Sterwende man ervaar seuntjie se geboorte

  Рет қаралды 9,545

LiG: God se krag in my krisis

LiG: God se krag in my krisis

Күн бұрын

Пікірлер
@cindylynsky6264
@cindylynsky6264 6 ай бұрын
Jô dis 'n seer een. Huil saam met jou❤ Weet dat ons ABBA julle sal dra en 'n hoopvolle toekoms sal gee. Baie liefde❤
@lindieliebenberg9192
@lindieliebenberg9192 5 ай бұрын
Ystervrou, dus net Jesus wat mens so sterk kan hou. Sulke mooi memories. Mag jy net geluk vind ini toekoms. Dis so seer xxx
@hanneliewiese3477
@hanneliewiese3477 6 ай бұрын
My hart gaan uit na jou en jou seuntjie. Ek huil hier waar ek sit. So bly dat hy sy seuntjie kon sien en vashou. Hoe wonderlik dat jou man by Jesus is. Dankie dat jy jul baie besonderse verhouding wat julle gehad het met ons deel.
@GodSeKragInMyKrisis
@GodSeKragInMyKrisis 6 ай бұрын
Amen, dankie vir die kyk, Hannelie!
@LezaanBrummer
@LezaanBrummer 5 ай бұрын
Ek huil saam met jou, Claudia, jy is ongelooflik ❤
@isabeaudurie9604
@isabeaudurie9604 6 ай бұрын
Wow Claudia. Jou krag en geloof is ‘n inspirasie!
@GodSeKragInMyKrisis
@GodSeKragInMyKrisis 6 ай бұрын
Dankie vir die kyk en jou woorde, Isabeau! Waardeer!
@marliseraath271
@marliseraath271 5 ай бұрын
Sjoe dis een van dié heel mooiste getuienisse wat ek nog ooit beleef het.
@GodSeKragInMyKrisis
@GodSeKragInMyKrisis 5 ай бұрын
Dit is aangrypend. Dankie vir die kyk!
@amelianoach1310
@amelianoach1310 6 ай бұрын
Aiiiii sterkte vir jou en baie liefies vir jou en Blake
@Vasbyt6540
@Vasbyt6540 6 ай бұрын
En en dink partykeer ek het probleme....😢julle is baie sterker as ek,God is darm maar awesome.
@ronelbarnard1515
@ronelbarnard1515 6 ай бұрын
Baie sterkte vrou. Die Here is met jou en Blake. Die Here se genade is groot. Jou geloof is jou steunpilaar.
@adelepratt3651
@adelepratt3651 6 ай бұрын
Ai hoe huil ek nou saam met jou, maar Hallelujah vir die wete hy is by Jesus! Baie sterkte vir jou en Blake❤❤❤❤
@jeanc1696
@jeanc1696 6 ай бұрын
Ai dink aan jou en Blake 😢
@JackieRossouw
@JackieRossouw 5 ай бұрын
Wow srekte my liewe mens
@olgamarshall8965
@olgamarshall8965 6 ай бұрын
@GeorginaBenjamin-t1l
@GeorginaBenjamin-t1l 4 ай бұрын
Alle sterkte Hy is in n beter plek as ons ek bid jy en baba van krag tot krag sal gaan
@mariedewitt569
@mariedewitt569 6 ай бұрын
Wonderlik. Net Jesus wat jul deurgedra het
@GodSeKragInMyKrisis
@GodSeKragInMyKrisis 6 ай бұрын
Absoluut die waarheid!
@karenkleinhans3403
@karenkleinhans3403 6 ай бұрын
❤❤❤❤
@lodriverhoef6447
@lodriverhoef6447 6 ай бұрын
Sterkte vir jou. Die Here los nie jou hand nie.
@jeanettecoetzer2841
@jeanettecoetzer2841 6 ай бұрын
Baie seer....dankie Here, vir elke druppel krag wat hierdie vrou van U ontvang het en dat die einde so mooi was
@GodSeKragInMyKrisis
@GodSeKragInMyKrisis 6 ай бұрын
Genesing deur Sy genade.
@michelleduplessis622
@michelleduplessis622 5 ай бұрын
My trane het nou so gerol. 😢
@GodSeKragInMyKrisis
@GodSeKragInMyKrisis 4 ай бұрын
Dit is 'n hartroerende verhaal.
@deonschoeman395
@deonschoeman395 6 ай бұрын
Awesome
@lynneward7793
@lynneward7793 6 ай бұрын
LiG Getuig | Seun vind ma na 40 jaar
10:26
Bybel-Media
Рет қаралды 6 М.
Ontvoer in 'n vreemde land
27:44
Die Getuienis
Рет қаралды 36 М.
Pastoor se dogter lyk soos 'n duiwel
23:21
Die Getuienis
Рет қаралды 34 М.
Huis van gruwels
23:00
Die Getuienis
Рет қаралды 78 М.
GETUIENIS I Deur die pyn | SONJA HERHOLD
13:24
Radio Tygerberg
Рет қаралды 10 М.
Die Getuienis van Andrew de Vries
28:22
Gesinskerk
Рет қаралды 6 М.
Amor is moeg vir baklei
5:03
Netwerk24 Video
Рет қаралды 58 М.
Ek't my vrou raak geskiet ...
30:02
Die Getuienis
Рет қаралды 20 М.
“Romy-lee is die Onsie van ons verhouding" Steve Hofmeyr
4:05
Netwerk24 Video
Рет қаралды 22 М.
Als as gevolg van 'n girl!
28:46
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
Hoe lyk jou donkerste donkerste?
13:59
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.