefhet is My nie waardig nie... :38 en wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie... Jesus self het die voorbeeld gestel deur op die sabbat te onderrig. Jesus sê ook in hierdie wêreld sal julle verdrukking hê maar hou goeie moed Ek het die wêreld klaar oorwin. Kolossense 2:14 en die skuldbrief(sonde) teen ons, wat met sy insettinge (die wet) ons vyandig was, uitgedelg en weggeruim het deur dit aan die kruis vas te nael. Die wet wys ons na ons sonde toe maar dit is ons sondelas wat Jesus vir ons gedra het en wat teen die kruis vasgenael is(nie die wet nie). :15 Jesus het by die kruis die owerhede en magte tentoongestel en triomfeer nou oor hulle. Daarom in Romeine 8:1 is daar nou geen veroordeling vir die wat in Jesus Christus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. Daarom is genade dan genoeg vir ons en is ons nie meer onder die wet nie. Die wet het nie meer 'n houvas op ons as ons deur die Gees lewe nie. Romeine 8:2 want die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood. Galasiërs 5:16 wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie. :18 maar as julle deur die Gees gelei word, dan is julle nie onder die wet nie. Frik mag onse God en Vader julle die krag en wysheid gee om onwrikbaar vas te staan in die woord van God. Shalom
@dudeperfectjr884511 ай бұрын
Amen..ek stem heeltemal saam en dankie v die boodskap..Ek wil net weet ..wat gemaak as jou werk vereis dat jy op n Sabbat moet werk?
@MenorahTabernakel11 ай бұрын
Jy is welkom om kontak te maak met Past Frik Weideman op 083 459 5158. Menorah Sosiale Media Dep
@enricoabrahams506111 ай бұрын
Regarding the disciples gathering on the 1st day of the week, it's worth mentioning that Acts 20:7 refers to a specific and special meeting, on saturday night. A special meeting that takes place on saturday night is not a justification for holding a regular meeting on a sunday morning. Fundamentally, "Lord" means that whoever the Lord is, is our authority, which is why Jesus said in Luke 6:46 "why do you call Me Lord, Lord, but you don't do the things that I say?" Whenever Jesus uses the double Lord "Lord, Lord" He is talking about someone who only pays lipservice to His authority and doesn't submit thereto. Now according to Mark 2:28, Jesus is the Lord of the Sabbath Day, and if Jesus is the Lord of the Sabbath day, then no-one but Jesus can either change or abrogate the Sabbath day. The disciples could therefore not change the Sabbath day, and Paul, the apostle to the gentiles, could not change the Sabbath day, and the Roman Catholic Church in the 4th century, could not change the Sabbath day, because none of those aforementioned entities have the authority to do so, only Jesus/Yeshua has that authority, because HE is Lord of the Sabbath Day. Jesus/Yeshua's claim to Lordship over the Sabbath day is not baseless either, because in the beginning was the Word, and the Word was with God, and the Word was God, and all things were made through Him of all that was made (John 1:1-3) and the Word took on flesh and dwelt among us, and we beheld Him as of the only begotten of the Father, full of grace and truth (John 1:14). That means that the CREATOR took on flesh and dwelt among men, and it is the CREATOR, whom the Sabbath honors (Exodus 20:8-11) who also created the Sabbath, and it is on the basis of His creative activity that He is Lord even of the Sabbath day. Whoever wants to make a new Sabbath Day, therefore, has to make a new universe, a new heaven and a new earth, then the one who DOES THAT, can be a NEW GOD, and then a NEW GOD can make a new Sabbath day
@alettavanderwalt408511 ай бұрын
In Matt 12:50 Want elkeen wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is, DIE is my broer en suster en moeder. Ook Lukas 16: 19-31 nuwe testament Gelykenis van die ryk man en Lasarus Veral vanaf vers 28 tot 31 want ek het vyf broers - om hulle dringend te waarsku, sodat hulle nie ook in hierdie plek van pyniging kom nie
@MollyBasson11 ай бұрын
Frik soos jy weet is ons stryd teen die owerhede en bose magte in die lug en die mens God se Kroonskepping is die teiken en ons word mislei weg van die waarheid van God se woord af. Jesus het gesê pasop dat niemand julle mislei nie en hoe moeilik was dit nie om met ons kerk se tradisie te breek nie want dit kom dan al met soveel geslagte lank. Maar God het ons verligte oë van die verstand gegee om die waarheid te sien. Die rusdag(sewende dag) is by die skepping ingestel en net Adam was daar, geen ander volk of nasie nie. Die sabbat is die sëel van God en dit wys wie God is, Sy Naam is God, Sy titel is Skepper en Sy grondgebied is die hemel en die aarde - teenoor die merkteken van die dier wat sê: "Sunday is our mark or authority...the church is above the Bible, and this transference of Sabbath observance is proof of that fact." (Catholic Record of London, Ontario, September 1, 1923. "Protestants...accept Sunday rather than Saturday as the day for public worship after the Catholic Church made the change... But the Protestant mind does not seem to realize that...In observing the Sunday, they are accepting the authority of the spokesman for the church, the Pope."Our Sunday Visitor, February 15, 1950. Deur die onderhouding van sondag erken ons die gesag van die Roomskatolieke kerk (pous) en word outomaties by die antichris stelsel ingesleep sonder dat ons besef dat dit deel is van die merkteken van die dier....en die woord sê almal gaan agter die dier aanloop. Wat gaan jy ontvang die sëel van God ons Vader (Sabbat) of die merk van die dier Sondag!! Die mens dink dat hulle vir God kan voorskryf hoe hulle Hom wil dien en dit wys slegs dat die mens God nie vrees nie en Hom nie eer as die Soewereine Skepper Lewende God van die Bybel nie!!
@LubbeArt11 ай бұрын
My vraag aan mense wat net die nuwe testament aanhang as enigste skrifte, waarvan praat Jesus Christus, Meester Yeshua in Johannes,as Hy së, ondersoek die skrifte elke dag? Daar was geen nuwe testament nie, dus praat Hy van die ou testament. Die nuwe testament herhaal die hele tyd die ou testament, maar omdat julle nie die ou testament ken nie, weet julle nie wat Jesus en ander skrywers praat nie, julle maak aannames en praat nie uit kennis nie. Die wat nou elke dag Shabbat hou, my vraag, wanneer werk jy moet rus op die Shabbat. Die voorhangsel het jou gekeer om direk na God te gaan, dit het niks met die Heilige Shabbat te doen nie. In Sefanja 3 is daar n waarskuwing teen die wat Teen die fees van God is. Dis n eindtyd profetiese woord vir Suid Afrika, Sefanja 3:10-20.
@Joey-x1n11 ай бұрын
LUISTER ASB END UIT ..
@enricoabrahams506111 ай бұрын
Ek verstaan Afrikaans maar my spreek en tik Afrikaans is baie engels 🤣😛😋 it always puzzles me when people say that the law is done away with, because in Revelation there is a judgment, and if there is an action of judgment, there must be a standard of judgment, how can there be a standard of judgment when the law is taken away? I'm only 5 minutes in so far, perhaps you deal with this, it's just something that crosses my mind whenever that argument comes up
@jacosmal110211 ай бұрын
Verwerp Vader Jeshua se Torra. Eerste vyf boeke van die Bybel.
@Joey-x1n11 ай бұрын
EK WIL DOEN WAT EK GEHOOR HEY VANOGGEND .. ASB .. STUUR WAT EK MOET WEET .. EK GAAN DEUR BAIE GESONDHEIDS PROBLEME EN ASNVALME V MY KINDERS .. WAT ALTYD DEMONE IN MY SOEK .. DIT TERWYL STEVIE N PAST IS . MAAR KON NOG NOOIT SOOS U NOU MET MY PRAAT NIE .. EKS N MOEDER V 74JR .. 2 SEUNS EN EEN DOGTER .. HUL VERGEET OM DIT HULLE PAS OM TE VERGEET . HULLE EER NIE GEBOD WAT SE .. EER JOU MOEDER EN VADER SODAT JOU DAE VERLENG MAG WORD. HULLE VSL MY HEELDAG AAN . MAMMON IS HULLE GOD. SO JAMMER .. HUL OORDEEL MY VERAL AS DIT MET MY GOED GAAN .. BID VIR MY LIGGAAM OM GESOND TE WORD .. VADER HET AL SO BAIE WONDERWERKE IN MY LEWE GEDOEN .. PRYS U WONDERLIKE NAAM .. LIEF U MY VADER .. SHALOM