SA is op die rand van die afgrond

  Рет қаралды 52,039

Nuuspod

Nuuspod

Күн бұрын

Dawie Roodt van Efficient beduie aan Nuuspod dat SA in groot moeilikheid is, maar daar is 'n paar ligpunte wat die land kan red voor ons oor die afgrond stort.

Пікірлер: 187
@janetteolivier1674
@janetteolivier1674 2 жыл бұрын
Dankie julle twee. Die waarheid MOET UIT! Net dan kan ons begin om die probleme aan te spreek EN OPLOSSINGS TE KRY EN INWERKING STEL. 🌟
@oravandroogenbroeck3234
@oravandroogenbroeck3234 2 жыл бұрын
Dawie, altyd lekker om na jou te luister!
@quintuswilliamson5262
@quintuswilliamson5262 2 жыл бұрын
Baie goeie gesprek. Dankie Izak en Dawie
@mattievandermerwe2640
@mattievandermerwe2640 2 жыл бұрын
Thanks bring. Die. Chelt. $$$$
@gerhardmeyer5801
@gerhardmeyer5801 2 жыл бұрын
Nie swak diens nie Dawie /daar is geen diens
@leeanne333
@leeanne333 2 жыл бұрын
ons as n afrikaanse nasie moet begin bymekaar begin staan, herstel van die probleme en begin werk aan ons toekoms.
@raedewet1009
@raedewet1009 2 жыл бұрын
Van die beste gesprekke... gee nog meer
@susannebaker3403
@susannebaker3403 2 жыл бұрын
As jy lief is vir jou land, hou dit skoon. Wens daar is n manier dat alle boemelaars die strate kan skoonmaak en so geld kan verdien.
@janfberrange4587
@janfberrange4587 2 жыл бұрын
Dankie Dawie en Izak. Nou glo ek die toekoms.
@originallevite7469
@originallevite7469 2 жыл бұрын
Dissie waar nie. Onse VADER het n plan vir ons land. ❤️🇿🇦
@michaellawson6533
@michaellawson6533 2 жыл бұрын
Alles moer toe. Maak voorbereidings vir die ergste en hoop vir die beste. Dit gaan baie lank duur , namelik jare.
@paulnel5215
@paulnel5215 2 жыл бұрын
Kla, kla, kla maar te lui om iets te doen om verval te stuit. Ons kry wat ons verdien.
@lenivangreunen3502
@lenivangreunen3502 2 жыл бұрын
Wonderlike onderhoud
@anthonyanthony8460
@anthonyanthony8460 2 жыл бұрын
Thanks!
@Nuuspod
@Nuuspod 2 жыл бұрын
Baie dankie Anthony
@mariebekker949
@mariebekker949 2 жыл бұрын
Dankie Dawie dat jy bereid is om die feite op die tafel te sit .Lankal tyd dat ons moet begin om iets te doen in ons land .So kan dit nie aangaan
@shanilittle9380
@shanilittle9380 2 жыл бұрын
Sjoe Dawie praat met so baie passie, hy moet sekerlik ‘n joernalis se droom interviewee wees, want jy hoef hom nie te veel te pols om hom aan die gang te kry nie. Hy sal ‘n uitstekende minister gewees het 😁☺️
@abriesteyn6055
@abriesteyn6055 2 жыл бұрын
Die anc moet nou val.. Baie vinnig..
@seandelarosa1107
@seandelarosa1107 2 жыл бұрын
Bravo!!! 👏🏼 Dawie for president!
@alexandervanwyk6478
@alexandervanwyk6478 2 жыл бұрын
Well said Dawie.
@maggieschneider3697
@maggieschneider3697 2 жыл бұрын
Alles klink fantasties, maar mense dit gaan nie gebeur nie eers die maklike goed nie. Dit is die prys wat ons betaal vir die liberale wat gedink het hulle weet wat hulle doen en van hulle kerm nou die hardshell.
@loginroberts6673
@loginroberts6673 2 жыл бұрын
Bid vir Elkeen in Suid Afrika.Boere het GOD n Gelofte gemaak.Bid vir Mekaar.
@karllangner1579
@karllangner1579 2 жыл бұрын
Bid sal fokol help. Inspring en reg doen, dis wat moet wees.
@loginroberts6673
@loginroberts6673 2 жыл бұрын
@@karllangner1579 nou ja dan moet jy vinnig Spring net nie van die Dak of uit n Boom nie.😭🤣🤣🙏
@amandasmit9328
@amandasmit9328 Жыл бұрын
​@@karllangner1579 Die twee werk saam. Werk en bid
@gwenbaxter7854
@gwenbaxter7854 2 жыл бұрын
Wonderlike insiggewende gesprek met Dawie Roodt. Sy entoesiasme lig sommer n mens se siel. Ons weet dat niks in die nabye toekoms sal of gaan gebeur nie maar hy gee vir ons moed om aan te hou (met wat weet ek nog nie)
@magdasmith1421
@magdasmith1421 2 жыл бұрын
Baie interresante gesprek. Hulle weet hoe om alles op te mors.
@mariananel3102
@mariananel3102 2 жыл бұрын
Uitstekend!
@MultiRius
@MultiRius 2 жыл бұрын
Die ANC weet wat le vir hulle voor. Hulle sal eerder die land in anargie laat verval voor hulle sal toelaat dat hulle uitgestem word. Dit sal aan hulle 'n verskoning gee om agter weg te kruip en ook 'n kans gee om weg te hardloop. Maak julle self reg vir groot moeilikheid... net om die draai.
@JC-qn8io
@JC-qn8io 2 жыл бұрын
Spot on
@colinvanderross5825
@colinvanderross5825 2 жыл бұрын
SA IS ALREEDS DAAR!!!!!! IN DIE AFGROND!!!! PERIOD!!!!
@gerhardmeyer5801
@gerhardmeyer5801 2 жыл бұрын
Ek geniet jou Dawid n wyse man
@Aletta-ThisMoment
@Aletta-ThisMoment 2 жыл бұрын
Ek is n leek op die gebied - maar dis maklik om te sien dat die regering gaan niks doen om dinge te verbeter nie - geskiedenis wys mos tog wat om te verwag van hulle vorentoe - dit is die beste ding ooit om, soos Dawie sê, hulle irrelevant te maak - dit is wat Desmond Bernardo ook sê. Izak, as ek mag voorstel, dit sal absoluut wonderlik wees as jy n onderhou voer met Desmond. Hy is ten gunste van die regering irrelevant te maak deur middelvan self ons ding te doen, naamlik, lig jouself in oor wat werklik aangaan in die land sodat jy kan verstaan waarom die regering doen wat hul doen en nie doen nie, staan vir diect elections en maak weg met die sisteem van een lot wat baas speel oor die res van die hele land, hersien die konstitusie sodat die kriminele nie n loophole kan gebruik, soos wat in vandag se konstitusie is, om almal te onderdruk nie, hê empatie met almal om jou, help mekaar, plant jou eie kos as jy kan, raak ‘self sufficient’ ens. Hy het n magdom van kennis oor Eskom en Koeberg want hy self is n expert op die gebied en is tans besig om hul by te staan en hy weet presies wat voorlê. Ek woon in die buiteland en trek binnekort terug SA toe. Ek volg jou onderhoude en Desmond se gesprekke op KZbin en kan myself net indink hoe goed dit sou wees as jy hom kan op jou program kry sodat meer mense kan hoor wat werklik aangaan. Ek het geen kontak details van hom nie maar kan sy youtube kanaal naam hier gee. Onderaan sy videos is meer inligting. Sy kanaal naam is: 00DEZZ
@marwinsing
@marwinsing 2 жыл бұрын
Excellent show, manne!
@willemvanaswegen1937
@willemvanaswegen1937 2 жыл бұрын
Maak julle self reg vir wanneer die vonk gaan spat. Daar is geen ander oplossing. As die vonk spat, gebruik die geleentheid om goed skoon te maak.
@sonjaleroux4377
@sonjaleroux4377 2 жыл бұрын
Ek dink die moorde op ons boere gaan gewreek word. Kan nie dink dat ons dit sal oorsien nie.
@kathleenbadenhorst8190
@kathleenbadenhorst8190 2 жыл бұрын
Ek stem saam 100/%
@billyb7469
@billyb7469 2 жыл бұрын
Spot on
@Aussiejayp
@Aussiejayp 2 жыл бұрын
Verkeerd.. SA is reeds oor die afgrond!!!
@Corr910
@Corr910 2 жыл бұрын
Waarheen trek ons?
@kiimmaritz2827
@kiimmaritz2827 2 жыл бұрын
Ek het n ou tuinwerker....hy sê...madame this country is faaked up....hy is ongeskoold...hoekom sien hy dit....maar mense met grade sien dit nie...?
@sonjaleroux4377
@sonjaleroux4377 2 жыл бұрын
Hulle wil dit nie sien nie, hulle is deel vd problee.
@rader304
@rader304 2 жыл бұрын
Ons moet aanhou bou van onder af!
@pieterhodgman7718
@pieterhodgman7718 2 жыл бұрын
Hulle kan hulle nie eers self help nie hoe demoer gaan hulle die land help ashols
@danielgouws1470
@danielgouws1470 2 жыл бұрын
Ek stem saam want hulle het bokkerol tussen daardie twee oore van hulle waar ons breins het het hulle bokkerol en dit is net sekere.
@Kevin-sp7wp
@Kevin-sp7wp 2 жыл бұрын
Hoekom betaal ons belasting?
@theunsbotha1902
@theunsbotha1902 2 жыл бұрын
Jy sal niks besit nie en jy sal dit laaik. NWO
@andreoosthuizen7028
@andreoosthuizen7028 2 жыл бұрын
WEF, klaus scwab
@pieterhodgman7718
@pieterhodgman7718 2 жыл бұрын
Hy moet maar kom ons is lus om hulle op te donner vir ewig
@ftrudiebrink5572
@ftrudiebrink5572 2 жыл бұрын
As ek weer die kans kry noem ek julle JA stemmers se name!!! Moenie nou wil weghol nie....nee julle wou dit wat ons in suid afrika het hè....KRY NOU GENOEG...!!!!
@JacquesMare
@JacquesMare 2 жыл бұрын
En........hoe lank dink jy sou 'n demografiese minderheid 'n groeiende meerderheid nog op geweldadige wyse onder beheer kon hou? Wanneer ons 3 miljoen is .... en hulle 60 miljoen ? Of 80 miljoen? Wat van 100 miljoen? Wanneer dink jy sou die sisteem finaal onder die druk ingegee het? Dit was hoogtyd vir verandering. Inteendeel, ons moes nooit ons gewete destyds na die Tweede Vryheidsoorlog verpand het om Britse waghonde te word teen ons landgenote, sodat ons nageslag in die toekoms die prys daarvoor moet betaal nie. Jy is bitter naïef as jy dink apartheid is die antwoord vir ons probleme tans. Die beste oplossing is om by internasionale minderhede te gaan leer hoe om te oorleef. Wat jy benodig is 'n kopskuif: vergeet politiek as 'n oplossing. Konsentreer op selfdoen, selfhelp, selfbou..... en laat die politiek oor aan vir die wat vermaak wil word deur mense wat gekwalifiseer is om instellings te wanbestuur, want dis al wat hierdie narre kan doen.
@miavos3610
@miavos3610 2 жыл бұрын
Die apartheid regering was dan óók demokraties. Hulle het óók vir almal besluit. Nie net dit nie, as jy 'n pos in die staatsdiens wou hê moes jy wit, verkieslik manlik, lidmaat van die NG Kerk wees en aan die Nasionale Party behoort.
@jjduplessis1942
@jjduplessis1942 2 жыл бұрын
Ek stem saam, ons kan al die staat se dienste self doen soos pos dienste, krag etc maar ons sal nog altyd belasting betaal vir die staat. Soveel dinge waarvoor ons moet betaal wat die staat nie kan doen nie. Ons gaan later almal self ons krag voorsien en nog steeds vir Eskom moet betaal
@riamoggee219
@riamoggee219 2 жыл бұрын
Net so!!!!!
@fredpohl1352
@fredpohl1352 2 жыл бұрын
Ons is klaar oor die afgrond, Dawie Roodt. Ek is verbaas dat jy dit nie weet nie.
@daveduplessis6744
@daveduplessis6744 2 жыл бұрын
Baie goed. Dawie ken sy storie.
@karlavis1014
@karlavis1014 2 жыл бұрын
Die vraag is, hoe lank gaan ons dit nog toelaat?
@Macedonia270
@Macedonia270 2 жыл бұрын
Die antwoord is, ons het nie die balls om iets omtrent dit te doen nie.... Vat as voorbeeld die Rugby. As gevolg van die kwota stelsel in Rugby, vanaf onder 11 tot en met die nasionale span word daar blatant teen ons seuns gediskrimineer op grond van hul velkleur.... Maar ALMAL ondersteun die Springbokke soos 'n spul skape.... In daardie opsig het ek baie meer respek vir die Swartes.. Nie EEN enkele swarte het die Springbokke ondersteun gedurende apartheid nie..... Ons bietjie plesier waanneer die Springbokke wen is vir ons meer werd as ons fundamentele regte en ons vryheid.... As ALLE wittes hul ondersteuning onttrek van die Springbokke gaan SARU binne 'n jaar bankrot wees.... Die ANC regering kry ONGELOOFLIKE positiewe pers oorsee as gevol van die Springbokke en die mite van die "Rainbow Nation"
@Aletta-ThisMoment
@Aletta-ThisMoment 2 жыл бұрын
Kyk OODEZZ op youtube en jy sal weet wat om te doen om hul nie toe te laat nie.
@henningvisser1108
@henningvisser1108 2 жыл бұрын
Jy poep teen die donnerweer Karl. Wat gaan ons slapgat nasie doen teen die "mega tsunami"? F0kk0l.
@susankoster5644
@susankoster5644 2 жыл бұрын
Gee vir Dawie n bottel Bells.
@gerardfouche2718
@gerardfouche2718 2 жыл бұрын
So twee drie jaar gelede het al die slim ouens gesê gewone ouens soos ek is negatief .nou is ons daar .so ek sê maar niks.of Kan ek maar sê I told you so
@DanieKoch
@DanieKoch 6 ай бұрын
Absoluut, en baie vinnig ook.
@christopherj.l.watson3560
@christopherj.l.watson3560 2 жыл бұрын
Awesome
@gerhardlesch3615
@gerhardlesch3615 2 жыл бұрын
En wat van dr Roelof se ewige blink kant?
@hendriklandman8735
@hendriklandman8735 2 жыл бұрын
Baie goeie gesprek. Waardeer dit baie. Net een komment, as die infrastruktuur (bv paaie) reggemaak word sal verkeer al klaar verbeter. Mense het geen respek vir verkeers reels want die paaie lyk soos n hond se allie. Kry dit eers reg, dan kan jy fokus om verkeers reels af te dwing. Indien nie sal mense net ander maniere vind om reels te verontagsaam. Respek is een van die groot redes hoekom verkeers reels verontagsaam word. Die denkwyse is eenvoudig maar tog baie waar "Jy kan nie eers die paaie instand hou maar jy wil my vertel hoe ek moet ry".
@YESYES-qz2ex
@YESYES-qz2ex 2 жыл бұрын
Ja, ons is beslis op die afgrond pad. Al die pad! Onthou 1994? Julle was vooraf gewaarsku !! God het elkeen van ons 'n brein gegee. Min gebruik dit.
@gerhardfritz7278
@gerhardfritz7278 2 жыл бұрын
Dat jy hulle wil kry om die verkeer te reguleer!!! :-)
@francoisbezuidenhout4638
@francoisbezuidenhout4638 2 жыл бұрын
Hierdie is goed wat ons almal klaar weet. Soos predikant wat Sondae vir bekeerdes preek.
@boss68-sa63
@boss68-sa63 2 жыл бұрын
Izak.. Izak... Izak.. Wat het jy nou al in jou lewe gedoen om die land op te bebou of n verandering te maak in iemand se lewe behalwe jou eie met al die negatiewe gesprekke... Plaas jy jou Gat lig en n pothole gaan toe maak iewers... Hou op om snert kwyt te raak... Jy was seker nooit eers ini weermag nie... Jy sou dit nie maak nie...
@paulleroux6092
@paulleroux6092 2 жыл бұрын
Waar val jy uit broer? Hou jy nie van die waarheid nie en wat de hel het die weermag met die prys van eiers te doen? Fokus tjom.
@meisieerasmus6687
@meisieerasmus6687 2 жыл бұрын
As eskom vou. Wat gebeur met kompensasie maandeliks
@sherwinsamuel2502
@sherwinsamuel2502 2 жыл бұрын
Alles vou..
@DanieKoch
@DanieKoch 6 ай бұрын
😢vra dit. Waar gaan ons harde verdiende geld heen
@kevin4615
@kevin4615 2 жыл бұрын
JA stemmers sien nou eers hoe lyk FreeDom. Bietjie laat om wakker te word...
@louissay
@louissay 2 жыл бұрын
20 jaar te laat…🤷🏽‍♂️🤦🏾‍♂️
@amandasmit9328
@amandasmit9328 Жыл бұрын
👍
@steynvanheerden6549
@steynvanheerden6549 2 жыл бұрын
Dis alles goed en wel maar ek dink dan moet die ouens ophou betaal word. Dis die vinnigste wat dinge verander. Ons moet stoei en spartel vir werk en inkomste terwyl die politici geen risiko dra nie. Ons het hulle regtig nie nodig. Ek glo die mandaat om belasting te betaal het verval want die die staat kom nie sy mandaat na om dit verantwoordelik aan te went nie. Daar is niemand wat my gaan aanstel en betaal om n werk te doen en dan dit srlf gaan doen nie.
@robertferreiro3466
@robertferreiro3466 2 жыл бұрын
Dankie...die nuus is nie goed...
@anthonylouther801
@anthonylouther801 2 жыл бұрын
Ons is al klaar daar S A is in groot moeilikheid en die toestand soos dit nou is gaan al hoe erger word.Die ANC sur Asem is lankal op.
@Hennie1373
@Hennie1373 2 жыл бұрын
Maar kom Saterdag Dan "UNITE" almal waneer die Bokke rugby speel. PATETIES MAN... WORD WAKKER, DOEN IETS EN BOIKOT ALLES
@annamariebecker510
@annamariebecker510 2 жыл бұрын
En wat van BEE, Dawie????? Jy het dit dan sooo gepromoveer op jou Ontbytsake program??? En kyk waar is ons nou oor BEE???
@karinspykerman2398
@karinspykerman2398 2 жыл бұрын
Gaan kyk die Slums in Paul Kruger straat, Pta. Een blok onderkant die Grand stasie.
@Fanusvdm
@Fanusvdm 2 жыл бұрын
Mens moet breindood wees om nie te besef dat SA se oorlewing op 'n regime change afhanklik is nie. Ongelukkig het SA nie olie nie, derhalwe gaan Amerika nie belangstelling toon nie. Hier kom 'n burgeroorlog ter wille van ekonomiese oorlewing. Die SA landskap en grense gaan drasties in die volgende 5 jaar verander. Hou hierdie spasie dop.
@believe7088
@believe7088 2 жыл бұрын
Fokken goed gestel
@MrMahemrs
@MrMahemrs 2 жыл бұрын
Ja nee julle reenboog nasie droom is redelik in sy moer.
@betssteyn-vd9sq
@betssteyn-vd9sq 9 ай бұрын
Ons staan nie saam nie dan kan ons die land red maar ja SA is weg
@wimpiecloete2341
@wimpiecloete2341 2 жыл бұрын
Dawie vir president
@gerhardmeyer5801
@gerhardmeyer5801 2 жыл бұрын
Eskom Gaan minder as 10 duisend werkers oorhou stem saam ontsluit die kapitaal
@kathleenbadenhorst8190
@kathleenbadenhorst8190 2 жыл бұрын
Hulle kan nie. Ons slaap in SA
@MarleneVisser-w5y
@MarleneVisser-w5y 10 ай бұрын
Jaa hoekom is hy ongeskoold ? O ja een van die vakke van bantoe onderwys was tuinwerk ...jaa ❤❤❤❤❤
@gerardfouche2718
@gerardfouche2718 2 жыл бұрын
En die Ministers menis vir die vale
@siegfriedwurth5928
@siegfriedwurth5928 2 жыл бұрын
Julle praat van vertroue in die staat, hoe op aarde moet ek n krimineel vertrou soos die staat van SA? Gee my asseblief net die antwoord, nie in n miljoen jaar nie!
@lynettecohn3213
@lynettecohn3213 2 жыл бұрын
Mag ons n staatsgreep toepas en Dawie Rood president maak😁
@kurtpaul920
@kurtpaul920 2 жыл бұрын
Net nie Dawie nie😮
@TheRaedwolf
@TheRaedwolf 2 жыл бұрын
Hulle wil alles doen maar hulle kannie eers n partytje in n swiets fabriek orgenize nie.
@isabellaf.duvenhage9087
@isabellaf.duvenhage9087 2 жыл бұрын
Kom ons maak vir Dawie presiident.
@gerardfouche2718
@gerardfouche2718 2 жыл бұрын
Hier in my straat kry drie werkers R7000.00 plus per maand om die straat skoon te hou die sakke word omtrent 15% vol gemaak .Dan moet ek steeds self die straat skoon hou
@driesvanniekerk8613
@driesvanniekerk8613 2 жыл бұрын
Onthou waarvan jy praat is werkskepping en werk is n vloekwoord
@matthysswanepoel187
@matthysswanepoel187 2 жыл бұрын
Vir sommige nasies in suid afrika ja
@natesnautical
@natesnautical 2 жыл бұрын
Die klank levels is nie goed nie, musiek te hard. Stem te sag.
@tersiamarais5191
@tersiamarais5191 2 жыл бұрын
So mond moet jam kry.....kan Dawie nie maar President wees asb
@janniebothma9273
@janniebothma9273 11 ай бұрын
n Boer maak n plan...
@louissay
@louissay 2 жыл бұрын
Hopeloos te laat… Next Zimbabwe…🤦🏾‍♂️
@gerhardmeyer5801
@gerhardmeyer5801 2 жыл бұрын
Stem saam Dawid
@abriesteyn6055
@abriesteyn6055 2 жыл бұрын
Die staat kan nie eens n slaggat rekry nie...
@alettacoetzee3950
@alettacoetzee3950 2 жыл бұрын
Ja, ignoreer hulle. Hou daarvan!
@ferdivosloo341
@ferdivosloo341 2 жыл бұрын
Wat ga van GEPF word
@TheRaedwolf
@TheRaedwolf 2 жыл бұрын
Ek stem, Ignore die helle spil en veral SARS.
@gerhardmeyer5801
@gerhardmeyer5801 2 жыл бұрын
Stem saam
@MarleneVisser-w5y
@MarleneVisser-w5y 10 ай бұрын
Brainwashing bly maar n vreeslike besigheid ...dit is baie hartseer as mense niks goed kan se^ van ander mense wat nie jou taal praat of soos jy dink nie ..shame ❤❤❤❤❤
@vladimirkolovrat2846
@vladimirkolovrat2846 2 жыл бұрын
Ja ons ondersteun die diklippe en KFC
@bikersniper1
@bikersniper1 2 жыл бұрын
Haha hy praat waarheid!
@DanieKoch
@DanieKoch 6 ай бұрын
Jy is 100% korrrek.
@burgervisser8504
@burgervisser8504 2 жыл бұрын
Wat ek nie van die ou kan verstaan nie, hy praat by elke sake kamer of geleentheid waarop hy sy hande kan le en vermaak en unite almal met sy gal en bemark dan sy besigheid in hierdie donker land waarvoor hy geen hoop het nie.Lekker gevang tot in sy sak..
@driesvanniekerk8613
@driesvanniekerk8613 2 жыл бұрын
Dawie ek dink jy leef in n droom wereld
@annavermmaak2649
@annavermmaak2649 2 жыл бұрын
Is dit nie dalk jy wat in n droom wereld is nie
@driesvanniekerk8613
@driesvanniekerk8613 2 жыл бұрын
Dawie hoe eerder hoe beter
@driesvanniekerk8613
@driesvanniekerk8613 2 жыл бұрын
@@annavermmaak2649 Ek wonder wie leef werklik in n droom wereld daaris geen ander uitweg as oorlog al manier die wenner vat als
@lionesslioness5873
@lionesslioness5873 2 жыл бұрын
HOU OP OM NEGATIEWE WOORDE UIT TE SPREEK !!! 🔥. GAAN OP JULLE KNIEE EN BID!!!!! AS ONS LAND SE MENSE HULLE SONDES BELY EN HULLE VERNEDER VOOR GOD..., SAL GOD ONS VERHOOG EN ONS LAND GENEES IN DIE NAAM VAN JESUS CHRISTUS🔥🔥🔥.
@johnsmit7203
@johnsmit7203 2 жыл бұрын
Net soos die cANCer al 28 jaar "probeer" om te regeer en niks reggekry het nie, so bid ek al 28 jaar (en al harder hoe slegter dit gaan) was dit ook duidelik nie suksesvol nie. Wat nou???
@patshes1951
@patshes1951 2 жыл бұрын
En die vlamme van die hel tussen jou woorde?
@true5188
@true5188 2 жыл бұрын
Jy kan bid maar as jy van jou kant af iets doen en nie handegevou staan heeldag nie sal niks gebeur. In die sweet van jou aangesig sal jy jou brood verdien . Niks is verniet nie .
@hb7of9
@hb7of9 2 жыл бұрын
dom doos
@yvettevandermerwe6354
@yvettevandermerwe6354 2 жыл бұрын
Ek stem GoD is vír ons
@touchofclassfun6984
@touchofclassfun6984 2 жыл бұрын
Blah blah Dawie. Call it what it is. Everyone knows what the problem is. To idolise Mandela also wont help. They are all cut from the same cloth.
@marynajamison2607
@marynajamison2607 2 жыл бұрын
Luister op KZbin...Channeling Erik Erik Channeling South Africa....
@hendrikdewetoosthuizen3366
@hendrikdewetoosthuizen3366 2 жыл бұрын
So n ietsie oor Pravin Gordham:CHAPPIE WRAPPER 6: THE REAL GORDHAN AND THE "NEW SA AIRWAYS" Hannes Engelbrecht Pravin Jamnadas Gordhan was born on April 12 1949 in Durban. Gordhan is married to Vanitha Raju and has two children. Gordhan attended Sastri College in Durban. He worked at his family’s clothing store in Prince Edward Street on Saturdays. Gordhan spent four years in underground structures after becoming involved with the ANC, SA Communist Party and Umkhonto we Sizwe during the sixties. He was detained on three occasions for terrorist activities. His allocation of R11 million to himself as a “veteran” from the Military Veterans’ Fund was investigated, "but dropped" by the Hawks. He became a member of the ANC and the SA Communist Party, and obtained a bachelor of pharmacy degree at the University of Durban Westville in 1973. At university Gordhan was among students who started to revolt. After his studies he worked as a pharmacist at King Edward Hospital and had meetings with Mac Maharaj in the hospital storeroom and nurses’ room to get advice on how to get involved in organised resistance. He was fired from the hospital for his political activities. Gordhan then took part in the Natal Indian Congress’ call to boycott elections in the 1980s. After this Gordhan laid low for fifteen years, until suddenly! voila! he obtained two degrees ”simultaneously” during 2007 at the University of Cape Town and Unisa in preparation for his appointment as Minister of Finance in 2009. In his position at the SA Revenue Services he was being investigated for creating a “specialist investigation unit” concentrating on political opponents, belittling his peers and subordinates and leaking confidential information regarding opponents to the media. Pravin Gordhan is an opportunist. He can easily switch between Hindu, Communist, terrorist, socialist, capitalist, christian, traditionalist - as long as there is a position or money involved.
@theunsbotha1902
@theunsbotha1902 2 жыл бұрын
As jy wil weet wat by eskom aangaan kyk 00DEZ op youtube.
@willembotha3313
@willembotha3313 2 жыл бұрын
Thanks!
@Nuuspod
@Nuuspod 2 жыл бұрын
Baie dankie Willem
Die ANC neuk op, nes die res van Afrika
40:20
NUUSPOD
Рет қаралды 23 М.
"South Africa is at a turning point" - RW Johnson
37:43
BizNewsTv
Рет қаралды 221 М.
How to treat Acne💉
00:31
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 108 МЛН
Каха и дочка
00:28
К-Media
Рет қаралды 3,4 МЛН
coco在求救? #小丑 #天使 #shorts
00:29
好人小丑
Рет қаралды 120 МЛН
Dawie Roodt : SA: Heading for Default
42:50
State of the Nation
Рет қаралды 62 М.
So lyk die derde mag agter Eskom (en SA) se verval
32:37
NUUSPOD
Рет қаралды 115 М.
"ANC, voetsek!" - advice from Rob Hersov
23:03
BizNewsTv
Рет қаралды 570 М.
So kaap bendes SAPD
25:31
NUUSPOD
Рет қаралды 21 М.
Suiwelboerdery op rand van afgrond
2:33
SABC Nuus
Рет қаралды 415
Wat wag op SA as die ANC verloor?
43:21
NUUSPOD
Рет қаралды 86 М.
Die ANC se asem is op
23:38
NUUSPOD
Рет қаралды 30 М.
How to treat Acne💉
00:31
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 108 МЛН