Sewe TOESTANDE in die kerk - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

  Рет қаралды 7,442

Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel

Күн бұрын

Пікірлер: 50
@mariapike9216
@mariapike9216 Жыл бұрын
Prys Abba Vader vir so siels aanrakende diens baie dankie Vader vir gewilige diens knegte wat U woord aan ons en die hele wereld verkondig hallelujah loof U naam Amen 🙌👏👏👏👏👏
@jeandavids9157
@jeandavids9157 Жыл бұрын
Abba Vader help my, rig my lei my asb! ek wil transformeer tot U Standaard in die tyd waarin ons nou is Abba! Hoor asb die uitroepe en gebed van U kneg past Frik vir ons Abba!! Soo dankie my pastoor vir hierdie lewens belangrike WOORD!! Abba se shalomvrede aan elkeen!
@irenebronkhorst7447
@irenebronkhorst7447 Жыл бұрын
Dankie Pastoor Frik. Hierdie Woord is vir ons so so belangrik vandag. Ons moet afgesonder leef alleenlik vir Jeshua. So dankbaar dat ons ABBA Vader liefhet in Jesus se Naam, asook so dankbaar vir die Heilige Gees wat ons lei en bystaan in alles wat ons doen. Hallelujah
@lesleylouw4946
@lesleylouw4946 Жыл бұрын
Dankie Vader dat hierdie Woord ons altyd sal vat na die weg na die waarheid en na die lewe, dit kan ons nêrens anders heen vat nie, want U is die weg U is die waarheid en U is die lewe.Maak ons lewend na U Woord in Jeshua Naam Amen
@rinaroos2409
@rinaroos2409 Жыл бұрын
Dankie Jahwe. Hou my vas tot U my kom haal. Amen Hallelujah 🙏
@PieterEngelbrecht-op9no
@PieterEngelbrecht-op9no Жыл бұрын
Shabbat Shalom, Vreugde en seëninge van die Suid-Wes Vrystaat.Dankie Yeshua vir die Geseënde boodskap van waarheid.
@suziejantjies4633
@suziejantjies4633 Жыл бұрын
Troonkamer boodskap Hallelujah Al die eer aan ons Hemelse Vader❤🙌
@janvermeulenvermeulen5364
@janvermeulenvermeulen5364 Жыл бұрын
My sabbatte moet julle hou en my heiligdom ontsien. Ek is YAHWEH.
@LizzyOctober-f3m
@LizzyOctober-f3m Жыл бұрын
Die woord klop aan my hart Dankie Here ek Wil wee op my staan plek Kom. 🙏🙏
@janvermeulenvermeulen5364
@janvermeulenvermeulen5364 Жыл бұрын
YAHSUA U WOORD IS DIE LIG DIE WAARHEID EN DIE LEWE..DANKIE VIR U VREDE EN BLYDSKAP IN MY GEES.
@hesterbreed8013
@hesterbreed8013 Жыл бұрын
Wat n kragtige woord pastoor Frik ek hou vas wat ek het sal dit weer luister baie om in te neem baie dankie
@FrancisDutoit
@FrancisDutoit Жыл бұрын
Dankie pastoor Frik vir die boodskap dankie Abba
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Hou vas aan wat jy het.Dankie Vader.
@andresmit7283
@andresmit7283 Жыл бұрын
Een van die beste dienste ooit,dankie God bless.
@mariusrossouw6661
@mariusrossouw6661 Жыл бұрын
Beste pastoor Frik, ek dank Vader dat jy oor my lewe geloop het. Ek soek reeds sedert 1982 na die ware evangelie. Vader het my kind se lewe gered in ruil vir die ware woord. Ek het ook 'n beurs gehad om teologie te wat maar die Heilige Gees het my insig gegee. Sal jou graag wil vertel Vader het jou gekies vir die verlore skape se redding. Dit is 'n oggend gesprek.
@mariannasmit726
@mariannasmit726 Жыл бұрын
AMEN! AMEN! AMEN!
@jacobuskai4594
@jacobuskai4594 Жыл бұрын
Kragtig, Amen!!!
@kevinpickering9812
@kevinpickering9812 Жыл бұрын
Dankie Frik....in my gesig , nou het ek werk om te doen....
@sophiauys2634
@sophiauys2634 Жыл бұрын
Goeie More SHABBAT SHALOM DANKIE VIR DIE WOORD AMEN 🙏 🙌
@sophiauys2634
@sophiauys2634 Жыл бұрын
SHABBAT SHALOM
@elsiecochrane7601
@elsiecochrane7601 Жыл бұрын
Sjoe mooi boodskap baie dankie Pastoor❤
@garrydonian7588
@garrydonian7588 Жыл бұрын
Blessed be El Shaddai. May we be worthy of Thy Praise!!
@marlenelombaard2881
@marlenelombaard2881 Жыл бұрын
Dankie vir hierdie diep boodskap ,ek het dit so so nodig gehad om te hoor❤
@annelizecroukamp3684
@annelizecroukamp3684 Жыл бұрын
Shabbat Shalom. Dankie .
@hennievanniekerk-yp7kp
@hennievanniekerk-yp7kp Жыл бұрын
Shalom pastoor.
@kevinpickering9812
@kevinpickering9812 Жыл бұрын
Thank you, I have been hungry for this word.......
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
Fantastiese boodskap...HALLELUYAH ...
@fixxpertsemergencyservices4402
@fixxpertsemergencyservices4402 Жыл бұрын
HALLELUYAH - DANKIE YESHUAH
@loritajoubert1385
@loritajoubert1385 Жыл бұрын
Dankie vir vandag se boodskap
@CathleenSwarts-c9h
@CathleenSwarts-c9h Жыл бұрын
Amen
@esthersnyman1238
@esthersnyman1238 Жыл бұрын
Shabbat Shalom
@waldoklingenberg3747
@waldoklingenberg3747 Жыл бұрын
Amein. HalleluYaH.
@saneterasmus3297
@saneterasmus3297 Жыл бұрын
Wow! Wat ñ boodskap, ... Dankie dat ek ook kon deel wees!
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Die wereld sal jou uit spoegdoeke verseker, maar ek bly sterk in my Woord.
@corrienortje2016
@corrienortje2016 Жыл бұрын
Halleluya
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.
@belindatenreiro6514
@belindatenreiro6514 Жыл бұрын
Baie mooi woord Pastoor....ook wil ek sê dat die verduideliking van die 7 gemeentes se toestande was baie goed beskruif. Het baat gevind daarby.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Asb Vader.
@anitasmit1119
@anitasmit1119 Жыл бұрын
Woooooow. Awesome boodskap pastoor Frik. Hou asb aan met die uitsaai van die youtube videos. 🙏
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.Kom terug.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Loof Sy wonderlike naam.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Gaan oor geld (mamon)
@lindavandermerwe410
@lindavandermerwe410 Жыл бұрын
Ek is reg
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Borrelende Woord.
@willemoconnell9262
@willemoconnell9262 Жыл бұрын
Shabbat Shalom
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.
@n8440
@n8440 Жыл бұрын
Shabbat shalom
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.
YAH'shua geopenbaar in SUKKOT - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:18:02
Cool Parenting Gadget Against Mosquitos! 🦟👶 #gen
00:21
TheSoul Music Family
Рет қаралды 33 МЛН
CAN YOU DO THIS ?
00:23
STORROR
Рет қаралды 41 МЛН
兔子姐姐最终逃走了吗?#小丑#兔子警官#家庭
00:58
小蚂蚁和小宇宙
Рет қаралды 13 МЛН
12 Feb 2023 | Dr Lemmer du Plessis | Die Opstanding en Wegraping an die Kerk
1:00:52
Brandpunt Gemeente Boksburg
Рет қаралды 2,9 М.
Iets is VERKEERD! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
50:23
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 10 М.
Fakkeldraers - Gisela Joubert - 12Mrt'23
33:34
Lewende Woord Laeveld
Рет қаралды 9 М.
Eindtye Boodskap - Die Antichris
1:47:59
Volle Evangelie Kerk - Krugersdorp-Wes
Рет қаралды 2,5 М.
Die hoop van die Kerk - wegraping!
55:48
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 21 М.
Rietbok Die laaste hoofstuk bring afsluiting | Nevil Norden
21:53
Patmosstudio
Рет қаралды 2,2 М.
Is jy jou eie grootste probleem? | Rooies Strauss
29:08
sofTUBE
Рет қаралды 21 М.
GEBED, wat mense nie weet nie! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:15:47