Die tabernakel van ELOHIM is by die mens - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

  Рет қаралды 5,928

Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel

Күн бұрын

Пікірлер: 38
@kevinpickering9812
@kevinpickering9812 Жыл бұрын
Thank you for His word.... appreciate all your effort...
@mariekruger39
@mariekruger39 Жыл бұрын
Dankie Pastoor baie mooi geluister Amen en Amen Shalom. ❤❤❤
@josephhayes7672
@josephhayes7672 Жыл бұрын
Mense dis nou darm meer as wonderbaarlik om te weet ons is nou n volk en nie meer as Suid Afrikaaners nie, maar GOD se volk en ons GOD ELOHIM is by ons. AMEN SHALOM
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Dankie Jesus vir die Wysheid wat ons uit U Woord ontvang.
@PebbleBeachLife
@PebbleBeachLife Жыл бұрын
Dankie Frik, ek dank Elohim elke dag want Hy gee vir ons herders na Sy hart. Ons het lank gewag vir dit. Geseend is Adonai en julle.
@avrilpeters170
@avrilpeters170 Жыл бұрын
Baie dankie vir die bemoedigende woord ek voel gestig die Here seën 🙏🏻🙌🏻🛐✝️
@elsarabie194
@elsarabie194 Жыл бұрын
HALLELUJA!!!!AMEN!!!!Hierdie Woord het my siel verkwik!!!Ek loof en prys Sy kosbare Naam dat Hy binne-in my woon en met my wil TABERNAKEL!!! ❤❤❤
@marienolte5732
@marienolte5732 Жыл бұрын
Dankie vir 'n kosbare boodskap en jul gehoorsaamheid aan ons Skepper. Mag ABBA julle abba soos en wanneer nodig!
@roelfmartins1977
@roelfmartins1977 Жыл бұрын
Shalom!! - Alle eer en lof aan ons Elohim !!!🙌
@petrohouy9338
@petrohouy9338 Жыл бұрын
Pastoor Frik baie dankie vir hierdie kosbare boodskap. Seënwense.
@janettevanheerden5569
@janettevanheerden5569 Жыл бұрын
Dankie vir Woord jmr baie ken nie Hebreers se name om met God te wandel in die Gees Halleluja❤
@DietervnWyk
@DietervnWyk Жыл бұрын
Dankie vir die boodskap Oom Frik. Shalom
@irenebronkhorst7447
@irenebronkhorst7447 Жыл бұрын
Baie dankie Pastoor Frik Weideman. Groete Heidelberg
@vanessapienaar4971
@vanessapienaar4971 Жыл бұрын
Amen Past🙏
@liquid8982
@liquid8982 Жыл бұрын
shalom
@estellepannell2788
@estellepannell2788 Жыл бұрын
Amen! Dankie vir die boodskap❤
@daleneschutte8461
@daleneschutte8461 Жыл бұрын
Hallelu'Yah .❤
@martiebotes8753
@martiebotes8753 Жыл бұрын
Hallelu-YAH
@maakstemdik007
@maakstemdik007 Жыл бұрын
Amen 🙌
@elmarybrits6465
@elmarybrits6465 Жыл бұрын
Dankie Pastoor Frik vir hierdie wonderlike ware boodskap
@christellejooste5799
@christellejooste5799 Жыл бұрын
Hallelujah
@daleneweideman816
@daleneweideman816 Жыл бұрын
Baie dankie vir U leering. Dit beteken ongelooflik baie
@cobuspotgieter4601
@cobuspotgieter4601 Жыл бұрын
Amen
@DelineSteyn
@DelineSteyn Жыл бұрын
Shabbat Shalom.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Shalom.
@monicakruger6172
@monicakruger6172 Жыл бұрын
Baie dankie, Ditto🙌🙌🙌
@loritajoubert1385
@loritajoubert1385 Жыл бұрын
Kon nog n paar uur geluister het na hierdie wonderlike Woord en ABBA VADER SE BOODSKAP
@angelamelindabrown1241
@angelamelindabrown1241 Жыл бұрын
🎉Shalom
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.
@philuppusalbertusswanepoel3807
@philuppusalbertusswanepoel3807 Жыл бұрын
Pastoor Frik nogmaals baie dankie vir die insiggewende en openbaring ivm God se feeste en om dit te vier. Dit het my geestelike lewe so kom verryk met al God se rykdomme uit die hemel uit. Het my kom oprig en versterk en aan gedoen is met nuwe krag voel soos n arend wat sweef bokant my omstandighede en sien weer kans vir môre Het hierdie tydperk baie geniet het soveel vir my beteken. Die blydskap in Hom is my sterkte Mag onse Vader jou bonatuurlik seën vir al die geestelike seëninge wat jul vir ons gee Sharlom
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Om Sy naam ontwil.
@janettevanheerden5569
@janettevanheerden5569 Жыл бұрын
MARANATA ons wag
@lizelledutoit5846
@lizelledutoit5846 Жыл бұрын
Amein op Kol 2:16!!!! Awesome teaching, dankie Oom Frik!!!
@n8440
@n8440 Жыл бұрын
Abba wees saam met Israel 🇮🇱
@janvermeulenvermeulen5364
@janvermeulenvermeulen5364 Жыл бұрын
SHALOM SHABBATH
@janvermeulenvermeulen5364
@janvermeulenvermeulen5364 Жыл бұрын
Daarom Gaan my volk in ballingskap weens gebrek aan kennis, en hulle aansienlikes word hongerlyers en hulle menigte versmag van dors. Jesaja 5 Vers 13.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Alle eer aan Jeshua.
Die Laaste Uur: Die Antichris kom - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:10:15
Derde teken | Teken Wat jy ookal vra sal Ek gee
21:14
Patmosstudio
Рет қаралды 391
The Best Band 😅 #toshleh #viralshort
00:11
Toshleh
Рет қаралды 22 МЛН
Cat mode and a glass of water #family #humor #fun
00:22
Kotiki_Z
Рет қаралды 42 МЛН
Mom Hack for Cooking Solo with a Little One! 🍳👶
00:15
5-Minute Crafts HOUSE
Рет қаралды 23 МЛН
Die VUUR Kom!! Net soos in Sodom en Gommora - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:05:45
5 Belangrike GEBEDE in jou LEWE - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
22:31
Is DrankGEBRUIK sonde? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle
43:29
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 27 М.
Ex Gevangene se Getuienis
14:55
Charles Smith
Рет қаралды 23 М.
Jy praat jouself negatief / Rooies Strauss
15:15
sofTUBE
Рет қаралды 9 М.
Tabernakels / Loof Hutte Fees 2023 - Past. Riaan Abrie | Menorah Tabernakel
43:53
Kan jy die vrug sien in jou lewe? - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
11:07
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 2,4 М.
The Best Band 😅 #toshleh #viralshort
00:11
Toshleh
Рет қаралды 22 МЛН