Die Russe het dieselfde sin vir humor as ons Boere Afrikaners, baie knap en slim mense die Russe - het in Rusland saam met hulle gewerk - процветание и мир вам
@jonathanribnick1420 Жыл бұрын
Goeie genade luister na daai afrikaans. Baie mooi julle!
@umbertovanstaden2651 Жыл бұрын
Wonderlik 😁😁😁
@jakkieswart8 жыл бұрын
Goeie genade. Die aksent werk perfek met AFrikaans. Baie goed gedoen julle. Julle klink amazing... :D
@AaAa-on4mx Жыл бұрын
Alissa, meisie jou Afrikaans is pragtig end suiwer. Jy klink oortuigend Afrikaans.
@andi.ahavah2 жыл бұрын
Party van hierdie studente se aksente is op 'n paar plekke so naby aan ons s'n! Merkwaardig!
@yusufdavids30758 жыл бұрын
mooi man. pragtig en kragtig.
@fridaisabella15938 жыл бұрын
Hou so aan - julle is fantasties!! Mooi loop en baie dankie vir die mooi video!
@ZV508 жыл бұрын
Goed om te sien daar is mense, veral jong mense van die buiteland wat belangstel in Afrikaans.
@JOATMOFA Жыл бұрын
WOW!!! It is amazing to see these Russian students talk Afrikaans - it is mindblowing to think that somewhere unexpected someone is speaking Afrikaans just from studying it! These students sound close to the real thing!
@stefankruger95473 жыл бұрын
Knap gedaan julle! Hou so aan en moet nooit ophou leer nie!👏🏻👏🏻
@mirola734 жыл бұрын
Ik ben verbaasd dat deze Russen zo goed Z.Afrikaans spreken. Doorgaan !
@ccc41022 жыл бұрын
Super!!
@RK-hu9wn8 жыл бұрын
Fantasties! Ons het meer met die russe en hulle kultuur in gemeen as met die meerderheid van die mense in ons eie land. Dink dit is tyd om terug te keer na ons werklike moederland!
@alwaysoutlawed44627 жыл бұрын
Die meisie met die blou hemp klink byna heeltemal Afrikaans!
@ikbintom2 жыл бұрын
Wowww pragtig
@fredperry523 Жыл бұрын
Speaks better afrikaans than me ! Uitstekend mense !
@danieels45907 жыл бұрын
My hart pomp nou sommer baie warm. Baie mooi!
@illusory-seeker7 жыл бұрын
Привет из Австралии, мои русские друзья! Julle praat almal baie mooi Afrikaans! Ek is veral beïndruk met Alisa se aksent! Ek studeer tans Russies, maar het nog 'n vreeslike lank pad om te stap voor dat ek eers kan droom van so mooi praat.
@deGalantha8 жыл бұрын
Goed so jonge! Hou so aan en mooi loop! :-)
@Nickcape1779 Жыл бұрын
Very nice
@aviccimmx60032 жыл бұрын
Proud of them.
@AlbertvWyk5 жыл бұрын
Dit is baie interresant vir my. Ek wonder wat hulle meening sal wees oor SA geskiedenis. Dit sal n lekker gesprek wees om met hierdie mensies te gesels oor hulle opinie van die geskiedenis...
@hendrickswart41223 жыл бұрын
Ons sal ALTYD die Russiese vrywilligers kommando huldig, wie aan die Boere se kant geveg het..
@NetEenWaarheid4 жыл бұрын
Dit was nou so verfrissend. Ons salueer julle, ons Russiese vriende!
@MrHermes33313 жыл бұрын
Wonderlik! Ek hou baie van hierdie video
@ABird9717 жыл бұрын
Wow veral Alissa se Afrikaans klink baie goed!
@earldegalantha44778 жыл бұрын
Jislaaik! Ek wens ek het so vlot Russies gepraat! ;-)
@leekulec-elston30564 жыл бұрын
Afrikaans is nie dood nie!!! 😍
@rooijak7 жыл бұрын
Ongelooflik hoe pragtig hierdie Russe Afrikaans praat, dus wonderlik! WELGEDAAN !
@elizebruwer85314 жыл бұрын
Bravo mooi gedoen julle.julle is ongelooflik goed.hou so aan julle praat mooi en baie duidelik afrikaans. 💪💪👍👍🌹🌹
@akungenwa8 жыл бұрын
Очень хорошо, мои друзья
@alxspin50996 жыл бұрын
Vandag het ek geleer dat verteenwoordigers van Afrikaners in Julie 2018 na die Stavropol Territory van Rusland sal kom. Hulle wil saamstem oor die aankoms van hul landgenote om te bly. Ek hoop dat hulle daarin sal slaag om 'n ooreenkoms te bereik en mense sal hier kom woon. Anders as Suid-Afrika, ervaar wit mense in Rusland nie diskriminasie nie en niemand dood hulle as gevolg van 'n ander velkleur of iets anders nie. Sodra die Duitsers en die Nederlanders bygedra het tot die ontwikkeling van Rusland en sy opkoms as 'n Europese staat. Ek hoop dat Afrikaners 'n soortgelyke rol sal speel as hulle na Rusland kom en hier woon, nadat hulle 'n veilige tweede huis in die suide van Rusland gevind het.
@pietbokvanrensburg81313 жыл бұрын
Nie net is hulle Afrikaans baie goed nie, maar 'n hele paar van hulle se aksente is baie goed. Wel gedaan. 😎👍
@juanmanuellobosolitario43865 жыл бұрын
Rusia nuestra gran esperanza para la supervivencia de nuestra raza
@rapatera78 жыл бұрын
ag lekker man!
@jellejan785 жыл бұрын
Ook goed te verstaan in Nederland, heel/baie knap!! 😀
@fredrikrugby5 жыл бұрын
Hulle het 'n uitstekende uitspraak!
@rapatera78 жыл бұрын
julle is wonderluk
@jancoenraad16135 жыл бұрын
Welkom hier ook 🤓🤓
@alwynnel64678 жыл бұрын
Goed gedaan Russiese vriende! :) Ek wil net weet wie die poepol is wat hierdie video 'dislike' het...
@AlbertvWyk5 жыл бұрын
nou is daar al 4 poepolle
@wolfieinu8 жыл бұрын
Mooi, man! Knap :D
@francescaharbor17313 жыл бұрын
Hi julle Russia Maisie..Ek kan ook so a bejie Russia praat. Ek was in Minsk Belarus 🇧🇾 in 1993. My grooste ginstiling was to ek die train 🚆 gevat het na Moscow 12 unre lank en to ek daar belaand het. Ek en my man en onse friende het na die musiem to gegaan En deur deseelfde was did ook baie beesig daar omdat MC Donald oop mark vir die eerste keer en jy can n hamburger 🍔 Koopa in Moscow Ek bly nou hier in Amerika en mei Afrikaans is nog steeds mei huis taal en muskien a bejie virloor.
@mrmo78183 жыл бұрын
Ek wil nou graag Russies begin leer praat!!!!!!
@mullerrossouw48976 жыл бұрын
So breed geglimlag vir hierdie video. Pragtig.
@Chris-y2q2 жыл бұрын
👍
@playlists11682 жыл бұрын
Hallo, ik ben Nederlands, ik kan het nog nét verstaan. Het Russische accent erbij is mooi, maar een stuk moeilijker te verstaan dan het normale Afrikaanse accent :)
@hanskazan61536 жыл бұрын
waarom geen nederlands?
@SWCMNP523 Жыл бұрын
@ Charlize Theron: ons is nou 50 wat Afrikaans praat.
@ericready54006 жыл бұрын
Молодец!
@dutchyjhome2 жыл бұрын
Jullie beseffen toch wel dat Afrikaans eigenlijk is gebaseerd op de Nederlandse taal, maar dan met een zwaar accent? En natuurlijk enkele andere woorden. Maar alleen al het feit dat jullie dit kunnen lezen, zegt genoeg ;-) Jullie zullen ervan verbaasd staan, hoe veel Afrikaans op Nederlands lijkt !
@jacopotgieter8177 ай бұрын
Zwaar accent se gat! Nog nooit vir my swaar gevoel nie.Verbaas my dat jy dit nie gehad het oor hoe raar of grappig Afrikaans klink nie
@mrmo78183 жыл бұрын
Enigiets is moontlik as ons glo maar ook probeer!!!!!
@HiroMahtava6 жыл бұрын
Ek leer afrikaans nou , dit is n pret taal, en ek lief dit
@greengoop97336 жыл бұрын
Hiro Mahtava as jy lus het sal ek jou help met jou Afrikaans, kontant my gerus
@ШмельПчёлкин6 жыл бұрын
хорошо...
@gevoel82932 жыл бұрын
Baie mooi julle! Julle kan beter Afrikaans praat as baie Engelse mense in Suid-Afrika! :)
@fredperry523 Жыл бұрын
I agree - die manier hoe Alisa die uitspraak van die woord PieterMaritzburgh as n' voorbeeld wys is perfek !
@loubabes19817 жыл бұрын
Sjoe!!! Hoe lank studeer hulle al Afrikaans? Trots Afrikaans!
@reuelmelville5232 Жыл бұрын
Alisa- Jy praat pragtige Afrikaans - jy klink soos 'n ware boer. Groete uit PIETERMARITZBURG! (dis 'n kak plek- moenie hiernatoe kom nie- besoek eerder Orania!)
@mrmo78183 жыл бұрын
In Suid Afrika as mense kuier en a drankie geniet se hulle soms Tjorts... of lat hy val. waar hy wil.... In Russies se hulle "Nostrovia"!!
@hendrickswart41223 жыл бұрын
Jou voorslag! x6
@gospelfilms79425 жыл бұрын
Die Rus, Ivan Rebroff, het pragtige Afrikaanse liedjies gesing en dis op youtube
@christianmody8927 Жыл бұрын
English please
@johanmarais4059 Жыл бұрын
Regtig jou ou suurpruim.
@stts79123 жыл бұрын
переезжайте с Африки в Сибирь
@rooikooswillemse75067 жыл бұрын
Alisa? hoop ek het jou naam reg! Jy klink ongelooflik! As jy nie gesê het nie, sou ek nooit geraai het dat jy nie 'n Suid-Afrikaner is nie. Wel gedaan aan almal van julle.
@alberbraz79793 жыл бұрын
Ek is brésilien end ek studeer Afrikaanse
@hanskazan61536 жыл бұрын
pieter maringsburg
@stuartcampbell38617 жыл бұрын
Ek is Engels spreekende maar ek is nie bang om Afrikaans te praat ek is mos n trotse Suid Afrikanse mens en is bly om te sien ons kom goed oor die weg met die Russe dis hoog tyd nie soos die verlede
@mrmo78183 жыл бұрын
Ek is nou so beindruk julle!!!!!!! 🙂
@grobariza4 жыл бұрын
Ek het eens n Stellenbosch student ontmoet die aksent was net pragtig
@juanmanuellobosolitario43865 жыл бұрын
Desde rusia sera la gran reconquista europea
@mrmo78183 жыл бұрын
Sien julle ek het so pas begin Russies praat😊😊😊😊
@karlbenz56366 жыл бұрын
hulle praat beter afrikaans as sekere afrikaners; ten minste geen ingelse woorde gemeng. mooi so
@markcoetzee54583 жыл бұрын
They sound like boere meisies and a little German
@elenagrobler9407 Жыл бұрын
🫡
@rooijak7 жыл бұрын
En amper geen aksent nie - hierdie girls praat klank skone Afrikaans, dis wonderlik, hou so aan.
@stts79123 жыл бұрын
учите лучше русский
@bikersniper1 Жыл бұрын
Julle is baie oulik!
@ajjacobs57923 жыл бұрын
россия прекрасна
@raptorman52798 жыл бұрын
:-/ haha... Englishman... :-D I'll stick with english but hey go afrikaans! Why the hell not! :-?