Thanks you Lord i pray that whoever reads this message their heart will be filled with your peace mercy and forgiveness 🙏 Amen 🙏 ♥️ Amen 🙏 ♥️ ✨️ 🙌 ❤️
@ReinierSylvesterZeeman5 ай бұрын
Amen... Lord Jesus thank U for the sacrifices. I love U forever and forever. I pray for every lost soul... Thouth them Amen...!!!
@HannesSchwan-d9m3 ай бұрын
Amen❤😢I love u lord❤❤.
@theresasweet14 жыл бұрын
Dear Ruan, May God bless you abundantly. Your song got sent to me with via my friend in SA .... just as I was going trough a difficult time and waiting for an answer God knew to ask Stephanie to send this song to me. I can't stop listening to it. Your voice is so wonderful to listen too just like your mum Juanita "Ons Koning Kom" as time is so close to meet our KING I can't wait God bless you
@janlouw2000 Жыл бұрын
❣❣❣❣
@elmawolmarans5224 Жыл бұрын
Jy sing dit so opreg vir ons ons Vader sorg vir ons. Amen
@GertMaree-k3j Жыл бұрын
Dankie Ruan , hier uit Nairobie Kenia , ek het dit so nodig my broer in Jesus , mag God julle pragtige gesin nog meer seen met lieder en voorspoed ,Gert Maree
@rethabothma1079 Жыл бұрын
My groot favourite.dankie Ruan dit is net die mooiste mooi
@ElsaBouwer11 ай бұрын
Pragtige lied Pragtige stem van 'n pragtige jong man Jou stem is so volmaak Dankie Ruan !!!❤
@Melodymayros11 ай бұрын
I have lived under him ..he really is a provider.. sitting in the middle of the night like today .. praising him , he never disappoints .. he has done all this for me and this i know,he still is going to do more miracles in my life ..to anyone who has lost hope um sure this msg is for you .. God is still there watching and listening.. never lose hope no matter how difficult the situation is❤
@barbarathompson60184 ай бұрын
my God is everything to me I would be. Hear if weren't for God he is everything to me .praise his sons holy name
@johanwepener533215 күн бұрын
Agree❤
@petrusavandenbergpeyper12102 жыл бұрын
Ruan net ons getuienis met die lied wat ons deurgedra het saam met baie baie gods kinders se bede tydens ons seun se kanker storm van 8 maande. Prys ons Abba Vader. Hy is in remissie 🙌🏻🙌🏻🙌🏻👏🏻👏🏻👏🏻🕊️Shalom
@amandasmit93284 жыл бұрын
N man wat God ken maak hom nog mooier. Van binne en buite. Pragtige liedjie. Mag jy geseën word vorentoe. 🙏💖
@donnabrown43453 жыл бұрын
I've always loved this song but Ruan there is a peacefulness when you sing it. Please keep releasing English songs.
@ameebedford95553 жыл бұрын
This is my best song thank.u .i am a 71 gan and from Zimbabwe
@driekavanvollenhoven83824 жыл бұрын
GOD sal voorsien in al ons behoeftes en geen pes sal naby ons kom nie🙏Ps. 91💯Pragtig gesing🎶🎶Die HERE seën jou🙏
@laetitialubbe15254 жыл бұрын
AWESOME.... Dankie Ruan Josh jy gaan dit nog vêr bring, dis hoendervleis mooi... Here het jou ryklik geseën met ongelooflike talent... Ons wag vir nog, asb.... 💯🙌👏👏🏆👌😎🤗
@helenabrahams15684 жыл бұрын
Ruan. This song has become my EVERY day Inspiration. May God.be your Guide and Provider every day if your life. (Im. A 80 yr old fan )
@BIGMAMAUSA1 Жыл бұрын
Amém!
@Rainsong7773 жыл бұрын
Ruan, mag die Here jou seën deur die Krag van Sy Heilige Gees 🔥 in & deur die genade en voorsiening van Jesus Christus ✨✝✨
@helenabrahams15684 жыл бұрын
This is not just a song. It is a real experience God be with you.
@retharoux1174 жыл бұрын
Ruan, jy vertolk hierdie lied met soveel passie. Jy het n Godgegewe talent. Baie dankie.
@zanebutton52793 жыл бұрын
EK love dit
@isabellajonathan75222 жыл бұрын
This song has so much meaning can't help tearing up every time I listen to it, so much passion ❤️❤️❤️🙏
@theahavenga9013 Жыл бұрын
@@zanebutton5279 ĺ0
@lydiapieterse4886 Жыл бұрын
❤fantasties
@annakotze5232 жыл бұрын
Ruan die is die mooiste Christelike Lied Geseend is jy met jou Spesiale mooi stem. Annetjie Kotze
@adrioosthuizen65354 жыл бұрын
Oh Ruan what an incredible voice .. and how you worship our Lord... I can't get enough of this song... and how you sing it... may our Father blesss you in Jesus name...
@donnabrown43453 жыл бұрын
Me too
@hettiewillemse53403 жыл бұрын
Awesome son of God
@williamdejager1393 жыл бұрын
Thank you Father You are our Provider.. Amen
@sorenmaximilian15343 жыл бұрын
i know im asking randomly but does someone know a trick to log back into an instagram account? I stupidly forgot the account password. I appreciate any assistance you can give me!
@levisam76163 жыл бұрын
@Soren Maximilian instablaster :)
@chantekellerman22577 ай бұрын
Without God I would never became this far as I am now❤I am blessed to have him im my life❤
@nidiadevilliers36024 жыл бұрын
Net een woord PRAGTIG kan die Heilige Gees se teenwoordigheid voel RUACH 🛐
@emgeepretorius55174 жыл бұрын
Eerstens wil ek ABBA Vander dankie sê vir jou wonderlik stem Ruan. Ja is 'n baie kragtige liedtjie hierdie en jy doen dit so mooi. God se rykste seën vir jou voorentoe
@francoiscalldo45052 жыл бұрын
Love die Song. Baie Spesiaal vir MyReyno Liefste Reyno, en die Song het my ook Baie gehelp in tyd van moeilike tye. God is Groot en Almagtig, Jesus is Koning en ek het hom Lief, en Hy vir my 💕❣️
@deliahniemandkadoshbride74403 жыл бұрын
Een vd mooiste liede ooit!!! Ruk my hart in stukke van dankbaarheid en liefde vir HOM!! Elke woord vertel wat Vader, Jesus en Heilige Gees vir my in 2020 gedoen het!!! YOU ARE ABLE!!!!
@lindalogan84604 жыл бұрын
Just heard this beautiful song on LINK FM 👏🙌💕✝️I balled my eyes out. We serve a kind and loving Father. (But ALSO a God who is a fierce Warrior) I have had no income since March but He has taken care of my rent, food, fuel, EVERYTHING!!!!! Praise Him, all glory to God, the one and only TRUE living God. Jesus is Lord and the King of Heaven, saviour of my soul. All Glory belongs to Him. JESUS IS ALIVE.
@marlenebroodryk44673 жыл бұрын
Wat 'n vriend het ons in Jesus👐📿
@lindihartung42149 ай бұрын
I can testify books full of his faithfullness and provision through my 67 yeats of life? Just trust Him and put your hand in His without fearing and stressing.
@mariaanvanderwesthuizen50714 жыл бұрын
Ruan, dit is hoendervleis mooi. Pragtige stem. Ek luister dit oor en oor. Jy Kan maar. Your Provider has given you Godly talent.
@45Happydays4 жыл бұрын
Most beautiful voice and song thank you Jesus for this talent ♥️🕊♥️
@tishduplessis54324 жыл бұрын
Lewe in die lig! God voorsien altyd. Alle eer aan God.
@deniseburger27969 ай бұрын
What Beautiful Song 🕊️🤍Thank Holly Spirit 🤍🙌🏻for this incredible young man that is planting the seed in so many people. I have seen Lord Jesus Miracles around me so don’t ever give up 🤍🕊️🤍We are Sisters and Brothers in arms so never give up in Lord Jesus 🌍🙌🏻🤍🕊️🙏🏻👼🏻😘
@marynakotze2404 жыл бұрын
So opregMy hart roep uit saam jou 'hallelu'yah! want Hy is ons Provider! 👏 🙌
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Thank you! Listen to this song dayly! So, so beautiful! GOD CAN'T FAIL OR FALL! BUT MANY EVIL AND WICKED WILL FALL WHEN HE COMES WITH HIS RECOMPENSE/VENGEANCE, AND I ASSUME ITS NOT FAR OFF!! STAND FIRM IN HIM! HE IS OUR ONLY HOPE/PROVIDER/COMFORTER..ETC. HE IS OUR ALL AND ALL! BLESSINGS FROM LIMPOPO PROVINCE😃😃😃😃🤗🤗🤗
@NiekiedeBruyn Жыл бұрын
Ruan kan nie genoeg Dankie sè nie eerstens vir onse Liewe Heer en God en dan vir jou wat sing uit jou hart uit😢😢
@juanrivanderwalt71814 жыл бұрын
Joe Ruan dit is sover die mooiste song wat ek in my lewe gehoor het, dit is absoluut beautiful en hoendervleis stunning, jou stem pas perfek met die song. Voel of mens hier in die bybelse tyd is waar almal saam die Here sit en na jou luister. Geseënd is jy Ruan in Jesus❤️
@rianel82226 ай бұрын
Dankie Ruan. Jy sing pragtig en hierdie lied lê na aan my hart, want inderdaad is Hy die "provider". Jy is 'n inspirasie. Die Vader seën jou oorvloedig. Dankie.
@theresasweetman2044 жыл бұрын
O Ruan your voice are from heaven this song is so beautiful yes God is our provider. Hope you sing it for us all the time in eternity. Be blessed my brother in Christ ❤️❤️💕
@nightwolf26773 жыл бұрын
U do a 😉😉🥸🥲🤨🤨🥲🤩🥲🤩🙃🥸🙃🤓
@yolandyfrans98672 жыл бұрын
Ek kanie ophou luister daarna die woorde die wysie jou stem dit lig my en maak my opnuut bewus van God se Genade baie dankie Ruan Josh jy is n kunstenaar op jou eie baie spesiaal nogmaals dankie baie God seen jou
@Jacky-sc4jh Жыл бұрын
T
@Peter-js4wq Жыл бұрын
🙏 amen
@patkotze5653 Жыл бұрын
Jou lied gee my elke dag krag en moed om met my lewe aan te gaan en en my vrienden aan te help waar my liggaam dit nog kan toe laat DANKIE ❤😢
@pieternel92472 жыл бұрын
Ruan Josh, jys n Ster vir Hom. Jou lied is manna van Bo, jy sing en prys HOM uit jou hart. Dis n briljante ver tolking. Wees geseend, mag jy van krag tot krag gaan, in SY Naam. Groete. N bewonderaar. ❤️🙏
@cynthiaengelbrecht78327 ай бұрын
Rowan your song are being played these last few weeks on several Christian Music Radio's I'm South Africa. ❤I was busy preparing my notes for tomorrow's MST meetings, and your song played again. Love in Christ Jesus. Cynthia Engelbrecht South Africa
@lindadebruin7812 жыл бұрын
Ruan Josh die Here het jou geseën met n wonderlike stem. Jy sing dit met soveel passie..Kry skoon hoendervleis..Die woorde so kosbaar mooi. Dankie dat jy dit met ons deel..God Seën.❤
@sheilaboodoo28533 жыл бұрын
🙏Amen. Hallelujah amen
@salomekapp21884 жыл бұрын
God verdien al die eer! Dankie Ruan vir hierdie amazing song. Mens kan sien God is teenwoordig in jou lewe.💞
@myniebotha999 ай бұрын
Ruan what an incredible voice .. and how you worship our Lord... I can't get enough of this song... and how you sing it... may our Father bless you in Jesus name... Jy sing pragtig. Ek hoop ons kry nog baie hiervan. Die verlede is verby. Bly vertrou op Hom.
@helenparry1354 жыл бұрын
I live in the UK and came across yourself with your mum and sister singing and i love your voices. Thank you for blessing my youtube with your voices x
@louisreynders4 жыл бұрын
Dit is Hoendervleis mooi! ❤️ Kan God se teenwoordigheid ervaar! En daar is geen beter Kunstenaar as jy om hierdie Powerful song te kon opneem nie! Jy mag trots wees ❤️💯🏆
@laetitialubbe15254 жыл бұрын
Dis 1 van my gunsteling songs Ruan... MAAR jou weergawe is AWESOME.... ek sê ook: hoendervleis mooi.... 👍👏👌💕🙏
@maritakristen37804 жыл бұрын
Stem!!!! Pragtig!!
@laetitialubbe15254 жыл бұрын
@@maritakristen3780 As jy nog nie na sy ander liedjies geluister het nie, doen jouself die guns en luister net na sy ander liedjies ook.... Ek kan net dink hoe trots sy familie op hom moet wees..... AWESOME... AWESOME👏👏👌😃💯🎶💕😎
@laetitialubbe15254 жыл бұрын
Marita Kirsten, het al na al sy liedjie geluister, hy is 'n ongelooflike opkomende sanger en ons Suid-Afrikaners is trots op hom... Ek het al sy moeder, Juanita se DVD' s in my versameling.... 'n Pragtige talentvolle familie... 😎😄🏆🎶😘
@ed3894 жыл бұрын
Amen. Love the Dutch people here. Hallo uit Californie.
@ngpaz2916 Жыл бұрын
Thank you Lord, bless Ruan with more and more of you, give him your daily grace to live a life that honor you in this world, use his song to bring people to your kingdom. Thank you for bis life and his family
@gertprinsloo49152 жыл бұрын
Amen! GOD is getrou en sal voorsien. Baie seën word jou en jou geliefdes toegebid.
@aninaboshoff43953 жыл бұрын
Ek kry hoendervleis elke keer as ek na hierdie liedjie luister! 🙏🏻 🙌🏻 ✝️
@nicolenejansevanrensburg91313 жыл бұрын
Ek is Nicolene Janse van Rensburg. Amen. 🙏. Die is my elke dag liedjie waarna ek oor en oor kan luister, want God is ons voorsiener elke liewe oomblik van elke dag. Ek ken elke woord en sing dit baie in my gedagtes om op God gefokus te bly. Ek bid die Here se seên oor jou want Hy het vir jou ‘n wonderlike talent gegee. My man is 7/8/2020 oorlede aan Covid. Nog jonk en die lied was een van 4 wat my nog steeds deur dra. Ek dank die Here vir jul talente sodat ons Hom daarmee kan vereer!!🙏🙏
@musicfundi3 жыл бұрын
So jammer oor jou verlies. Ja, Hy kyk na sy kinders, al gaan ons deur diepe waters. Ek HET Leukemia, (dit is ongeneeslik, sê die Dokter), maar is na chemo al bietjie oor 6 jaar in remissie. Ek glo ek is genees maar wat ook al op my pad kom, ek sal bly glo en vertrou net op onse Heer, Jesus en die Heilige gees wat ons lei.
@nicolenejansevanrensburg91313 жыл бұрын
Amen. God is Almagtig en goed. Prys die Here. Dankie vir jou reply🙏🙏
@cheriecapazorio97772 жыл бұрын
Till the ocean runs dry my God is my provider 🙏🙏🙏 Amazing talent and super amazing song!!! 👏
@clarawilliams31244 жыл бұрын
Ruan Josh met so n pragtige mamma wat so naby die Here lewe en langs jou sy kan dit nie anders. Pragtige song bitter mooi stem hou so aan. Hierdie familie is so baie spesiaal eerlik en opreg. Ek koester jul in my hart baie lief vir julle.❤❤❤❤❤❤❤❤
@elbelamprecht43424 жыл бұрын
Sjoe!!! Wat 'n pragtige en opregte weergawe van hierdie lied. Baie, baie dankie Ruan!! Ek luister elke dag hierna en dra dit my tans, deur hierdie moeilike tyd... Dit bring elkers trane in my oe, van pure dankbaarheid, omrede ek weet, God is waarlik ons voorsienner en daar is NIEMAND GROTER as Hy nie!!!!! Ruan, mag jy geseend wees met hierdie lied en elke ander lied wat jy vorentoe nog gaan sing... Jy is voorwaar 'n talentvolle jong man.
@stewartcollins9107 Жыл бұрын
Dankie ek het dit so nodig! Ek glo en vertrou volkome in my God en Here Jesus, maar soms het ons nodig om 'n lied soos die te hoor! Ek het dit gehoor die week na my man se dood, ek WEET hy is by Jesus, maar my aardse stryd is ongelooflik seer! Dankie vir jou en soveel ander sangers wat onbewustelik ons help in ons geestelike stryd en seer 🌻
@paulaf58194 жыл бұрын
Absolutely beautiful. We all need this song at various stages of our lives! ❤❤🇵🇹
@sandrapienaar15594 жыл бұрын
Ruan hierdie opname is n wenner, want jy sing nie net nie. Jy sing met gevoel so amper asof jy met die Here praat en dit maak jou sang mense se harte raak. Jy het n wonderlike stem gebruik dit tot eer van God. Hierdie is jou beste opname wat ek nog gehoor het. Dankie ek luister elke oggend nou hierna voor my devotionals dit sit my in voeling met God.
@helenduplessis3 жыл бұрын
Man
@helenduplessis3 жыл бұрын
Play He is my Provider
@helenduplessis3 жыл бұрын
Plse play He’s my Providerma
@helenduplessis3 жыл бұрын
Rhuaan Gosbran
@gerdakruger22574 жыл бұрын
Pragtig en sing met soveel opregtheid. Skoon hoendervleis en trane van dankbaarheid. Baie dankie dat jy hierdie pragtige lied vir ons opgeneem het. Bly die stunning mens wat jy is Ruan Josh. Mag die Here jou nog meer seën met jou pragtige stem en musiek. 🙌🎶🤍
@WilhelminaNovember-go8pp2 ай бұрын
Thank you Lord for this Beautiful Gospel Singer who let us believe in your Healing and Anointing spirit on his b eautiful voice bless him Lord and sherish him and comfort him with your Anointing spirit Amen 🙏🙏🙏 thank you Josh Du Plessis
@IrmaShareАй бұрын
Hi Ruan Josh, this is my favorite song at the moment!! In a very difficult time in my life... He is My Provider, God is good, He will never leave me nor forsake me, all the Glory to Our King and Savior!!
@lydiadupreez90843 жыл бұрын
My God is my provider and one thing I know is that U are with me. Love U sweet sweet Lord🙌🙌🙌 U will always be there for me🙏❤❤🙌🙌
@debrathomas2914 Жыл бұрын
Hallelujah Glory Hallelujah Praise be to King Yeshua. YAH Bless you Ruan🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌
@elizabethdcruze7953 жыл бұрын
Glory to Jesus name 🙏 Amen
@estheradams71073 жыл бұрын
Ruan my Brother God has blessed you with a beautiful voice for a reason. Use it for his Glory Amen
@riettevisser49882 жыл бұрын
Good
@riettevisser49882 жыл бұрын
Good
@helenavaneden16842 жыл бұрын
This goes for yóú tóó déárest brother....Willempie🙌goodnight déár brother....build your house on the Rock....what bothers me in the one dream i had was that i walked on the beach (or was it a desert....i can't remember now...the latest dream...) the houses i saw were béáútiful castles but built on sand....sandcastles....
@Toxicfang-qb6yz2 жыл бұрын
@@riettevisser4988 q
@naomivanderwesthuizen91662 жыл бұрын
Awesome lied. Mag Jesus Christus jou nog magtig gebruik. May God bless you and your family
@JuanitaFernandes-cs3so2 ай бұрын
Josh this was the song I. Church when my Mammie passed away 18/05/2024. Ek luister jou song oor en oor en oor....hart in duisende stukke....😢😢😢😭😭😭😭
@renemyburgh59424 жыл бұрын
God se liefde skyn deur jou jong man
@Love.life.always.273 жыл бұрын
One of the most amazing gospel songs ever, great words and great voice.
@samsungdevicephone1562 жыл бұрын
Ek. So ek. Many.
@lydianel8068 Жыл бұрын
Ruan jy is n doring. Ek wou so graag na jou opvoering gaan kyk het b6 Laerskool Tini Vorster. 2 van my klein seuns was daar. Hulle harte het oorgeloop van vrede in hulle harte. Hulle kon nie genoeg oor jou praat nie. Uitstekend, hou so aan
@brendageorge4424 жыл бұрын
This is beautifully sung with such feeling and moves me every time I play it.
@mornevanderwalt7674 жыл бұрын
Allle eer aan ons Hemelse Vader, dit is onbeskryflik mooi.🙏🏻
@johannamariavanzyl7743 жыл бұрын
Amen Amen Amen!
@andreswart25804 жыл бұрын
Ruan Josh. Baie dankie dat ek die song kan deel. Na my Covid19 hospitalisasie stem ek hard en duidelik saam dat God my voorsiener is en heeltyd by my is. Ek is n oorwinaar in Christus want ek was in ICU op ventilator.
@irenanedvedova73386 ай бұрын
Krásná písnička ,krásný hlas, krásný úsměv. ❤
@hildawiese88534 жыл бұрын
Beautiful Song... Tears are flowing!😥... Amen!!!🙏💕
@bettiecalitz82623 жыл бұрын
Wonderfuii
@gloriaparayno73023 жыл бұрын
Amen🙏🏼❤🔥
@tokkiepretorius94382 ай бұрын
Thanks you God for the beautiful song and voice 🙏 ❤Amen ❤️ ♥️ 🙏 🙌 Beautiful words 🙏 ❤️ 💖 Amen ❤️ ♥️ 🙏 💖
@sonjaswart38453 ай бұрын
Amen! Dankie Jesus
@ChristaTrollip Жыл бұрын
Dankie vir so mooi lied .Dit maak my net meer glo God leef Hy het opgestaan.Amen opgestaan gestaan gestaan
@naominell73522 жыл бұрын
Ruan, net jy kan hierdie pragtige lied metvso veel passie sing. Jy het ongelooflike talent ontvang van Onse Vader Baie Baie dankie
@pierrejoubert6350 Жыл бұрын
Dankie Ruan vir hierdie pragtige liedjie en jou pragtige stem mag die Here jou net verder seen in jou Loopbaan
@0027MagicMan Жыл бұрын
Baie mooi lied en 'n baie goeie stem. Dit gee mens hoendervleis. Vanaand laat dit my baie hartseer voel. Ek begin nou eers werklik besef dat my Ma wat laasjaar Oktober, slegs 2 dae voor my verjaarsdag oorlede is, nie meer hier is nie. Laasjaar 2022 was 'n jaar wat ek nooit weer wil ervaar nie. Eers 'n baie groot hartoperasie, toe my skoonpa wat oorlede is reg langs my in die motor en toe my ma se afsterwe. Die lied gee my hoop dat ons weer ons geliefdes eendag sal sien, want ons God is groot. Dankie Ruan !
@ancoisnaude40873 жыл бұрын
Pragtig, het dit so nodig, ek voel God se teenwoordigheid, jy is n pragtige jong man, ek en my man hou baie v jou liedjies....
@engelarandall6393 жыл бұрын
Elke keer wat ek na hierdie lied van jou luister wat jy met soveel gevoel sing, raak ek so hartseer, tegelyk van hoop en dankbaarheid dat jy gekape is met n wonderlike talent om te sing wat in jou hart is en oordra aan so baie mense wat weer hoop kry deur daardie wonderlike woorde Moet nooit ophou sing nie asb. 🙏
@engelarandall6392 жыл бұрын
😮
@nickyjoubert33883 жыл бұрын
Such an awesome song. I believe truely in God He gave me a second chance in life after my stomach burst in 2003 where I were declared dead for 13hours.Ruan thank you for the most beautiful song ever.
@avt62804 жыл бұрын
Pragtiger as die oorspronklike...wel gedaan. God seën jou.👐 👐 👐 👐
@dianacoetzee5074 жыл бұрын
Dis regtig treffend en ek is in trane, want ons kan getuig hoe God al vir ons gesorg het die afgelope tyd in n knellende droogte. Ons dien n God van wonders! Al wat Hy vra is dat ons moet oorgee en vertrou. Baie dankie vir hierdie pragtige weergawe!
@ivonneswiegers67414 жыл бұрын
Dit is verseker net ons Jesus se genade.
@gerhardmynhardt88434 жыл бұрын
Hierdie is n wenner! Pragtig, uit die hart gesing! Sing nog meer soos hierdie. Seën.
@alidamarais38884 жыл бұрын
Jy laat al my hare rys hoendervleis mooi en dan is jy nog vrek aantreklik ook😁
@adriviljoen44393 жыл бұрын
Dit is die mooiste liedjie ooit. Ek luister hom elke oggend en aand. Hoendervleis mooi. Met soveel passie en gevoel 🙏🙏 Baie dankie vir die deel van jou Goue stem en boodskap met ons 🛐 o koningskind. Geseend is jy voorwaar. 🙏
@juanitadejager48079 ай бұрын
AMEN! Praise The LORD 🙌
@tanyabam45774 жыл бұрын
Amazing Amen... ds hoendervleis oor di hele lyf mooi
@susanvisser25862 жыл бұрын
Man na God se hart.... straal uit hom uit !!
@hettiejoubert43604 жыл бұрын
Wow. Ek nou al hoeveel keer geluister. Kan dit net aanhou kyk. Die mooiste opname. Jy mag maar.
@melonieventer95083 жыл бұрын
Very Very Very deep. Awesome Song. Can't get enough of this song. Brings me to tears to know we worship such a awesome living God.
@johannel8951Ай бұрын
Thank you Jesus...God is so Good ❤
@brianjrgensen39511 ай бұрын
Takker af hele mit hjerte smukt ❤❤❤kh bbj Danmark 😊😊😊
@egliseevangelique.billymon592 Жыл бұрын
Soit bénit mon frère Dieu notre vie est la a bénir à travers toi affections en Christ
@breggieoosthuizen50884 жыл бұрын
Ruan, this is thè most inspirational Godly song. Thx, you're a great young man.
@hantiflynn16893 жыл бұрын
Die trane loop vrylik as ek na hierdie lied van Ruan luister. Elke woord is so waar. He is indeed my Provider!!!!
@Firegrl79Ай бұрын
Wow his voice I could listen to him all day. I get lost in his eyes
@DouwleenVanZyl-nf3by7 ай бұрын
Amen met soo groot passie gesing en BAIE diep lied!!!
@riascholtz30302 жыл бұрын
Wow Ruan nadat ek jou getuienis geluister het nou die aand, is hierdie lied nou ekstra spesiaal. Be Blessed, He is our provider 🙏🏻❤️
@elmarieplichta1336 Жыл бұрын
Ek is seker Jesus glimlag oor jou as jy hierdie " song" vir Hom sing. Mag Hy jou talente kragtig gebruik tot Sy eer. Mens kry nie genoeg hiervan nie! Dit herinner mens aan jou afhanklheid en dankbaarheid terselfdertyd! Awhsome!!! Baie dankie.
@esteroosthuizen38111 ай бұрын
Dankie Ruan hierdie lied spreuk boek dele. Die lied is die mooiste wat ek nog geluister het dit vat aan jou siel. Dankie baie 🙏🙏🙏
@AlomaOosthuizen6 ай бұрын
Marthinus Oosthuizen South Africa Durban ❤ i Thank you LORD Jesus Christ of Nazareth
@angelicalow29272 жыл бұрын
PRAISE THE LORD HALLELUJAH. HE IS THERE FOR YOU.GOD BLESS! KEEP SAFE.
@ullaludewig79464 жыл бұрын
So mooi, HalleluhYah....Ruan mag ons Vader jou in YaHshua se kosbare Naam ryklik seën met jou mooi stem en liefde vir ons Vader en geliefde Seun....
@louisepetrodelport76223 ай бұрын
God is my everything ,He is my all ..hallelujah 🙌. Beautiful song
@JohanSwanepoel-j4eАй бұрын
So mooi Ruan was my oorlede seun sé wens op sy rou diens 😢
@drwernerbekker62134 жыл бұрын
Speechless, a heartfelt beautiful rendition
@marievanveenhuyzen31012 жыл бұрын
Love this song,and your lovely voice,and words are so TRUE
@francoisdelarey1 Жыл бұрын
Amen. I agree. 🙏
@JohanSwanepoel-w3p2 ай бұрын
Josh wat ñ amazing liedjie waar ons nou in rou is het jy berusting in ons hart gebring