Slammer Series VLOG: S1E4 - Wen 'n naweek vir ses by Hakuna Matata, Vaal Vista!

  Рет қаралды 3,540

Slammer Series

Slammer Series

9 ай бұрын

Sané en Ivan gaan vir 'n vinnige dagsessie na Hakuna Matata, Vaal Vista om te kyk na die hengelgeriewe en geleenthede wat dié pragplek langs die Vaalrivier bied. In voorbereiding vir Pro-Angling se Summer Bash op 29 September toets hul die water en loer na die verblyf.
Kyk gerus na Pro-Angling se Facebook blad vir meer inligting oor hoe jy ook 'n kans kan staan om by dié mooi plekkie te gaan hengel!

Пікірлер: 8
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 9 ай бұрын
Lekker julle vang daai vetties 🐟🎣💪😎
@slammerseries
@slammerseries 9 ай бұрын
🐟🐟
@tiertjie123j.v.r
@tiertjie123j.v.r 9 ай бұрын
Die beste plek om te vand maar jy sit baie vas. Die rivier is baie vlak knieg diepte, het al tot in die middel van die rivier gestap.
@slammerseries
@slammerseries 9 ай бұрын
Ja dit is redelik vlak met die rivier wat weer gesak het. Gaan definitief terug gaan en weer probeer!
@tiertjie123j.v.r
@tiertjie123j.v.r 9 ай бұрын
Die klein babertjies is ook baie daar
@slammerseries
@slammerseries 9 ай бұрын
Ons was nie lank daar nie, net die ene gekry vir die oggend wat ons daar was.
@user-kf2og9bu7e
@user-kf2og9bu7e 9 ай бұрын
Waar sit hy presies
@slammerseries
@slammerseries 8 ай бұрын
Dis moeilik om te verduidelik. Stuur gerus 'n Whatsapp na 0743621738, dan kan ek pin location stuur. Of soek Hakuna Matata @ Vaal Vista op Google
Slammer Series VLOG: S1E3 - Terug by die Vaalrivier
18:43
Slammer Series
Рет қаралды 2,7 М.
Can You Draw A PERFECTLY Dotted Line?
00:55
Stokes Twins
Рет қаралды 106 МЛН
Heartwarming: Stranger Saves Puppy from Hot Car #shorts
00:22
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 21 МЛН
Full Hakuna Matada Vaal River Best Fishing ever
32:25
FISH - That's It
Рет қаралды 14 М.
Vaal River BANK ANGLING - Hakuna Matata
24:09
Nunes Bassin'
Рет қаралды 7 М.
RIETVLEI DAM Carp Fishing VOL 14
40:53
VISVANGKOORS PA EN SEUN
Рет қаралды 1,5 М.
Many don't know ! How to tie hooks for fishing | Hack Tools Fishing 2023
6:44
LEGENDS LEGACY SERIES - EPISODE 4 - VOSRITE PARYS
35:33
Legends Pro Angling Group
Рет қаралды 65 М.
Yellowfish Vaal River
12:11
Groen Galjoen
Рет қаралды 3,4 М.
HakunaMatata | This is How We Fish | Specimen Fishing
6:41
Captive Digital ZA
Рет қаралды 513
New Episode 26- Fishing with Legacy Series Vaal River
28:32
Legends Pro Angling Group
Рет қаралды 20 М.
Хабиб ПРОТИВ ФЛАГА РОССИИ #shorts
0:36
BELARUS TO MMA
Рет қаралды 1,2 МЛН
Will Messi Help Ronaldo Become GOAT ?
0:31
GOAT Fun
Рет қаралды 1,5 МЛН
Paige VanZant absorbs and delivers strong slaps in Power Slap debut 👋
0:33
Messi or Ronaldo ?✍️ #football #vs
0:13
AGZDREAM
Рет қаралды 2,1 МЛН