Hierdie week by RITME Digitaal gesels ons saam met Stephan Joubert. Hy gaan met ons praat oor twyfel. Ons delf saam in die Ou en Nuwe Testament. Leer en luister saam.
Пікірлер: 3
@marthievandermerwe40582 жыл бұрын
Dankie vir hierdie bemoedigende boodskap.
@bessielouw28532 жыл бұрын
Fantastiese boodskap wat ek so nodig het.Baie dankie Prof. Stephan!