Skills vs Experience |Young SA Champion Tells Us How (Part 1) - The Original Podcast

  Рет қаралды 2,174

The Original Podcast

The Original Podcast

Күн бұрын

The Original Podcast, South Africa's First Weekly Fishing Podcast.
In hierdie week se episode gesels ons met die nuwe Suid Afrikaanse Senior A Varswater Hengel Kampioen - Darren Hendricks oor hoe hy gehengel het by Leeuplaas - Vaaldam.
This weeks' episode is sponsored by Torro Meat Co.
Website: www.torromeatco.co.za
Address: 870 Meyer Street, Rietfontein, Pretoria
Facebook: / torromeatco
Tel: 060 529 1388
Timecodes
0:00 - Intro
0:55 - Torro Meat Co. Ad
1:46 - R500.00 Give Away
2:50 - Introducing Guests
6:45 - Weekend Wrap-Up (Barry Bloemhof)
13:18 - Torro Meat Co. Ad
14:10 - Weekend Wrap-Up (Darren Ashton Lake)
19:40 - Darren SA's Leeuplaas Vaaldam
21:33 - Topic: Fishing in Changing Conditions
25:21 - Groot Graskarp (Oom Thys)
31:25 - Give Away
In this week's episode we chat with South African Freshwater Fishing Champion - Darren Hendricks about how he fished at Leeuplaas- Vaaldam.
Original Mutis - It's all about the quality
Available at your favorite tackle shop or online.
For more information visit originalmuti.co.za or
Facebook Page -
/ theoriginalmutis
#fishingpodcast #fishing #originalpodcast #podcast #southafrica #vaaldam #carpfishing #Originalmutis #fishingdips #freshwater #freshwaterfishing #rock&surf #saltwater #longweekend

Пікірлер: 62
@johanvandermerwe702
@johanvandermerwe702 2 ай бұрын
Dankie vir puik program. Vrydag braai ons lekker snoek op die kole met 'n bierbrood. Saterdag spare rib en wors met paptert
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Ek kry skoon hoendervleis! Welgedaan met die menu!
@brendanfry8527
@brendanfry8527 2 ай бұрын
Ons gaan lekker skaap tjopies braai die naweek. Baie dankie vir die episode.
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Skaap tjoppies is altyd 'n wenner! bly jyt die een geniet
@cornusduplooy6193
@cornusduplooy6193 2 ай бұрын
Baie dankie weereens vir 'n puik episode. Die braai, vir 'n suksesvolle braai, braai met hout. Rooiboshout maak die beste braai vuur ooit. Die vleis, Torro meat se sirloin steak!! Die beste wat jy ooit sal eet!!!
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Bly jy het dit geniet, braai met hout... Eish hoe verlang ek nou na die huis!
@eldredsterling421
@eldredsterling421 2 ай бұрын
Thanks again gents!
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Our pleasure!
@eldredsterling421
@eldredsterling421 2 ай бұрын
Snoek, onion marmalade and a pot bread. BOYS! dit gaan lekker wees!
@rynfieldangling7588
@rynfieldangling7588 2 ай бұрын
Hi Team original. Ek fish die naweek by Jackie en ons braai. Skaap tjoppies met n spek worsie en dan natuurlik n garlic rol. Keep the work up guys.
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Klein stukkie spekwors eet van die rooster af is altyd die lekkerste! bly jy het die episode geniet. En stywe lyne
@hendryterblanche1429
@hendryterblanche1429 2 ай бұрын
Lekker saterdag aand braai. Iets soos n lekker T-bone,wors en lekker spicy skilpadjies. Dit klink na wen plan😂
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Klink vir my ook na 'n wen plan daai!
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Mnr Hendry baie geluk met die wen! Kan jy asb ons boodskap op Facebook op die Original Mutis page of op die The Original Podcast page. As jy nie kan nie laat weet my dan maak ons ander plan.
@paulocavaleiro-krugersafar6884
@paulocavaleiro-krugersafar6884 2 ай бұрын
Sunday braai my dads famous chicken on the braai. Taste of flavour of Mozambique chicken. His recipe is the best, nothing comes close to his flavour. Enjoy your show... 👍👍👍👍
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Eish my mouth is watering just reading the comment!
@riaanvisagie8618
@riaanvisagie8618 2 ай бұрын
Awsome show kerels vrydag sal n sapige tjoppie en mielie op kole wees
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
As die vis nie 'n gebraaide mielie wil eet nie dan eet ons dit maar!
@riaanvisagie8618
@riaanvisagie8618 2 ай бұрын
Laat my nou dink of n braai pittjie sal loop
@Seether1975
@Seether1975 2 ай бұрын
Hou dit sommer by 'n lekker tomahawk steak en skilpadjies!
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
ohhhh skilpadjies! Lanklaas daaraan gedink, definitief wenner op Paasnaweek.
@charliefaber2985
@charliefaber2985 2 ай бұрын
Ek het by Weesgerus gesit en die potcast geluister. Lekker peri peri hoender sosaties en curry beef sosaties met pap en sous gebraai vrydag aand. Saterdag aand lekker beef pooitjie gehad met potbrood,en die Sondag aand Vark tjop en braai broodjies gebraai. Tussen deur die Viswaters gemis die naweek wat verby is. Groete Charlie Faber
@GawieNieuwenhuis-kq4pm
@GawieNieuwenhuis-kq4pm 2 ай бұрын
Ons gaan vis vang die Lang naweek ons gaan braai vis vang en ons lekker n lekker dop drink
@landienieuwenhuis1118
@landienieuwenhuis1118 2 ай бұрын
En Barry julle moet vir Lea ook weer op die pod kaas sit
@deoninfantry7490
@deoninfantry7490 2 ай бұрын
MMMmmm, kom met daardie spesiale strop vir groot Gras karpe " Tegniese detail " asseblief.
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Ek dink ons sal oom Thys Greyventein op die podcast moet kry om daai met ons te deel.
@duanewebb5019
@duanewebb5019 2 ай бұрын
A rib eye steak with a Mega Mix sauce.
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
😂😂😂😂 I think I'd prefer an Algar sauce
@Janvwyk
@Janvwyk 2 ай бұрын
By Damwalle (vaaldam) n lekker skaap ribbetjie terwyl ons lekker hengel.
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Die enigste tyd wat ok daarmee is as die vis bietjie stadig byt is as daar goeie vleis op die vuur is!
@landienieuwenhuis1118
@landienieuwenhuis1118 2 ай бұрын
Hallo ons gaan vis vang die Lang naweek en ons gaan braai en swem en n dop drinking en ons gaan daar slaap en ons is op gesond vir pas naweek
@GawieNieuwenhuis-kq4pm
@GawieNieuwenhuis-kq4pm 2 ай бұрын
En wat ons gaan braai is n stuik wors topis sosasies en n lekker ribiki so dis wat ons gaan braai wat braai julle los n koment vir almal.
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Nie seker wat my pale gaan braai nie, hulle braa i by die familie in Pretoria so hulle gaan definitief 'n draai maak by Torro Meat Co. en bietjie shop wat Dawie en span reg het vir paasnaweek! Lekker hengel en hou die blink kant bo
@user-ib5fh4el7d
@user-ib5fh4el7d 2 ай бұрын
Lekker vark tjoppie wors en n potbroodjie
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Klink my hier is 'n paar chefs wat hierdie podcast luister! Ons moet dalk bietjie 'n braai insetsel hou elke week.
@danieroux363
@danieroux363 2 ай бұрын
@ Baŕry...tot by jou knieë hengel is ander se enkels.....lolol....lyk my die warrelwinde like ons ...
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Julle gaan maar vir julle moet stormtoue kry soos die ouens op die tente sit 😂
@landienieuwenhuis1118
@landienieuwenhuis1118 2 ай бұрын
N wat ons gaan braai us n topi wors en n riding en dis wat ons gaan braai en wat braai julle
@tomcoetzee4782
@tomcoetzee4782 2 ай бұрын
Kan nie wag vir part 2 nie. Ongelukig werk ek die naweek maar as ek gaan braai sal daar beslus n vet sreak wees en die res maak nie saak nie.
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Ek self werk die naweek so ongelukkig geen braai by my nie maar ons kan maar net hoop die ander mense geniet dit namens ons.
@rynovrey2142
@rynovrey2142 2 ай бұрын
skaap stertjies met fillet steak gevul met feta kaas en jalapenos
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Noem ons jou dan nou Chef Ryno? Daai klink soos 'n masterpiece!
@WilliamJohnvanJaarsveldt
@WilliamJohnvanJaarsveldt 2 ай бұрын
Rump Steak, Worise en braai boordjies
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Hierdie comment maak my mond water! Dink ek gaan moet braai die naweek.
@danieroux363
@danieroux363 2 ай бұрын
Lekker voltruis fillet en sosatie.....lipleklekker...😝
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Volstruis nogals, hier naby my het onlangs 'n restuarant oop gemaak waar hulle krokodil en volstruis vleis gebruik, sal dit 'n go moet gee.
@fishingmonkeyhengel-martin1340
@fishingmonkeyhengel-martin1340 2 ай бұрын
Rump, wors en skaap ribs
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Al wat daai kort is 'n braaibroodjie 😂
@fishingmonkeyhengel-martin1340
@fishingmonkeyhengel-martin1340 2 ай бұрын
@@originalmutis ek is Meer n garlic broodjie en aartappel slaai braaier 😀
@fishingmonkeyhengel-martin1340
@fishingmonkeyhengel-martin1340 2 ай бұрын
Dis waar wat die jong man se oor die kondisies. Ek was by die president A Sas by moolmans. Die oefen Dae het ons die groot Vis diep gevang en dit was ons plan. Maar in die Sas het ek nie wen vis diep gevang nie. En daai diep plan veral in die so genaamde vlakker zones het ons gekos want ons het te laat aangepas om vlakker te Kom. So ja my Sas het goed begin maar plot geval in die 2de dag in daai vlakker zone agv die plan. Hoop maar die Champ of Champs nou einde April by Bloemhof gaan beter
@670215ben
@670215ben 2 ай бұрын
C graad Rypgemaakte Rump steak met so n duim geel vet.!!!!
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Klink of jy al weke lank dink oor jou paasnaweek braai!
@GawieNieuwenhuis-kq4pm
@GawieNieuwenhuis-kq4pm 2 ай бұрын
En ek houp julle vang lekker vis en lekker braai wees flag
@andriesfourie7171
@andriesfourie7171 2 ай бұрын
N lekker ou skaap tjoppie
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Skaap tjoppie op die kole ohhhhh ek kan dit proe in my gedagtes!
@landienieuwenhuis1118
@landienieuwenhuis1118 2 ай бұрын
En gesen de pas naweek en wees flag
@trompiedup5470
@trompiedup5470 2 ай бұрын
Rump steak, boere wors krummel pap en sous
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Kan nie verkeerd gaan met 'n lekker pap en vleis nie! Krummel pap net soveel beter!
@cobusvanderwath3790
@cobusvanderwath3790 2 ай бұрын
vark tjoppie en sosaties met braaibrooidtjies
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
'n Braai is nie 'n braai sonder 'n braaibroodjie nie!
@wernervanaswegen8465
@wernervanaswegen8465 2 ай бұрын
Rump steak, worsie en n sappige skaap tjoppie op n houtvuur langs die dam saam vriende
@originalmutis
@originalmutis 2 ай бұрын
Jy het my convince by die sappige skaap tjoppie!
No Secrets [PART 2] | Step By Step with Darren Hendricks on The Original Podcast
37:07
A pack of chips with a surprise 🤣😍❤️ #demariki
00:14
Demariki
Рет қаралды 49 МЛН
FOOLED THE GUARD🤢
00:54
INO
Рет қаралды 61 МЛН
Balloon Stepping Challenge: Barry Policeman Vs  Herobrine and His Friends
00:28
Wait for the last one! 👀
00:28
Josh Horton
Рет қаралды 83 МЛН
Jonathan wens die Bokke sterkte toe
4:02
Radioraps
Рет қаралды 247 М.
CIC Julius Malema On Anele and The Club Radio 947
19:43
Economic Freedom Fighters
Рет қаралды 216 М.
Riverview Lodge : 12 uur Karphengel Sessie
14:28
Ant's Carpworld(and hunting)
Рет қаралды 2 М.
Francois Hougaard on Pasella (25 January 2012)
9:15
PasellaTV
Рет қаралды 15 М.
The Scottish Highland Show -Day 1
13:15
Sammy Lucky Day Comps
Рет қаралды 16 М.
Willemse vererg hom vir medeaanbieders
1:55
Netwerk24 Video
Рет қаралды 153 М.
Tough Bargains at The Flea Market (Part 1)
28:31
The Veteran Flipper
Рет қаралды 3,2 М.
OLHA A TÉCNICA DA GAROTA!👏🤩
0:13
Bandsports
Рет қаралды 3,8 МЛН
Как Тайсон расстроил Хабиба#shorts
0:37
ПРОДУМАЛ ТАКТИКУ
0:16
В ТРЕНДЕ
Рет қаралды 7 МЛН