Ons het van September al gehoor van die "verberde toestande" vir La Nina en October sou ons al reën gehad het. Ons is nou in n ramp toestand. Ons bly bid dat Onse Vader nog genadig sal wees en reën vir weiding darem stuur.
@heathermoller53514 сағат бұрын
Dankie vir die verslag !
@MartiVanderMerwe9 сағат бұрын
Dankie Johan
@jj56x7.5mm5 сағат бұрын
Dankie waardeer die upload
@TommyViviers2 сағат бұрын
Dankie, teen daardie tyd is mens en dier vrek.
@true51889 сағат бұрын
Ons sal graag wil hoor dat dit wel gereen het . Dis nag nou . Beskikbare weiding word opgevreet indien daar is.
@cornelclaassen26695 сағат бұрын
Ek sal graag meer wil hoor oor die wind tendense ook.
@LotharStadler-f4u4 сағат бұрын
Groep
@stephanbecker67207 сағат бұрын
Baie dankie. Kan die volgende episode dalk ń bietjie meer fokus op die Noord-Kaap se tendense?
@buksbarnard74102 сағат бұрын
Op pad moet twee woorde wees.
@jacovanrensburg47114 сағат бұрын
Dit link amper soos tandpyn
@nicolaasmayer48429 сағат бұрын
oerp
@gerhardg51863 сағат бұрын
'Op pad' is TWEE woorde in Afrikaans! Kom ons eer ons taal met goeie spelling.