As ek in vreemde land sit en luister hoe mooi dit kan wees
@mjkloppers84763 жыл бұрын
Dankie.
@klaravonwielligh92366 жыл бұрын
hierdie is meer as musiek.. dis kuns, dis so so so mooi
@margins96326 жыл бұрын
hierdie laaste rukkie luister ek net afrikaanse musiek en dis oor julle dankie ek love die musiek
@PHOENIX-cc8wh2 жыл бұрын
Mooiste song ever!
@cobusgouws5 жыл бұрын
Hierdie is musiek vir die siel!!!! Weldone manne!
@bobuma48814 ай бұрын
Wat is Nederlands toch mooi als het geen ABN is. Rowwen Hèze Limburgs; De Kast Fries; Nedersaksisch én dus ook Afrikaans. Heel mooi !!
@toscabrutus17815 ай бұрын
Pragtig dit roer my siel! Groete uit LIma Peru!
@151164ms3 жыл бұрын
Love you guys. ..the voice of Danie is so special ❣️
@danelvermeulen23064 жыл бұрын
Great FATHER we Have ♥️🏋️♀️🚵♀️
@neelswanepoel3497 жыл бұрын
My gunsteling song op die album, absoluut befok ouens!
@mornaedewilzin32413 жыл бұрын
Dit is n tribe thing..... It's an ART THING
@aubreykruger72915 жыл бұрын
Julle maak mooi!!! Ek kry bitter lekker as ek na julle musiek luister. PRESIES.
@dirkackerman54867 жыл бұрын
Manne, puik! Kan ons asb asb tabs kry vir julle songs? Sit in Wes Aus en wil die so graag hier speel vir my familie. Cheers legends
@Invading-Specious3 ай бұрын
[Verse 1] Em G Jy flikker uit die niet C G Aan die kringe om my oë Em D As jy aan my koek C G -D/F# -Em Om die donker se oor D C G Em Het die Here ons gehoor? D C Het die Here ons gehoor? [Verse 2] Em G Jy kom van my sy C G Uit die vonk in die pyn Em D As die heelal wil skiet C G -D/F# -Em Is ons al gebind D C G Em Sal die Here my kan vind D C As jy my kon vind? [Chorus] Em C G Hoe veel ek jou voel in my D C Hoog, dalk nog hoër G D C As Botswana se bome toe jy G D C My onder die gras nog kon kry G Sit jou bene in die lug C G Kyk hoe diep hang die nag D/F# Em D C Jy gaan dieper in my hart [Verse 3] Em G Die car guard gisteraand C G Het 'n aanval gekry Em D As ek als wat ek het C G - D/F# -Em Vir sy kinders kon gee D C G Em Sou ek nog in jou kamer kon bly? D C G Is daar plek op jou kussing vir my? [Chorus] Em C G Hoe veel ek jou voel in my D C Hoog, dalk nog hoër G D C As die mense wat bo hom net kyk G D C As die dood soos ’n hond aan hom ruik G Sit jou bene in die lug C G Kyk hoe diep hang die nag D/F# Em D C Jy gaan dieper in my hart G Sit jou bene in die lug C G Kyk hoe diep hang die nag D/F# Em D C Jy gaan dieper in my hart
@simones7763 жыл бұрын
❤
@jacquesswart4327 жыл бұрын
Baie baie mooi die Wolve rock!!!!!!!!!!!!!!
@johanfourie34357 жыл бұрын
Dis mos nou musiek. Awesome !!
@leaneredelinghuys59105 жыл бұрын
Dis so mooi,ek is mal oor julle musiek 🔊❤!!!!*
@RM-cy4pq7 жыл бұрын
Ahh, my dag is sopas gemaak!
@theoriginalSMARTASS7 жыл бұрын
Verskriklik mooi. Julle lirieke is iets besonders!
@desktappingdude7 жыл бұрын
Love julle ouens se musiek. ek het julle n paar Naweke terug by die helderberg fees gesien en die show was fokken fantasies. julle het heuwels fantasties ge annihilate! love dit. sit asseblief meer goed op deezer 🙏
@Trinitics7 жыл бұрын
Ek love julle musiek. Kannie wag vir om julle in Stellenbosch te sien nie. Gan epic wees.
@eugeniebadenhorst17235 жыл бұрын
Pragtig
@christiaanbreedt18692 жыл бұрын
lekker manne . great song !!!!!!!!!!!
@tertiaboshoff62162 жыл бұрын
Spoegwolf ... julle spoeg die taal van my lewe >>> hart, gut en kop. Lielik :)
@34yol3 жыл бұрын
Like it
@jccarstens77117 жыл бұрын
Die naweek weer by die bergrivier breweries 💪😉
@ClandestineSauceZA6 жыл бұрын
Moskou is nat meeste van die tyd.....soos die res van ons! Kan julle aseblief by Pretoria se Botaniese tuine speel volgende jaar?
@WiehanJoubert5 жыл бұрын
Wayne, die manne speel gereeld in PTA.
@izakoberholster83506 жыл бұрын
Jis boys GREAT
@IanSmit016 жыл бұрын
Baie Fokken Mooi
@kobusgrobler24625 жыл бұрын
Julle roer my binneste.
@celeenorton73112 жыл бұрын
Love die liedtjie !!!!
@yolandiedeklerk33503 жыл бұрын
Sielskos... 🌸
@bentroskie31904 жыл бұрын
jy flikker uit die niet aan die kringe om my oë as jy aan my koek om die donker se oor het die Here ons gehoor? jy kom van my sy uit die vonk van die pyn as die heelal wou skiet is ons al gebind sal die Here my kan vind as jy my kon vind? hoe veel ek jou voel in my hoog, dalk nog hoër as Botswana se bome toe jy my onder die gras nog kon kry sit jou bene in die lug kyk hoe diep hang die nag jy gaan dieper in my hart die car guard gisteraand het ’n aanval gekry as ek als wat ek het vir sy kinders kon gee sou ek nog in jou kamer kon bly? is daar plek op jou kussing vir my? hoe veel ek jou voel in my hoog, dalk nog hoër as die mense wat bo hom net kyk as die dood soos ’n hond aan hom ruik
@therealdivan5 жыл бұрын
Jolly Dolphin 2018 New Years party...gaan awesome wees.
@litaswarts69935 жыл бұрын
Fav sien julle by die kunstevees😍😍😍
@lukecarter23433 жыл бұрын
Spoeg wolf 🐺🤟
@MrChucklou7 жыл бұрын
Dit is amper te mooi
@WillieJu3 жыл бұрын
Afrikaanse pop musiek maak my kotz, Spoegwolf maak my TROTS !!!
@estiansnyman90657 жыл бұрын
Brilliant
@bidibibip5 жыл бұрын
Defnitief plek op my kussing!
@sybrandvansittert77097 жыл бұрын
Wat n lekker verassing op n maandag aand
@hendrikruger10267 жыл бұрын
Nice!
@jacquessteenkamp8704 жыл бұрын
Hey julle, ek verlang die Kaap toe ek kind was, jul musiek is tops guys
@gerardhageman26852 жыл бұрын
Heilige muziek
@hermanbooysen36015 жыл бұрын
👌
@theflammiferofwesternesse61224 жыл бұрын
Het die Here ons gehoor? Ek glo so
@billysummers2101 Жыл бұрын
Fuckit, awesome....you guys rock...
@hesterlouw47067 жыл бұрын
Verstaan nie hoekom Donker Toring nie op Google Play beskikbaar gemaak word nie :(
@Fres-no5 ай бұрын
Single man ovation....right here....0 Jirre.
@meganackerman96485 жыл бұрын
Wie skryf julle musiek? Wies die digter agter die kuns
@jones14094 жыл бұрын
baie seker dis Danie hom self.
@ajveeden85955 жыл бұрын
your talent is sickening 👋👋👋
@tinusvanjaarsveld64824 жыл бұрын
Wanneer is julle volgende show?
@bentroskie31904 жыл бұрын
alle shows wat die maand sou plaas vind is uitgestel tot middel november...
@chrisfalcon91094 жыл бұрын
shoo downer music klink my die bra huil
@____10194 жыл бұрын
As julle 'n pop groep is het ek 'n fout gemaak... moet asb. nie pop word nie.