Reën - Vakansie op die Platteland (Official Lyric Video)

  Рет қаралды 214,823

Reën Musiek

Reën Musiek

2 жыл бұрын

Official Lyric Video for "Vakansie Op Die Platteland" by Reën.
Download or stream hier - selectmusiek.lnk.to/VODPlatte...
Follow Reën op Social Media:
Facebook - / reenmusiek
Instagram - / reenmusiek
Select Musiek Website - selectmusiek.co.za/reen/
Camera: Richann Brüssow, Deklerk Naude
Edit: Richann Brüssow
VAKANSIE OP DIE PLATTELAND - LIRIEKE
Vakansie op die platteland
Kyk jy vir jou lewe deur ‘n ruit
Hierdie mensgemaakte moeilikheid moet stop
Skuld maak en wind jaag
Sukkel jy om in jou baan te bly
Ruil ‘n bietjie jou probleme in vir tyd
Stap aan ons verlang
Hier waar die boere lyne in die stof in dans
Raak ons verlore in die spore wat ons maak
Voel soos vakansie op die platteland
Om ‘n kampvuur slaan ons harte aan die brand
Jy laat dit voel asof my tyd stil staan
So kry my op die platteland
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh
Oh Vakansie op die platteland
Wanneer laas het jy ‘n kans gevat
Op ‘n vreemdeling verlief geraak
As jy my roep sal ek soek
Oh oh
Oh oh
Het jy mure om jou hart gebou
Kon jy al die spoke binne hou laat los
Breek af en wees braaf, tel jou kop op en laat jou voete loop
Na waar die boere lyne in die stof in dans
Raak ons verlore in die spore wat ons maak
Voel soos vakansie op die platteland
Om ‘n kampvuur slaan ons harte aan die brand
Jy laat dit voel asof my tyd stil staan
So kry my op die platteland
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh
Oh Vakansie op die platteland
Ek wil met jou dans êrens op ‘n plaas
Ek wil met jou dans êrens op ‘n plaas
Voel soos vakansie op die platteland
Om ‘n kampvuur slaan ons harte aan die brand
Jy laat dit voel asof my tyd stil staan
So kry my op die platteland
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh
Oh Vakansie op die platteland
Official Lyric Video by Reën performing Vakanie Op Die Platteland. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty)
vevo.ly/dXRmkR
#Reen, #VakansieOpDiePlatteland

Пікірлер: 15
@tiaandupreez
@tiaandupreez 2 жыл бұрын
Daar is nou al 3 liedjies wat ons kliphard kan speel van Reën🎶 ❤️ Dis die #wenresep van 'n lekker vakansie.
@jketernalblizzard7479
@jketernalblizzard7479 Жыл бұрын
I'm not from SA. My friend from Upington suggested me this song and I don't even know Afrikaans. But this song has such a vibe and just phenomenal ❤🎉
@jenna-leewessels7139
@jenna-leewessels7139 Жыл бұрын
So where are you from?...cheers mate
@jketernalblizzard7479
@jketernalblizzard7479 Жыл бұрын
@Jenna-Lee Wessels Ek is van Indië
@Marcellogo
@Marcellogo 9 ай бұрын
If you look well , this is a parody of the typical Afrikaans video depicting Christmas Vacation (that in the austral hemisphere is full summer) at the beach n the western Cape. Instead of a motorboat speeding between the waves , we have here a baakie moving through a sea of luscious green grass but the drink beer sthe instead of jumping in the sea , they just make the move and instead of climbing a cliff they mount on an irrigation machine. They have a lot of fun the same but in a different, less chaotic way than in the Cape. Reen are very explicit about being from the Vrystaat described as a typical agricultural region in which the Afrikaners could still live in their ancestral way being at peace with their black neightbours.
@jketernalblizzard7479
@jketernalblizzard7479 9 ай бұрын
@@Marcellogo Thank you so much mate, thanks for informing this jewel like valuable knowledge. I really like to explore these minute details about different countries. Thank you again Marcellogo
@ambernaude2429
@ambernaude2429 Жыл бұрын
Supp mense ,ek love die song,dis een van die beste songs,dankie vir die
@charmonevanvuuren403
@charmonevanvuuren403 2 жыл бұрын
Dennis song by mooi❤️❤️❤️
@macayla8575
@macayla8575 2 жыл бұрын
Julle songs bly net mooi!! I love it❤
@marilizehoenderbeeton87
@marilizehoenderbeeton87 2 жыл бұрын
Al die songs amazing, keep it up
@ferdinanddick703
@ferdinanddick703 2 жыл бұрын
Baie swak kwaliteit video. Sorry, julle kon beter gedoen het. Goeie song though.
@jancolegrange6305
@jancolegrange6305 2 жыл бұрын
Nie waar nie
@ferdinanddick703
@ferdinanddick703 2 жыл бұрын
@@CasseyBlake234 Jy's reg, ek kan nie so goeie liedjie skryf of maak nie. Dis nie die punt nie. Dis 's' n goeie liedjie, maar die video is nie great nie Lees my 1ste comment weer...
@jenna-leewessels7139
@jenna-leewessels7139 Жыл бұрын
Die budget was laag😂😂
Reën - Vrystaat Vlaktes (Official Music Video)
3:37
Reën Musiek
Рет қаралды 3 МЛН
Reën - Ek Kan Nie Wag Nie (Official Audio)
3:41
Reën Musiek
Рет қаралды 418 М.
Was ist im Eis versteckt? 🧊 Coole Winter-Gadgets von Amazon
00:37
SMOL German
Рет қаралды 35 МЛН
你们会选择哪一辆呢#short #angel #clown
00:20
Super Beauty team
Рет қаралды 22 МЛН
Heartwarming: Stranger Saves Puppy from Hot Car #shorts
00:22
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 20 МЛН
Children deceived dad #comedy
00:19
yuzvikii_family
Рет қаралды 8 МЛН
Juan Boucher - Die Gesprek
4:41
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3 МЛН
Reën | Die nuwe dame, Nolene | 24 Februarie 2022
18:07
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 13 М.
Reën - Vakansie op die Platteland (Official Audio)
3:30
Reën Musiek
Рет қаралды 10 М.
Franja du Plessis - Lisensie (Official Music Video)
3:23
Franja du Plessis Official Channel
Рет қаралды 338 М.
K'NAAN - Wavin' Flag (Coca-Cola Celebration Mix)
3:45
K'naan Warsame
Рет қаралды 522 МЛН
Stubete Gäng - «Richi»  (Offiziells Musigvideo)
3:23
Stubete Gäng
Рет қаралды 1,5 МЛН
JAN JAN JAN - Wys jou Vleis
5:25
JAN JAN JAN
Рет қаралды 10 МЛН
Juanita Du Plessis feat. Snotkop - Ruk Die Dam (Official Music Video)
4:19
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 2,8 МЛН
Lekker Afrikaanse Braai Mix 001
1:52:50
Stewi’s
Рет қаралды 4,2 МЛН
BABYMONSTER - ‘FOREVER’ M/V
3:54
BABYMONSTER
Рет қаралды 48 МЛН
Say Mo - LIL BIT & 1 shot 2 (Waysberg Music Remix)
2:43
Waysberg Music🇰🇿
Рет қаралды 341 М.
V $ X V PRiNCE - Не интересно
2:48
V S X V PRiNCE
Рет қаралды 1,7 МЛН
Kendrick Lamar - Not Like Us
5:55
KendrickLamarVEVO
Рет қаралды 38 МЛН