Рет қаралды 1,470
Ivan van der Sandt en Sean Dalhouzie hengel saam met twee gashengelaars - Johan Kruger en Nathen van Niekerk by Roodeplaat Dam (Hengelaarsvriend oewer). Die visse wou nie saamwerk nie en die weer was vasbeslote om hul weg te dryf van die oewer, maar 'n vinnige sessie by die dam lewer steeds 'n paar visse op.