Rooies deel 'n Woord oor drank en of gelowiges daarvan behoort te gebruik. #drank #alkohol #schooloffire #softube #kruiskyk #rooiesstrauss Musiek: www.artlist.io
Пікірлер: 13
@FrikBothma-p9s14 күн бұрын
Dankie Roois Vir die waarheid 🙏🙏
@AletLocke15 күн бұрын
Prys Die Here dankie vir die waarheid Rooies mag God Jou altyd ryklik seen blessings vir julle👏👏👏
@adrievanwyk906615 күн бұрын
Amen en Amen 🙏
@jacosmal110215 күн бұрын
Na die waarheid. Vryheid vir altyd.
@Funtana196215 күн бұрын
Drank is Nie sonde, misbruik is.
@jacosmal110215 күн бұрын
Nie my Jesus nie.Amen.
@jacosmal110215 күн бұрын
Habakuk.2:15.
@jacosmal110215 күн бұрын
627 maal teen drank.
@jacosmal110215 күн бұрын
Tot die mediese boeke verwys na drank as brullende leeu.
@jacosmal110215 күн бұрын
Titus 1:7.
@jacosmal110215 күн бұрын
Numeri 6.
@maakditndubbel745415 күн бұрын
Jy maak jou eie stories op oor wyn, die bybel noem baie duidelik dat Jesus water in wyn verander het, dit word so vertaal ook deur hordes behoorlik geleerde leraars wat doktors grade het, sommige van hulle professors. Dit is belangrik dat die mense hierdie vergelyk met van jou stories oor blindes wat jy "genees" het, iemand wat jy kwansuis uit die dood opgewek het en talle ander ooglopende leuens wat jy vertel het in 'n poging om te probeer relevant wees. Titus 1:7 waarsku ook teen leraars wat vuil wins najaag maar jy behandel selektief net wat jy wil, jou pogings van vuil wins najaag en bedel vir geld is welbekend en sinoniem met jou kult bediening. Die leraars en geleerdes wat die matige gebruik van drank nie oordeel nie het jare lank studeer (formeel studeer en in besit van regte grade), hulle word respekteer, was nog nie weggejaag van gospel byeenkomste nie en loods nie aanvalle teen ander kerke en die ACDP nie. Rooies, vertel die mense meer oor die blindes wat jy genees het en die persoon wat jy uit die dood opgewek het, sekerlik sal dit jou bediening 'n reuse sukses maak as jy bewyse kan gee van hierdie ongelooflike "genesings". Ek weet, soos enige mens van normale intelligensie, dat jy dit nie kan doen nie want jy was oneerlik oor die (plein afrikaans, jy het gelieg) kom vry oor jou leuens voor jy ander wil lei in die evangelie.