Die dooies het my saans besoek | Rooies Strauss

  Рет қаралды 6,429

sofTUBE

sofTUBE

Күн бұрын

Пікірлер: 14
@WyBez
@WyBez 3 ай бұрын
Ja rooies, jy is darem reguit en baie hou nie van jou nie maar jy praat waarheid, eks bly jy hou jou nie op met ontsmaaklik kommentaar nie , jy is een van die waar praaters, dankie vir jou bydra tot die woord van GOD, ek glo jy sal nog baie siele red in die naam van JESUS, AMEN!!!
@maakditndubbel7454
@maakditndubbel7454 3 ай бұрын
"Reguit" en "waar praater"? Glo jy dat Rooies al tientalle blindes "genees" het, dat hy 'n dooie opgewek het? Glo jy dat Autisme 'n demoniese oorsaak het? Kyk of hy die naam van net een persoon kan gee wat hy al "genees" het, vra hom toe en kyk of jy bewyse van dit kan kry.
@evebrevis7395
@evebrevis7395 3 ай бұрын
Dankie Pastor....jy is fabulous I love to listen to U
@eugeneuys9029
@eugeneuys9029 3 ай бұрын
Wens die getuienis/preek was langer , ek het nou lekker geluister en die inleiding musiek raak ook net beter
@kobusbritz9574
@kobusbritz9574 3 ай бұрын
Sjoe wat n predikant.......... eina
@EvertCrafford
@EvertCrafford 3 ай бұрын
Ek het jou hele "preek" nou geluister, van dit was eerder ñ gespot gewees, nie ñ preek nie. Ek glo ook in reguit wees, nie draaie loop nie. Wat die geloof betref is dit reg en verkeerd, jy moet maar as mens self kies. Jou polisie dae het niks daarmee te doen nie, om iemand te skiet wat moord gepleeg het, is nie moord nie. As iemand ñ wapen op iemand anders rig, en hy word geskiet, dis nie moord nie. As jy wil preek, preek dan. Ek glo jy moet ook maar uit die politiek bly. Sterkte vorentoe.
@sharndupreez1
@sharndupreez1 3 ай бұрын
Wat n lekke "preek"
@maakditndubbel7454
@maakditndubbel7454 3 ай бұрын
Spookstories...🙄
@DeonGreyling-eu3wk
@DeonGreyling-eu3wk 3 ай бұрын
Oom Rooies ek geniet om na oom se advies te luister het die vooreg gehad om n byeenkoms waar oom in Postmansburg was in persoon te kon by woon. Ek het wel 'n vraag rondom oom se advies aan ons, verskoon as ek vra oor dit is dit nie dat die Here SAL iets duidelik maak as dit gestuur isnom te sê en dis dalk overstaanbaar oor gedra want wil die Here seker maak ons moet bewus wees wat die Here ons wil sê of nie? Soos oom Rooies selfs voor die hele AGS gemeente in 2023 gesê het as ek reg kan onthou as mens op die plek is waar mens nie weet waar mens werklik is nie dan is mens op die regte plek? So ek wil nou net duidelikheid kry oor iets oom die oordeel van God is dit God se oordeel of die van die mens? Is die oordeel van God op oordeelsdag van God aan elk homself want sal ons nie elk voor God ons self staan eendag nie? Soos oom self gesê het op die stuk oom het al reeds self die fout begaan om oom self so hoog soos God homself te plaas? So gebaseer op dit kan ons dan oordeel watser dominees of pastore SAL brand eendag? Of watser mense sal brand eendag? Of is dit God en aleenlik God se reg en vooreg om te mag oordeel en te mag se hoe wie geoordeel moet word? Staan daar in die Woord dat gaan uit en gaan verkondig die naam van Jesus aan die ongelowiges en dien die here saam mede gelowiges? Maar breek nie brood saam iemand wat nie n jou geloof loop nie? Wanneer breek ons brood oom? Is dit met nagmaal wanneer daar bevestig en beaam is dat dit n nagmaal ete is? Staan daar was indien jy iets wat van onheil was geraak het voor jy mag eet? Hoe was mens iets skoon wat jy jou ligaam in sit is dit met gebed of water? Ek neem regtig in ag wat oom ons wys en leer dankie vir dit dis net ek vra eerder as ek on seker is oor iets want sal God die wat God se liefde is gebruik om God se liefde duidelik te wil toon aan ons of sal God eerder as iets nie duidelik moes wees dit nie getoon het nie? Ek vra want sê die Woord wat aan ons oom dit wat God openbaar is daar vir almal wat God aanvaar het as sy verlosser en dit wat die geheime van God is is God se geheime nie vir ons as mens om te weet nie? Wo ek verneem as oom reeds oor die dinge gesels het is dit geen geheime nie maar ons mag sekerlik vra as iets on duidelik is? Mag oom 'n voorspoedige geseende en vreedsame tyd beleef 🙌
Jy moet die eerste tree gee | Rooies Strauss
25:02
sofTUBE
Рет қаралды 901
Pappa het saam met my in die bad geklim | Getuie Tyd
26:31
Win This Dodgeball Game or DIE…
00:36
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 42 МЛН
pumpkins #shorts
00:39
Mr DegrEE
Рет қаралды 67 МЛН
GIANT Gummy Worm Pt.6 #shorts
00:46
Mr DegrEE
Рет қаралды 117 МЛН
Ozoda - Lada ( Official Music Video 2024 )
06:07
Ozoda
Рет қаралды 20 МЛН
Suksesvolle gebed | Rooies Strauss
37:05
sofTUBE
Рет қаралды 10 М.
DIE LAASTE DAE IS HIER: DIE GEES IS HIER IN OORVLOED - 19 MEI 2024
37:46
As Man en Skaap trou! | Rooies Strauss
9:42
Rooies Strauss
Рет қаралды 7 М.
Die sewende dag | Rooies Strauss
20:00
sofTUBE
Рет қаралды 6 М.
Hoe neem demone mens oor? | 1 van 3 | Saterdag | Rooies Strauss
25:04
Jy praat jouself negatief / Rooies Strauss
15:15
sofTUBE
Рет қаралды 9 М.
Geskei, Werkloos, ... toe kom 'n Barmhartige Samaritaan
27:19
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
Drank | Rooies Strauss
18:33
sofTUBE
Рет қаралды 10 М.
Sit aan jou Life jacket !!! | Rooies Strauss
24:54
Rooies Strauss
Рет қаралды 9 М.
Wanneer God weier om saam te werk | Rooies Strauss
14:20
sofTUBE
Рет қаралды 4,7 М.
Win This Dodgeball Game or DIE…
00:36
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 42 МЛН