AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, sit die gevare en risiko’s wat die Onteieningswet bevat by AfriForum se mediakonferensie uiteen. Besoek: www.onteiening.co.za
Пікірлер: 49
@JanBailey-t1d10 күн бұрын
Mag God julle help daar in Suid-Afrika. Julle bly in n marxistiese land nou. Ons woon in TX en sien n geweldigge invoed- hier van Afrikaners.
@PearlSummers-t7p10 күн бұрын
Wat is die kans dat ons nog Afrikaners na die US met Trump aan behind al wil ons dit wetig doen.
@reteipegal76909 күн бұрын
@@PearlSummers-t7p Trump is net 4 jaar daar. Daarna is dit terug na "Democracy". Die vernieteging van Nasionale Rrpublieke wêreldwyd was 100 jaar gelede beplan. Teen 1965 was die beplande volgorde van vernieteging meer of min soos volg: Eers Klein Afrika Lande. Dan Angola, Mozambique, Noord Rodesië, Suid Rodesië, Suid Wes Afrika, Suid Afrika. Daarna die res: New Zealand, Australië, Duitsland, Frankryk, Holland, Die res van Westerse Europa. Dan ten laaste Canada, Amerika en Britanje. Van die Suid Amerikaanse aftakeling het ek nooit geleer nie. Ek het dit maar so gaandeweg gesien. Wat ek wil sê is dat jy kan maar bly waar jy is. Die einde van die Westerse Beskawing is baie naby. Dan neem ek nog gladnie die Bybelse Einde in ag nie. Daarvoor moet jy die Bybel deeglik bestudeer. Ditmloop in elkgeval hand aan hand.
@reteipegal76909 күн бұрын
@@PearlSummers-t7pJammer Pearl, maar ek het jou raad gegee, maar dit was vir die besluitnemers te waar. Dis uitgewis. Kortliks het ek gesê die trompet is net vier jaar daar. Dan is alles weer soos voorheen.
@Zea-on5mb6 күн бұрын
Ons Sal GEDULDIG op ons boere wag. Miskien moet ons volk Siener van Rensburg se woord ter harte neem. 😊
@sakkievanzyl298310 күн бұрын
Nwo het geen saak met eiendoms pryse nie .Hulle gaan als besit
@ivorcronje444710 күн бұрын
Ons weet reeds al die goed, die vraag is nou wat is die oplossing en of teenvoeter maw hoe beskerm ons nou ons eiendom? Watse raad het julle ???
@d7g-i6p10 күн бұрын
Ek stem saam. Om sedepreke onder eie geledere te versprei is sinneloos. Mens wil weet wat is die oplossings vir die probleme.
@guillaumejordaan536810 күн бұрын
Hulle het geen raad nie. Hulle speel politiek politiek. Gee vals hoop net om lede gelde te trek vir vet salaries.
@joecruiser9 күн бұрын
Raad? Opposing? Betaal LedeGelde. 🎉🎉🎉
@TommyViviers9 күн бұрын
All talk No action
@sneb122410 күн бұрын
Moet net nie weer daai mofgat prokureur gebruik wat julle teen malema gehad het nie! Breë borsie hamel stert, pa se seun is okkol werd. Dik gevreet aan ledegeld.
@joecruiser9 күн бұрын
Hierdie Arrogante Afr Luise teer op jul Bydraes! Hul besit Niks en verstaan Niks!
@jackbotha606110 күн бұрын
Ons moet net ophou kos produseer.
@d7g-i6p10 күн бұрын
Dis nie "ons" wat die lesse moet leer nie, dis "hulle" wat die lesse moet leer. Die hulle is vanselfsprekend die cANCer regering. Mens moet versigtig wees met die "ons" woordgebruik.
@joecruiser9 күн бұрын
Netso Ons merk hierdie duidelike Nuwe trend. Vrees en Verontskuldiging! 🎉
@d7g-i6p9 күн бұрын
@@joecruiser Gelukkig is ons nie deel van jou pond nie.
@Zea-on5mb6 күн бұрын
Ja miskien het ek nie ground nie, en is dalk n stadsjapie, maar ek weet waragtag, waar ek vandaan kom. Bloed is dukker as water
@gerhard-jx4rn10 күн бұрын
Daar is net een maar een oplossing /RNE bestaan nie meer nie anc jol met julle 😂😂😂😂
@joecruiser9 күн бұрын
@@gerhard-jx4rn Waarheid.
@gerhard-jx4rn10 күн бұрын
Jakob se rug is teen die muur het oom klasie gese
@joecruiser9 күн бұрын
@@gerhard-jx4rn Jakop en SA blyk van hier af insymoer te wees. Dit Terwyl hierdie Afri ... die mense melk vir geld....
@joecruiser9 күн бұрын
Jakop is geVok. Afri ook.
@andriescoetzee29610 күн бұрын
Ons boere moet oor ‘n nasinaale voetsel prodeseering staakeng praat.
@adelevisser85797 күн бұрын
Vote vir Neil de Beer UIM . En Afriform moet begin hulle sokkies optrek en iets doen as net praat asb !!
@joecruiser9 күн бұрын
Ek betaal geen subskripsie aan julle nie, so hou op knaend bel.... 😂
@guillaumejordaan536810 күн бұрын
Is dit net weer baie praat en niks regtig regkry nie. Als net n show, maar eintlik werk julle maar saam met die Cabal.
@joecruiser9 күн бұрын
Versamel net bloedgeld Bydraes...
@joecruiser9 күн бұрын
Waar het jy skoolgegaan? HTS?
@rudolfhanzen39659 күн бұрын
Het die " slim " wittes 30 jr gelede gewaarsku, en nou pluk julle die vrugte. Lekker " veg"
@joecruiser9 күн бұрын
Mofgat Afri.
@m6057kl9 күн бұрын
N vraag....hoekom koop dir rooi draak soveel grond op in amerika?...en wat v d oom wat dieselfde van het as 'hekke'...hy wou mos ook grond koop in SA
@joecruiser9 күн бұрын
Waddemoer?!? 😂
@corriebarnard10 күн бұрын
Hoop nie julle gebruik die saak om fondse te verkry van julle lede.Ek dink aan 1949.Julle het geweet dat baie afrikaner panik gevangerig geraak het en julle het dit as n geleenheid gesien.Ek onthou nog die dag toe julle solariteid gestig het.Twee ouens wat wat maer en eenvoudig gelyk het.Dit het simpatie by die gewone werker gekweek en sodoende het dit baie afrikaners hoop gegee.As ek vandag na julle kyk is julle mooi spek vet van al die gewone werkers se geld.Stop dit want wat julle doen sal nie ongestraf verby gaan.Dit gaan vir die Mulder broers ook.Wat jy saai sal jy maai.
@sneb122410 күн бұрын
Jy is doodreg Corrie. Spul skelm etters die. Wat het hulle al vir ons reggekry sedert hul stigting? Okkol. Hulle dag sal kom.
@wilhelmjonker673210 күн бұрын
So wat doen jy. Hulle se mos die beste stuurman staan aan wal
@wilhelmjonker673210 күн бұрын
@@sneb1224 so wat doen jy. Se vir ons
@roystonfarquhar968310 күн бұрын
Soos altyd: Babbel Babbel Babbel Babbel Babbel. Dis DADE wat gaan werk en NIE Babbel Babbel Babbel Babbel Babbel
@joecruiser9 күн бұрын
@@roystonfarquhar9683 Netso Betaal ons nette biekie meer ...