Fantastic!! I miss you guys stuck in cold and wet UK. Thank you for the shot in the arm.
@daleneoberholster1256 ай бұрын
Die beste! Afrikaans is n wonderlike lewendige taal. N mens kan jou lekker uitdruk in hierdie fantastiese taal! Dankie, dankie, julle is die beste. Ek geniet dit om na julle te luister!
@ChakaFerry15 жыл бұрын
Die meeste pret vaat ek in 'n lanktuid gehad het. Dankie van Australia vir die lekker musiek!
@sarievorster82016 жыл бұрын
So oorspronklik en lekker om Na te luister
@carolpeacock198 Жыл бұрын
Any idea where to see Dan Robert's perform?
@MrScalan008 жыл бұрын
Het is mooi!
@marithasteyn21702 жыл бұрын
Love it love it love it :)
@FlorisCoetzee15 жыл бұрын
Dit is "Skeeloog Daisy" deur die "Radio Kalahari Orkes" van hul album "Die Nagloper". Prettig ;)
@jeanjordaan34169 жыл бұрын
lag ek my gat af, love it
@mindfuldogszencatsmindfuln50477 жыл бұрын
Brilliant :-D
@jank.693410 жыл бұрын
O nvoorstelbaar goede muziek. Afrikaans lijkt veel op Nederlands
@johann.92716 жыл бұрын
Jan Kregting Broer, Afrikaans ís Nederlands. Het "Afrikaans" is alleen de naam voor de Afrikaanse dialect van oud-Nederlands. Lang vergeten, maar toch echt uit het Avondland.
@shaunspies11083 жыл бұрын
@@johann.9271 Afrikaans is nie Nederlands nie! Afrikaans is stêrk beinvloed deur veral Duits ên Frans. Afrikaans se kern is wel van Nederlands, maar ons taal, is Afrikkans.
@nicholasgellie65097 жыл бұрын
Dankie vir die uitstekende video. Het jy die lirieke in Engels sodat ons dit kan verstaan. Die lirieke sal ook goed in Afrikaans wees.
@JannieH7 жыл бұрын
Ek het gevry na n' nooi met n' skeeloog, Haar lippies was rooi maar net baie droog. Die rokkies wat sy dra was te klein vir haar maag. Besit al die kleure van die reënboog. (Dis n' oulike rokkie...)Op haar hot oog het sy n' karkatjie. (Ag sies tog..) Op die punt van haar ou neus was n' ou vraatjie. (Ag moeder..) Sy was nie juis mooi nie, haar wange nie rooi nie Maar ek sweer vir jou, sy was n' plaatjie.Haar oeë was so groot soos n' skottel, Haar beentjies het die patroon van n' bottel. Raak sy aan die stap sien jy net n' grap, soos die Engelsman sê, "she can dottle".Jy moet jou met haar nie bemoei nie, (Haai, los haar uit..) Jy weet nie hoe goed sy kan stoei nie. (Gevaarlik....) In die middel van die nag het ou Dawie dit probeer, En die groen gras sal nooit weer daar groei nie. (So waar..) Haar pappie se naam was ou Stoffel, Sy neus was so plat soos n' troffel. ( ag sies tog...) Sy snorre was lank en sy hot been was mank, En sy asem ryk altyd na knoffel.Ek kon dit nie langer verdrae nie, Die baklei van haar pa en haar ma nie. Maar voor sy my skêl, laat êk julle vertel, Ek laat my van skeeloog nie pla nie.PS:Skeeloog - wonkey eye. (Like one eye looks at you, the other one for you.)The word "hot" in Afrikaans means the right side, as in left or right.Karkatjie is a "sty", as you get on your eye.Vraatjie is a wart.Troffel is a trowel, as in building.Mank is like crippled or lame Hope it helps.Jannie
@janmaaknplan15 жыл бұрын
Fantasties, veral die suikerbos een, waar kan ek die op CD in die handeky, wat word die album genoem en dis natuurlik nie kalahari orkes nie wat is die groep.
@brahmdurandt22077 жыл бұрын
So n Katjie uit die gedagtes van n seun uit die Katberg ! Iesh Mr Roberts !!
@kobuseksteen411 Жыл бұрын
Dis nou mos lekker! Dis wat ek vir my Amerikaanse vrou speel om haar Afrikaans te leer!