No video

Was verslaaf aan seks

  Рет қаралды 26,183

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Etienne se nr 0645199733
Etienne was as kind deur verkragting gegaan. Sy pa het selfs sy ouer broer betaal om hom dood te maak. Met al die dinge het Ettiene verslaaf geraak aan seks op ‘n baie jong ouderdom, dwelms begin gebruik en selfs verkoop ook. Hy het getrou met al die dinge totdat hy sy vrou alles moes vertel het. Is jy mans genoeg?
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
/ @diegetuienis
diegetuienis.c...
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchon...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com

Пікірлер: 45
@catherinebotha3632
@catherinebotha3632 7 ай бұрын
Wat ń ongelooflike getuinenis... by die Here is niks onmoontlik nie, Hy is ń God van Liefde en het beloof dat Hy ons nooit sal begewe of verlaat nie. Al die eer aan Abba Vader!!! Blessings vir julle!! 🙌🙌🙌
@salomekapp9894
@salomekapp9894 Жыл бұрын
En SO was God jou witter as sneeu...al wat j moet doen is vra. Dankie Here!❤
@karinvanstraten4309
@karinvanstraten4309 6 ай бұрын
Wow!!! Damaskus soos Saul na Paul met 3 dae vas 🛐🙏✝️🏆 Prys Jesus 🙌🙌🙌🙌 Wat n ware man en geseend met n stunning Godly vrou 👑
@annatjiebeukes5510
@annatjiebeukes5510 Жыл бұрын
Wow!! Wat n getuienis! Prys die Here!! Hy los ons nooit!!🙌🙏
@annatjieoosthuizen1030
@annatjieoosthuizen1030 Жыл бұрын
Wow hoe groot is ons God deur Jesus Christus se liefde en genade!!!!
@neelsduplessis1079
@neelsduplessis1079 Жыл бұрын
Wat n kosbare getuienis. Dis net my JESUS wat so kan verlos. Staan sterk in JESUS CHRISTUS julle. Dis die moeite werd om aan HOM vas te hou. JESUS is awesome 🙌🙌🙌🙌🙌
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 4 ай бұрын
Amen wat n awesome getuienis mag God julle ryklik seen👏👏👏👏
@maggiolivier9855
@maggiolivier9855 Жыл бұрын
Prys die Here! Dankie vir die deel van julle getuienis! Jesus leef! 🙏
@colettehaasbroek7079
@colettehaasbroek7079 Жыл бұрын
Wat n wonderlike getuienis! Dankie dat julle dit gedeel het.
@Leeuwyfie7
@Leeuwyfie7 Жыл бұрын
Amen hallelujah aan God kom al die eer... Hy het julle baie diep uitgehaal sodat julle getuienis ander kan help, Amen.
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 8 ай бұрын
WOW!! Ons dien 'n amazing God!! 🙏🙏
@leonwilliamson585
@leonwilliamson585 Жыл бұрын
I was in the same predicament as this Guy and Jesus saved me. God bless you my brother
@magrietripsold3307
@magrietripsold3307 10 ай бұрын
Halelujah! Loof loof die Here. Blessings forever!!
@monicagomes5899
@monicagomes5899 Жыл бұрын
What an inspiring testimony I think you're both such a testimony for married couples of what Father God can do to heal and restore may He keep blessing you both thank you for sharing 🙏🙏🙏
@nadinejansevanrensburg7104
@nadinejansevanrensburg7104 Жыл бұрын
Amazing getuienis. Baie dankie.
@tanyagrobler9036
@tanyagrobler9036 Жыл бұрын
Brawe mense om hierdie te deel. Hierdie dinge word in lig ontbloot en Jesus se Lig maak hul lewens 'n getiie vir ander. en hul weet wie hulle is in Jesus. Seen hul
@ronelbreedt7
@ronelbreedt7 4 ай бұрын
Prys Die Here 🙌 Hy is altyd goed ❤️🙏
@francoisduplessis5839
@francoisduplessis5839 Жыл бұрын
Amazing getuienis! Seen op julle bediening!
@user-wz6bf1cs3p
@user-wz6bf1cs3p 23 сағат бұрын
Mag julle van krag tot grag gaan in jesus naam amen
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Toemaar mense, moenie alleen voel in hierdie situasie nie. Die Here het baie van ons baie vêr en diep gaan uithaal. Sy grote genade/liefde, is onbeskryflik groot! Ek eer die Here vir dit wat Hy vir julle en vir baie ander gedoen het, en nog gaan doen...bly wandel in Sy heerlike Lig!! 🤗🤗🤗🤗
@user-wz6bf1cs3p
@user-wz6bf1cs3p 23 сағат бұрын
Jesus is always on time 🙏 go and spread his love and goodness
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
WOW!! Pragtige getuienis !!
@monicakruger6172
@monicakruger6172 Жыл бұрын
Sjoe Awsome🙌🙌
@susanswartz5747
@susanswartz5747 Жыл бұрын
AMAZING .... dit was n wonderlike tyd om na julle te luister ... mag julle net meer en meer GESEEN word
@shanetieties6173
@shanetieties6173 Жыл бұрын
Wat a wonderlike Getuienis alle Eer aan Abba Vader
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
God is always on time... 🤗🤗🤗🤗🤗😁😁😁😁
@user-jw3of7gr2l
@user-jw3of7gr2l 7 ай бұрын
Ai Boet ja God maak van ñ gruwel iets kosbaar .Ek was ook ñ skirminkel wat ñ vrou met my oè kon uittek.Die Here red en verander jou omstandighede.Ek is so dankbaar vir wat God vir jou gedoen het. Nou kan ons getuig en ook ander help. Prys Die Here.
@DieGetuienis
@DieGetuienis 7 ай бұрын
Prys die HERE
@trudylabuschagne3992
@trudylabuschagne3992 4 ай бұрын
Prys die Here. Amen en Amen
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 Жыл бұрын
Ongelooflike getuienins!!!
@magrethcoetzee5340
@magrethcoetzee5340 Жыл бұрын
Ek het geluister en terwyl ek luister raak ek vol krag van God
@lindaherholdt2335
@lindaherholdt2335 Жыл бұрын
Awesome. JESUS MAAK HEEL
@helenavisser6319
@helenavisser6319 Жыл бұрын
Alle eer aan GOD...
@lindaherholdt2335
@lindaherholdt2335 Жыл бұрын
Stem saam niks wereldse goed is meer die begeertes as jy gevul is met Heilige Gees
@sanetsmith5581
@sanetsmith5581 Жыл бұрын
Amen pragtige getuienis
@user-sd1hf8ew5q
@user-sd1hf8ew5q Жыл бұрын
Here hou jul in die holte vn U hand❤❤🙏🙏
@lindacoertze5624
@lindacoertze5624 Ай бұрын
Baie dankie vir julle 2tjies
@thelastdays4586
@thelastdays4586 Жыл бұрын
God seen jou Ettienne en jou gesin.
@Jacobushj
@Jacobushj 4 ай бұрын
dankie kobus ekt nog boetjie snoei werk nodig maar gaan baie beter
@mariousloubser7908
@mariousloubser7908 2 ай бұрын
Amen 🙏🙏🙏
@elmarievisser5743
@elmarievisser5743 Жыл бұрын
💕
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Soms laat die Here toe dat ons n pad vol klippe stap, sodat mens ander kan help/bystaan in jou bediening. As mens n pad gestap het en ondervinding het van dinge, kan mens mense beter help, want jyt eerstehandse ondervinding. Hier ook geen tv/radio nie. Luister net preke van sommige predikers. Luister net Gospel musiek. Bybelstudie baie belangrik vir ons. Voorspoed!! 🤗🤗
@user-sd1hf8ew5q
@user-sd1hf8ew5q Жыл бұрын
Kan jul vir ons sy nr struur asb
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag. Etienne se nr 0645199733
Verkrag deur pleegouer & trou met hom
28:14
Die Getuienis
Рет қаралды 41 М.
Was getroud met pedofiel & narsis
27:59
Die Getuienis
Рет қаралды 24 М.
WHO CAN RUN FASTER?
00:23
Zhong
Рет қаралды 42 МЛН
а ты любишь париться?
00:41
KATYA KLON LIFE
Рет қаралды 2,9 МЛН
Sien engel gedurende gewapende roof
28:00
Die Getuienis
Рет қаралды 25 М.
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 20 М.
Getuienis - Freddie van Niekerk (Oktober 2022)
6:36
TabernaDei
Рет қаралды 6 М.
Kassier & Engel red my lewe
27:26
Die Getuienis
Рет қаралды 20 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 34 М.
Ouers groet 10 jarige seun
25:23
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Ateïs - want HY vat net
31:42
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
GETUIENIS I Bonatuurlike genesing I APPEL
29:32
Radio Tygerberg
Рет қаралды 10 М.
My getuienis: Ek was gay nou is ek vry
7:09
sofTUBE
Рет қаралды 27 М.
aborsie, verwerping, selfmoord, ongeluk … wat nog ??
27:07
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.