God is good all the time praise the Almighty Hallelujah Amen
@elizespeelman12526 ай бұрын
Wow die Here is net die Here dankie Here vir die wonderlike getuienise👏
@zenobiawelken89416 ай бұрын
Kosbare getuienis! God bly getrou! Dankie Jesus!! Dankie Heilige Gees!!
@salomievanderwesthuizen73922 ай бұрын
Fantasties Ek kan my nie indink om sonder God se genade te leef nie
@willieengerdaroos87676 ай бұрын
So nederig en opreg. Mag Jesus jou nooit begewe of verlaat Andre🙌
@magdasmith14216 ай бұрын
Baie dankie. Dit gee mens hoop en dankie aan die Barmhartige Samaritane daarbuite. Dit laat my positief voel.❤🎉🎉
@JohanDebruin-uk5po6 ай бұрын
Baie dankie vir die getuinis Prys die Here se kosbare Naam HALLELUJAH ons AANBID n God van wonders Prys die Here se kosbare Naam HALLELUJAH ons AANBID n groot God en ons AANBID n God wat nog aanraak en ons AANBID n God wat nog voorsien Amen
@JoleneCleophas6 ай бұрын
Here gee my di geloof wat Andre: get amen
@jeanbosmanvdwesthuizen83715 ай бұрын
Wat n getuienis!!! My seun gaan ook deur onredelik afdanking. Die besigheid wou he hy moes n oneerlike kontrak teken en moes dadelik gaan. Bid asb vir hom. Daar is 2 kindertjies
@merciavanderberg15465 ай бұрын
Even when we are not..He is faithfull🙌🏻
@SamsungJ-gt8bu6 ай бұрын
AMEN
@MarleneIsaacs-e5o6 ай бұрын
Amen thank you LORD
@magdamyburgh32066 ай бұрын
Wow prys die Here ons Hemelse Vader 🙌🏻
@doreenhelena37145 ай бұрын
Wat n amazing Testimony prys di Here. Wanneer Jesus een deur toe maak, maak Hy n beter deur oop. Danki vi jou testimony ❤🙏🙏🙏
@mariacawood115 ай бұрын
Amen. Die Here praat so baie met my vandag. Deur die getuienis wat julle deel. Dankie daarvoor. 🙏God seen julle.
@sonjaleroux43776 ай бұрын
Een vd mooiste getuienisse wat ek NOG gehoor het! Hier het ek n les geleer. Baie dankie!
@eddiedebeer17096 ай бұрын
Great getuienis. André wow God is groot🙏👏
@petrusrobberts13374 ай бұрын
Amen prys die Here
@Smartie805 ай бұрын
Amen, ons God bly ALTYD groter as ons omstandighede🙏🏻🙏🏻 Nes Andre, is ek ook in covid tyd geskei en het ek ook my werk verloor, net voor covid. Ons God dra my steeds, tot vandag🙌🏻
@AletLocke5 ай бұрын
Amen Prys Die Here lekker om God te dien dankie vir die getuienis
@AnnamarieCason6 ай бұрын
Pragtige getuienis Amen
@naomimuller67396 ай бұрын
Wonderlike Here
@JohanConradie-h1o6 ай бұрын
Baie dankie vir die getuienis wat julle vir my stuur ek het ook maar n waer lewe gehad lief vir jou my meisie ❤❤❤
@betsmaritz27226 ай бұрын
Wow, God bless his children
@SRTSECUREPTYLTD6 ай бұрын
Amen🙏
@leonardblignaut6655 ай бұрын
My Ouma het getuig hoe sy as verslaafde na 'n inrigting gestuur is en hoe Jesus een aand verskyn het en op haar bed gesit en vir haar gesê het dat dit haar laaste waarskuwing is en dat SY HAAR MOET BEKEER . Hy het haar toe uit die inrigting na 'n telefoonkas gelei en toe verdwyn, waar sy die telefoonboek oopgemaak het en 'n omringde nommer gesien het, wat die nommer was van 'n pastoor wat haar na Jesus gelei het. Hierdie tannie het ook die Meester ontmoet en haar lewe op dieselfde manier verander. Hoor hoe ons Vader bonatuurlike dinge doen om ons te RED.
@gerdadeysel81436 ай бұрын
Shalom Amen Amen
@joelo95466 ай бұрын
Sjoe!! Prys die Here!!
@Sunnysa1236 ай бұрын
🤗🤗💕
@elainerabe83236 ай бұрын
Kosbaar
@RachelAbdulla2 ай бұрын
Bid vir my asb ek het Baie problem
@DieGetuienis2 ай бұрын
Goeie dag, maak asb kontak met Andre
@elisebronkhorst44826 ай бұрын
Kon hy die huiseienaar opspoor?
@DieGetuienis6 ай бұрын
Goeie dag. Ja, hy betaal nou sy huur nou dat hy in posisie is om te betaal.
@elizespeelman12526 ай бұрын
Mag hulle al twee geseend wees en mag God se seeninge altyd op die samatitaan en op Andre rus🙏