Aita!! hoe jeuk my voete nou!!Lekker luister musiek wat die Afrikaner hart warm laat voel.
@flipcoetzee484818 күн бұрын
❤
@martinviljoen4 жыл бұрын
die song speel so op repeat elke saterdag
@Dewaldpta9 жыл бұрын
Leka song my Bra!!!!!!!!Nou wil ek net branna en braai!!!
@arnobredenhann71473 жыл бұрын
awe oom
@martinviljoen4 жыл бұрын
hy loop mooi
@tonydeandrade36509 жыл бұрын
Lekker song maar op Blouberg strand? Baie ver van Henties Baai af. Respek verloor
@rooiesgrobbelaar17958 жыл бұрын
partykeer maar moeilik om op die regte plek te wees vriende maar ek verstaan Henties le na aan my hart ook dis hoekom ek daaroor geskryf het.....
@ewandupreez57979 жыл бұрын
tjom daai is die kaap
@leonlouw67652 жыл бұрын
Sing oor hentiesbaai,maar die video het vir tafelberg van blouberg se strand af in...sou aan raai jy moes dit in henties doen...maak meer moeite ou rooies!maar cool.tune
@barneylouwrens13349 жыл бұрын
hoe de fok is dit henties baai tafelberg is in die agtergrond
@flipcoetzee484818 күн бұрын
Julle sal niks vang.
@irethabotha22429 жыл бұрын
Ek stem saam, great song maar toe is dit nie die regte plek geskiet nie en ek voel ook asof die respek dan nou daarmee heen is. Dis nou jammer maar 'n man wie so lekker van Hentiesbaai sing moet mos darm Hentiesbaai kan wys ook.
@JohnnNaude9 жыл бұрын
+Iretha Botha Dis so waar woorde. Hientiesbaai het sy eie karakter en die ou Tafelberg op die agtergrond pas ma net nie in die prentjie nie.