Hierdie is die mooiste mooi liedjie. Ek huil elke keer as ek na hom luister. Baie welgedaan Rudi. Defnitief n wenner.
@christelkorber934Ай бұрын
So pragtig bly dit luister die laaste paar dae..so diep mooi harseer ❤
@clementsefume56102 жыл бұрын
What a wonderful song, wow! Jy by my kind
@AlettaVanStaden-d1r4 ай бұрын
Wat n besonders lied so bemoedigend wat n genadige God het Hom so lief
@MaryHeyneke10 ай бұрын
Dit ìs die mooiste lied. Hou so aan Rudi
@willievanvuuren7218 Жыл бұрын
Die is wragtag baie mooi elke ouer se kind bly maar hulle kind Jy is n gaawe van Ons Fader van bo hou so aan my maat die is die mooiste wat n ouer vir sy kind kan sing of se
@kobusgrove985 Жыл бұрын
Stunning song, stunning stem....nog asb.Rudi.
@CharlotteDeLange-d7h9 ай бұрын
Fantasties lied
@jackiebok57592 жыл бұрын
Ek het gisteroggend ñ miskraam gehad. Die song vat extra diep. Ek sou ñ dogtertjie vewag het Mikayla sy bly my kind.
@annifactory3 жыл бұрын
Erstaunliche Ähnlichkeit mit "Give me your love" von Frank Duval.
@brenskotze60206 жыл бұрын
Dankie Oom rudi amazing
@gerhardvlok32705 жыл бұрын
Amen
@antonweber33896 жыл бұрын
Pragtige lied.
@cjbotes16633 жыл бұрын
Onthou as jong Polisieman wat ek gekuier het by die gesin, ... en die twee sussies ... sorrie koekies.. lol grappie. Maar ons Trivia games en swem het die tyd gou laat kwyn. Goeie gees en menslikheid. N Diep lied wat meer as die oppervlakkige interpretasie het.