Baie dankie vir die puik diens Past Des. Ek haal so diep asem oor die 2 de gedeelte van jou diens. Jesus se geboorte is so so belangrik en Hy is gebore vir ONS!!!! Die 1ste gedeelte van jou diens is so kragtig en dankie daarvoor. Groete Esmê
@SusannaMargarethaEngelbrecht2 күн бұрын
Amen dankie Jesus
@WilmaMalherbe2 ай бұрын
Amen...Jesus is vir ons gebore...Amen Pastoor...dankie vir n puik boodskap
@VDBA06102 ай бұрын
JESUS is vir ons Gebore🙌🙌
@Michelle.Mulder2 ай бұрын
Amen Baie Dankie Pastoor Des vir n awesome diens.
@erikavisagie42 ай бұрын
Amen en Amen. Dankie pastoor Des. 🙏🙏🙏
@VDBA06102 ай бұрын
Amen Hallelujah, Corne Devine
@ElaineBronkhorst2 ай бұрын
Amen🙌. Puik diens Dankie Pastoor
@elizabethmankopan7002 ай бұрын
Amen danki Here vr di waarheid.🙌🙌
@jacosmal11022 ай бұрын
Meer dankie se vir ons seeninge.Amen.
@SusannaMargarethaEngelbrecht2 күн бұрын
Dankie pastoor vir n wonderlike diens en ek my kids aan Jesus opgedra amen
@friedarose16202 ай бұрын
Baie Dankie Pastoor Des Amazing Woord van Jesus❤
@GreveAnnette2 ай бұрын
Amen! Dankie vir hierdie boodskap. Die Here het reguit met my gepraat deur jou, Past. Des.🙌🏼🙌🏼
@emmarentiavanderwesthuizen49802 ай бұрын
Dankie Here Vir Al ouers wat hul kinders laat in sëen. Ons dien n awesome God
@catharinathiele46342 ай бұрын
Ria Thiele baie dankie vir hierdie wonderlike woord🙏🙏🙏🙌❤️💕
Dankie Jesus, dat elke kind aan U afgeggee word deur die ouers.
@Annmarieprinsloo2 ай бұрын
Amen 🙏
@maranataharties7912 ай бұрын
Amen my man preek presies dieselfde oor unseen en die verantwoordelikheid wat ouer het om hulle te leer van God.
@jacosmal11022 ай бұрын
Geen Kersvader : Amen.
@SusannaMargarethaEngelbrecht2 күн бұрын
Seen asb ons kinders ook 3 seuns asb al is hulle nie daar nie amen 🙏
@catharinadorotheavanderwes89962 ай бұрын
Dankie pastoor Des.
@friedarose16202 ай бұрын
Amen Praise God vir al die Kinders Jesus se Kinders Ek het trane
@isisgricius5662 ай бұрын
Loof die Here vir al die gehoorsame ouers wat hulle kinders laat inseën het. Dit het ons diep geraak en ons sê amen op alles.
@babsiegroesbeek14632 ай бұрын
Sou Pastoor sso wonderlike diens vernaam inseening
@jacosmal11022 ай бұрын
Amen.
@WilnaDuToit-j6k2 ай бұрын
AMEN
@jacosmal11022 ай бұрын
Prys Jesus.Amen
@antoinettewhiteman45982 ай бұрын
Ma Pastoor, help my verstaan asb. Ma hoekom sal Vader vir jou n belonging gee en hom weg vat voordat hy gebore is. Kan Pastoor my help om dit verstaan asb.
@esmereldaheymann84642 ай бұрын
Dit gaan nie die ou boompie en die liggies nie en definitief buig ek nou nie voor die boompie nie. En ek glo nie aan kersvader nie.
@jacosmal11022 ай бұрын
Psalm 127.3.
@louisnell3424Ай бұрын
Waar is die kerk en hoe laat is dienste
@jacosmal11022 ай бұрын
Mark 10.
@WillieFRITZ-r5kАй бұрын
Pastoor Des. Hoe kan ek met u in kontak kom of waar is u kerk geleë. Ek het na 2 boodskape geluister en ek het die GEES VAN GOD GEWAAR.