No video

Picasso se Les Demoiselles d’Avignon

  Рет қаралды 84

Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Жыл бұрын

Die kunswerk Les Demoiselles d’Avignon (1907) deur Pablo Picasso (1881-1973), vorm deel van die permanente versameling van die Museum of Modern Art in New York. Dit beeld vyf naakte vroulike prostitute uit in ’n bordeel op Carrer d’Avinyó, ’n straat in Barcelona, Spanje. Met hierdie bekende skildery het hy op 'n baanbrekende wyse afgewyk van die opvatting dat skilderwerk 'n letterlike interpretasie van die werklikheid moes wees. Die skildery het die verdraaiing van konvensionele perspektiewe gekombineer met die eenvoudige, beeldende vorms van Afrika-beeldhouwerk. Hierdie proto-kubistiese werk word algemeen beskou as die belangrikste in die vroeë ontwikkeling van kubisme en moderne kuns.

Пікірлер
Salvador Dali - Volharding van herinnering
41:25
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Рет қаралды 64
The Myth of Picasso
21:50
The Conspiracy of Art
Рет қаралды 194 М.
Zombie Boy Saved My Life 💚
00:29
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 28 МЛН
Incredible Dog Rescues Kittens from Bus - Inspiring Story #shorts
00:18
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 28 МЛН
1/6 The Rules Of Abstraction With Matthew Collings
15:00
Art Documentaries
Рет қаралды 1,7 МЛН
Exhibition Tour-Look Again: European Paintings 1300-1800
33:28
Hans Hartung In English
10:55
Jean-Paul FAURE
Рет қаралды 565
Reik na die sterre
55:15
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Рет қаралды 14
Van Wouw se beeldhouwerk aan geboue in Pretoria
49:33
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Рет қаралды 30
The Paradox of Being a Good Person - George Orwell's Warning to the World
17:59
Pursuit of Wonder
Рет қаралды 1,1 МЛН
Om te sien is glo: Erich Mayer & Walter Battiss & San Rotskuns. Aangebied deur prof Alex Duffey
39:20
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Рет қаралды 94
Die kunstenaar en die vierde dimensie
52:52
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Рет қаралды 17
Anton van Wouw en die Anglo Boereoorlog
1:04:32
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Рет қаралды 154
Zombie Boy Saved My Life 💚
00:29
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 28 МЛН