Vra jou Vraag - Episode 5┊Wat kos eiendom in Orania? / What does property cost in Orania?

  Рет қаралды 10,417

Orania Beweging

Orania Beweging

Күн бұрын

Пікірлер: 50
@tterp4228
@tterp4228 Ай бұрын
Baie danke for the English translation
@johannandersen3711
@johannandersen3711 26 күн бұрын
Baie dankie vir die uitstekende program. As Afrikaner klop my hart sommer warm. Hierdie is seker nie die platform vir debatering oor die volgende klippie in die skoen nie, maar bedoel vir herkouing en besinning,- dus teen die grein van ons hele komvandaan verlede dalk: Is fisiese standbeelde werklok versoenbaar met ons christenskap? Die Israeliete het wel altare opgerig waar tot God geoffer is, maar standbeelde?
@boudewynwagener7653
@boudewynwagener7653 Ай бұрын
Dankie, baie interessant ✊🏻✊🏻
@turboboer6274
@turboboer6274 Ай бұрын
Dag Orania. Is daar enige planne vir 'n lughawe wat kommersiele vliegtuie sal kan hanteer? Groete.
@andrevanbeckhoven903
@andrevanbeckhoven903 Ай бұрын
Jij bent een vakman je praat makkelijk ik geloof zelf dat je niet afleest het iseen genoegen om naar je te luisteren. Groet Andre Nederland
@GlenFarmer-c6i
@GlenFarmer-c6i Ай бұрын
Orania's population of under 19 is around 31,2%... this is incredible!!! Way higher then majority white western countries city or rural!!!.. Which means the birth rate should be around 3.5 Kids per women (Est).. Avarage western country in Europe has around 1.7 kids per woman!!! So birth rates are on par with South African averages which is mostly driven by black people!!! The only white birth rates higher then Orania is that of the Amish/menonites which is 6,9 per woman...
@antonhuman8446
@antonhuman8446 Ай бұрын
Traditionally. Was nine and eleven kids. No exception. So. What a pleasure is it to have 3,5 children. On average. As you state the matter. And. Should there be only one child per married couple. Is history cast in concrete. Kindly research what the position in China and japan is....... Good day.
@GlenFarmer-c6i
@GlenFarmer-c6i Ай бұрын
@@antonhuman8446 I was just estimating!!! Comparing etc.. Not saying it's the best!!! But Orania is very conservative!! There's much room for improvement!!! The replacement rate is 2.1 they are well above that!!! My Grandma and grandad had 13kids so I know what a big family is, but after them average is 3, so it massively dropped!!! With us now it's 2... but working towards culture, traditions, Christianity it can be boosted
@NoVisionGuy
@NoVisionGuy Ай бұрын
@@GlenFarmer-c6i tradition, religion, and family-friendly economy can boost birth rates.
@deedeysel7502
@deedeysel7502 Ай бұрын
❤❤❤❤
@atkruger7840
@atkruger7840 Ай бұрын
Sterkte vir julle.
@kobusbothabotha8313
@kobusbothabotha8313 Ай бұрын
Julle is vir my regtig n voorbeeld wat ek as kind altyd gehad het, van hoe sal ek graag in ons land wil bly. Ongelukkig is ek reeds te oud en nie welaf nie, daarom kan ek op my oudag net julle voorspoed bewonder en in my hart geniet. Julle is wonderlike mense en ek dink die persoon wie hier program aanbied het hom goed van sy taak gekwyt. Sien uit na die volgende episode. Kan iemand help dat ek die volgende en daarop volgende episodes kan opspoor en ook kyk. Kobus
@braamvanderwesthuizen3310
@braamvanderwesthuizen3310 Ай бұрын
Mag ek ñ werkbare voorstel maak vir die kwessie dat daar net nog grond paaie / strate is en nie "teer paaie" nie. Ek het episode 5 gekyk en gehoor teer paaie is nie nou die prioriteit nie. Ek loop al geruime tyd met hierdie gedagte. 1. (Vir werk skepping) Kontrakteer plaaslike mense om "S" - tipe plavei stene te maak met plaaslike sand. 2. Hierdie plavei stene word dan op die grond paaie gelê en afgerond. Dit gaan ñ stadige proses wees, maar baie mense sal hulle hulp verleen vir hierdie saak. 3. Die gemeenskap sal hierby baat vind. Soos die fondse beskikbaar raak kan meer mense gekontrakteer word. Voorspoed! Ek hoop en vertrou julle gryp hierdie geleentheid vas. Daar is baie dorpe on Suid Afrika waar daar nog grond paaie/ strate is en ek beveel vir hulle hierdie proses as ñ voorstel. Groete!
@elsacasey5157
@elsacasey5157 17 күн бұрын
Die ORANIA tjoetjoe is dalk n goeie idee???
@asianetix
@asianetix Ай бұрын
Wat beleggings betref, hoeveel is ingebring sedert ontstaan en bv. in laaste 3 jaar (kumulatief)? Wat is die oorsprong van beleggings (kort analise sal doen)?
@darylschroeder-l1v
@darylschroeder-l1v Ай бұрын
Wat is die prys van erwe dankie
@antonhuman8446
@antonhuman8446 Ай бұрын
Agtergrond musiek. Soos wat dit opgevoede mense betaam. Engelse byskrifte. Vra die anderstaliges al lank voor. Professioneel. PUIK !! Doen so voort !!
@AndrewduToit-wl3tn
@AndrewduToit-wl3tn Ай бұрын
Die vraag was nie beantwoord nie. Wat is die huis bou en land kostes in Orania?
@Orania123
@Orania123 Ай бұрын
Orania se eiendom word nie sentraal bestuur nie. Maak gerus kontak met die onderskeie eiendomsagente wie jou sal kan bystaan met pryse.
@AndrewduToit-wl3tn
@AndrewduToit-wl3tn Ай бұрын
@@Orania123 Dankie, ek was mislui deur jou onderwerp keuse.
@asianetix
@asianetix Ай бұрын
Is daar limiete op aantal vloere per gebou? Verder wil mens nie die gaping tussen ryk en arm groot maak nie, so hoe gemaak met huisontwerp en waardes?
@lavrelavre6928
@lavrelavre6928 Ай бұрын
Vloer ontwerpe word beperk tot drie vlakke.
@David-i8i
@David-i8i Ай бұрын
What are the criteria for being allowed to move to Orania?
@jrr6947
@jrr6947 Ай бұрын
Speak/learn Afrikaans with vigor, partake in Afrikaner culture, be Christian (though no one can judge how you feel by heart) and wanting to be part of Orania to make it succeed, which you surely would otherwise you wouldn't have asked how to move there. Hope these help☺
@Deontjie
@Deontjie Ай бұрын
@@jrr6947 Geen kriminele rekord.
@Su_yt
@Su_yt Ай бұрын
Will Orania build a rail link?
@jrr6947
@jrr6947 Ай бұрын
Hope so!
@Su_yt
@Su_yt Ай бұрын
@@jrr6947 me too!
@jovanblom7742
@jovanblom7742 Ай бұрын
Ek wens net Orania was nader aan die see...
@lavrelavre6928
@lavrelavre6928 Ай бұрын
Dit is my persoonlike, grootste bekommernis oor Orania. Dit sou nou die kersie op die koek wees. Kyk byvoorbeeld hoe goed doen Monako...
@Yourdutchmasters
@Yourdutchmasters Ай бұрын
I am from england ,ik niet vind engels leuk. Ik learean nederlands taal vier yaar. Mijn naama. Is dj name ,hebben juow een venu voor events
@lavrelavre6928
@lavrelavre6928 Ай бұрын
DJ, jy moet onthou dat alhoewel Nederlands, 'n groot basis vorm van Arikaans, is Nederlands en Afrikaans nie dieselfde taal nie. Afrikaans bevat ook baie Duits, Franse en ander woorde van ander tale, en baie wat totaal en al uniek aan Afrikaans is. Nie-amtelik namens Orania, dankie dat jy Orania volg.
@Yourdutchmasters
@Yourdutchmasters Ай бұрын
Jouw noit nodig hebben undertitling. Hup orinija
@antonhuman8446
@antonhuman8446 Ай бұрын
Veel luisteraars vragen regelmatig om Engelse ondertitels te bewerken. Het is een noodzaak. Goededag Menige luisteraars versoek gereeld om engelse onderskrifte in te redigeer. Dit is 'n noodsaklikheid. Goeie dag.
@DieWitKant
@DieWitKant Ай бұрын
Hou julle orania, jy vertel die storie so net om die overprice te laat mooi klink Joke
@annetteelliott1494
@annetteelliott1494 Ай бұрын
Take it or leave it......😮
@karllangner1579
@karllangner1579 Ай бұрын
Die engelse onderskrifte irreteer my ontsettend.
@adrianj793
@adrianj793 26 күн бұрын
Ek stem saam. @Orania123 kan julle nie eerder die KZbin-integrasie vir onderskrifte gebruik nie? Dan kan julle ook ander tale se onderskrifte insluit.
@willemdelange5042
@willemdelange5042 Ай бұрын
Ag asb my kind
@HannoVisagie
@HannoVisagie Ай бұрын
Is dit toelaatbaar vir 'n ongetroude hetero- of homoseksuele paar om op Orania te woon asof hulle getroud is?
@jrr6947
@jrr6947 Ай бұрын
Mense sal altyd skinder maak nie saak waar nie. Het al met 2 gays op Orania gepraat, glo nie dis 'n groot 'issue' nie.
@gertsteenkamp6970
@gertsteenkamp6970 Ай бұрын
Ja daar is ook gays hulle woon in orania. Mense kan nie vir hulle oor gays oordeel nie. Hulle is respek mekaar. Hulle werk saam baie goed. Ek was daar vir orania. Baie mooi plek en baie netjies. Daar mense is baie gaaf en vriendelik. Ek hou van orania. Ek is gay ook. Ek woon in kaap.
@HannoVisagie
@HannoVisagie Ай бұрын
As Orania homoseksery en saamwonery (fornikasie) toelaat, tree Orania teenbybels en teenchristus op : Romeine 1 : 26 Daarom het God hulle oorgegee aan oneerbare drange, want hulle vroue het die natuurlike seksuele omgang verruil vir omgang wat teen die natuur is. 27 Net so het ook die mans die natuurlike seksuele omgang met die vrou laat vaar en vurig begin brand van begeerte na mekaar; mans het met mans skandelikheid bedryf en in hulleself die verdiende loon vir hulle afwyking ontvang ... 32- mense wat die voorskrif van God ken, naamlik dat die mense wat hierdie dinge doen, die dood verdien. Tog doen hulle dit nie net nie, maar praat hulle dit boonop goed wanneer ander dit doen.
@HannoVisagie
@HannoVisagie Ай бұрын
Ek het 'n Bybelgegronde Skrifverwysde antwoord geplaas, maar dit is verwyder. Klaarblyklik beoefen Orania se keuringskomitee slegs ongeredde skynchristenskap.
@jrr6947
@jrr6947 Ай бұрын
@@HannoVisagie Dis KZbin, nie Orania se kanaal moniteerders nie.
@LouisCoetsee-j9b
@LouisCoetsee-j9b Ай бұрын
Die eiendom begoort aan body corporate. Jy het n 3 sent aandeel . Geen cart en transport. Die geno het waarde. Maar eindelik is sit in werd. Swank ligging. Plek is n scam
@pieterbezuidenhout4902
@pieterbezuidenhout4902 5 күн бұрын
Wat rook jy. Kry asb. jou feite reg voor jy onsinnige stellings maak. Bly waar jy is.
How To Choose Mac N Cheese Date Night.. 🧀
00:58
Jojo Sim
Рет қаралды 85 МЛН
They Chose Kindness Over Abuse in Their Team #shorts
00:20
I migliori trucchetti di Fabiosa
Рет қаралды 12 МЛН
Мама у нас строгая
00:20
VAVAN
Рет қаралды 9 МЛН
ORANIA: stadsplein, 600-bed koshuise, en honderde nuwe erwe
25:16
Orania Beweging
Рет қаралды 4,1 М.
NAMPO VIRTUAL Dag 1 - PREMIERE: Terug Plaas toe met Nataniël
28:40
Dagbreek: Onderhoud - Vrymesselaars
11:37
kyknettv
Рет қаралды 63 М.
Inside Orania, 30 years into democracy
5:52
Eyewitness News
Рет қаралды 72 М.
Kwêla - HAH - Wouter Basson
23:23
kykNET Argief
Рет қаралды 68 М.
AfriForum beantwoord vrae oor privaatvervolgingseenheid.
53:23