Sondag, 18 Februarie 2024. SBB Voorligting Sessie - Gesprek tussen Wynand, Kobus en Adriaan

  Рет қаралды 29,094

Wynand du Toit

Wynand du Toit

4 ай бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: profile.php?...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
* Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
* Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 120
@geraldrafferty5485
@geraldrafferty5485 4 ай бұрын
EK LUISTER ELKE DAG NA WYNAND. DIT IS VIR MY WONDERLIK OM SIEN DAT DAAR NOG SULKE STERK DOELGERIGTE LEIERS IN SA BESTAAN, EN WAT BEREID IS OM DIE BUL BY DIE HORINGS TE GRYP EN VORENTOE TE BEWEEG . ONS OUER MANS , EN BAIE VROUE, HET GEDISIPLINEERDE AGTERGROND EN IS NOG STEEDS BRUIKBAAR EN ONMISBAAR ! BAIE,BAIE DANKIE KOLONEL WYNAND , EN ALMAL VAN JULLE WIE SO PATRIOTIES INTREE VIR ONS, DIE "BOERE"! DIT IS ONS LAND EN ONS SAL VEG DAARVOOR !!!!!!!
@dinascheepers729
@dinascheepers729 4 ай бұрын
Nou is die tyd dat ons moet saamstaan...nou kry dinge in orde,werk saam en losdi stryery...dinge verander nou baie vinnig Sodat ons ni oorval word ni...die Here is met ons,ons is Sy kinders⚖️
@eileenmorris7207
@eileenmorris7207 4 ай бұрын
Ons dank Vader vir bereidwillige boere en maatskappye. Dankie vir die insiggewende praatjie. Groot waardering daarvoor. Seën en vreugde tuis💜👑
@edmundbasson8497
@edmundbasson8497 4 ай бұрын
Baie dankie aan ons Boere - Julle word inderdaad opreg waardeer.
@abrahamtruter5452
@abrahamtruter5452 4 ай бұрын
Dankie vir julke werk. Ek voel sterk oor die punt dat Sondae verkeerde tyd is vir beplanning
@wow.sailor.
@wow.sailor. 4 ай бұрын
Dankie aan ons sterk SBB leierskap wat al die opoffering doen vir ons mense. SALUUT
@user-jr2ue9nu6y
@user-jr2ue9nu6y 4 ай бұрын
Thanks to those farmers willing to help us when we will be at our worse. Humbled.
@baron2161
@baron2161 4 ай бұрын
Ek was n Suidlander vir jare 17 18 jaar lank ,en het heeltemaal weg gebreek ,omdat die plan heeltemaal verval het wat ons voorgele was van die begin af ,en toe die split tussen verdedigings been en die siviele been ,Julle 3 manne het nou weer die lewe terug gestoot in die beweeging ,my GOD het my die video laat sien om weer deel te word van die plan.HaleluYha alle lof en eer aan Yahweh ,julle is geseend en deur God opgerig vir hierdie doel .Dankie vir julle werk .
@mickipixel
@mickipixel 4 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie gesprek. My family moes uit die Kongo vlug in 1960 toe my Ma 10jaar oud was. Hulle het baie vriende verloor daai tyd. Soos die Oom sê “ ons kan nie verder suid nie”
@amelialeroux1907
@amelialeroux1907 4 ай бұрын
Dankie vir u almal se moeite en insette❤
@RoelfCorver
@RoelfCorver 4 ай бұрын
Dankie Wynand en leiers! Wel gedaan. Die doén en met mekaar praat is brood nodig. Goeie Voorbereiding is ons almal se verantwoordelikheid. Een pad: Vorentoe want Ons Kán.
@derekbotha9405
@derekbotha9405 4 ай бұрын
Goeie môre, dankie vir jul ondersteuning en informasie. Ons het dit nodig verál in die tyd waarin ons nou is. Paraatheid is nou broodnodig om onsself te beskerm as gelowiges!
@deonbezuidenhout6525
@deonbezuidenhout6525 4 ай бұрын
Baie dankie Wynand, Kobus en Adriaan. Uitstekende inligting sessie.
@pierrewillers5852
@pierrewillers5852 4 ай бұрын
Môre Leiers, baie goeie gesprek. 🎉
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 4 ай бұрын
Baie dankie, ek wardeer dit wat julle doen. Vastrap beur vorentoe.
@hermanfyfer5990
@hermanfyfer5990 4 ай бұрын
Dankie Manne, ek vertrou julle met dit wat julle doen.
@gregoryfouche8211
@gregoryfouche8211 4 ай бұрын
I believe it is incumbent on every body to purchase emergency rations to last for the flight period
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 4 ай бұрын
Salute genl danki vir jul harde werk en die boodskap vandag Salute 🫡
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 4 ай бұрын
Dankie manne
@acdewet
@acdewet 4 ай бұрын
Baie dankie vir inligting sessie, word opreg waardeer.
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 4 ай бұрын
Dankie Wynand en mede leiers vir hierdie baie insiggewende aanbieding. Ons staan met ons rue teen die spreekwoordelike muur (see). Net een pad, vorentoe. Lekker en geseende dag.
@saamstaan6540
@saamstaan6540 4 ай бұрын
Julle taak is groot en moeilik,maar julle doen uitstekend,baie dankie.Voorwaarts.
@rossitherhodie5659
@rossitherhodie5659 4 ай бұрын
Brilliant Effort and Salute........I'm in.
@sniper548
@sniper548 4 ай бұрын
Die uur glas het uitgeloop Die situasie eskaleer Nou daagliks vir ONS in suid Afrika en wereld wyd ook
@pauljordaan3371
@pauljordaan3371 4 ай бұрын
Praad asb oor môre se borg vir die jong manne dit raak so baie van ons
@barbaralerm9310
@barbaralerm9310 4 ай бұрын
daar's gesê kalm bly en doneer in die manne se persoonlike rekeninge.
@jjhout5988
@jjhout5988 4 ай бұрын
Daai manne het n lat vir hul eie gat gepluk. Daar was gewag op hulle om n voet verkeerd te sit. Nou suffer hul almal se families en die regering lag lekker daaroor. Mense bly weg van die tipe byeenkomste. Die regering sit en wag vir mense om voorbeelde te maak van hulle.
@millerwtf
@millerwtf 4 ай бұрын
@@jjhout5988ja uitlokking vir ons is daar baie en moenie oor die streep trap nie - hou julle gemoedere in toom.
@chrisswanepoel6935
@chrisswanepoel6935 4 ай бұрын
Hou julle gemoedere in toom en koop speelgoed terwyl jellybaby juju se pajama brigade mars brand roof en steel op ure se video materiaal maar nie gemors beland in die hof nie. Berei voor
@Evie-cx1sw
@Evie-cx1sw 4 ай бұрын
I was just wondering...why are farmers not moving their stock off to the Northern Cape yet...knowing what's coming?
@rinapieterse3006
@rinapieterse3006 4 ай бұрын
Dankie vir die inligting. Waardeer. 🙏
@grantwise8466
@grantwise8466 4 ай бұрын
Baie dankie 💪
@tonygassner5406
@tonygassner5406 4 ай бұрын
Thank you for the overview, its most helpful to empathise from it. As it concludes: forward is the way. What is the value of a life? Incalculable in biblical terms; the "blood of the everlasting covenant of that great Shepherd of the sheep, Jesus Christ, as displayed at Blood river.
@gerriedoll154
@gerriedoll154 4 ай бұрын
Sluit aan by die mense !!!!!
@lambert7774
@lambert7774 4 ай бұрын
Dankie mannne
@user-be7lf9lv8f
@user-be7lf9lv8f 4 ай бұрын
Ag dankie VADER. Wat my al twintig jaar bekommer word hier uitgeklaar
@snozzes1
@snozzes1 4 ай бұрын
Wow! Visionary Leadership! Now for the sheep to hear their shepherd's voice (as one) and follow!
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 4 ай бұрын
Baie dankie vir die waardevolle inligtings sessie.
@KarlMuller-fu1yj
@KarlMuller-fu1yj 4 ай бұрын
Ek was deel van Savannah 1975 ons groep was Foxbat ,ons ouens was van die eerste wat oorbrug 14 gegaan het .ek is lid van SBB
@mankaner
@mankaner 4 ай бұрын
dankie aan die ooms om die tafel. Julle moeite word inderdaad waardeer!
@danielhook4453
@danielhook4453 4 ай бұрын
Goeie More
@millerwtf
@millerwtf 4 ай бұрын
Vreeslik baie dankie vir jul harde werk - die getalle wat julle daar noem is om n mens sprakeloos te laat en dis n allemagtige taak. Ons lede sal moet poog om meer as ons kant te bring. Daar is die laaste baie negatiewe boodskappe van onmin saaiers , n mens wie n bietjie verstand het "ruik" hulle sommer uit. Dankie weereens en so n program is van onskatbare waarde.
@jjhout5988
@jjhout5988 4 ай бұрын
Lede geld is so min. Maar die mense sal eerder n bottel brandewyn of 2 per naweek uitsuip, maar oo wee, moet hul nie vra vir R120 ledegeld per maand. Te veel mense wil als verniet he.
@bmi..skilpad9309
@bmi..skilpad9309 4 ай бұрын
Middag almal, Geseende dag.
@user-ez9xi7rr4q
@user-ez9xi7rr4q 4 ай бұрын
Ai Genl...seker die hardstekop volk op aarde ! Maar, as hul saamstaan, is hulle formidabel! Ek voel dit gaan dan te laat wees vir honderd duisende! Bly die skeiding het nie meer tyd weggekalwe nie! Groete aan die Dame en personeel! Sterkte! AvW
@theempress8947
@theempress8947 4 ай бұрын
N Wyse man het eenkeer gese dat dit beter is om nie al jou kennis en speel kaarte op die tafel neer te le nie.
@MrWotan109
@MrWotan109 3 ай бұрын
Hoe sluit ons aan by SBB. En waar kry ons meer inligting oor die?
@johanmyburgh3962
@johanmyburgh3962 4 ай бұрын
Ek soek en vra lankal vir so 'n groep - uiteindelik. Voorspoed met jul planne. Dankie Wynand.
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 4 ай бұрын
Baie dankie julle
@johnhelbergreligionandarch3878
@johnhelbergreligionandarch3878 4 ай бұрын
More Genl Wynand mense vra my wat kan ons vir jong manne se raad gee hulle het n ouer leier nodig en om in wet te bly
@edmundbasson8497
@edmundbasson8497 4 ай бұрын
Goeie dag Johan - Hier is jou geleentheid. Jou kanaal is gevestig so gee die "youngsters" leiding tov hulle siviele regte, betrek kundiges by jou program. So glo Ek maak jy n positiewe bydra. Shalom.
@louwrensduplessis2761
@louwrensduplessis2761 4 ай бұрын
Ons moet in wet bly jaaa want die wet is net vir sekere groepe ne
@johnhelbergreligionandarch3878
@johnhelbergreligionandarch3878 4 ай бұрын
@@edmundbasson8497 Ek sal probeer moet fondasie le vir youngsters dankie sodat hulle weet wie hulle is. Hulle identeteit in Jakob(Yahsrael) terugkry en hulle self te beskerm teen indringers wat nie van יַעֲקֹב Ya`aqob is nie wat lyk soos ons maar nie is nie. Hulle moet leer die 10 stamme het nie van aardbol af verdwyn nie en moet oppas vir die wat nie soos ons praat nie wat liberale is. Dan kan ek hulle die wet leer siviele regte en wet.
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 4 ай бұрын
Tussen Swellendam en Plettenbergbaai dink ek kan die Afrikaner witman die meerderheid wees. En die migrasie na hier van ons mense net nog meer elke dag.
@PieterDuToit1988
@PieterDuToit1988 4 ай бұрын
Lekker sondag vir julle
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 4 ай бұрын
Goeiedag almal...😊
@claytondunn6801
@claytondunn6801 4 ай бұрын
pyk werk wat julle manne doen. Ons waardeur en respekteer als, hou die werk so manne, as ons almal saam staan is ons sterker.
@neelsackerman1202
@neelsackerman1202 4 ай бұрын
Disaster coming.
@saartjieodendaal7308
@saartjieodendaal7308 4 ай бұрын
Manne, dankie. Julle doen so baie vir ons volk. Ek het net een GROOT bekommernis, is dit veilig om hierdie inligting so bloot te stel. Want as iemand bietjie verstand het, kan hulle baie skade doen net op grond van hierdie inligting. Kom terug by punt van hoe dit militaristies gedoen was. Geheimhouding. En ek se dit met groot respek. Nie elke Afrikaner is betroubaar nie.
@marietjiedejager21
@marietjiedejager21 4 ай бұрын
Goeiemore aan julle.
@user-gq7cy6qn3o
@user-gq7cy6qn3o 4 ай бұрын
Dankie vir die insette. Goed om te weet daar is ñ plek waar ons kan gaan in geval land in anargie verval.
@magdavanrhyn6257
@magdavanrhyn6257 4 ай бұрын
More almal.
@KarlMuller-fu1yj
@KarlMuller-fu1yj 4 ай бұрын
Ek weet wat Wynand van praat met die huise waar daar nog kos in die borde was,ek het gesien hoe duur trekkers se ploee nog in die grond was
@louwrensduplessis2761
@louwrensduplessis2761 4 ай бұрын
Witman klaar beheer verloor hulle kanie 40 k man toe sluit nie trek saam...
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 4 ай бұрын
Ekt n probleem met die feit dat ons ALMAL moet Noord Kaap toe skuif. Ek woon by familie wie se inkomste/werk hier in die Limpopo is. Daars geen manier dat ek as weduwee aan verkeerde kant van 70, nader aan 80, op my eie na enige ander plek kan skuif nie......
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 4 ай бұрын
Vertel dit vd plunderaars. Waar 'n wil is, is 'n weg ...
@MixnEat
@MixnEat 4 ай бұрын
Goeiedag Gen Du Toit, Is daar voorbereiding of oorlewings opleidings kampe in die Wes Kaap vir SBB Lede wat ons kan bywoon?
@gerriedoll154
@gerriedoll154 4 ай бұрын
Kan Namibia se mense ook aansluit by julle ?
@oefen1
@oefen1 4 ай бұрын
Ja, ons het reeds n Namibia been gestig. Kontak die kantoor vir detail asseblief.
@fransvan8197
@fransvan8197 2 ай бұрын
Kode van gedraag
@hettasteffens9925
@hettasteffens9925 4 ай бұрын
Wat is SBC. WAARVOOR STAAN DIT. EK WEET WAT SBB IS. DANKIE. WIL GRAAG AANSLUIT.
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 4 ай бұрын
Dit is net SBB.
@user-cm7rn9hd6f
@user-cm7rn9hd6f 4 ай бұрын
Sluit aan, Hetta - dis werklik die moeite werd.
@hettasteffens9925
@hettasteffens9925 4 ай бұрын
@@user-cm7rn9hd6f 1 Maart sal ek n EFT doen. Ek was n lid, maar het kanselleer met die skeuring by Suidlanders. So ook my broer in Pretoria. My broer het destyds tydens die (Katimo Malilo) aanval oorleef. Hy het my oortuig om destyds aan te sluit. Wat is jul fooie nou per maand?
@ChristoffHavenga
@ChristoffHavenga 4 ай бұрын
Engels: NPC - Non Profit Company. Afrikaans: NWM - Nie-Winsgewende Maatskappy. 'n Maatskappy sonder winsbejag is 'n maatskappy wat geïnkorporeer is vir openbare voordeel of ander doelwit wat verband hou met een of meer van kulturele, sosiale aktiwiteite, gemeenskaplike of groepbelang. Dit word gestig omdat daar skenkings en lede gelde is wat aangewend word tot voorbereiding en aanwending van fondse rondom die belange van die lede vir veiligheid wanneer anargie uitbreek. Tog nie winsgedrewe soos normale maatskappye nie.
@CindyKrug
@CindyKrug 4 ай бұрын
vraag.... hoe groot rol speel die Amerikaanse belang tans in hierdie organisasie?
@edmundbasson8497
@edmundbasson8497 4 ай бұрын
@Cindy - Geen anders was die reeds n sport vir die liberaal?
@martiechris7703
@martiechris7703 4 ай бұрын
Hoe kan ek met julle persoonlik in aanraking kom?
@saamstaan6540
@saamstaan6540 4 ай бұрын
Bel die kantoor
@kilianbarry1
@kilianbarry1 2 күн бұрын
Ek is n middel east veteran en deell julle saak 10:30 .. al wat ek ek kan sien wat julle plan kort kom ..die meerderheid 11:42 mense kom eers tot n besef dat hulle iets 11:44 11:44 gssn moet doen as die bloed loop..julle plan moet voorsiening mask om hierdie mense te akomedeer want ons gaan almal nodig hê
@gertswart595
@gertswart595 4 ай бұрын
Wynhand ek hoor die diamand boertjie is nou deel van julle is dit so
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 4 ай бұрын
Nee, beslis nie deel van óns nie.
@elsacasey5157
@elsacasey5157 4 ай бұрын
Die gesesgde voorsorg is beter as nasorg!!! hou verband
@tinusfourie
@tinusfourie 4 ай бұрын
Onthou hulle sal alle seine afsny so die mense moet weet wasrheen.die nk is moer groot .as ,2mense iets weet is dit nie meer n geheim nie .so fok hulle laat almal weet waarheen.
@Chris-iv2su
@Chris-iv2su 4 ай бұрын
14 dae is te min...
@gertswart595
@gertswart595 4 ай бұрын
Hy praat van 100000 hektaar daar by julle
@dudleysoule9492
@dudleysoule9492 4 ай бұрын
Ek is lid van die SBB maar het geen idei waarheen ons moet vluh. Ek is van Velddrif en rk moet vlug. Ry ek Upington toe of Van Rhynsdorp?
@louwrensduplessis2761
@louwrensduplessis2761 4 ай бұрын
Dudly as jy da moet vlug dink ek nie da sql meer veilige plek wees in die hele land nie....
@saamstaan6540
@saamstaan6540 4 ай бұрын
Jy behoort videos te gekry het wat jou presies verduidelik waarna toe om te ry,as jy dit nie gekry het nie,bel die kantoor.
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 4 ай бұрын
Dudley, jy praat twak. Die Boland groep is een v sterkstes. Jy gee nie aandag nie.
@eirevoortrekker7724
@eirevoortrekker7724 4 ай бұрын
Maar tog kan u op KZbin gaan en nou kom stories vra. Skakel in by die groep in u gebied en vind uit by die leier of admin vir help. Mens kannie so vertraag aan poep nie.
@rianagreyvenstein8307
@rianagreyvenstein8307 4 ай бұрын
Ek het volle vertroue in wat julle doen en nog gaan doen!! Ek luister al van die begin af en weet wat julle sê en doen is TOPS!! Baie dankie👌👏 Sterkte en ons 🙏 vir julle en ook vir die wie nog nie besef wat binnekort gaan gebeur nie😟😧😢 Geniet die dag verder en ek luister môre weer.
@ignusgrobler2511
@ignusgrobler2511 4 ай бұрын
Hoekom nie net Namibia toe trek nie. Baie kleiner bevolking met baie groter vlaktes om veilig te wees
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 4 ай бұрын
So uit die perd se bek.
@user-fn1fq6kt2f
@user-fn1fq6kt2f 4 ай бұрын
Ek vra weer, word SBB verteenwoordig in NW Rustenburg en Brits omgewing. Moet asb nie vir my se Sluit aan dan kan ek gese word.
@pierrewillers5852
@pierrewillers5852 4 ай бұрын
Ja, daar is baie lede in daardie area.
@saamstaan6540
@saamstaan6540 4 ай бұрын
Daar is sbb lede reg oor die land.
@user-fn1fq6kt2f
@user-fn1fq6kt2f 4 ай бұрын
Dankie ek sal probeer om n kontak by jou te kry.
@user-fn1fq6kt2f
@user-fn1fq6kt2f 4 ай бұрын
O amper vergeet moet versigtig wees anders sit ons almal met onse gatte innie tronk.
@carienventer9168
@carienventer9168 4 ай бұрын
Vir ons as lede se veiligheid kry jy al die kontakte as jy aansluit. Draadsitters vlug op hulle eie, nie saam met georganiseerde konvooie nie. Almal in NW konvooi ken en vertrou mekaar. Dis nie 'n free ride nie, SBB 'n organisasie wat BAIE werk insit om sy lede te beskerm en veilig te hou. Sluit maar aan, jy sal nie spyt wees nie. Wynand is 21 Maart in Rustenburg. Jys welkom om te kom luister
@Pietie811
@Pietie811 4 ай бұрын
Kan die boere nie Holland toe gaan nie...
@saamstaan6540
@saamstaan6540 4 ай бұрын
Hulle kan,maar hulle wil nie,hoekom sal hulle nou hulle land wil verlaat?
@johanolwage213
@johanolwage213 4 ай бұрын
Is dit 'n uniform daardie?
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 4 ай бұрын
Nee, dit is algemene dra hemde en pette. Te koop by ons winkeltjie by HK.
@peteradams8220
@peteradams8220 4 ай бұрын
Daar is teveel vrae van goed wat nie in plek is ..julle is so lank al besig en besig en nog steeds in goed nie in plek nie. Wie gaan die geveg baklei ..het julle mense om dit tedoen vraag en nog vrae. Het al met paar van die manne gepraat....my antwoord is ek trek nie saam met hulle nie. Niemand skryf voor wat ek as gelowige moet glo nie.
@hesterbarnard9132
@hesterbarnard9132 4 ай бұрын
Ai Peter dit klink my jy het definitief nie na die gesprek geluister nie, masr dit is reg. Jy kan maar op die stoep sit en koerant lees.
@millerwtf
@millerwtf 4 ай бұрын
@peteradams8220 - niemand forseer niemand nie - jou besluit is jou besluit. Sterkte
@zeldakoekemoer35
@zeldakoekemoer35 4 ай бұрын
Wat doen jy dan hier op hierdie groep as jy nie bereid is om jou samewerking te gee nie?
@chrisswanepoel6935
@chrisswanepoel6935 4 ай бұрын
Nee hy vis vir antwoorde wat hy nie gaan kry nie
@saamstaan6540
@saamstaan6540 4 ай бұрын
Maak soos jy smaak nie vorseer niemand nie.
@innovruptly1769
@innovruptly1769 4 ай бұрын
Debit orders are hugely ONEROUS on the account holder (member). Stop Order or Cash or EFT, that's it. Should be quite simple to initiate an online web-based registration process which allows a prospective member (a prospect) to have a profile. The instructions for paying membership fees or making contributions form part of the membership kit. Each prospect can be issued a unique reference or code, which they use in all transaction and communications. Upon receiving and confirming initial fees the prospect becomes a member. Any monies that are received which have not been identified via the code or incorrect code (cannot be traced), goes into an esgrow account until claimed. Monies in esgrow accrue interest. When the pawpaw hist the fan, debit orders will continue to operate. When the account is depleted of funds, penalties will accrue to the creditor AND the bank!. imo.
@chrisswanepoel6935
@chrisswanepoel6935 4 ай бұрын
These payments are from your current debit/credit card. You have full control and can stop payment whenever you wish.
@deonschoeman395
@deonschoeman395 4 ай бұрын
Dankie manne
The last train out | Carte Blanche | M-Net
15:05
Carte Blanche
Рет қаралды 196 М.
Dagbreek: Onderhoud - Vrymesselaars
11:37
kyknettv
Рет қаралды 62 М.
Osman Kalyoncu Sonu Üzücü Saddest Videos Dream Engine 170 #shorts
00:27
When You Get Ran Over By A Car...
00:15
Jojo Sim
Рет қаралды 12 МЛН
Khó thế mà cũng làm được || How did the police do that? #shorts
01:00
'Hy was besitlik'
1:11
Netwerk24 Video
Рет қаралды 13 М.
09 VitaDei Afrika: Ons Roetine
34:18
Riekert Botha
Рет қаралды 5 М.
Is Suid-Afrika 'n mislukte staat?
38:36
NUUSPOD
Рет қаралды 4,9 М.
Koerantbespreking | Jenna-Leigh en Jennifer | 21 Februarie 2024
19:43
Namibia- Fish River Canyon ,Canyon Roadhouse, Klein-Aus Vista Campsite
31:02
So het Sharnelle se ouers van haar dood gehoor
2:49
Netwerk24 Video
Рет қаралды 19 М.
22 Vita Dei Afrika: Eerste 10 000km
19:17
Riekert Botha
Рет қаралды 5 М.
Manna
2:36
GunsenGenade
Рет қаралды 90
18 Vita Dei Afrika: Eerste kontakte in Mosambiek
20:28
Riekert Botha
Рет қаралды 6 М.