Pa slaan seun amper dood

  Рет қаралды 101,045

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Pottie was amper al ‘n paar kere deur sy pa doodgeslaan. Van ‘n graaf tot enige ander gereedskap wat hy in die hande kon kry. So het Pottie begin vlug, eers by sy tannie gaan bly en toe in die kinderhuis. Hoe vergewe jy dan?
Pottie se volle getuienis:
diegetuienis.c...
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchon...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Hand lighter
By ATW Media
The A-team van
flic.kr/p/cTv9Z3
www.flickr.com...
Smoking Close Up
by delinquent
www.videvo.net...

Пікірлер: 119
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 2 жыл бұрын
Yes!! He adopted us as His own!! Praise His Mighty Name..
@jennifertucker2572
@jennifertucker2572 2 жыл бұрын
Amen and Amen God always make a way where their seem no way what a beautiful testimony
@louisethirion884
@louisethirion884 2 жыл бұрын
Die woede wat ouers in hul dra en uithaal op kinders is shocking, wat n getuuenis. Dankie vir deel. Jesus het jou lief
@frikafrika4542
@frikafrika4542 2 жыл бұрын
Pottie ek bewonder jou dat jy so heel gebly/geword het, alle eer aan ons Hemelse Vader , Hy is soo lief vir jou ❤
@adriennecarollombard5221
@adriennecarollombard5221 2 жыл бұрын
JY is Seker n wonderlike Pa. My Pa was Hitler se broer en daar was Geen liefde in my huis. Deur Al die daaglikse abuse het ek tweeling sisters gehad wat aphasic en gestrem was dit was n hell wat Niemand Kan imagine. EK Kan sien JY is a fabulous men's. Mag die Here jou vashou . Bless you my brother in Christ.
@marlenejooste3536
@marlenejooste3536 Жыл бұрын
Pottie baie dankie vir jou getuienis.🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@stanleyjansen2624
@stanleyjansen2624 3 ай бұрын
Pottie baie dankie dat u alles kon deel waar deur jy moes gaan..God bless my blessings too.Amen
@ingridprior1337
@ingridprior1337 2 жыл бұрын
Baie dankie vir die pragtige getuienis. Alle eer aan Christus Jesus! Prys Sy Heilige Naam!
@ChrisJansen-i5e
@ChrisJansen-i5e Жыл бұрын
Dankie vir jou getuie God is altyd daar vir ons ons moet net glo in Hom en Hom vertrou en lief he voorspoed vorentoe 🙏
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 2 жыл бұрын
Dank ons Here vir die prys wat Jesus vir ons aan die kruis betaal het....dat ons vry kan wees..
@jeanc1696
@jeanc1696 Жыл бұрын
Amazing storie. God is goed. ❤
@henryhermans140
@henryhermans140 2 жыл бұрын
I have just been listening to this guy tell you I can relate to what he went through cause I had a stepdad who treated me like second hand rose till I ran away from home to the side of the world and know live in Australia happily married to a wonderful man of god and give him all the glory thank you Jesus
@martiepohl5695
@martiepohl5695 2 жыл бұрын
Amen! Jesus Christ our Hope of glory. Dankie dat jy die moed het om jou getuienis te vertel. Prys die Vader vir Sy GROOT GENADE & GENESENDE KRAG. 🙏
@michaelsataiwan
@michaelsataiwan Жыл бұрын
Ek bewonder jou, jy is die sterkste braafste soldaat vir God wat deur jou pyn en lyding gevorm is
@KeitumetseVioletShuping-ji1zu
@KeitumetseVioletShuping-ji1zu Жыл бұрын
Keitumetse Shuping 😢😢Ek dank God dat U so sterk was, deur alle wat U deur gegaan het. God was altyd met U saam. Dankie Here vir U lewe. Wow... U is n wonderlike, en pragtige mens❤❤❤❤
@maryjooste6161
@maryjooste6161 6 ай бұрын
Oh Here Jesus Christus die kind /het u heel gemaak ons is so jammer vr alles waar jy deur is! God het jou heel gemaak jy is n lig straal vrdie wereld baie dankie!
@Annmarieprinsloo
@Annmarieprinsloo 2 жыл бұрын
Amen dankie vir die pragtige getuienis Pottie,dis baie hartseer .Jy is n wonderlike mens God seen jou .
@annamariecason231
@annamariecason231 2 жыл бұрын
Sjoe n pragtige storie, dankie JESUS AMEN
@cynthiakriel6608
@cynthiakriel6608 2 жыл бұрын
Dankie vir jou getuie. Ek is seker jy behandel jou kinders met Jesus liefde
@tessriekert1081
@tessriekert1081 7 ай бұрын
So bitter hartseer wat sommige mense moet beleef alvorens daar verlossing plaasvind. Dankie vir jou getuienis. Stay Blessed Boeta Pottie❤❤❤
@merciavanderberg1546
@merciavanderberg1546 2 жыл бұрын
Wow…dit is wonderlik hoe God steeds red,maak nie saak waar hoe en wat nie?God maak mense heel!Jy het tot Hom genader en Hy het jou met ope arms ontvang! Prys die Here!Vir jou lewe🙏🏻
@salomekapp9894
@salomekapp9894 2 жыл бұрын
Mense kan jou afbreek, maar God sal jou opbou! Dankie Here. Pragtige getuienis.
@helenavisser6319
@helenavisser6319 2 жыл бұрын
Dankie dat jy jou pa vergewe het. GOD BLESS!
@TESSA1229
@TESSA1229 2 жыл бұрын
Listen to this just brought back darkness that I have buried. My father treated us children the same way. Forgiven. My soul is at peace.
@shadyk7860
@shadyk7860 2 жыл бұрын
Amen prys die Here vd getuienis.n Ware getuienis red lewens.
@mariousloubser7908
@mariousloubser7908 4 ай бұрын
Hartseer storie Ouers moet hulle Kinders beskerm en ni verniel ni Jou hele familie het seker deurgeloop Jy het n Lang pad verloop tot nou God Bless 🙏🙏
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 2 жыл бұрын
Baie maklik om n kind op te bou, maar baie moeilik om n gebreekte grootmens weer heel te maak, mooi getuienis🙏🏻
@riettepretorius302
@riettepretorius302 2 жыл бұрын
My trane loop. Dankie vir jou getuienis.
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 2 жыл бұрын
Mag God ons, ons baie sondes vergewe en ons sterk maak in Hom....my hart huil vir al die pyn en swaar in hierdie lewe. Dis skrikwekkend wat alles aangaan...kom ons staan bymekaar, ondersteun mekaar...wys Jesus se liefde/omgee vir mekaar..so baie mense lê stukkend langs die pad...dankie vir die uitsending
@Johanna.Wilhelmina.Velthuysen
@Johanna.Wilhelmina.Velthuysen 4 ай бұрын
Dit is so Hartseer maar weet Vader het jou daar deurgevat en Hy weet en het gesien wat jy deur gegaan het. Jy is deur so baie en dit het jou net ñ Sterker mens gemaak......Alle Eer aan Ons Vader.🙌📖🙌📖🌹
@Johanna.Wilhelmina.Velthuysen
@Johanna.Wilhelmina.Velthuysen 4 ай бұрын
Soms gebeur daar Dinge in Ons Lewens wat ons Nie Altyd verstaan Nie.. Vader Weet Hoekom en Waarom. Hy vat Ons soms op ñ Pad wat Ons Wysheid bring of Om ons Sterker te maak Om Eendag Soos jy Nou ñ Getuienis Vir Hom Kan wees.....God laat dit nie gebeur omdat Hy dit so wil hè Nie maar Hy Laat Dinge toe in Ons Lewens Om Sterker anderkant uit te Kom. Om aan Mense jou Getuienis te gee. Miskien is daar nog mense wat Dieselfde deur gegaan het wat Nie die Vrymoedigheid het Om oor dit te praat Nie. Nou gebruik die Vader jou Om hulle Moed te Gee om ook Oop te Maak... Weet net dit Ons Dien ñ Groot Almagtige God wat Alles Sien en Hoor. Hy is jou Rots jou Steunpilaar Hou net Vas aan Hom..... 🙌📖😇🌹🙌📖😇🌹
@virginiastrydom1469
@virginiastrydom1469 7 ай бұрын
Amen ❤
@lavendalucalfarmer1562
@lavendalucalfarmer1562 2 жыл бұрын
My hart break in stukke om hierna te luister..vandag huil ek oor my enginste dogter wat op n baie jong ouderdom die lewe verlaat het.. Liefde was ons taal in ons huis en daarom bid ek dat Gods se Liefde jou verewig sal omgord!!!!!
@hanneliekoekemoer9441
@hanneliekoekemoer9441 2 жыл бұрын
As die pa net JESUS GEKEN HET ..so hartseer
@hesterwilliams2918
@hesterwilliams2918 2 жыл бұрын
Amen 🙏🙏🙏🙏 prys die here
@elainerabe8323
@elainerabe8323 2 жыл бұрын
Sjoe so hartseer.die Here het jou lief
@lydiajohnson4467
@lydiajohnson4467 2 ай бұрын
Pottie 😢😢😢❤❤❤ Seer Seer seerkry.... Mag God u Vader vergewe. Hoop u het hom vergewe. 😢😢😢😢😢 Ons almal sal voor GOD staan vir ons Dade.❤
@alidavaneeden6333
@alidavaneeden6333 2 жыл бұрын
Aai Vader en dis nou n pa so jammer jyt al die erge ding deur gegaan maar GOD Was daar vir jou Amen daai Pa kon als net mooi duidelik het en mamma moes jou ook gehelp het Mag GOD HUL VERGEWE STAAN STERK VRIEND GOD BEHOED EN BEWAAR SY KINDERS 😥😥😥😥🙏🙏🙏🙏😘😘
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie hartseer n pragtige getuienis.
@maureend6515
@maureend6515 2 жыл бұрын
Dis so hartseer dat ‘n kind hierdeur moet gaan Hou aan met jou getuienis, daar’s baie mense wat nodig het om dit te hoor. Dis hartverskeurend 😞. So bly jy het Abba Vader in jou lewe wat jou nou lei en jou hierdeur dra. Blessings vir almal
@ronelbreedt7
@ronelbreedt7 6 ай бұрын
Your story, His Glory 🙌❤️ God is Goed❣️🙏
@constancewilliams9455
@constancewilliams9455 2 жыл бұрын
Pottie ek het geluister na hierdie hartseer storie van jou tweedens wil ek vir jou se jou kruis het jy gedra en nie mismoedog geword nie al was dit die pyn en lyding wat jy deurgegaan het Het jy jou liewe Jesus ontmoet Die woord se As god vir ons is wie kan teen ons wees baie dankie Pottie God seen jou en jou familie.
@miaduplessis8995
@miaduplessis8995 10 ай бұрын
Dankie vir n oortuigende getuienis. Die Here seën jou.
@AletLocke
@AletLocke 4 ай бұрын
Dankie vir die awesome getuienis mag God Jou altyd seen👏👏
@pierrelabuschagne7220
@pierrelabuschagne7220 2 жыл бұрын
Jy kan trots wees op jouself en ek is ook trots op jou! Met die genade van Jesus natuurlik.
@ilsevanheerden7342
@ilsevanheerden7342 2 жыл бұрын
Narsis Tiran uit en uit. Jammer vir wat jy moes deurmaak❤
@KeitumetseVioletShuping-ji1zu
@KeitumetseVioletShuping-ji1zu Жыл бұрын
Keitumetse Violet Shuping. My trane 😢😢😢God was by U kant broer
@deonportfolios7105
@deonportfolios7105 Жыл бұрын
Dankie vir jou getuienis ekt deur presies dieselfde situasie gegaan met my pa dis baie moeilik
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag Deon. Dankie dat jy deel.
@mornejacobs3459
@mornejacobs3459 2 жыл бұрын
Wow Pottie my vriend, dankie vir dit, ek kan met dit relate en het ook Jesus se aanraaking deur hartseer gekry, ons sal nog gesels
@MARIAMARTINS-pu9mf
@MARIAMARTINS-pu9mf 3 ай бұрын
God bless you and your family! May the Lord use this testimony to help others lead to HIM🙏🙏 Was very touched by your life's trauma. Bless you🙏
@kathydekoker3143
@kathydekoker3143 Ай бұрын
Hello, ek ht nou na pottie se getuienis geluister en my gemoed was so vol😢maar die blydskap dat die Here en hy n ontmoeting met mekaar gehad het was wonderlik. Ek is baie lief vir musiek en ht n video van n dame wat op die orrel "oh taste and see how gracious the Lord is" ek ht dít net nádat ek na sy getuinis geluister ht...dit is so soothing vir mens se siel. Mooi loop Pottie die Here seën jou met die werk wat Hy vir jou beplan het
@constancethomas729
@constancethomas729 2 жыл бұрын
Wonderlike getuienis, daar is so baie mense wat deur sulke swaar tye gegaan het. God seen jou.
@johminecoertzen8724
@johminecoertzen8724 Жыл бұрын
Sjoe wat ek getuienis en inspirasie, en so hartseer dat jy so moes grootword. So dankbaar dat jy verlos was daarvan en dat jy ons Vader ontdek het. Mag ons Vader jou seen in alles wat jy doen en aanpak.
@sawomensvoiceforvictory5723
@sawomensvoiceforvictory5723 2 жыл бұрын
Dankie vir die pragtige getuienis. Ek glo God het jou bewaar en deur die pyn laat gaan sodat jy ander mans en seuns kan help om NIE dieselfde foute te maak as jou pa gemaak het en sodat jy ook ander se pyn kan help genees. Sterkte en weet net Jou Krag is in Christus en God se Gees. Joh 4:24-26. Ja Sy woord is Kragtige wapen. Jes 40:31.
@bertus2773
@bertus2773 2 жыл бұрын
My trane loop nou,wens ek kon da vir jou wees.Bertus
@joeybotha8732
@joeybotha8732 2 жыл бұрын
Só jammer dat jy deur dié moes gaan. Dankbaar vir jou vir waar jy noù is..Blessings.
@sarie1139
@sarie1139 Жыл бұрын
Hi Pottie wat ñ awesome getuienis maar met soveel hartseer saammet jou maar ons dank ons Hemelse Vader dat Hy NOOIT ons hande los nie en dat Hy jou al die jare deur alles gedra het veral as jy terug kyk op jou pad en sien Sy voetspore in die sand. Dankie Here vir U Groot Genada en Liefde wat net U ons kan gee uit ñ Vaders hart wat ons so oneindig lief he. ❤️🙏❤️🙏
@hanneliekoekemoer9441
@hanneliekoekemoer9441 2 жыл бұрын
Pottie jy is n pragtige mens...wat n voorbeeld...
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 2 жыл бұрын
Baie hartseer getuienis..!! 😭
@JC-qy2kh
@JC-qy2kh 2 жыл бұрын
Sjoe baie hartseer. Dieselfde deur gegaan. God slaap nie en Hy het jou altyd vasgehou. Ons verstaan nie nou alles nie,maar eendag sal ons. Sterkte vir jou en hou aan getuig.
@hettieels5540
@hettieels5540 2 жыл бұрын
Aangrypend ons prys Jesus Chrstus ons Verlosser🙏🙏bless jou Pottie
@marlenejooste3536
@marlenejooste3536 Жыл бұрын
Ek stem saam,my kinderlewe was ook vol pyn en lyding.Ek was weer, onderandere, warm geklap deur my oom as ons kerk toe gegaan het. My stiefpa het weer al my klere en kerk hoede,by geleentheid uit gegooi uit die huis terwyl ek ini kerk is as 14/15jr.......🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@RonnieBuys-id6mi
@RonnieBuys-id6mi Ай бұрын
😊😊😊😊😊😊😊😊😊😅
@minavanzyl6897
@minavanzyl6897 3 ай бұрын
@roelienlabuschagne3957
@roelienlabuschagne3957 2 жыл бұрын
Ek PRYS ons SKEPPER. HY het jou deur gedra. Jys n ware getuienis vir Baie mense. Die Here het jou gedra.
@marynaodendaal6918
@marynaodendaal6918 Жыл бұрын
My Pa eas ook so tirannies, veral my ouboet het deurgeloop. Ek en my jonger sus ook, maar hy het my boetie ook amper dood geslaan.hy hey my Mamma ook geslaan en amper dood geskiet. Hy dood op 45 van hart aanval. Mamma het gesterf op 75. God het my verlos van die haat wat ek vir hom gevoel het. Dankie vir jou getuienis, dit sal baie help wat ook deur dieselfde gaan en gegaan het.
@aninablaauw1144
@aninablaauw1144 2 жыл бұрын
Wow❣️ Amen Pottie, love wat jy sê "My story, His Glory"🙌🏻
@katimout2944
@katimout2944 2 жыл бұрын
Baie dankie Potie die HERE SEEN
@mariabekker6470
@mariabekker6470 Жыл бұрын
Ek is so jammer dat jy daardeur moes gaan. Vir sulke mishandeling hoort mense in die tronk. Mag die Here jou in oorvloed seen met Sy vrede en liefde❤ Alleen Hy maak mens vry.
@wandawoolward5285
@wandawoolward5285 7 ай бұрын
Thank you. This really help me
@poyclaaddens8240
@poyclaaddens8240 2 жыл бұрын
Amen
@marcelleschlebusch1670
@marcelleschlebusch1670 6 ай бұрын
Ek is so jammer vir alles wat jy moes deurgaan. Dis vreeslik. Dankie dat jy vandag die woord verkondig. Mag God jou seën!
@Nelmari790
@Nelmari790 2 жыл бұрын
Dankie v d deel van die awesome getuienis😊
@mariandacoetzee7654
@mariandacoetzee7654 2 жыл бұрын
Prys die Here - "Alle eer aan Hom". Seënwense vir jou Pottie en jou gesin.
@rianatheron3338
@rianatheron3338 2 жыл бұрын
Elke dag wat ons wakker word, en ons haal asem, dit is genade .. Jammer oor jou seer, dankie tog jy het God gevind en ek glo jy het jou pa vergeef .. Sterkte en mooi loop
@alidavaneeden6333
@alidavaneeden6333 2 жыл бұрын
😭😭😭😭🙏🙏🙏🙏
@martinaduvenhage1952
@martinaduvenhage1952 2 жыл бұрын
Ai Pottie, my hart breek as ek na jou luister. Ek ken daai lewe waarvan jy praat, so goed. My broer is net so verniel deur ons pa. Ek is so bly jy dien die Hêre. My broer het ook sy hart en lewe vir die Hêre gegee en is in 2020 op 63 oorlede. Ek weet hy het nou vrede en is by God Sterkte Vir jou.
@martinaduvenhage1952
@martinaduvenhage1952 2 жыл бұрын
Die era waarin ons groot geword het, was dit algemeen...baie Suid Afraanese ouers was so streng ..onnodig regtig. Om vrees te hê vir 'n pa is so hartseer. Dit is so waar wat Pottie gesê het, as n mens onder so streng, onregverdige pa groot word is dit baie moeilik om God as n sagte, genadig gewende Pa te erken. Ek sukkel om God as 'Pappa' aan te spreek...agv my streng opvoeding. Ek voel gemaklik om God as my Hemelse Vader aan te spreek. Ek is 'n baie God vresende mens. Die Hêre her vir my deur 'n liedtjie gesê...I am your Father. Your Best Friend..ek het n verhouding met Vader...Hy was nog net so wonderlik...getrou en gesorg vir my...soo lief vir Hom.
@nevilledaniels91
@nevilledaniels91 Жыл бұрын
@@martinaduvenhage1952
@CatharinaElizabethMariaSusanna
@CatharinaElizabethMariaSusanna 2 ай бұрын
Wonderlike getuienis😢
@angeloerasmus9266
@angeloerasmus9266 9 ай бұрын
Alle eer and ons hemelse vader
@tersiabirch2435
@tersiabirch2435 9 ай бұрын
Bly jy het so fantastiese men's geword . Dai era waarin ons Groot geword het was hell. Ek is net n vrou Al verskil jou storie is so baie Soos myne sterkte Jesus sal jou dra❤
@beverleysnyman7359
@beverleysnyman7359 6 ай бұрын
Dit was so normaal in n arm kind se lewe as jy lieg of steel was jy dood geslaan of moes jy buite in n kole hok slaap as jy gewaag het om tee te praat is jy met n vuis in jou mond geslaan dat jy net sien bloed spat dit was hoe hulle groot gemaak is en hulle ons groot ge gemaak HET gelukkig is daar JESUS WAT VRYMAAK EN ONS LEER OM TE VERGEWE EN TE VERGEET EN NIE DIESELFDE FOUTE TE MAAK NIE ONTHOU DIE LIFDE HOU NIE BOEK VAN DIE KWAAD NIE
@marelisedormehl7511
@marelisedormehl7511 6 ай бұрын
❤😢🎉
@LydiaBradwell
@LydiaBradwell 11 ай бұрын
Dis baie baie hartseer 😢
@lisagrobbelaar-el6ls
@lisagrobbelaar-el6ls Жыл бұрын
Mag die Here u oorvloedig seèn Bly naby Hom
@syddee
@syddee 6 ай бұрын
Jammer my broer 💔, dis verskriklik.
@syddee
@syddee 6 ай бұрын
Hoe kan n ouer n kind so seer maak ?, n pa moet n held en beskermer wees. Ek het nie woorde nie.
@gwendolineswanepoel4318
@gwendolineswanepoel4318 2 жыл бұрын
🥺😭💔
@louisagrobler1237
@louisagrobler1237 2 жыл бұрын
Wreedheid geen mens besef wat 😳 hy regtig deurgemaak het ,net God weet want Hy het alles gesien.
@NosaTerblanche-lt7sk
@NosaTerblanche-lt7sk Жыл бұрын
Prys die Here sooooo... hartseer ek kan nie anders om te huil sterkte
@ameliajansenvanrensburg8874
@ameliajansenvanrensburg8874 2 жыл бұрын
Awesome Pottie van waar is jy as ons jou wou nooi vir n kerk??
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 жыл бұрын
Goeie dag. Pottie is van Pretoria.
@sandrahorstmann9013
@sandrahorstmann9013 2 жыл бұрын
Hartseer. Jou pa was ook seker mishandel as kind en lae selfbeeld. Ek os bly jy breek die "curse:. Sterkte
@sienafortuin998
@sienafortuin998 2 жыл бұрын
So hartseer
@jeandekock4062
@jeandekock4062 2 жыл бұрын
Hi Pottie dis Jean hier eks baie jamer om te hoor oor jou storie en ek weet 100% watse seur gevoelings nog gevoel word om di stories na so veel jare later te vertel en even om net daar an te dink. Ek wil net as dit moontlik is net een vraag vir jou vra asb. Maar ek wil nie regtag dit op di public blad doen ni
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 жыл бұрын
Goeie dag Jean, stuur gerus vir ons 'n epos na info@diegetuienis.co.za
@koos690
@koos690 2 ай бұрын
Ek relate 100% met jou is ook daar deur en soms nog erger. Ons kan nie die verlede verander, maar hoe vergewe jy, hoe het jy dit reg gekry? My PA is al 14 jaar oorlede en ek vandag al 55 maar hoekom gaan dit nie weg nie? Ek wil vergewe ek wil vergeet maar kry dit nie reg nie. Ek wou al so baie moed opgee, daar bly iets wat my net terug hou daar van. Sterkte vir jou. Ons het n stukkend kinder lewe gehad wat ons as mens gebreek het. Wie kon ons vandag gewees het as dinge anders was.
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 ай бұрын
Jammer om te hoor. Maak asb kontak met Pottie.
@hettiewandrag9060
@hettiewandrag9060 6 ай бұрын
Ek weet van iemand wat iets soortgelyk deurgegaan het, ek verstaan presies waarvan hierdie man praat
@shanetieties6173
@shanetieties6173 Жыл бұрын
Oom u is a geseënde van skepper Hemel en Aarde seëninge op u PAD
@annelineduplessis5461
@annelineduplessis5461 2 ай бұрын
Ironies dat jy sulke geweldige kindermishandeling ’n ‘pak slae’ noem. Baie hartseer, maar nog meer skokkend dat jou familie toegekyk het en niks gedoen het om jou uit die situasies te verwyder nie 😢
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 ай бұрын
Ja, dis tragies. Ons dank die Here dat jy daar uitgekom het en JESUS ontdek het.
@anjacoffee2983
@anjacoffee2983 2 жыл бұрын
Ek kry nie die volle getuienis nie
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 жыл бұрын
Goeie dag Anja, sy volle getuienis is op "Audio" by die link: diegetuienis.co.za/pa-slaan-seun-amper-dood-pottie-potgieter/
@tokkiebotha7157
@tokkiebotha7157 2 жыл бұрын
Amen.
@poppiepieterse1825
@poppiepieterse1825 2 ай бұрын
@martiethysse8827
@martiethysse8827 2 жыл бұрын
Amen
@katimout2944
@katimout2944 2 жыл бұрын
Ek is altyd baie bang om te luister,want my Hart Kan dit nie vat as n pa ongenaakbaar is, as God jou Hart Kan Vrede maak, Prys Sy Naam
@kathrinabierman4746
@kathrinabierman4746 Жыл бұрын
My hart breek soveel jare gelede...so jammer.Jesus het jou ook sooo jammer gekry..Hy het jou gered....hoe goed is God..eks lief vir jou in JESUS....WONDERWERK
@kathrinabierman4746
@kathrinabierman4746 Жыл бұрын
God is so wonderlik....😢
@heletteloubser3638
@heletteloubser3638 6 ай бұрын
Sjoe, dit was baie moeilik om na hierdie getuienis te luister. Die sagtheid in Pottie se oë, die nuwe mens, was van die begin af duidelik sigbaar en dit het my hoop gegee dat die tragiese storie ‘n mooi einde het. Soveel mense genees nooit van so iets en die siklus word ongelukkig weer herhaal - presies wat met Pottie se Pa gebeur het. Sy wond het nooit genees. Weereens besef ek hoe belangrik ons taak op aarde as - om mense na die Here te lei.
@marelisedormehl7511
@marelisedormehl7511 6 ай бұрын
Amen
Spies deur my kop geskiet
30:39
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
Was verslaaf aan seks
26:59
Die Getuienis
Рет қаралды 27 М.
The Joker wanted to stand at the front, but unexpectedly was beaten up by Officer Rabbit
00:12
How To Get Married:   #short
00:22
Jin and Hattie
Рет қаралды 27 МЛН
إخفاء الطعام سرًا تحت الطاولة للتناول لاحقًا 😏🍽️
00:28
حرف إبداعية للمنزل في 5 دقائق
Рет қаралды 50 МЛН
Was getroud met pedofiel & narsis
27:59
Die Getuienis
Рет қаралды 25 М.
27 jaar gebid vir my man, maar …
28:28
Die Getuienis
Рет қаралды 23 М.
Getroud en bedrieglik: Was besig met buite-egtelike sake
27:16
Die Getuienis
Рет қаралды 37 М.
Pa hang broer, Seun vergewe
25:02
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
Ontvoer in 'n vreemde land
27:44
Die Getuienis
Рет қаралды 34 М.
Ek erken, ek't jou verneuk
27:46
Die Getuienis
Рет қаралды 65 М.
Waarskuwing | Profesie oor Suid Afrika | Rooies Strauss
32:16
Verkrag deur pleegouer & trou met hom
28:14
Die Getuienis
Рет қаралды 43 М.
Hoor God se stem in Volkleur! met Lynette Beer
1:34:27
Gesinskerk
Рет қаралды 33 М.
Ek was in die doderyk
30:58
Die Getuienis
Рет қаралды 63 М.
The Joker wanted to stand at the front, but unexpectedly was beaten up by Officer Rabbit
00:12