Dankie Izak en Prof André! Prof ek ky 100% op na u kennis, u skerpheid en fantastiese gebruik van ons mooiste taal! Ek respekteer u.
@ettieklugkust85472 жыл бұрын
Dankie Izak en Prof Andre! Prof ek kyk op 100% na u want slim is en skerp is ek stem saam met u oor AL hierdie dinge wat aan gaan.
@glennbaard93052 жыл бұрын
The biggest problem facing any politcal party is, how do you convert the mindset of the masses from a culture of destruction and theft, to a constructive and productive culture in the wake of the massive damage created by the ANC in SA? People do not want to work anymore.
@faanlouw61092 жыл бұрын
Quite simple, use a carrot and a stick. The carrot is to coerce and the stick is to convince. It is also called good governance.
@mariannaoosthuizen9639 Жыл бұрын
There is only one way which will take generations and lots of patience. The children will have to be taught the correct values to free them from their current lifestyle.
@cobusvanniekerk832 жыл бұрын
Ons is besig om ons moer te sien en dit te aanvaar
@francoisvandermerwe27092 жыл бұрын
Hul weet alles en doen niks ....
@Palmstreet-u7x2 жыл бұрын
the spanner fell off the wheel already the day De Klerk and Pik Botha sold out the white people, people say it happened on June 92 ,but not, it started the day they kicked out Pw Botha, Afrikaans people sold themselves out by voting yes to disband the ANC
@derickstevens96502 жыл бұрын
Ek stem saam. Hierdie "polities-korrekte" gesprekke help niks (enigeen met verstand kan sien wat aangaan). Call a spade a spade !
@Palmstreet-u7x2 жыл бұрын
@@derickstevens9650 but unfortunately we not allowed to call the spade a spade in new South Africa, three legged cast iron pot
@dirkvanniekerk38132 жыл бұрын
Skrikwekkend, net jammer die massas verstaan dit nie en sien nie die risiko's en probleem oppad nie ...
@Palmstreet-u7x2 жыл бұрын
thy all are brainwashed and will always vote ANC< for who else will they vote for,
@ettieklugkust85472 жыл бұрын
Scary, just to bad, the masses don't get it and don't see the risks and problem coming....
@leoniekellerman52832 жыл бұрын
Lekker om na ordentlike Afrikaans te luister!
@leoniekellerman52832 жыл бұрын
Dit is tyd dat die Afrikaner sy knie buig, sy sondes bely, en terugkeer na die instruksies vir lewe van sy Allerhoogste Elohim (god) wat in staat is om hom wonderbaarlik te red.
@jeffbaxter87702 жыл бұрын
Stem saam.
@seanfrench10292 жыл бұрын
Nie net is Prof Duvenhage se politiese insig verstommend nie, maar ook sy taalsuiwerheid wat 'n plesier is om na te luister.
@hettiebotha89012 жыл бұрын
Dankie Izak en Prof....hulle kierintjies gaan braai...gee maar kans...alles maar alles gaan ontbloot word....
@marinaschreiber81332 жыл бұрын
Skep die probleem en lewer die oplossing! Volg die geld en kyk na die nuwe aasdiere wat nou op die toneel verskyn met “wonderlike” idees waar mense hulle vryheid sal prysgee vir veiligheid en sekuriteit. Tyd om wakker te wees vir wolwe in skaapklere! Raak selfversorgend en onafhanklik vir oorlewing!
@charmainebester58192 жыл бұрын
WEF en die Nuwe Wereld Orde is betrokke. Ramaphosa baie betrokke
@mikeb41782 жыл бұрын
Coalition politics. The tail wagging the dog
@marinaschreiber81332 жыл бұрын
Wait for the new coalition forming now. Everyone will think it os a solution. You will loose your freedom completely
@mariavandieweek90222 жыл бұрын
Net n wonderwerk kan ons red
@roeteroestof38962 жыл бұрын
Ons kort só vrou .. kzbin.info/www/bejne/enmme2qErbyiqdU
@leoniekellerman52832 жыл бұрын
Die Afrikaner sal sy knie voor die Koning van die konings moet buig as hy redding soek.
@YESYES-qz2ex2 жыл бұрын
Hy is op pad. Is daar olie in jou lamp?
@smr47122 жыл бұрын
@@YESYES-qz2ex grow up! how dumb and foolled you are..
@apretorius82312 жыл бұрын
Daar het jy dit nou ook van Andre. Failed state, regstelsel en 3de mag
@beatrixfourie97922 жыл бұрын
Dankie, insiggewend.
@mljcombrink84842 жыл бұрын
Drones drones drones ..... ons enigste hoop om te oorleef....gelukkig het ons slim mense in ons bevolking......🙏
@lucaswilhelmmeyer69432 жыл бұрын
Die drones gebruik hulle op ons
@askingoption41252 жыл бұрын
@@lucaswilhelmmeyer6943 drones and counter-drone measures.
@marinaschreiber81332 жыл бұрын
Versigtig waarvoor daar gewens word. Drone kyk na gesigte en volgende is ons die vyand
@tanyavandeventer33772 жыл бұрын
Be careful what you wish for ..
@ed90412 жыл бұрын
Ag nee wat, as jy na Cyril verwys as 'n leier dan hou ek sommer op kyk..
@smr47122 жыл бұрын
they are all puppets, if they were a real "problem solving" bunch they wouldnt be allowed a stage on youtube Lol
@antonsmith58992 жыл бұрын
Altyd n goeie en sinvolle gesprek met Andre.
@pietmuskiet55862 жыл бұрын
M15 Engeland
@tokkiewiese1816 Жыл бұрын
Interessante gesprek .As jongmens i 1970 het ek die rigting v NP bevraagteken e moes baie kritiek verduur e waarmee sit ons nou.Nou moet ons saamstaan e planne maak ..
@mk-xq1tt2 жыл бұрын
Skrikwekkend.
@travelsouthafrica50482 жыл бұрын
moenie die twak glo nie , PW Botha het 30 jaar terug duidelik gese waarom n swart regering nie kan werk nie en vandag sien almal hy was reg dis tyd om die realiteit in die gesig te staar en die polities korrekte nonsens te laat vaar
@nedor642 жыл бұрын
Wanneer praat julle vir 'n slag oor oplossings, ek bedoel dit wat hier gesê is weet ons al van voor 94 af dis presies waaroor die "verkrampte regses" oor gewaarsku het en steeds praat en praat ons oor dit maar nooit oor oplossings nie?
@YESYES-qz2ex2 жыл бұрын
@Michael Roden .. Ek stem volkome saam. Die "verkrampte regses" het hierdie gebeurtenis voorspel. Nou ja, die koël is deur die kerk en ons land is daarmee heen.
@francoisvandermerwe27092 жыл бұрын
Hul praat k@k en die jode koop alles op of steel dit vir R5.
@oravandroogenbroeck32342 жыл бұрын
Prof Andrè, jy is reg: dis onredbaar.
@nigelnaylor25562 жыл бұрын
We all know the problems. How about putting some concrete proposals on the table that we can implement? Something along the lines of the "American Redoubt" and start a safe space for conservatives law abiding citizens. All comments on this is welcome. We are not helpless. We have plenty of options. But it is going to require some effort.
@gwenbaxter78542 жыл бұрын
Watch Wynand du Toit'S PROGRAM EVERY MORNING.
@marinaschreiber81332 жыл бұрын
Each individual should start looking after themself and their communities then we will be less affected by the puppet show
@andriesviljoen43092 жыл бұрын
Many people want to crucify Orania, and yet they have foreward progression. As I listened to this debate, it came to me.... The only way I see, is for likeminded people to gather. A farmer willing to, instead of loosing his farm through confiscation, let his farm be transformed into a private "farm town" where the people come to stay, build, and work the land for food production (self sustainability). Defence capabilities are also better that way, and people can have a fresh start. Will it demand sacrifice?....sure, but this SA is in a unstoppable downward spiral. Maybe it is time for hard dicisions.....
@nigelnaylor25562 жыл бұрын
@@marinaschreiber8133 Hi Marina. Survival is a team sport. Concentration and critical mass are vital ingredients
@nigelnaylor25562 жыл бұрын
@@marinaschreiber8133 Hi Marina. Survival is a team sport. Concertation and critical mass is a vital ingredient
@ettieklugkust85472 жыл бұрын
Anger is like a flame, blazing and consuming our self control making us think, do and say things that we will probably regret later.
@flinkdink52332 жыл бұрын
Die regering het nie die wil of die kapasiteit om die skip om te draai nie.
@marinaschreiber81332 жыл бұрын
Omdat dit nie deel van die buitelandse korporatiewe besigheidplan vir SA is nie. Daar sal net elektrisiteit vir myne wees sodat hulle ons minerale verder kan plunder. Die aan die stuur van sake is bloot marionette in die groter prentjie. Self sorg vir jouself en jou gemeeskap
@bontiebonthuys45622 жыл бұрын
Suid Afrika is duidelik uit gespel in watter probleme ons is Ek hou van die program
@adriburger92242 жыл бұрын
tragedie wat ons in die gesig staar
@mljcombrink84842 жыл бұрын
Net n tragedie as jy nie voorbereid is nie....drones gaan ons uitweg wees....met die hulp van God...ons sal oorwin...
@martvn52922 жыл бұрын
THIS IS THE TIME OF REVELATION. THE ALMIGHTY CREATOR GOD WILL SOON SHOW HIS HAND - JESUS CHRIST OF NAZARETH
@Palmstreet-u7x2 жыл бұрын
but God is not going to save the white people of SA,one must pray day and night for God to protect oneself and ones family
@jeanettepretorius1002 жыл бұрын
Yes, fully agree
@tonytromp67942 жыл бұрын
Oh please? Go wait for jesus somewhere else!! Your brain dead if you believe hes comming,soon, he's a fake and Christianity is a fake compromise religion. The problem in RSA is all the Christians are sitting with folded arms ,waiting for their jesus to come, but they will wait forever, it's a big hoax!!
@rudolfes2 жыл бұрын
Not at all! Mark these words...
@BangbangShotmedead Жыл бұрын
no it isn't. Idiots like you have been saying that it's the "final days" since 12-faaakaing-14.
@charmainebester58192 жыл бұрын
Moet ook nie Hersov vertrou nie!!!!
@ettieklugkust85472 жыл бұрын
We must combine the toughness of the serpent and the so softness of the Dove, although mind And a tender heart.
@MalikJasson2 жыл бұрын
Prof Andrè Duvenhage gives a sound argument and critique.. Time to dismantle the ANC; turn it into an old, toothless dog.. #SekunjaloKeNako💯
@philipoosthuizen2 жыл бұрын
'n ex kollega het so ruk terug 'n groep mense by een Eskom stasie ontbloot wat projekte uitsit en dan self vir dit "tender". Hulle het hom begin teiken van alle kante af. Die vrot is te vêr om te genees.
@roneljooste57732 жыл бұрын
Spot on op die "bende"
@annatjiepeschel52282 жыл бұрын
Die ANC Mafia 😏
@wiehanburger8007 Жыл бұрын
. Hoe lank wil ons wag. Kan ons hulle nie maar uithelp.
@dorothybothman15502 жыл бұрын
Sal nie baat om nou te kla...die voorlopers is net so skuldig aan die gemors waarin ons ons nou bevind...
@tonytromp67942 жыл бұрын
Te danke aan die christian kerke is ons nou in ons m@er in!
@kobuspretorius33542 жыл бұрын
ek het ook al lank gelede met die vermoede gesit dat die derdemag die zuma kamp kan wees
@charmainebester58192 жыл бұрын
Daar gaan nie n 2024 wees nie!
@Insidious1912 жыл бұрын
As did die geval is dan sal die ANC op eleksie dag all hul official mandade verloor. Dus volgens wet en die eleksie ooreenkoms sal hul vyf jaar as leierskap tot ent kom. Die ANC weet dit en die eenigste mannier om dit is as daar n Nationale Noodgeval is, soos gedurend covid. Die doel van die ANC was om die land te vernietig so dat mense vrywiliglik hulle laaste vryheid oorgee aan HULLE opisiesie party. In 1994 was ons die ultimatum gegee tussen die ANC en NP, wat het derek na die eleksie gebeur met die NP?
@edmundwessels20722 жыл бұрын
Man dit wat julle nou oor praat is ou nuus, niks nuuts nie.
@jan.strydom2 жыл бұрын
nog n bewys van Afrikaner "stil sit en niks doen sindroom"
@johanntheopienaar36352 жыл бұрын
En wat doen jy ?
@jacovanrensburg47112 жыл бұрын
Geen bevrydings beweging was nog ooit n goeie Reg. Wereldwyd nog nooit gewerk nie
@lucaswilhelmmeyer69432 жыл бұрын
Ons Wil nie afstig nie.
@nedor642 жыл бұрын
Wie is ons?
@tonytromp67942 жыл бұрын
Afstig se gat, dis ons land!!!!
@tonytromp67942 жыл бұрын
@@nedor64 ONS , nie doose soos jy nie. As jy nie verstaan nie ,dan is dit TOO BAD, get educated!!!!
@nedor642 жыл бұрын
@@tonytromp6794 Suid Afrika se gat, ons stig af dis ons reg en die wat nie daarmee saamgaan nie kan bly waar hulle is.
@nedor642 жыл бұрын
@@tonytromp6794 Jou ONS kan ek op my een hand se vingers tel, jy kan hulle sien op sosiale media ook waar hulle sit en huil oor wat oor is van Suid Afrika na 94.
@tessriekert10812 жыл бұрын
Soliforum is ook nie kosher nie..... Begin sake net om te skik...Malema..... open weer sake ....Malema..... Maak niks klaar nie.
@salomemalherbe6772 жыл бұрын
Hulle het nie die VERMOEË NIE ... PUNT
@cjsvandyk2672 жыл бұрын
Lees net die boek animalfarm
@amandab17602 жыл бұрын
Anglisismes is lelik
@Margaretha11.112 жыл бұрын
ń oplossing wat 233 jaar oud is..........storm die Bastille! 😁
@richern27172 жыл бұрын
Die Lala Land van kruisies trek.....polariserig is onvermybaar...ter wille van oorlewing.
@cathylyons42532 жыл бұрын
Cry for this beloved country. We are in very serious trouble. Not theories this is facts out of hell.
@francvancanvas2 жыл бұрын
Ons moet eerder individualiseer in plaas van veralgemeen want die tentakels is só wyd verspreid dat dit moeilik raak om by te bly. In hierdie lig moet daar gekyk word na doelbewuste beplanning om Eskom te laat misluk vir een of ander voordeel. Dit bly maar altyd finansieel. Gesien Ramaphosa se geskiedenis in die elektrisiteits kommitees en rade waarop hy gedien het, is hierdie vir hom n bekende terrein om te beheer as president van die land. Sy hele persoonlike omgewing is ingerig deur n netwerk van skurke in hoë kringe, om Eskom stelselmatig oor te neem en dan biljoene rande te maak uit die lewering van krag aan Suid Afrika. Sy familie is noú betrokke by die vestiging van n vervangende kragvoorsieningsnetwerk en dis nog net n paar skuiwe dan word Eskom oorgeneem en die krag aangevul met son- en windkrag. En almal is dan tog te dankbaar dat ons kragnetwerk herstel is. Die water word staaadddig warm gemaak en die paddas weet nie hulle word gekook nie. Eskom word steentjie vir steentjie afgebreek en ons staar daarna.
@kiimmaritz28272 жыл бұрын
Kan die gesprek in xhoza en Zulu en Sotho vertaal word...en ook so bekend gemaak word...n gedagte
@mariannaoosthuizen9639 Жыл бұрын
Die sogenaamde verkiesings is in elk geval nie regverdig en sonder korrupsie nie, so wat maak dit saak. Enige resultant kan bewerkstellig word.
@johannswart79472 жыл бұрын
Ramaphosa,Radebe & Motsepi aan die een kant & Zuma en sy trawante aan die ander kant. Hule baklei oor die goue pot aan die end van die "reenboog nasie"
@gerritfourie22392 жыл бұрын
,,,is daar dan nog 'n "benefit" om persoonlike belasting te betaal?????
@derickstevens96502 жыл бұрын
Volgens my behoort jou belastingnommer en NIE enige ander vorm van identifikasie, gebruik te word om jou te registreer met enige verkiesing. Geen nommer, geen stem.
@ettieklugkust85472 жыл бұрын
Ek stem saam met u Ek stem dat ons president as ook Escom. Suid Africa wort nie Meer so gelukig deur die hele wereld nie.
@desertstar2232 жыл бұрын
Wat? Het jy uit d skoolbus geval? Jy klink vreeslik onnosel, Kan nie eers behoorlik skryf nie.
@Aapvanikaap2 жыл бұрын
André, Izaak, ondersoek en probeer insig bekom oor die diepte en omvang van die beherende mag van die anc en hul totale beheer van die sogenaamde derde mag. Dit is do diepgaande dat julle dit as onmoontlik beskou ?
@dorothybothman15502 жыл бұрын
Maar ek wonder ook wie die gemors begin het ? Die ou regering het dieselfde gedoen. Wie het Eskom genasionaliseer, soveel so dat hulle die enigste kragversaffers vir SA tans is ?
@paulvandermerwe88632 жыл бұрын
Hierdie hele land is in sy mak markers in!🙈
@susanlubbe4052 Жыл бұрын
Nou wat nou verder???
@tonytromp67942 жыл бұрын
Hys besig om die wittes uit te mergel, soos hy gese het hy gaan doen , soos paddas in n pot water op n stoof, wat lekker swem maar nie besef dat hulle gekook word nie.
@andresaayman57262 жыл бұрын
Derde mag se julle... so julle bedoel Broederbond en/of Vrymesselaarry?
@hannesradley71232 жыл бұрын
Dis lankal al so dat die regstelsel sy agterwereld gesien het hierdie judges in S.A moet gedeparteer word uit S.A. uit en moet glad nie toegelaat word om terug te keer nie
@wollieerasmus94442 жыл бұрын
Wat van hofuitsprake? Malema se aanranding van 'n ander persoon, wat tydens die getuienis deur homself erken is en op video vasgelê is. Die landros het so 'n klomp stront gepraat in sy uitspraak dat dit lagwekkend is. Malema self kon dit nie glo nie.
@karinspykerman23982 жыл бұрын
Paying for protection to @stupidasarock
@AmandaPretorius-mi8uw Жыл бұрын
Ons Dom gewoone man op die straat weet dit nou al vir jaare. En nou wil almal slim klink en alles analiseer. Ons weet dit ... ... genaade kinders in gr r weet dit magtag doen iets
@joeharris36222 жыл бұрын
onthou anc is nie n regering nie dit is n bende
@johanphyfer67992 жыл бұрын
Los hulle man .dis hulle eerste lewe .wanneer hulle by hulle 2 de lewe kom .wil ek hulle aan die ander kant sien waar die ryk man vir laserus gevra het of hy net sy broers kan waarsku .hulle dink mos hulle is ontsterflik .laat hulle nou wegkom
@babreboshoff48592 жыл бұрын
Dit lyk of die land net met ñ staatsgreep verander sal kan word?
@derickstevens96502 жыл бұрын
Ek is oortuig dis AL oplossing !
@jeffjohns63222 жыл бұрын
Russians everywhere
@johanntheopienaar36352 жыл бұрын
And chips as well
@faanlouw61092 жыл бұрын
It is time that South Africans accept that the privileges of before 1994 are forever gone. I am only pointing to that which whites are referring as stability and democratic processes. Students of Marxism will often say that a contradiction will flow from a previous state or condition to enable a communist society. What they failed to appreciate is that a contradiction is slowly emerging in South Africa, from within the revolutionary state that is controlling South Africa right now. Take China as an example: Mao took power in 1949. He tried many programmes to make communism successful. At the time of his death in 1976, roughly 25 years after he took power, a next contradiction established a new socioeconomic dispensation that has brought the brutal regime of communism to an end. The ANC had 25 years and achieved misery and disappointment for almost everyone. It is time for a change. Yes, Escom, SAA, SASOL, DENEL, potholes, etc as all the epiphany of revolutionary failures. Thus creating a new contradiction. What is the outcome of this new contradiction going to be? Certainly not a derivative or a parallel of the before 1994 conditions. Certainly not anything resembling what the ANC revolutionaries brought about. There is as yet no clearly identifiable alternative. A few general guidelines are beginning to crystallise. These are: 1) the contradiction that has brought the ANC to power is gone, it is been replaced by a new contradiction. 2) democracy, but not proportional representation is needed 3) a new set of common values must replace the revolutionary values of the ANC. These values must include efficiency and effectiveness, responsibility and accountability, democratically established rules and objectives, rule of law, and absolutely not creating a new bourgeois. 4) Delivering of what was promised. A huge emphasise on the materialistic needs of people must prevail. 5) The individual must regain his power to will. It is not about the government helping small businesses type of crap, but good education, good healthcare, good and sound economic condition for large businesses to prosper, less socialist spending more infrastructure and developmental type spending and hope for a better future. Listening to these two guys, one gets a feeling that the argument is still about what was and not about what should be. It is however clear that a new contradiction is replacing the ANC revolution state. What is unclear, is with what is it being replaced.
@tonytromp67942 жыл бұрын
Shut up!!
@BangbangShotmedead Жыл бұрын
Keep it short pumpkin, nobody read your novel.
@marietjiestegmann7422 жыл бұрын
Ek wonder hoe het Ramaphosa, Motsepe en ander hulle self verryk direk na 1994.Zuma, Malema en trawante weet dit en die antwoord vir Ramaphosa se sg. ruggraatloosheid Kan daar gekry word.