Ek gesels met prof. Rudolph Zinn oor sy navorsing oor plaasaanvalle
Пікірлер: 44
@peetkemp10 Жыл бұрын
Die bewering dat daar nie politiek betrokke is nie is vals!!!
@mcbarnard1261 Жыл бұрын
Rudolph en Izak, dankie vir 'n baie kalm en rasionele bespreking oor 'n moeilike onderwerp. Ek het al lankal gedink iemand behoort hieroor navorsing te doen. Ek sien uit na die eindproduk, en hoop daar is ook gekyk na die skuldiges se sosio-ekonomiese agtergrond. Groete.
@TjakaErasmus Жыл бұрын
"So word plaasaanvalle beplan" is te eng titel vir hierdie onderhoud. Meer iets soos "Alles wat jy moet weet van plaasaanvalle". Hierdie is krities-belangrike navorsing waarvan elke boer en Boer moet kennis neem. Dankie Izak, jy's 'n uitstekende joernalis.
@tomnel4101 Жыл бұрын
So as 5% plaasmoordenaars gevang word beteken dit prof het met maximum 5% van aanvallers gepraat. Hoe gelowaardig is die navorsing.?
@erickbotha9611 Жыл бұрын
Wie trek die grootse voordeel uit plaasaanvalle? Wie koop of huur die grond na n plaas aanval? Die plaaslike groot boere(folow the money) Malema is net die weerlig af leier.
@janmoolman Жыл бұрын
As ons na die koppie met al die wit kruise kyk weet ek nie hoe hierdie prof nie tot selfde konklussie kom om as ons boerre nie?
@barrynel Жыл бұрын
Ek stem glad nie saam met alles wat die man praat nie.... Ons weet hoekom dit gebeur.
@francoispoolman9853 Жыл бұрын
The boer is a target to criminals thanks to the ANC GOVERMENT NO ASSISTANCE😢😂😂😂
@emr7712 Жыл бұрын
Thank you. That is what I've said all along.
@JuliusVanRensburg Жыл бұрын
Ekt n vraag, die mense wat aangeval is op hul plase hoe was of is hul verhouding met hul werkers hul werknemers nou en die wat weg is?
@ekkeism Жыл бұрын
Stront. Bleddie Hanskakie
@JacobusViljoen-qk1df Жыл бұрын
Stem 100% saam. Klink eerder of hy betaal is om die afgewaterde konsep te gee. Total BS.
@ekkeism Жыл бұрын
@@JacobusViljoen-qk1df Soos tomnel hieronder sê sy monster waarmee hy werk is die veroordeeldes - wat 'n fraksie van die totale aantal aanvalle is.
@francoispoolman9853 Жыл бұрын
Stem nie saam nie nooit gelees van groot geld wat gesteel word nie😢😂😂😂
@ceciliaroodt2129 Жыл бұрын
Stem nie saam met party van die bevindings nie, die aanvalle vind nie net plaas naby plase om die groot stedelike gebiede nie, dit is reg oor die land, selfs kleiner dorpe se boere, party km van die dorpe af. Ek ken self een van die boere en sy vrou wat al paar keer aangeval is deur van die plaasaanvallers. Die aanvallers was ook glad nie van die area nie.
@hanshaggard9999 Жыл бұрын
hoe weet jy die mense praat die waarheid. sy lewe is in die tronk gevaar as hy uit praat. hoekom die inligting nou bekend maak as die navorsing nog aan die gang is???
@barrynel Жыл бұрын
Watse mens sit n kind in n oond? n Demoon doen dit
@apretorius8231 Жыл бұрын
Dankie Izak
@eeveegg6onpc507 Жыл бұрын
wat ek uit die gesprek kry, is hou op die gemors aan stel, hou op om hulle te voer, en kry hulle van jou grond af, of dit nou in dorpe, stede, of plaas is. En as die zinn kwagga net met die wat gevang is gepraat het, is sy navorsing nie geldig nie, want net 5% word gevang.
@michelecrouse5284 Жыл бұрын
waar is die Boere komando?
@JacobusViljoen-qk1df Жыл бұрын
Onwettig verklaar as n apartheids mag sedert 2008.
@michelecrouse5284 Жыл бұрын
@@JacobusViljoen-qk1df ok om jou kos produseerers te Beskerm is onwettig.....dit klink onwettig?
@elainehoffman3001 Жыл бұрын
Bog.
@veronicakarstel9126 Жыл бұрын
Farmers dig that hole please. Ready for them.
@lesliegrunewald Жыл бұрын
Hi Izak
@wynandjacobs6680 Жыл бұрын
man in die tyd glo ek kan die plaas aanvalle voorkm word met behulp van intelligensie en sucurityd kameras env jy kry iemand wat daar net is om mense dop te hou ek dink nie ons het op die tyd stip meer n verskoning nie jy verwag nie van n span om aangejaag daar aaan te kom nie iemand moet klaar daar wees op die plaas wat in die stilte dop te hou en mense se optrede te lees en skiet sonder om te vra ek bly in die dorp en kan aan soveel ander maniere dink wat plaas aan valle kan vvorkom word