No video

Refentse - Toe vind ek jou

  Рет қаралды 467,029

Select BTL

Select BTL

Күн бұрын

Description

Пікірлер: 236
@MrGibo2000
@MrGibo2000 8 жыл бұрын
Ek kyk na hierdie Ou en dink vir myself "Dink net hoe groot en wonderlimk sou SA kon word as daar meer soos hy was" - en julle weet presies wat ek bedoel !!
@Swartness
@Swartness 8 жыл бұрын
Ek dink ek verstaan wat jy bedoel. Maar hopelik sluit jy in dat ons Afrikaners ook liedjes in Zulu, Xhosa en ander Afrikatale moet begin sing, en in daardie tale begin praat. Ons moet ook na Afrika uitreik as ons verwag Afrika moet na ons uitreik.
@Kickasskaasie
@Kickasskaasie 8 жыл бұрын
Goeie punt , soos die ou king james bybel sê in handelinge 17 vers 26 (Acts 17:26 "And hath made of one blood all nations of men") , so jys eenhonderd persent reg , ek glo nie jou siel het n "ras" nie
@MrGibo2000
@MrGibo2000 8 жыл бұрын
Jacomin Sauerman - Met alle respek - ek is hier vir die Musiek - nie vir die Bybelklasse nie !!
@Brenda90210
@Brenda90210 4 жыл бұрын
Jacomin Sauerman dis wat my ma altyd gese het toe sy nog geleef het
@margholtz
@margholtz Жыл бұрын
So baie soos hy, hulle kan net nie almal Afrikaans praat nie. Almal mense is amazing as mens opreg belangstel in hulle lewe en kultuur
@HAMUTIMAT2
@HAMUTIMAT2 8 жыл бұрын
Ek is trots op Cecilia wat Refentse se talent gesien het en vandag nog saam met hom staan. groete uit Namibia!
@ignacioperez2033
@ignacioperez2033 8 жыл бұрын
Taal is nie vel se kleur nie. Taal is menslike uitdrukking. Groete uit Suid-Amerika!
@tertiusferreira4753
@tertiusferreira4753 8 жыл бұрын
tien uit tien
@nicoleswanepoel6259
@nicoleswanepoel6259 8 жыл бұрын
so waar
@hugovanniekerk3049
@hugovanniekerk3049 8 жыл бұрын
Die maak my skoon bewoë. Dis rerig fantasties. Ek is so onseker oor ons taal in ons land. Die wys net opnuut dat die taal waarvoor ek so lief is geen kleur ken nie. Sy stem is beautiful.
@newnegritude1550
@newnegritude1550 6 жыл бұрын
Ek pis my oe uit...
@mariannethamm1983
@mariannethamm1983 8 жыл бұрын
When language is not a weapon it goes to the heart...beautiful....dankie..
@liezl-marivanrensburg891
@liezl-marivanrensburg891 6 жыл бұрын
indeed & inderdaad :) Marianne Thamm :) :)
@wat2206
@wat2206 3 жыл бұрын
@@eddieswart4470 I think that Afrikaans is only in SA, not sure
@sograpes801
@sograpes801 3 жыл бұрын
@@wat2206 Hello
@wat2206
@wat2206 3 жыл бұрын
@@sograpes801 hi
@Tumikekanaa
@Tumikekanaa 7 жыл бұрын
I'm not afrikaans but I really love this song wooooww 😭💗💗
@carlosmpsenyorcapitacollon6977
@carlosmpsenyorcapitacollon6977 8 жыл бұрын
Die beste singer dat Afrikaans het gemaakt. Dozi en Koos Kombuis was baie difficult te overtake, maar hy (Refentse) het dat gemaak. Asb vir my self-learning geleer Afrikaans.
@natvisser
@natvisser 8 жыл бұрын
+Ночной Позор Wonderlik !!!!!! 'n Voorbeeld vir ons almal !!!
@charlestwee773
@charlestwee773 6 жыл бұрын
Ночной Позор were you from?
@theworldoftonfa3975
@theworldoftonfa3975 6 жыл бұрын
Это феноменально! А позвольте узнать, сколько времени потребовалось Вам на самостоятельное изучение Африкаанса?
@inavogel626
@inavogel626 2 жыл бұрын
Wow! That's great. What is your mother-tongue?
@imparisafari9345
@imparisafari9345 8 жыл бұрын
I would so so so like to meet his parents. They deserve to be honoured. what amazing people they must be. may THE ALMIGHTY CREATOR OF THE UNIVERSE continue to bless them. Ameeeeeeeeeen!
@natvisser
@natvisser 8 жыл бұрын
+Impari Safari And so say all of us, for he is a jolly good fellow !!!!!
@HAMUTIMAT2
@HAMUTIMAT2 8 жыл бұрын
musiek nes sport het geen Kleur beperk nie. Refentse is ongelooflik betowerend met Afrikaanse liedjies.
@yolandevanschalkwyk4042
@yolandevanschalkwyk4042 8 жыл бұрын
Refentse - ek lief dit om te luister na jou, jy het so n gawe om aan mense se binneste te raak.. dit is jou mens wees en jou siel wat deur skyn wanneer jy sing..dankie dat jy jou gawe met ons deel
@richpollinate
@richpollinate 8 жыл бұрын
Wow. This is an amazing cover of one of my all time favourite songs. I have always been a huge fan of Francois and Karen...and this song is so fucking good. They are so unique but combine so well. And to cover it and not damage it...just wow
@riaanburger5537
@riaanburger5537 2 жыл бұрын
This is an improvement of the original
@maxhavelaar7321
@maxhavelaar7321 8 жыл бұрын
This boy blows my mind! Wens ek kon suiwer Afrikaans praat soos Refentse.
@belindaoberholster7163
@belindaoberholster7163 8 жыл бұрын
Ongelooflik jong man, doen so voort!!!!! Jy is regtig een van die min mense wat covers suksesvol, sonder afbreuk doen met jou eie stem en eie persoonlikheid!!!!!! Gaan groot jy gaan 'n legend word!!!!!!!!!!
@clarakellerman762
@clarakellerman762 8 жыл бұрын
By het n pragtige stem, nederige mens voorbeeld vir baie!
@hanserasmus3620
@hanserasmus3620 8 жыл бұрын
Ek wens ek het geweet watter taal jy praat, sodat ek so mooi in jou eie taal vir jou kon gelukwens soos wat jy in my taal sing! Baie goed gedoen!
@tyrloki5999
@tyrloki5999 6 жыл бұрын
isiZulu en SeTswana
@marieroth3940
@marieroth3940 6 жыл бұрын
Hy praat Zulu.
@rudolphduplessis8193
@rudolphduplessis8193 8 жыл бұрын
Nuwe waardering vir Afrikaans. Briljant ou seun
@elizmataljaard4413
@elizmataljaard4413 8 жыл бұрын
Hy is ongelooflik !! Wow 👏🏻
@AndreLandsberg
@AndreLandsberg 8 жыл бұрын
👍
@Joe-ey3qt
@Joe-ey3qt 6 жыл бұрын
He is so pure! We need to protect him from this messed up world.
@robbiesteenkamp794
@robbiesteenkamp794 8 жыл бұрын
Geen Refentse geen beheer
@moniquefoster
@moniquefoster 4 жыл бұрын
Beste comment haha
@niconepgen3342
@niconepgen3342 8 жыл бұрын
Afrikaans bly mooi maak nie saak wie dit sing nie....JY MAG MAAR!!
@raulkozonguizi3953
@raulkozonguizi3953 7 жыл бұрын
wow dis ongelooflik dis indrukwekkend en uitters mooi dis heel wat een die beste musiek stem in die wereld dankie man Mervin Gertze Von Seydlitz uit namibia is not groot fan
@dylanvanwyngaard6065
@dylanvanwyngaard6065 8 жыл бұрын
Hi ,ou dis amazing. Hou so aan en jy sal ver kom. love dit. Jy gee my hoendervleis. en n spark in die lewe.
@albertussamuel8355
@albertussamuel8355 2 жыл бұрын
Massive goosebumps my body is shaking you just nailed this song masive voice
@michaelabooysen2907
@michaelabooysen2907 8 жыл бұрын
Refentse pensie jou oulike mensie!!! Jy maak my trots my vriend 👍🌸
@pukyd1029
@pukyd1029 5 жыл бұрын
Wow beautiful and amazing Rafentse
@andrejay1813
@andrejay1813 7 жыл бұрын
I enjoy this song...when language is not a barrier and your heart melts to the song.
@meloneycronje1667
@meloneycronje1667 4 жыл бұрын
The most awesome voice and person in SA currently. He is the change we all have been waiting for! #refentse
@clasijuls1
@clasijuls1 7 жыл бұрын
Ek sit in die midde-ooste ,en huil my ogies uit .Dankie so baie .Jou stem is ongelooflik .
@Aida-nd5ob
@Aida-nd5ob 8 жыл бұрын
maaaaaaannnnn!!! jy is fantasties!
@jacquesherbst9233
@jacquesherbst9233 7 жыл бұрын
As die hele SA vol mense soos jy was sou dit die beste land ini wereld wees Jou musiek is wonderlik !!!!!
@chriskloppers4924
@chriskloppers4924 3 жыл бұрын
Beautiful meneer!!! 'n mens se mens. Jy kan net trots wees op wat hy doen. Beautiful stem!👊🏻👊🏻
@DanteGous
@DanteGous 8 жыл бұрын
Uitstekend Oorwinnaar! , niks om by te se nie!
@francescaharbor1731
@francescaharbor1731 5 жыл бұрын
Baie mooi man. Jy is my legend.
@DydLike
@DydLike 8 жыл бұрын
Beautiful man
@theunsvandyk3919
@theunsvandyk3919 3 жыл бұрын
Shit Refentse. Hou aan my maat. Ons almal van alle taale en kleure kan baie leer van jou. Dankie
@jeanetteviljoen4907
@jeanetteviljoen4907 8 жыл бұрын
FANTASTIES verby!!
@hanneric
@hanneric 8 жыл бұрын
Pragtig!! WELGEDAAN!
@salomeborngraber2518
@salomeborngraber2518 5 жыл бұрын
Ek hou nie eens van Afrikaanse musiek nie, maar sjoe jy raak mens se hart met jou amazing stem! Jy is my gunsteling Afrikaanse sanger!
@jabuhlatshwayo8695
@jabuhlatshwayo8695 3 жыл бұрын
My favorite song 😍❤️yessss
@reinobrowne9597
@reinobrowne9597 8 жыл бұрын
HOU OP!!! jy gee my trane
@lenku-vinceoosthuizen964
@lenku-vinceoosthuizen964 8 жыл бұрын
Amazing bruh.... Doen asseblief nog!!!!!!
@jabuhlatshwayo8695
@jabuhlatshwayo8695 3 жыл бұрын
Ek moet ook se dat ek is baie trots op jou, en gaan groot😍. Afrikaans is n baie mooi taal dankie my broer.
@elizebot4238
@elizebot4238 8 жыл бұрын
Absoluut wonderlik Refetse ek sweer jy maak elke Afrikaner trots om afrikaans te wees, jy gee ons hoop in 'n land wat relatief onsekerheid in elkeen sit, jy weet net nie watse impak jy het nie hou so aan jy maak 'n reuse verskil so ongelooflik trots op jou
@patrickros9190
@patrickros9190 6 жыл бұрын
Amazing/stunning =asemrowend! SONG = LIED Net so vir die Afrikaners daar buite wat nie meer so ordentlik kan Afrikaans praat nie. Daar is 'n Afrikaans woord vir ELKE Engelse Woord. Gebruik dit asseblief!
@marlizastrydom732
@marlizastrydom732 8 жыл бұрын
Welgedaan Refentse! Voorspoed met jou loopbaan.
@raphcest8408
@raphcest8408 6 жыл бұрын
Wat 'n mooie liedie!
@biancavanwyk2893
@biancavanwyk2893 8 жыл бұрын
jys amazing!!!!
@natvisser
@natvisser 8 жыл бұрын
PRAGTIG Refentse. SO TROTS OP JOU !!!! Jou armband vertel 'n storie van pragtige ouers !!! Baie dankie ook aan julle. Wees trots op jul seun !!!!!!
@pieterdewet8320
@pieterdewet8320 6 жыл бұрын
Ek sit in Israel. Dankie! Jy kan regtig n great wees!
@adrenochromedreams5993
@adrenochromedreams5993 8 жыл бұрын
Asemroowend, pragtig hou aan!
@annajhill3125
@annajhill3125 8 жыл бұрын
Wow wow wow wat n stem....sal al sy cd's koop...
@antoinetteborrageiro6091
@antoinetteborrageiro6091 8 жыл бұрын
Goosebumps from start to finish! Who is this guy!!!!????
@jadeschneider1325
@jadeschneider1325 8 жыл бұрын
Oh wow amazing I love the way you sing . Ons is trots op jou
@sonjasmuts
@sonjasmuts 2 жыл бұрын
So ongooflik mooi . Talentvol verby.
@christiaanvandeventer3863
@christiaanvandeventer3863 7 жыл бұрын
Refense doen dit vir afrikaans en hy laat baie mense saam staan well done buddy jou musiek is goed en die liefde en passie wat jy het vir afrikaanse musiek love refense morake se musiek hou so aan well done
@tessdharvard
@tessdharvard 9 ай бұрын
I always find you love ...
@carolineheydenrychartist9732
@carolineheydenrychartist9732 8 жыл бұрын
Hy is hier om te bly!
@elizedebruyn1864
@elizedebruyn1864 8 жыл бұрын
Baie dankie Ena Diedericks. Net sommige mense verstaan wat ons bedoel. 😉
@yitzchaktalyah8454
@yitzchaktalyah8454 8 жыл бұрын
Lekker man, lekker. Dit is goed om na te luister.
@toksvanderlinde3504
@toksvanderlinde3504 8 жыл бұрын
hy is awesome verby gaan n legend word
@meganpasqualie7992
@meganpasqualie7992 8 жыл бұрын
Beautiful Refentse!!
@francoisdebruto9771
@francoisdebruto9771 8 жыл бұрын
mooier as mooi....
@helenelewis6661
@helenelewis6661 8 жыл бұрын
Nou't ek my oë uitgehuil.
@sjaanrossouw2634
@sjaanrossouw2634 7 жыл бұрын
geen pretensie jy is wraggies n legende!!!
@briandupreez5475
@briandupreez5475 8 жыл бұрын
Amazing stem en baie talent...
@nixjvvuuren6535
@nixjvvuuren6535 8 жыл бұрын
wowowowow.... awesome stem!!!! kan nie wag vir die CD nie Hierdie jong a man gaan ek ondersteun!!!!!
@donnebritz7712
@donnebritz7712 8 жыл бұрын
wow!
@ariskagreyling5710
@ariskagreyling5710 3 жыл бұрын
Baie baie mooi!
@sizap2210
@sizap2210 8 жыл бұрын
Now that is my favourite song, geen pretensie. I just love it
@newnegritude1550
@newnegritude1550 6 жыл бұрын
Dankie tog hy is van ons se land!
@rachelsmit8146
@rachelsmit8146 8 жыл бұрын
Jy is awe Refentse..Absoluut amazing!! Well done! Blessings vir jou..
@melanieduplooy7166
@melanieduplooy7166 8 жыл бұрын
ek kan nie ophou luister nie. weldone, gaan Groot !!
@Alties57
@Alties57 8 жыл бұрын
Pragtig!
@JufCame
@JufCame 7 жыл бұрын
JY sing die liedjie so mooi...jy't n wonderlike talent....*
@patriciapalm3363
@patriciapalm3363 8 жыл бұрын
Wow!! 💜 Dis die mooiste mooi..
@nicoleswanepoel6259
@nicoleswanepoel6259 8 жыл бұрын
Mud di Cd koop stunning stunning
@cantalibre4708
@cantalibre4708 6 жыл бұрын
Ngiyakuthanda buti!!
@MegaAngel1604
@MegaAngel1604 8 жыл бұрын
mooi so !!
@rianhuisamen7446
@rianhuisamen7446 8 жыл бұрын
dit is uistekend sal heeldag na dit luister baie mooi
@DavidMarksTV
@DavidMarksTV 6 жыл бұрын
Wat 'n fantastiese stem. Hoop om jou by Krone te sien oor 2 weke. Hou so aan, jy gaan nog baie ver gaan met jou musiek.
@madya7609
@madya7609 6 жыл бұрын
Ek is mal hieroor!!
@abigaildaries8409
@abigaildaries8409 6 жыл бұрын
Wow. Amazing! Ek luister dit oor en oor. Die emosie in jou stem...
@debrafullard4670
@debrafullard4670 8 жыл бұрын
I LOVE THIS RENDITION!
@megonsimelane7966
@megonsimelane7966 8 жыл бұрын
Eks speechless.
@janetmouton6992
@janetmouton6992 8 жыл бұрын
mooiste Afrikaans!!
@luanbyleveld2423
@luanbyleveld2423 4 жыл бұрын
Wowwwwww wowwww
@helenavaneden1684
@helenavaneden1684 2 жыл бұрын
Refentse ons is ÓNGELÓÓFLIK TRÓTS OP JOU!!!!!!!
@big041
@big041 3 жыл бұрын
lovley
@Janneke_Conradie
@Janneke_Conradie Жыл бұрын
wonderlik en weer eens wonderlik
@waynejones604
@waynejones604 8 жыл бұрын
jy is DIE shit!!!!!!!!Love al jou musiek
@pieterbrits9397
@pieterbrits9397 8 жыл бұрын
BRILJANT!
@elsabepieterse2472
@elsabepieterse2472 6 жыл бұрын
Hoe kan mens met hom in aanrasking kom vir optrede by n aftree oord. Baie dankie
@jolandiepretorius3013
@jolandiepretorius3013 8 жыл бұрын
So eenvoudig, dog so treffend! Jy maak die liedjie jou eie! Jy bring trane in my oë!
@luanbyleveld2423
@luanbyleveld2423 4 жыл бұрын
Wowwww
@lawsforgive
@lawsforgive 8 жыл бұрын
Einfach schoen! Und Weltklasse!
@barnardswanepoel2647
@barnardswanepoel2647 8 жыл бұрын
Amazing Experience.
@dumb_ass9330
@dumb_ass9330 8 жыл бұрын
wragtag pragtag
@rhondelinewilliams7455
@rhondelinewilliams7455 8 жыл бұрын
****traantjie in my oog**** Refentse, well done!
@livingdoll7978
@livingdoll7978 8 жыл бұрын
very nice and clear. 👍
@gladnessgaje1932
@gladnessgaje1932 8 жыл бұрын
sjooo so intelligent.Love dit.
@meggiecourtney
@meggiecourtney 5 жыл бұрын
Wow, this is beautiful, I love you’re voice. 😍
Francois van Coke & Karen Zoid - Toe vind ek jou
3:57
Francois Van Coke
Рет қаралды 16 МЛН
Refentse - Sonvanger
3:26
RefentseVEVO
Рет қаралды 1,9 МЛН
Matching Picture Challenge with Alfredo Larin's family! 👍
00:37
BigSchool
Рет қаралды 52 МЛН
English or Spanish 🤣
00:16
GL Show
Рет қаралды 15 МЛН
Reisiger
4:58
Refentse - Topic
Рет қаралды 2,4 МЛН
Refentse - 27 Mei 2016
10:17
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 41 М.
Bok van Blerk & Steve Hofmeyr - Pa en Seun
4:05
Bok van Blerk
Рет қаралды 544 М.
Hy maak ’n weg - Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET
7:33
Deon Groot - Bietjie Liedjie
3:37
DEON GROOT
Рет қаралды 431 М.
Justin Serrao - Kinders van die Wind (feat. Regardt Scheepers)
2:52
TheJustinserrao
Рет қаралды 122 М.
The Sound of Silence   Touch of Class
4:13
Hana Burger
Рет қаралды 13 МЛН
Refentse - Melans Mnel
4:05
RefentseVEVO
Рет қаралды 52 М.
Refentse - Laurika Rauch Medley
4:18
RefentseVEVO
Рет қаралды 1,2 МЛН
Matching Picture Challenge with Alfredo Larin's family! 👍
00:37
BigSchool
Рет қаралды 52 МЛН