Die ongelooflike Gerald Clark! Hierdie video het ek in 2008 geskiet - was heerlik om aan die romantic horror tema's te raak.
Пікірлер: 17
@ElliePixels13 жыл бұрын
We did this poem for Afrikaans Huistaal last year...didn't know it was a song so i was truly happy to hear this, so beautiful
@DanielleVersfeldafr6 жыл бұрын
it is originally a poem. He is singing the poem, Rietfontein by I.D Du Plessis
@philbalhao12 жыл бұрын
Gerald,tjom jy ruk!jou show saam met Gian was great (Keetmanshoop)...jy kan gerus weer 'n draai kom maak!En shot dat ek ook 'n song kon speel daai aand.
@modelatyourdeskАй бұрын
Noice!! MootMoot
@bossteyn8 жыл бұрын
Baie mooi Gerald
@peter-johnjansen947210 жыл бұрын
As ek dit nie verkeerd het nie is dit eintlik net n gedig. geskryf deur ID Du Plessis Ons het hierdie gedig gedoen in Afrikaans GR11
@annerielynzaad74348 жыл бұрын
Net so, ons het dit in Gr9 gedoen
@zebracabs380911 жыл бұрын
Hierdie werk is soooo vars! Dankie vir hierdie slim wegbreek van die normale gekonstipeerde geprewel of Baby-Baby snert!
@DanielleVersfeldafr6 жыл бұрын
dit is oorspronklik 'n gedig - Rietfontein deur I.D Du Plessi
@daniel.forgiven38924 жыл бұрын
amen
@geraldclarkmusic12 жыл бұрын
@0fourfivesix dankie!
@Sodian9412 жыл бұрын
Ek wil graag weet of Gerald die song self geskryf het?? anyone...this is a masterpiece>>>
@DanielleVersfeldafr6 жыл бұрын
dit is oorspronklik 'n gedig - Rietfontein deur I.D Du Plessis
@geraldclarkmusic13 жыл бұрын
@19950315dean dis op tabsdotcoza se site.
@geraldclarkmusic13 жыл бұрын
@19950315dean Verse - Em, D/Em ,C, D. Chorus - Em, C, G ,B7. Lekker tokkel.
@ireneroy18473 жыл бұрын
Nie 'n gepaste toon setting van hierdie bekende gedig nie.
@Dr8styL13 жыл бұрын
Ek wou nog "cool" gese het, maar met die Afrikaans sal ek net bly met "kief"