Ruhan du Toit - Mag Ek Jou Laaste Wees (Lirieke Video)

  Рет қаралды 769,019

Ruhan du Toit

Ruhan du Toit

Жыл бұрын

Luister/Koop 'Stockholm Sindroom' hier:
RuhanduToit.lnk.to/StockholmS...
Volg Ruhan du Toit op sosiale media:
Facebook: RuhanduToitt...
Instagram: ruhandutoitt?ig...
TikTok: www.tiktok.com/@ruhandutoit?_...
___________________________________________________
Lirieke:
Ek het jou nie meer so lief soos ek gehad nie
Elke dag raak dit net nog ‘n bietjie meer
Nes ek dink dat ek die laaste sluk gevat het
Dan vul jy hierdie hart se glas net weer
Want hierdie liefde is ‘n langpad vol van gate
Maar ek wil hom saam met jou vat
Ek sal bestuur terwyl jy slaap en jou met my
baadjie toemaak as dit te koud raak
So kan ek jou hart hou hom toevou in lappe
En hom dra op die trappe, hemel toe
Jy weet hoe ek voel
Sal jy my toelaat, toe….., ek sal hom nie breek nie
Moet dit nooit vergeet nie
Al weet jy dit reeds.
En al is ek nie jou eerste liefde nie,
mag ek jou laaste wees
Eke voel nie meer oor jou soos die begin nie
Elke dag groei hierdie dors vir jou net meer
Soms so bang was ek dalk nie vir jou te min nie
Want ek wil so graag dié wêreld vir jou gee
Want hierdie liefde is verewig
kom net eenkeer in ‘n lewe en ek weet dit
En dit vat meer as net ek is lief vir jou
Ek soek jou hele hart so ekke gee dit
So kan ek jou hart hou hom toevou in lappe
En hom dra op die trappe, hemel toe
Jy weet hoe ek voel
Sal jy my toelaat, toe….., ek sal hom nie breek nie
Moet dit nooit vergeet nie
Al weet jy dit reeds.
En al is ek nie jou eerste liefde nie,
mag ek jou laaste wees
OOH mag ek jou laaste wees
So kan ek jou hart hou hom toevou in lappe
En hom dra op die trappe, hemel toe
Jy weet hoe ek voel
En al is ek nie jou eerste liefde nie,
mag ek jou laaste wees

Пікірлер: 65
@hannesmalan1421
@hannesmalan1421 5 ай бұрын
Jy is n man wat die woorde kan kies om te sê hoe n man, wat Lief is vir sy Vrou, VOEL ! 🤝🏻🫶🏻
@AnelNeethling
@AnelNeethling Ай бұрын
Vannaand vang die woorde my erg. Is al 7 maande sonder my man wat in 'n ander land sit. Ruhan, jy't maar net n manier met woorde!
@joanmitten7251
@joanmitten7251 Ай бұрын
This one stunning man.His music touches my heart ❤️
@elrindapotgieter5605
@elrindapotgieter5605 11 ай бұрын
My geliefde is 2 dae terug oorlede, hy sou hierdie song gelike het 😢💔
@marlenebroodryk4467
@marlenebroodryk4467 11 ай бұрын
Baie sterkte Elrida mag die Here jou vertrooster wees in hierdie hartseer tyd🤗
@vickyengelbrecht1687
@vickyengelbrecht1687 11 ай бұрын
So bitter jammer.... myne ook😢
@sellysnyman294
@sellysnyman294 11 ай бұрын
Ek is jammer dat jou geliefde oorlede is. Sterkte vir jou. Myne is nou 2jr7mnd oorlede en dit is nou nog nie maklik nie.
@elrindapotgieter5605
@elrindapotgieter5605 11 ай бұрын
@@sellysnyman294 Baie dankie en jammer vir jou ook en sterkte ❤ 🤍
@olgashields1732
@olgashields1732 Жыл бұрын
Vreeslikke mooi woorde. Hou so aan jys n pragtige mens
@yvonnevanzyl6289
@yvonnevanzyl6289 11 ай бұрын
😢 baie sterkte
@divianbotha2520
@divianbotha2520 10 ай бұрын
Net God Se Genade het my n Liefde Geseën soos net Jesus Kan...❤❤❤ God Seën Elke Man en Vrou se Liefde Virewig ons Wêreld het die Lig Nodig
@herculesckruger
@herculesckruger 10 ай бұрын
"May the Lord bless you and protect you. May the Lord smile on you and be gracious to you. May the Lord show you his favor and give you his peace" Num 6
@tiaandupreez
@tiaandupreez Жыл бұрын
Mag jy nooit ophou sing en skryf vir ons nie. 🔥♥️😎
@elizabetherasmus7361
@elizabetherasmus7361 Жыл бұрын
Die lied praat met my. Mal daaroor!
@ogonsalves5382
@ogonsalves5382 Жыл бұрын
Hoop vir jou part ook so! Ons almal mos geraamtes....kom ons bid vir net die mooiste. Nietemin beautiful song.
@MarolizeJ
@MarolizeJ 10 ай бұрын
Ek het regtig nie geweet hoe om te beskryf hoe ek voel oor Jou nie totdat hierdie lied my hart laat oopbars het. Asb hou hierdie woorde in jou hart. Eks so so so lief v jou
@teresasmith6919
@teresasmith6919 10 ай бұрын
Die lied is soo naa aan my hart, woorde kannie beter beskryf die liefde wat en gevoelens wat ek nou voel nie.
@FamilyEntertainment-tp1ct
@FamilyEntertainment-tp1ct 9 ай бұрын
My vrou was baie lief vir my toe ek die song vir haar gestuur het❤❤
@GerritPieterse-wg2xo
@GerritPieterse-wg2xo 11 ай бұрын
hierdie gaan beslis ons trou song wees, dis ongelooflik mooi
@user-fl5eb6pc9r
@user-fl5eb6pc9r 8 ай бұрын
Ek love jou songs ❤ Hulle Se as jy lief is Vir iemand en jy weet Nie hoe om dit tepewys Nie 🙂
@user-yb8vf6wc7n
@user-yb8vf6wc7n 5 ай бұрын
Jy is regtig n goeie man wat baie lief is vi jou vrou! Sulke mooi woorde!
@RheaDopmeijer
@RheaDopmeijer Жыл бұрын
Eke voel nie meer oor jou soos die begin nie Elke dag groei hierdie dors vir jou net meer Soms so bang was ek dalk nie vir jou te min nie Want ek wil so graag dié wêreld vir jou gee Want hierdie liefde is verewig kom net eenkeer in ‘n lewe en ek weet dit En dit vat meer as net ek is lief vir jou Ek soek jou hele hart so ekke gee dit
@schantalpretorius6232
@schantalpretorius6232 Жыл бұрын
Wow dis so so mooi!!!
@letreciavanwyk-pn4jl
@letreciavanwyk-pn4jl 10 ай бұрын
Ag so mooi!! Dis die eerste keer dat ek die liedjie hoor. Ek en "Pappie" was Sondag,10 Sept, 40jr getroud. As dit moontlik kon wees, het ek hierdie lied vir hom gesing met ons verlowing!
@johanob1458
@johanob1458 8 ай бұрын
Dis bitter ironies... Ek het die liedjie geskryf, en op 10 September 40 jaar oud geword...did wereld is snaaks.
@rosemariefriske2767
@rosemariefriske2767 Жыл бұрын
Toller Sänger und wunderschönes Lied ❤
@sarieposthumus1261
@sarieposthumus1261 8 ай бұрын
Mooiste song ooit
@peetventer8622
@peetventer8622 8 ай бұрын
Wat n ongelooflike mooi lied Ruhan, roer al my hart se snare
@SantieVanDerWesthuizen-hg7jp
@SantieVanDerWesthuizen-hg7jp 6 ай бұрын
Jy weet hoe ek oor jou voel Jy IS my laaste mnr. Wow
@laurenhouston-mcmillan1231
@laurenhouston-mcmillan1231 Жыл бұрын
You know how i feel❤
@heleensteyn3986
@heleensteyn3986 11 ай бұрын
Beauuuuutiful!
@user-jn9og4bs1e
@user-jn9og4bs1e 9 ай бұрын
WOW WOW WOW! Baie mooi en special liedtjie...Trane in my oë gekry so mooi!
@georgiahenstock5582
@georgiahenstock5582 5 ай бұрын
Wonderlike Woorde. Baie mooi lied. 🌟🌟🌟💐
@nelliebooyens5727
@nelliebooyens5727 5 ай бұрын
Lief die song....so vol liefde❤
@JPWhiteza
@JPWhiteza 11 ай бұрын
Wow 👌
@user-zi7ml8es3q
@user-zi7ml8es3q 10 ай бұрын
Mooi song❤️
@quintonvanzyl2392
@quintonvanzyl2392 11 ай бұрын
Beautiful song met diep woorde
@lizavandervyver48
@lizavandervyver48 11 ай бұрын
Vreeslike mooi woorde❤
@user-gz1wh5jm8r
@user-gz1wh5jm8r 4 ай бұрын
Baie mooi liedjie ❤❤❤❤
@TineshaBlinx
@TineshaBlinx Жыл бұрын
My Harkie dis hoe ek oor jou voel altyd veraltyd
@stormsilver1
@stormsilver1 Жыл бұрын
Ongelooflik mooi....❤
@bernadettestrauss3082
@bernadettestrauss3082 11 ай бұрын
Beautiful👌
@user-si5lc6zt1n
@user-si5lc6zt1n 9 ай бұрын
Pragtig jy mag maar ❤sing
@melaniedelport1930
@melaniedelport1930 9 ай бұрын
Jy verwoord die broosheid van liefde so sielsmooi!💗
@annalizelochner3326
@annalizelochner3326 Жыл бұрын
Ongelooflik pragtig❤
@user-vm7hf1vh5i
@user-vm7hf1vh5i 11 ай бұрын
Baie mooi
@user-pj7mt5ql4k
@user-pj7mt5ql4k Жыл бұрын
So mooi liedtjie 🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉
@chrishatting6760
@chrishatting6760 10 ай бұрын
Great song Ruhan!
@user-si5lc6zt1n
@user-si5lc6zt1n 10 ай бұрын
❤Baie mooi
@elizebotha2420
@elizebotha2420 11 ай бұрын
Pragtig ❤❤❤
@aletcloete6910
@aletcloete6910 4 ай бұрын
Pragtig
@marlenebroodryk4467
@marlenebroodryk4467 11 ай бұрын
Pragtige lirieke❤
@eveselinaf.2992
@eveselinaf.2992 Жыл бұрын
❤❤❤
@annuschkabarnard7901
@annuschkabarnard7901 11 ай бұрын
Wow ek love die song baie baie mooi woorde ❤
@user-gg3vy2lc3v
@user-gg3vy2lc3v 11 ай бұрын
Mooi woorde joh mnr
@jacquelineduplessis4070
@jacquelineduplessis4070 11 ай бұрын
Baie mooi woorde en jy sing dit sooo mooi😊
@hantieminnaar9927
@hantieminnaar9927 Жыл бұрын
Jy maak my so baie trots
@user-vp8jj2dn6m
@user-vp8jj2dn6m 9 ай бұрын
Hi jys tsannieng.. JY doen nie sweet nie jy doe skutter❤
@eugeneduplessis55
@eugeneduplessis55 9 ай бұрын
Hoekom voel dit asof ek n Afrikaanse goue sokkie treffer kan skryf?
@elmarieeloff7152
@elmarieeloff7152 Жыл бұрын
Moet nooit ophou sing nie, en jy’s die aantreklikste man op 2 bene
@lpipmp
@lpipmp Жыл бұрын
hij ga ze de nek omdraai
@clementleveteau3974
@clementleveteau3974 Жыл бұрын
Autriche Serbie George Estonie Italie anglais Lituanie la Belgique Ukraine la Suisse Arménie Lettonie
@friedafourie1493
@friedafourie1493 10 ай бұрын
Baie mooi liedjie❤❤
@jacquelynlanghein8439
@jacquelynlanghein8439 9 ай бұрын
Baie mooi
Ruhan du Toit - Mag Ek Jou Laaste Wees (Amptelike Musiekvideo)
3:30
Ruhan du Toit
Рет қаралды 449 М.
Ruhan du Toit - As Jy Dink Jy Weet
4:10
Ruhan du Toit
Рет қаралды 1,4 МЛН
New model rc bird unboxing and testing
00:10
Ruhul Shorts
Рет қаралды 24 МЛН
Theuns Jordaan - Net Voor Die Storm Kom (Met Lirieke)
3:25
THEUNS JORDAAN
Рет қаралды 1 МЛН
STILLERIVIERSTROOM
4:10
Nick Taylor
Рет қаралды 22 М.
Juan Boucher & Tasché - Suid
3:46
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,3 МЛН
Ruhan du Toit - FAK Keurspel (Lirieke Video)
7:19
Ruhan du Toit
Рет қаралды 283 М.
Steve Hofmeyr ft  Demi Lee Moore   Amanda
3:06
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 22 МЛН
Ruhan du Toit & Tarryb Lamb - Shallow (Classics is Groot - 2019)
4:11
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 238 М.
Ruhan du Toit - Ter Wille Van Ons Kinders
3:43
Ruhan du Toit
Рет қаралды 111 М.
Riaan Benadé - Boksemdais (Lirieke Video)
3:10
Riaan Benadé
Рет қаралды 4 МЛН
Sadraddin - Jauap bar ma? | Official Music Video
2:53
SADRADDIN
Рет қаралды 15 МЛН
Doston Ergashev - Kambag'alga (Official Music Video)
5:32
Doston Ergashev
Рет қаралды 4,5 МЛН
지민 (Jimin) 'Who' Official MV
3:28
HYBE LABELS
Рет қаралды 19 МЛН
IL’HAN - Pai-pai (lyric video) 2024
3:24
Ilhan Ihsanov
Рет қаралды 522 М.
Әбдіжаппар Әлқожа - Ұмыт деме
3:58
Әбдіжаппар Әлқожа
Рет қаралды 741 М.
Nurmuhammed Jaqyp  - Nasini el donya (cover)
2:57
Nurmuhammed Jaqyp
Рет қаралды 282 М.