This is brilliant. I could understand most of die taal and can't wait to try this great idea oppie braai.
@vesuviocinematics4723 жыл бұрын
Flippen Lekker - Nee wat julle moet mooi maak daaikant dankie vir die kwaliteit uitsaai...ek het van byt en buskruit se seisoen 1 af die kant toe oor gehop. Kanie wag om die volgende episode te sien en die resep toe toets. Bederf jouself :)
@neilbiddulph84264 жыл бұрын
Ons het nou vir laat sondag ete die gemaak en dis befok lekker!!
@faansmit64783 жыл бұрын
Water 'n ou se tanne nou. Goeie werk!
@dpc85883 жыл бұрын
Briljant 👌
@MichaelSmith-be8rb3 жыл бұрын
Waar het jy die "citrus" hout gekry?
@tinusoosthuizen66723 жыл бұрын
ou maat ek is sommer honger nou en baie dors
@bluesboy234 жыл бұрын
Rook jy dak skelm? hehehehe - grappie. Goeie show, wel gedaan! Sal met sekere variasies uit toets.