Steve Hofmeyr threw his expensive Bono tickets in the Jukskei River, because of Bono's support for the "Kill the Boer" song.
Пікірлер: 22
@user-oz7cm1vo9w2 ай бұрын
Die is die waarheid dit breuk my hart elke liewe keer as ek hoor n boer word vermoor
@florisslabber175818 күн бұрын
Steve jy bly die beste!!!! Trots op jou.
@hermanmarais69006 жыл бұрын
Dankie dat jy GOD al die eer gee.Dit is hukom jy so geseend is.
@tanyalewis63885 жыл бұрын
Ek huil vir my volk mag God sy hand oor ons hou!
@annamariewhatley6006 жыл бұрын
Trots op jou, Steve, jy is nie bang om jou se te se nie. Staan vir president, ek is jou eerste stem
@user-or4wd5xf9k10 ай бұрын
Jy bly maar die beste ou liewe Steve ek lief jou baie
@hadassah66 жыл бұрын
Uitstekend, jy weet waarvan Steve praat as jou ouers in die intensiewe eenheid van 'n hospitaal le, die dokter besig om die diep kerwe in jou mams se kop toe te werk, jou paps le eenkant, bebloed en verward. Ons is mense, bloed mense, ek is lief vir my land en my taal en sy mense.
@nikaylanortje91394 жыл бұрын
Amen🙏
@Thebudokid876 жыл бұрын
Steve Hofmeyr is the last of the Boer Generals.
@bravetuber53996 жыл бұрын
Only with God but we must stop changing his word to suit ourselves God is creator wise not a democracy God says do not add or take away a word in revelations they will listen to preachers who tell them what they want to hear not what God says .... But with God you can,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,and only with God would achieve it
@CritikillACClaimed6 жыл бұрын
God won't help when they come for you, your shotgun will.
@FransKleynhans7 жыл бұрын
steve is 'n koning
@ToerInAfrikaans5 жыл бұрын
Dankie
@dianageldenhuys42994 жыл бұрын
Ons sal dit oorleef met God se Genade
@adriaanels656823 сағат бұрын
Wonderlik beskryf soos niemand anders kan.
@jackp.walker62477 жыл бұрын
Daar is nie genoeg 'like' koppies om te druk vir die clip nie !!!
@shirleyvisagie7 жыл бұрын
Laat sommer die bloed soos 'n stoom lokomotief deur my are bruis!