Sononder (1971) (SA Movie) (Wena Naudé)

  Рет қаралды 56,227

Tillie

Tillie

Жыл бұрын

As per the 'Copyright Act 98 of 1978' of South Africa this film is now 'Public domain' and no Copyright applicable:
'Cinematograph films and photographs, fifty years from
the end of the year in which the work is lawfully made
available to the public or, failing such an event within
fifty years from the making of the work, fifty years from
the end of the year in which the work is made.'
Sononder (1971) (SA Movie) (Wena Naudé)

Пікірлер: 28
@daleenbothma1977
@daleenbothma1977 8 ай бұрын
Ek het al vergeet hoe fantasties hierdie ou flieks is. Dankie vir die oplaai, is so erg oor ons eg Afrikaanse rolprente en akteurs ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@hermanbotha1444
@hermanbotha1444 3 ай бұрын
Ek kyk al hierdie ou Afrikaanse films. Net soveel en meer nog vir die goeie "skoon" Afrikaans as vir die stories. Die Afrikaanse taal is na aan my hart.
@melanievanderbank2207
@melanievanderbank2207 Жыл бұрын
Dankie vir al die Afrikaanse films wat jy opsit. Love it.❤ Ek het Netflix en Showmax maar boer op KZbin😂
@Helgardt6189
@Helgardt6189 Жыл бұрын
Wena Naude was voorwaarlik ‘n goeie aktrise.Dankie vir die oplaai.
@vasti018
@vasti018 Жыл бұрын
Uitstekend ou film. Daar word nie meer sulke verhale vertel nie. So baie dankie vir die opsit hiervan. 66 jaar oud - en nooit gesien nie. Dankbaar!
@user-vu8sc8gq8v
@user-vu8sc8gq8v 9 ай бұрын
Dankie geniet dit stuur nog
@user-rh5pl2zk5u
@user-rh5pl2zk5u 4 ай бұрын
Sjoe Dai tyd was dagga n taboe vandag dit 2de natuur😮
@magdasmith1421
@magdasmith1421 Жыл бұрын
Dankie Tillie. Ek geniet dit baie. Dit was goeie tye.🎉🎉🎉
@elizethompson8627
@elizethompson8627 Ай бұрын
Nodig byskrifte vir sang ens
@sanetduplessis7531
@sanetduplessis7531 Жыл бұрын
Baie dankie....sò kosbaar!!
@hendrinakunneke282
@hendrinakunneke282 Жыл бұрын
Baie dankie Tillie ek geniet dit baie
@user-ww7bs4dt1y
@user-ww7bs4dt1y Жыл бұрын
Baie goeie leerskool+sononder)
@annatjiecoetsee3273
@annatjiecoetsee3273 8 ай бұрын
Hello Tilly, baie dankie vir die films wat jy vir ons opsit, ons waardeer dit baie. Ons is opsoek na die volgendes, ons het dit op you tube gekyk, maar iemand het dit verwyder, of gee net episode 1, en los dan 'n kontak nommer, wat verwag ons moet vir die volgende episodes betaal. Ons wil graag weer na die volgendes kyk, as jy dit moontlik vir ons kan laai. Sterretjie, Agter elke man, Konings, Torings, Agter draai die duiwel rond, Manheim Sage, Meeulanders. Hoop jy kan vir ons dit kry.
@TrevorMoses312
@TrevorMoses312 4 ай бұрын
Die SABC duld nie die oplaai van hul reekse op YT nie: baie sulke kanale is toe gemaak agv copyright strikes.
@Helgardt6189
@Helgardt6189 9 күн бұрын
@@TrevorMoses312Sien dat Agter elke Man weer opgelaai is😊
@TrevorMoses312
@TrevorMoses312 8 күн бұрын
Ja, ek het dit gesien. Het ook gesien dat Jason Rowe al weer besig is met sy Ager Ekke Maan en Tannie Stienie 💩 Ek het nog nooit iemand ontmoet wat so obsessief is met 'n TV reeks nie 😳
@TrevorMoses312
@TrevorMoses312 Жыл бұрын
Akteur Carel Trichardt se enigste krediet as regisseur.
@sclanguagesolutions
@sclanguagesolutions Ай бұрын
Thank you! The violinist, Carlo Pacchiori, was my grandfather!
@pietengelbrecht1943
@pietengelbrecht1943 Жыл бұрын
Op 34:38 het Don Leanard 'n snor en 30 sekondes later is sy snor weg!! Ek geniet die movie!!
@tillie9530
@tillie9530 Жыл бұрын
My magtie! Ek moet daardie stukkie gaan kyk... jy is omtrent skerp, Piet!
@thevynillibrary
@thevynillibrary Жыл бұрын
Ek versamel audio en video maar ju hey n skatkis. Dankie
@JohnNelson-lx9dx
@JohnNelson-lx9dx Жыл бұрын
Kan jy asb Afspraak van die Kalahari ook opsit asb?
@TrevorMoses312
@TrevorMoses312 Жыл бұрын
Afspraak In Die Kalahari was nooit op tuisvideo beskikbaar nie: probeer die maatskappy Bybelmedia (voorheen MEMA en CARFO)
@tillie9530
@tillie9530 Жыл бұрын
Dankie vir die info, Trevor!
@lillianvandenberg3698
@lillianvandenberg3698 Жыл бұрын
Sien name van akteurs waarmee ek groot geword het... Ek geniet die ou films terwyl "loadshedding" ons teister....
@jacosteyn5655
@jacosteyn5655 Жыл бұрын
💖🌷
@elizethompson8627
@elizethompson8627 Ай бұрын
My Ma het haar naam agv Tannie Wena gekry
Mind Your Language (Season 3; 1979)
3:22:00
Geoffrey Angapa
Рет қаралды 360 М.
Cat Corn?! 🙀 #cat #cute #catlover
00:54
Stocat
Рет қаралды 16 МЛН
Sigma Kid Hair #funny #sigma #comedy
00:33
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 33 МЛН
Heartwarming moment as priest rescues ceremony with kindness #shorts
00:33
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 38 МЛН
Die wildtemmer (1972) (SA Movie) (Beeld verhelder)
1:40:01
Tillie
Рет қаралды 84 М.
Boland - 1974 Fliek Movie
1:25:14
Ons Taal
Рет қаралды 45 М.
Vetkoekpaleis-Ella se tog
2:57
Heinie Greyling
Рет қаралды 75 М.
S01E01
43:32
Petrus Vermaak
Рет қаралды 165 М.
Belofte Van Môre (1981) (Afrikaans)
1:19:48
AntekPistool
Рет қаралды 27 М.
Weerskant die nag  1978 Afrikanse Rolprent
1:41:11
Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Рет қаралды 66 М.
Hartsbegeertes Movie
1:34:47
Renier Weideman
Рет қаралды 256 М.
Cat Corn?! 🙀 #cat #cute #catlover
00:54
Stocat
Рет қаралды 16 МЛН