Ferdie, ek haal my hoed af vir jou. Dankie dat jy opstaan vir Jesus! Ek dank God elke keer wanneer ek aan jou dink, en bid dan vir jou. Liefde
@jeannejacobs3879 Жыл бұрын
Dankie Ferdie dat jy die Waarheid verkondig! Baie seën op jou en jou gesin!
@peterdsharris Жыл бұрын
Amen Hallelujah, Jesus the Cornerstone and Head of the church. Dankie Ferdie, mag die Here jou seen.
@henningdebeer2210 Жыл бұрын
Die skrif is aan die muur vir 'n kerk (lees Alg Sinode) wat die Heilige Skrif prysgegee en verlaat het. Hoe hartseer tog...
@yolandaduplessis6423 Жыл бұрын
Baie dankie Ferdie Vir jou hulp t.o.v ware verkondiging van God Se Woord Alreeds in Genesis 1 : 27 - 30 praat God van die verhouding tussen n man en vrou.
@gustavopperman4566 Жыл бұрын
Baie netjies , broeder
@jannesfourie2370 Жыл бұрын
Is dit so moeilik wat Paulus sê in Romeine 1 of Efese 5? Moet mens ‘n teoloog of ‘n dominee wees om dit te kan verstaan? Eintlik nie. Paulus is so duidelik. Miskien moet mens ‘n teoloog wees om dit te verdraai. Dit lyk soms of mense van hulle Bybels ‘n bed van Prokrustes maak. Lees maar self, bv. uit Efesiërs. “Efesiërs 5:1-6 (DIE BYBEL: 1933-1953): Wees dan navolgers van God soos geliefde kinders; en wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as ’n gawe en offer aan God tot ’n lieflike geur. Maar hoerery en allerhande onreinheid of hebsug moet onder julle selfs nie genoem word nie, soos dit die heiliges betaam; ook nie gemeenheid en dwase of lawwe praatjies wat nie pas nie, maar liewer danksegging. Want dit moet julle weet dat geen hoereerder of onreine of gierigaard, wat ’n afgodedienaar is, ’n erfdeel het in die koninkryk van Christus en van God nie. Laat niemand julle met ydel woorde verlei nie, want daardeur kom die toorn van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid.” Let veral op na die begin van vers 5: “Want dit moet julle weet dat geen…”. En die einde van vers 5: “…’n erfdeel het in die koningkryk van Christus en van God nie.” Die Ou- en die Nuwe Testament geld. Dit is wat daar staan. Om dit te verdraai moet die Skrif behoorlik gerek en vedraai word… ‘n bed van Prokrustes voorwaar.
@suritaboshoff28848 ай бұрын
Die koinonia sinode MOET hom losmaak van die algemene sinode.