Spesiale Uitsending. Dinsdag 21 Mei 2024. Op Argon

  Рет қаралды 10,013

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Күн бұрын

Пікірлер: 37
@simonsparks5738
@simonsparks5738 5 ай бұрын
No taking your own life. You fight to survive. You survive to fight another day. Thank God you did survive , it was His will for you to be here now because He knew then , that today we would need a fighting leader to show us how to survive. Salute.
@mickipixel
@mickipixel 5 ай бұрын
Dankie vir alles General. Ek het vreeslik baie respek vir Oom want Oom het eendag iets gesê op ń video wat my besluit het om my lewe reg te ruk 🫡 Dankie vir alles
@thewanderer6637
@thewanderer6637 5 ай бұрын
Onthou dít Micki, jy het dit self besluit en self uitgevoer. Dis wat tel. Trots op jou. Van 'n Ouman. ⚔️
@mickipixel
@mickipixel 5 ай бұрын
@@thewanderer6637 baie dankie vir Oom se woorde. Dit bedoel baie en is ń motiveering vir my om aan te hou. Die lewe lyk net somer anders as altwee jou ouers hemel toe is. Maar daar is net een pad en dis voerentoe en dan hemel toe 🫡
@thewanderer6637
@thewanderer6637 5 ай бұрын
@@mickipixel Net so. Almal loop dieselfde pad in daardie opsig: Ons verloor ons ouers en mense na aan ons soos die tyd verloop. Tog moet mens voortgaan op 'n wyse wat hul sou trots maak op jou. Jou gesindheid en denke daagliks beskik wie jy is, en as jy nog nie daar is nie, sal jy daar kom deur selfbeheersdheid en self dissipline. Dit werk soos 'magic'. Probeer en jy sal sien dit is so. Gewaarborg. Voorspoed.
@nokweng
@nokweng 5 ай бұрын
Baie dankie GENL. Ons waardeer jou en SBB opreg. Ons bid elke dag vir Jul leiding en beskerm ing. Groete. Pierre en Laila du Toit
@dalenevanas1691
@dalenevanas1691 5 ай бұрын
Dankie Generaal
@doubleoseven-nf1qf
@doubleoseven-nf1qf 5 ай бұрын
Groetnis uit Botswana, en dankie Genl v jou advises elke dag en deursettings vermoe om te bly motiveer sodat mense WEET wat aangaan
@mossieeduanmostert9508
@mossieeduanmostert9508 5 ай бұрын
Dankie
@irenebronkhorst7447
@irenebronkhorst7447 5 ай бұрын
Goei Naand Genl Wynand!! Dankie vir hierdie geselsie!!❤❤❤ Groete uit Heidelberg!!
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 5 ай бұрын
Dankie Wynand. Absoluut besonderse aanbieding vanaand. Min besef toé dat jy voorberei is vir hierdie tyd nou.
@hendrickvanderwesthuizen1766
@hendrickvanderwesthuizen1766 5 ай бұрын
Sien en hoor
@trudiekoelman8356
@trudiekoelman8356 5 ай бұрын
Dankie Wynand
@miemsjansenvanvuuren1821
@miemsjansenvanvuuren1821 5 ай бұрын
Wynand ek weet en glo dat ons Hemelse Vader jou daardie tyd gespaar het vir ons volk om ons deur hierdie tyd te help. God seen jou!!!!
@magdalejackel
@magdalejackel 5 ай бұрын
SALUTE!! BAIE HARTSEER EN STERKTE!!
@hendrickvanderwesthuizen1766
@hendrickvanderwesthuizen1766 5 ай бұрын
Geen kurser nie
@David750501
@David750501 5 ай бұрын
Set up for failure.Deur ons eie mense.
@irenebronkhorst7447
@irenebronkhorst7447 5 ай бұрын
Ja kan hoor en sien!!❤❤
@mariananel3102
@mariananel3102 5 ай бұрын
Ek het Argon verlede jaar gekoop en gelees, Wynand. Dit was vir my ongelooflik interessant en leersaam gewees, maar ek het ook gehuil ... nie net oor wat jy alles deur is nie, maar ook vir die SA soldate wat gedurende die oorlog gesterf het. Ek was nog op Pukke gewees en het hierdie gebeurtenis in d koerante gevolg asook d destydse radio en TV nuus. Ek het baie respek vir jou en het groot waardering ook dat jy so mooi getuienis kan lewer in jou persoonlike stryd met God en wat Hy ook in jou lewe beteken. Ek sien baie uit na veterane se gesprekke/stories. Mens leer so baie uit julle ervarings uit. 😊
@xCrxigx
@xCrxigx 5 ай бұрын
🙏🏻
@jannel6306
@jannel6306 5 ай бұрын
sterkte Wynand
@hoop12.34
@hoop12.34 5 ай бұрын
Goeie dag, Kan ek asb die epos adres kry om n boek te bestel. Dankie.
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 5 ай бұрын
mrsfdt@gmail.com
@groeisterk
@groeisterk 5 ай бұрын
Ek kan nie indink wat u deur gegaan het nie. U krag en sterkte om te leef en normaal te wees vandag
@David750501
@David750501 5 ай бұрын
Hi my Oom Wie in die regering het jou veraai?
@francesviljoen2886
@francesviljoen2886 5 ай бұрын
Lees die boek "Judasbok"
@David750501
@David750501 5 ай бұрын
Is die Boek in Pdf formaat beskikbaar?
@lihuszar960
@lihuszar960 5 ай бұрын
Salute
@Martin-z7e7s
@Martin-z7e7s 5 ай бұрын
Duidelik
@andreduplessis5323
@andreduplessis5323 5 ай бұрын
Besonderse aanbieding salueer jou !
@rynoagenbach4728
@rynoagenbach4728 5 ай бұрын
Hebr 12:11 For the time being no discipline brings joy, but seems grievous and painful; but afterwards it yields a peaceable fruit of righteousness to those who have been trained by it
@groeisterk
@groeisterk 5 ай бұрын
wat kos sbb lidmaatskap
@rinapieterse3006
@rinapieterse3006 5 ай бұрын
🫣🙏
@andrevanrooyen8459
@andrevanrooyen8459 5 ай бұрын
Dit was great baie dankie.Luister al jare. Wou net weer weet, daar was 9 manne op die operasie korrek. Die res van die manne kon terugbeweeg na die sub toe, en n paar ander as ook gewond. Dan het die sub n paar dae rond gewag om te probeer julle te red. Vat my hoed af vir julle almal. Ek dink nie dit so binne my gewees het om dit te doen. Alhoewel ek 1 jaar diens gedoen het. Sterkte aan al die regte warriors wat die land gehad het.
@messengerofgod2788
@messengerofgod2788 5 ай бұрын
Ja, nou dat ek jou woord van TOEVALLIG hoor, wil ek net sê, ja TOEVALLIG het die Vader jou deur die inspraak van Sy Gees, jou op die regte tyd en op die regte oomblik net TOEVALLIG gespaar het om jou in Sy EINDTYD plan in Sy diens te kan gebruik. Onthou net, die TOEVALLIGE toets in gehoorsaamheid is en sal eers verby wees wanneer ons uit hierdie wêreld verwyder is om vir ewig in die Elohiym se diens te mag staan in Sy NUWE KONINKRYK op hierdie aarde. STAAN STERK EN DOEN WAT DIE ELOHIYM TE BEHAAG EN NIE MENSE NIE.
@ShannonTubeYou
@ShannonTubeYou 4 ай бұрын
Is this nostalgic crap ?
HELP!!!
00:46
Natan por Aí
Рет қаралды 8 МЛН
Koerantbespreking | Doreen Loubser - Algoa FM News | 23 Mei 2024
17:11
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 3,6 М.
Government Brainwashing Expert On How To Spot Lies & Influence Anyone - Chase Hughes
2:25:42
DRVN Podcast with Leon Hendrix
Рет қаралды 2,2 МЛН
Wynand du Toit, Author and Ex-prisoner of War - Savate en Argon
22:37