Prys Die Here vir die awesome getuienis dankie vir die deel ons dien n God van wonders 🙌🙌
@IrisViljoen-b4e9 ай бұрын
Ds so waar. God se tyd is die regte tyd. Ek wag op GOD.
@alettajohannavanwyk53889 ай бұрын
Wat n fantastiese boodskap....en dankie Juanita vir jou sprankel in elke onderhoud wat n mens laat wonder wat gaan volgende gebeur.... Jy is prágtig!!❤
@hettiebotha89019 ай бұрын
Baie dankie mense. Dit was n heerlike kuier saam met julle!! Voel of ek ook in die sitlamer saam met julle is... Seëninge vir almal...😀🌿🌺🌺
@naomimuller67399 ай бұрын
Wonderlike getuie
@wiidastander35149 ай бұрын
Hi Benno. Ek was Henry se vrou. Ek bly nou in Australie al 7 jr. ek was so verbaas toe ek jou naam hoor op die program en weet dat daar net een Benno is. Toe herken ek jou praat, humor en gesigs uitdrukkings. Seen op jou toekoms. Wil graag jou boek bekom. Sal my seun dalk vra. Weetie of ek ooit weer draai in SA sal maak nie. Fondse. Maar Vader sal plan gee. Groetnis😊
@HS-ml8dx9 ай бұрын
Julle maak Maandae nou my gunsteling dag van die week. Wat 'n awesome manier om die week te begin. Niks beter as die blessing van 'n getuienis van ons Almagtige Vader se getrouheid en liefde nie.❤
@DieGetuienis9 ай бұрын
Baie dankie! Dis so ʼn boodskap wat ons weer moed gee om deur te druk! Al die Eer aan VADER
@arinamarais85699 ай бұрын
Ek mis ook nie een getuienis nie, ek het al almal gekyk, en sien uit na elke week sin.