Dit is een heerlijke cover vanuit ons land. Gemaakt door Gers Pardoel - Achter op mijn fiets. Lekker Snotkop, love it ;)
@zirconium91268 жыл бұрын
Afrikaans bly die beste👍👍👍👍💕
@LearnAboutJesus2372 жыл бұрын
My gunsteling snotkop song nou
@mekenziedebeer79497 жыл бұрын
ek love snotkop so baie hyt so awesome musiek dit laat my sooo happy voel ek love dit!
@ameerameer365010 жыл бұрын
Goed gedaan deze Gers Pardoel cover. Respect.
@michellevarty736510 жыл бұрын
this is soooo cool, this video was shot in the street we live, and im a huge snotkop fan! u rock!
@StefHelmers10 жыл бұрын
Beter dan die plaat van Gers Pardoel. En dat zegt een Nederlander. Respect uit Rotterdam.
@charlenesneygans5 жыл бұрын
Ja baie beter
@rochellewillemse9503 Жыл бұрын
My 😍 😍 favorite song in die hele werk jy maak my gelukkig
@lauqerianne189610 жыл бұрын
Dit klinkt verdomd goed. De beat is ook sneller dan bij Gers.
@miceinstein417710 жыл бұрын
Ek sal nooit so cool kan wees, awesome
@pillagercaptain78333 жыл бұрын
Mooi lyfie wat jy dear het 😍🥰🌹😍🥰🌹😍🥰🌹😍🥰🌹😍🥰🌹😍🥰🌹
@user-lt2cl4zm1d6 жыл бұрын
Ek love dit ek is n Hollander. N ek vind dit baie mooier as Gers Pardoel die dit liedjie heef gemaak. Love SA
@lindalisten300010 жыл бұрын
SLIM! Lekker old school! LOVE DIT! Steri stumpies, ZET, Randall... en bmx'e! Wonderlike cover van Gers Pardoel!
@gertwsound10 жыл бұрын
Well done man. DIRTYSOUL Productions, julle het 'n baie goeie job gedoen en Kyle, jy is 'n genius
@janagoosen653210 жыл бұрын
Hi snotkop ek is n groot fan jy is so awesome
@juanibloem59595 жыл бұрын
Nono
@leandrajacobs93756 жыл бұрын
Dis ń baie goeie liedjie.......... mooi liedjie😜😜😜😜😜😜😜😜😙🤗
@petruscroucamp258810 жыл бұрын
LOVE HIERDIE TUNE!!!!!!!
@Biksieboy3 жыл бұрын
Genade dai vrou is mooi!
@louisavandermerwe84066 жыл бұрын
Ek is you grootste fan😍😘😍😘😍😘😍😘😍😘😍😘😍😘😍😘😍😘😍😘😍
@CharmaineVanNiekerk10 жыл бұрын
LOVE IT! Taking us back with some cool beats!
@tokkiemetuitkering803010 жыл бұрын
Bagagedrager in het Afrikaans super cool!
@nicholasbooth53373 жыл бұрын
Great only just head the Afrikaans version of this Dutch classic
@erkahair9293 жыл бұрын
Dankie. Baie mooi
@rochellewillemse9503 Жыл бұрын
Snotkop jy is die beste
@zazehip63575 жыл бұрын
Dankie bra nou weet ek hoe om al die girls te kry
@reneputter98244 жыл бұрын
Jy wens
@michaylasaunders79997 жыл бұрын
snopkop is so mooi ek saam met hom praat
@bts-yp6yt4 жыл бұрын
STOP DIT STOP DIT.... LOVE DIT..... JY IS DIE BESTE...✌✌✌✌✌✌
@louisa70429 жыл бұрын
Whahahaha ik ga echt stuk, is dit serieus whahah!!
@ohmyjasparx99378 жыл бұрын
ja klopt hahaha
@almi_qii21356 жыл бұрын
Ek is lief vir jou❤
@almi_qii21356 жыл бұрын
Ja
@ientertainmentZA10 жыл бұрын
Nou soek ek n sterri stumpie! En daai dounuts!
@AntonMcpherson10 жыл бұрын
lyk soos koeksusters
@ientertainmentZA10 жыл бұрын
it is, but there was dounuts as well :)
@AntonMcpherson10 жыл бұрын
Nice!!!
@annemariewatkins76835 жыл бұрын
Cha山
@annickaboshoff987210 жыл бұрын
lOVING IT 💖
@micheprinsloo28377 жыл бұрын
love hierdie song
@marisajames81586 жыл бұрын
Goed gedoen!
@otildataljaard137010 жыл бұрын
LOVE LOVE DIT!!!!!*
@daniellebritz15328 жыл бұрын
ek love sy musiek
@leonard76093010 жыл бұрын
@ Daniel Bosman - as jy tyd het, luister na Snotkop se Song vir my Dad!
@mornebotha57767 жыл бұрын
Mooi man
@roxannejansenvanvuuren84717 жыл бұрын
awesome song
@marleswart39768 жыл бұрын
cool song
@makgabokubjana75042 жыл бұрын
2022 and I'm here ☺️☺️☺️☺️
@playboy8b3 жыл бұрын
Is dit net ek wat weet dat die song van n nederlandse song gecopy is????
@lelaniesmuts36447 жыл бұрын
Jy sing te cool
@timkerkhoftoch4 жыл бұрын
Deze klinkt zoveel lekkerder dan het origineel!
@jadenmay267010 жыл бұрын
Dit is teen van sy beste
@sithobilebukhosini95716 жыл бұрын
Snotkop is cool
@GenaEnSamIAm8 жыл бұрын
Hi julle, weet iemand waar die video geskiet is? Dit lyk soos in Pta Tuine...
@albertharmse10536 жыл бұрын
Ja tuine
@YouAdvertising110 жыл бұрын
Dis nie n jack parrow copy-cat nie. Snotkop het al gerap toe Parow nog nie eers geweet van rap nie. Vrydagaand van Snotkop was uit toe Parow nog gedroom het van n loopbaan in Rap!
@ottowolf73015 жыл бұрын
Goeie fok, as jy dink dis rap dan is ek bitterlik jammer vir jou. Dis 'n klomp kak die.
@minkebarendse21996 жыл бұрын
My naam is minkie❤
@m1nk1xoxo455 жыл бұрын
hey moenie my naam steel nie lol
@RC-cj8zt3 жыл бұрын
Lol
@jenniferlourens93277 жыл бұрын
Hy is die beste
@ivansenekal87577 жыл бұрын
kool song
@mornebotha57767 жыл бұрын
mooi
@vernonventer975510 жыл бұрын
Lekker Snotkop luister die die song oor en oor saam
@raphcest84086 жыл бұрын
Ik spreek geen Afrikaans maar wel Nederlands toch il vind het totaal leuk wat jullie doen doe gewoon verder zo, t is top!
@elizabethayres57204 жыл бұрын
nice song en cool liekies
@rickussteenkamp31986 жыл бұрын
Mal oor die song!!!!!!
@johannesvanloggerenberg83728 жыл бұрын
wat is julle proebleem snotkop is nog altyd awesome julle net jaloers rgr
@antionettepretorius125010 жыл бұрын
Uit eindelik Great soos altyd
@Otildasmit10 жыл бұрын
EPIC VERBY
@Anonymous16-14 ай бұрын
10 jaar later en nogsteeds een van die beste Afrikaanse liedjies
@deanelottriet93067 жыл бұрын
I. love iiiiiiiiiiiiiiiiit😘😘😘😘😘😘😘😘
@chanelsteyn8608 жыл бұрын
HI EK IS MAL OOR JOU MUSIEK!!!!!!!!!
@zeldebruin56505 жыл бұрын
Hello
@peterfairlamb15215 жыл бұрын
Spring maar agter op by my Agter op my fiets En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan nie Maar dit pla my ook nie regtig nie Spring maar agter op by my Dan gaan ons saam hier weg En ek weet nog nie waarnatoe Maar dit maak nie saak nie, want ek ken die weg Oh, ek ken jou nog nie maar jy lyk nes Barbie En dis alles dalk te danke aan die vyf Bacardi Maar ek dink elke dag aan jou mooie gesig Aan jou lyfie o so mooi, 'n bietjie oorgewig En ek hoop so jy pas hier agter teen my rug Want ek het 'n nuwe fiets en ja, ek wil jou lift So vergeet die trein, vergeet die bus Spring maar agter op my fiets, hier waar dit lekker is En op pad vertel ek jou wat jy graag wil hoor Met jou arms om my lui my klokkie oor en oor Noem my trompie en saam is ons die boksombende Lekker boudjies soos kersgeskenke Maar die volgende oggend was ek heel geskok Agter op my fiets het jy vir my gejok Jy wou net my fiets met al die kêrels deel En toe ek sien het sy my fiets gesteel Spring maar agter op by my Agter op my fiets En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan nie Maar dit pla my ook nie regtig nie Spring maar agter op by my Dan gaan ons saam hier weg En ek weet nog nie waarnatoe Maar dit maak nie saak nie want ek ken die weg Oh, ek ken jou nog nie maar jy lyk nes Minki En dis alles dalk te danke aan die 15 whisk(e)ys So vergeet van als, ek het 'n nuwe fiets En jy sal pas hier agter op hom net soos in die flieks Miskien is dit 'n plan om hiervan weg te gaan Na 'n ander plekkie êrens ver weg vandaan Na Parys of na Rome of na Milan Of soos e.t. op sy fiets ver weg oor die maan En hierdie keer vertel ek wat jy nie wil hoor nie Want hierdie keer wil ek nie weer my hart verloor nie So nou is ek op reg en leer van al my foute Maar daar's nie fout nie kyk haar lekker boude So veel lekker dinge wat ons saam kan doen Baby hou maar vas want ek gaan jou soen Môre word jy wakker, dis wat jy sal weet Met my fiets het ek jou hart gesteel Spring maar agter op by my Agter op my fiets En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan nie Maar dit pla my ook nie regtig nie Spring maar agter op by my Dan gaan ons saam hier weg En ek weet nog nie waarnatoe Maar dit maak nie saak nie want ek ken die weg My laaste paar sente was vir seker Die beste paar sente van my lewe En as ek nie my sente uitgegee het Dan kon jy nie hier agter op, dan kon jy nie hier agter op Daar gestaan met jou hoë hakke Voor my, toe word daar 'n dier wakker Al die sterre verblind deur jou oorbelle Sorry, moes myself seker voorgestel het Snotkop, ek het 'n paar voorstelle Sexy, jy sien ek vind jou heel gesellig Ek en jy, hier op my fiets ons vat dit bietjie verder Maanskyn, dans, ons kyk die sterre Drie, vier bottels wyn wat ons bestel het Glo my as ek jou soen kry jy baie lekker Maar eerder sê ek niks Spring maar agter op dan gee ek jou 'n lift Spring maar agter op by my Agter op my fiets En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan nie Maar dit pla my ook nie regtig nie Spring maar agter op by my Dan gaan ons saam hier weg En ek weet nog nie waarnatoe Maar dit maak nie saak want ek ken die weg Spring maar agter op by my Agter op my fiets En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan nie Maar dit pla my ook nie regtig nie Spring maar agter op by my Dan gaan ons saam hier weg En ek weet nog nie waarnatoe Maar dit maak nie saak want ek ken die weg
@hansvandrenth25377 жыл бұрын
Geweldig
@vegtersbaas9 жыл бұрын
LOL, 'n Cover van die Nederlandse weergawe :) :)
@LH-to8bi4 жыл бұрын
Ek hou van albei, Gers sin is bietjie rustiger.
@sillyconebrainiac2 жыл бұрын
gers pardoul's version is awesome to, and also was the first version
@renejonker48086 жыл бұрын
Groot ste van ek wil jou meet kan ek jou more by suiderstrand by die sea shak 🙏🙏🙏 van Toeta
@antoenethahattingh26334 жыл бұрын
Cool
@caylintownshend54427 жыл бұрын
Ek like jou fiets
@rianvandorst89519 жыл бұрын
leuk lietje
@jeeepers20246 жыл бұрын
jy hou dalk van joy fiets
@LoganVenter10 жыл бұрын
Ai, wat 'n copy paste. Wonder of hy ook mime op stage?
@arienne11210 ай бұрын
Does Gers Pardoel know this??
@Echoesofvaloryt2 ай бұрын
Yes
@marcouerm75227 жыл бұрын
cool
@nico51364 жыл бұрын
Hi hoe weet jy soveel van ons
@JacoSmitZA10 жыл бұрын
Jis, dis n af nommer Snottie.
@elandrejansenvanrensburg61479 жыл бұрын
Wies die thanie meti blonde hare, sy lyk goed?????* #en die tanie met die goue pakkie #Wybrand
@UrsullaRothman-tz3iv Жыл бұрын
👌👌❤🇿🇦
@ilsebotes25115 жыл бұрын
is jou regti naam snotkop?????🌀
@simonesmuts93475 жыл бұрын
nee francois henning
@pvw3377 жыл бұрын
Die mense wat mal is oor Snotkop se musiek, julle is elk geval mal
@decanturnedbrake12365 жыл бұрын
JJAJAJAJAJAJAJAJJA BESTE
@SafariModz9 жыл бұрын
ag man van die nederlanders wat die video sleg se as julle will kak praat gaan doen dit by ander plek
@dragonflywaters311610 жыл бұрын
sjoe, dit is so common soos Carletonville.
@mironstryder4 жыл бұрын
Mijn ouders zijn Zuid-afrikaans en ik ben nederlands
@petter35643 жыл бұрын
Koel
@jacopotgieter72222 жыл бұрын
Ennn?
@amypretorius84217 жыл бұрын
Hi
@gerechtsdeurwaarderpeter631110 жыл бұрын
LEER GODVERREDOMME EENS ABN MAN!!
@MidnaZ10 жыл бұрын
is zuid afrikaans gap
@gerechtsdeurwaarderpeter63119 жыл бұрын
ilias k ik ben je gap niet!
@MidnaZ9 жыл бұрын
Gap ik ben je niet !
@gerechtsdeurwaarderpeter63117 жыл бұрын
ilias k je gap niet ik ben
@inotpeter9567 жыл бұрын
dat face van you dagga come ate 2:07
@alekseykiselev82854 ай бұрын
Viva cnotkop
@leandrikoen75367 жыл бұрын
Wat is jou regte naam ?
@leandrajacobs93756 жыл бұрын
Sy regte naam is Francois en sy van is Henning
@triistandebuys10 жыл бұрын
Filmed in my street
@inotpeter9567 жыл бұрын
it means that moment when your poop goes out 2:07
@simonesmuts1114 жыл бұрын
Enige iemand 2020
@MrVlamvandam5 жыл бұрын
lekker ZET:)
@djkwagawwekids56276 жыл бұрын
Lekka song
@jenniferlourens93277 жыл бұрын
Maal
@jadestimie83776 жыл бұрын
Die bmx ouens kan goed tricks doen
@AmbieBambie939 жыл бұрын
dit kwam uit in 2006? lekker gejat Gers ;)
@Reneeee928 жыл бұрын
Gecoverd, kut..
@AmbieBambie938 жыл бұрын
+Renee Huussen eh pardon? Wist niet dat je kwaad werd.... Gers Pardoel heeft deze artiest nergens genoemd, hij deed alsof het zijn eigen liedje is. Dat is niet gecovered.
@Dutchboy2668 жыл бұрын
+AmbieBambie93 Er staat 2014...
@pottoecrew8 жыл бұрын
Omdat hij eerst was... Release date van Gers: oktober 2011, release date van Snotkop: mei 2014 (bron: Amazon). Dus doe even je research voor je ongefundeerde claims maakt.
@jacopotgieter72222 жыл бұрын
Exuse me but dutch artists also steal from kurt darren
@Otildasmit10 жыл бұрын
DIS RGTG NOU EPIC VERBY
@oryandovv16278 жыл бұрын
So this is what Afrikaners listen too... I am perplexed
@devonjordaan94218 жыл бұрын
Good or bad way?
@hanssparla638410 жыл бұрын
Ik denk dat ik verkeerd begrepen ben. Ik bedoelde alleen maar te zeggen dat ik dit een goed nummer vind. Ook in het Afrikaans. Omdat onze talen op elkaar lijken zal het wel vaker voorkomen dat er songs heen en weer gaan. Das toch mooi. Snotkop heeft nog wel meer songs die ik leuk vind. Dus absoluut niet negatief bedoeld. Ik had die link geplaatst zodat jullie ook de Nederlandse versie kunnen zien. I think I was misunderstood. I only wanted to state that I like this song. Sung either in Dutch or in Afrikaans. Our langauges have a similar base so I am not surprised that we share songs. That's a good thing. Snotkop has more songs I like. So no negative meaning behind it. Just placed that link so you also could see the Dutch version (that happen to be a hit in 2012 over here)
@Upgradedtitantvman_editz5 жыл бұрын
I like the clip, music is better then from Gers Pardoel But yeah I like more Gers Pardoel But it's nice and funny
@johandrekruger97128 жыл бұрын
Johandre
@hardklik10 жыл бұрын
Liedje van Gers Pardoel - Bagagedrager. Wel goed gedaan trouwens.