Orania in Beweging | Episode 3: Eie energie (English subtitles)

  Рет қаралды 22,634

Orania Beweging

Orania Beweging

Күн бұрын

Dit is tyd om verby beurtkrag te dink: Hoe lyk groeiende energieselfstandigheid?
Wat is Orania se plan? Orania streef deurlopend na groter vorme van selfstandigheid. Ook wat kragopwekking betref. In dié episode kyk ons wat Orania doen om die kragkrisis die hoof te bied.
Ondersteun Orania, die Afrikanertuiste! Word ‘n Orania Beweginglid by Orania.co.za/lidmaatskap.
It is time think beyond loadshedding. What would growing energy independence look like?
What is Orania’s plan?Orania continuously strives for greater forms of independence. Also regarding power generation. In this episode we look at what Orania is doing to cope with the power crisis.
Support Orania, the Afrikaner Heimat! Become a supporter, a member of the Orania Movement Orania.co.za/lidmaatskap

Пікірлер: 49
@hantieprins3891
@hantieprins3891 Жыл бұрын
One of the most resilient, intelligent and hardy people on the planet...
@schlix101
@schlix101 Жыл бұрын
Indeed... I am convinced that the 'Afrikaner' was put here, at the southern tip of Africa, for a broader reason...
@abriesteyn6055
@abriesteyn6055 Жыл бұрын
Ek salueer julle manne.. Werklik.. Julle is n generasie waarna ons almal as Afrikaners kan op kyk.. Binnekort is ons deel van die PLAN..
@heinsteyn1025
@heinsteyn1025 Жыл бұрын
Prys die Here vir Orania 🧡✝️
@gideondejongh838
@gideondejongh838 Жыл бұрын
@@lindafouriehoniball3150 Vergeet besoek ek wil daar gaan bly.
@davidsuber8756
@davidsuber8756 Жыл бұрын
Very informative video. God bless Orania!
@catharinatheunissen967
@catharinatheunissen967 Жыл бұрын
Viva Afrikaners Viva
@chrisswanepoel6935
@chrisswanepoel6935 Жыл бұрын
Solar is nie die enigste of mees produktiewe uitweg nie. Basis lading deur kleiner, nuwer modulere kernkrag eenhede tesame met hernubare krag is noodsaaklik indien ń kragtige vervaardigings ekonomie gebou wil word. Lieflik wat sover bereik is mense. 👍👍
@Chrisjan0.7
@Chrisjan0.7 Жыл бұрын
Tussen 100-300 megawatts. Orania kan 20x tot 60x groei voor so iets nodig word. Sak Sarel. Baie wat mens eerder met daardie klas geld kan doen in n jong dorp.
@chrisswanepoel6935
@chrisswanepoel6935 Жыл бұрын
@@Chrisjan0.7 Besef dit terdeë. Wonderlik wat sover geskep is met min. Ek kyk net toekoms in. Ek het ñ redelike begrip van solar en wind, het in +- 2009 begin om bankable data van sulke projekte te doen. Mettertyd sal Orania ñ juweel vir ander wees. Tegnologie rondom krag stelsels verbeter maandeliks so dit is wys om stapsgewys voort te bou. 👍👍
@robertvandervelde60
@robertvandervelde60 Жыл бұрын
Chris I agree with the nuclear option, there are 12m shipping container like mini nuclear power plants, Orania should start a fund to collect money to finance such a set up.
@Chrisjan0.7
@Chrisjan0.7 Жыл бұрын
@@robertvandervelde60 If money was no object, of course that would be fantastic!
@chrisswanepoel6935
@chrisswanepoel6935 Жыл бұрын
@@robertvandervelde60 It's a big expensive step for now. As the movement grows it will start a snowball effect which will provide additional funding. Right now town layout, infrastructure, schools, colleges, etc are important factors as well as additional land down the line. With the attitude displayed and the work ethic I have no doubt demand will outstrip supply which can also be a two edged sword.
@rickygouveia4341
@rickygouveia4341 Жыл бұрын
Well done really nice
@back2thenature2
@back2thenature2 Жыл бұрын
Damn, if only there were enough English people to do this somewhere as well, it would be awesome. The Western Cape is the last hope for all cultures, not just Afrikaaners. Well done to you guys, maybe I can get in by investing in some way at some point... not sure.
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 Жыл бұрын
Contact them....
@hermanfyfer5990
@hermanfyfer5990 Жыл бұрын
Orania ons toekoms!
@patshes1951
@patshes1951 Жыл бұрын
Uitstekende idees en innovasie!
@jumbomobile8806
@jumbomobile8806 Жыл бұрын
Ek het n firma en epos adress gelos maar ek sien youtube het dit verwyder.
@jumbomobile8806
@jumbomobile8806 Жыл бұрын
KZbin verwyder die informasie
@gerhardpretorius9954
@gerhardpretorius9954 6 ай бұрын
Pragtig. Ek hou van hoe julle dink en planne maak.
@schlix101
@schlix101 Жыл бұрын
Onthou asb., julle vriendelikke mense in Orania: Julle is nog steeds Suid Afrikaners... Maak tog asb seker julle gaan almal stem in 2024 dat ons die ANC stadig maar seker begin uit kry... Ons is reeds goed oppad darmee... Maar ons moet aanhou stem, want dit is die enigste manier wat ons het, om relatief vreedsaam, op die hoogste vlak 'n verskil te kan maak. As ons gaan begin slap le by die stem stasies, dan gaan die land ook eendag heeltemal stop (lam le)!
@johndavid5618
@johndavid5618 Жыл бұрын
👍 ❤️💪💪💯
@SamVanRensburg
@SamVanRensburg Жыл бұрын
Van dorp tot stad.
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 Жыл бұрын
Sal nooit n Stad word nie...waar gaan hulle die grond kry om dit n stad te maak??? 6 000 inwoners is decades van n stad af.....
@jumbomobile8806
@jumbomobile8806 Жыл бұрын
Daar is n firma wat n monopole adapter invent het. Hulle noem dit die MAG of MAC. Monopolar adaptor generator of charger. Dit verskaf energie vir ten minste 10 jaar sonder enige input. Dit werk op permanente magnete wat se pole split deur die adaptor. Baie goedkoop en kan onder enige omstandihede werk. Dit kan binne in n huis of gebou gesluit word.
@patshes1951
@patshes1951 Жыл бұрын
Ek verstaan dit nie . Dit is om rfsignal te ontvang . Kan nie sien hoe dit krag opweke as dit n powersupply nodig het nie . Dit is al wat ek op you tube optel indien jy dalk n link het.
@heynw1
@heynw1 Жыл бұрын
Het julle al gekyk na die "virtuele krag stasies". Daar was installasies in Suid Australië gedoen deur Elon Musk. Dit is geweldig skaalbaar.
@schalkvandermerwe3838
@schalkvandermerwe3838 Жыл бұрын
Ek sou dink hidrokragopwekking daar by die rivier ten minste 'n paar kw baie meer konstant kan lewer?
@elenagrobler9407
@elenagrobler9407 Жыл бұрын
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
@hawkeye-vv4kb
@hawkeye-vv4kb Жыл бұрын
Enige kommentaar op windturbines as aanvullend tot solar panele?
@thorstenwanoth6774
@thorstenwanoth6774 Жыл бұрын
how about watercooled solar panels courtesy of the Orange
@lindaholtzhausen1539
@lindaholtzhausen1539 Жыл бұрын
😢😢😢😢wens ek het 40 jaar gelede Orania toe getrek!, nou te oud,, 😢😢😢
@wijpke
@wijpke Жыл бұрын
IS the solar in oranja spliced into the Eskom network or do you run as a separate system?
@user-sj1yh6sp6r
@user-sj1yh6sp6r Жыл бұрын
Russia 👌
@BerlGlickman
@BerlGlickman Жыл бұрын
11:20 Why they did not place solar panels on their buildings roofs?! It is so obviously solution !
@jaygovender5261
@jaygovender5261 Жыл бұрын
Are they building Orania as a retirement village for Malima
@ralphadams470
@ralphadams470 Жыл бұрын
Maak orania groter .maak plek Vir die agter geblewenis.little South Africa.
@jankruger4922
@jankruger4922 Жыл бұрын
Waarom sentralisasie van energie voorsiening. Dit maak mynsinsiens meer sin om die energie voorsiening te desentraliseer na huishoudings toe. Die koste wat nou aangegaan word kon dalk eerder as lenings aan huis eienaars toegeken word sodat elkeen sy eie voorsiening maak. Sou in elk geval meer werk geskep het vir kleiner kontrakteurs. Afwenteling van mag (bemagtiging) moet altyd voorkeur kry. Dis werklik vir my 'n teleurstelling dat Orania teen desentralisasie in die geval gekies het.
@johannstrauss3779
@johannstrauss3779 Жыл бұрын
Daar is 'n groot verskil tussen duur en koste effektief. Van wanneer af is son panele se bruikbare krag koste effektief? Dit werk nie in RSA nie. Bou liewer 'n korrel bed reaktor, afriforum het reeds die navorsing gedoen
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 Жыл бұрын
Ha facking ha !!! Vir 6 000mense.
@johannstrauss3779
@johannstrauss3779 Жыл бұрын
@@truth-Hurts375 Nee vir 60m mense, ons produseer genoeg uraan elke jaar om selfs Fikoshima soos 'n grappie te laat lyk.
@gideondejongh838
@gideondejongh838 Жыл бұрын
@@johannstrauss3779 Die ou besef nie wat besig is om te gebeur in die land nie en Orania is nie die enigste plek nie, die ander in die land is net nie so bekend nie.
Orania in Beweging | Episode 4: Ekonomie & die ora (English subtitles)
22:36
He bought this so I can drive too🥹😭 #tiktok #elsarca
00:22
Elsa Arca
Рет қаралды 44 МЛН
Violet Beauregarde Doll🫐
00:58
PIRANKA
Рет қаралды 49 МЛН
The Joker kisses Harley Quinn underwater!#Harley Quinn #joker
00:49
Harley Quinn with the Joker
Рет қаралды 41 МЛН
Orania in Beweging | Episode 1: Argitektuur (English subtitles)
20:54
Orania Beweging
Рет қаралды 20 М.
Forum Nuus: Plaaswerker stort hart uit oor plaasaanvalle
4:52
Unfiltered I Why Should Orania Exist In A Non-Racial SA?
52:31
SABC News
Рет қаралды 102 М.
Koalisies: So word ANC oor twee jaar onttroon
27:13
NUUSPOD
Рет қаралды 19 М.
Orania in Beweging | Episode 7: Veiligheid en mediese dienste
21:45
Orania Beweging
Рет қаралды 16 М.
"Bruin mense in hierdie land is ’n politieke speelbal."
27:22
LitNetKanaal
Рет қаралды 31 М.
He bought this so I can drive too🥹😭 #tiktok #elsarca
00:22
Elsa Arca
Рет қаралды 44 МЛН