🎉❤Die Here sê ek sal jou nooit verlaat of begewe. Dankie pastoor Pierre vir u getuienis❤🎉
@georgevanschalkwyk454 Жыл бұрын
Dankie vir jou boodskap Perie .Mag die Here jou seen
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Loof ons Here!! Hy is sooo getrou. Baie dankie...
@nataliemeinking5761 Жыл бұрын
Thank you Pierre for you testimoney of molestation and depression. It helped a lot. And may Abba Father grant me the desire of my heart to be in ministry full time for Him. 🪔🕯️📜📖🕊️🔥🙌✨👑❤️
@wilnarosslee4233 Жыл бұрын
Amen!!🙏🏻🙌🏻🙏🏻
@kobuskruger7612 Жыл бұрын
Awesome getuienis ✝️🔥
@ivonnealester7580 Жыл бұрын
Wow amazing testimony! Dankie🎉
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Dis waar.....die goed gebeur gewoonlik met iemand wat n calling op hul lewe het, want ek ken van die mense...die vyand is sooo listig... gelukkig het Jesus hom aan die kruis op Golgota oorwin!!