Steve's Monday Chat, 2 December 2024

  Рет қаралды 14,911

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

Күн бұрын

Пікірлер: 72
@elsabekock5731
@elsabekock5731 14 күн бұрын
Wat n plesier om na jou te luister liewe Steve. Dankie weer vir jou lekker gesels, wees veilig en ry versigtig.
@naomivanniekerk5271
@naomivanniekerk5271 14 күн бұрын
Jy bring die waarheid en tog laat jy my so lag. Die feit " IN GOD ALONE WE CAN TRUST ." Blessings to you
@rianagreyvenstein8307
@rianagreyvenstein8307 11 күн бұрын
GROOT GROOT WAARHEID 💯💯 Baie dankie Steve❣️💯 Jy laat mens net ALTYD beter en gelukkig voel oor wie en wat jy werklik is!!!!!
@bradleysparg69
@bradleysparg69 14 күн бұрын
Thanks again Steve , another GREAT One .....
@antonlerm2095
@antonlerm2095 10 күн бұрын
Baie dankie Steve, jy bly die beste!! Geniet jou baie,
@yolandainsel5342
@yolandainsel5342 14 күн бұрын
Jy is op die man af great🎉
@OrnamentalHermit02
@OrnamentalHermit02 14 күн бұрын
Howzit Steve, i grew up with you as a household name but the day you chucked bono’s cd in the Mighty Jukskei you became a legend forever in my heart
@gwenbaxter7854
@gwenbaxter7854 14 күн бұрын
Môre my eie Steve. Dink vandag aan julle terwyl kleinding herstel na haar operasie. Dankie vir die waarheid wat jy elke week vir ons bring.
@BraLooooo
@BraLooooo 14 күн бұрын
Oom steve well said hkm hardloop jy nie vir president nie jy sal regtig baie votes 💯💯💯💯
@vicfourie2981
@vicfourie2981 14 күн бұрын
Jy maak my dag dankie
@garrydonian7588
@garrydonian7588 12 күн бұрын
Word selection and passionate truthful expression!! Great stuff Steve
@bitcoinjc
@bitcoinjc 14 күн бұрын
Jou videos altyd so substansievol en BAIE vir almal. Dankie vriend.
@Loggies-n9z
@Loggies-n9z 14 күн бұрын
Hi Steve dankie vir die waarheid doe zo voort. Geseende dag sterkte
@Anjori-k7q
@Anjori-k7q 14 күн бұрын
Hartlike goeie môre Steve, dankie vir die video. Ons staat het baie departemente omdat hulle uitkyk as volg is en vir my gesê het. "We do not have to work. We just have to pitch, and then we get paid." Dit is nou 'n lekker verjaardagpersent vir Saterdag dat jy Lusufi uit te haal. Hy is absoluut 'n nul op 'n kontrak. Geseënde dag en baie liefde
@Cactus-Jack69
@Cactus-Jack69 14 күн бұрын
Well said Steve! ❤
@loukiesmith5393
@loukiesmith5393 14 күн бұрын
Ek kry pure lekker met jou kragtige praatjie......die beste!!!
@gerritdevilliers5445
@gerritdevilliers5445 14 күн бұрын
Goeie more steve goeie more almal.sien uit na maande om na jou te luister.mooi geseende dag vir almal
@HenkduPlooy-ym3ed
@HenkduPlooy-ym3ed 14 күн бұрын
Steve vir President. Jy is n ware Yster.
@rolandnobin5019
@rolandnobin5019 14 күн бұрын
Eester Keer Luister : #GOOSEBUMPS ✊️
@pietschoeman6920
@pietschoeman6920 14 күн бұрын
Yster, jip, Dankie vir jou positiewe gesindheid en woorde en die wat dit nie geniet is .....SSSSS.... hul kan dit uitsoek. Groete this wees veilig op al jou toere @ ry veilig, as vlieg dit ook , en ja my gesegte. Bly kalm, sorg vir veilig wees en kyk na almal om jou. ( Vir polisie duikers Limpopo ek deel al is afgetree : Stay safe and vigilant team and drive safely as always 🙏) Groete uit Nylstroom....ja Nylstroom
@lenielouw2677
@lenielouw2677 14 күн бұрын
Môre..aaag neeee .. nou is ek nie die 5de Des by die huis om jou te gaan kyk by de Dekke nie😭😭😭 dalk volgende keer. . Dankie vir jou chat ..so reg en op die man . Briljant . Word tog asb president dat ons land weer beter word
@AdriStrydom-fl2ub
@AdriStrydom-fl2ub 14 күн бұрын
More More Onse Steve hier van af die Moot baie dankie vir die lekker gesels en al die Inligting leer baie n mooi en Wonderlike week baie skelms daar buite vang mense nog steeds met n slapriem
@antonsmith5899
@antonsmith5899 13 күн бұрын
Inderdaad! Ek stem saam met alles.
@anitazondagh923
@anitazondagh923 14 күн бұрын
Dankie Steve.
@eugenelombard960
@eugenelombard960 14 күн бұрын
Het nou lekker gelag vir 'n paar van jou kommentare. Groete uit Nieu-Seeland.
@ferdischoltz4269
@ferdischoltz4269 14 күн бұрын
Lekker Steve …mooi stuk …salute …vertel die mense 😂
@DewaldVisser-v6b
@DewaldVisser-v6b 13 күн бұрын
Breytenbach hoort voor n VuurBatlejon! ! ! ! ! ! vrek of nie
@JanBailey-t1d
@JanBailey-t1d 14 күн бұрын
Goeie more Steve vanuit Texas. Mag God Julle- ryklik seen.
@PetraMyburgh-vr1kj
@PetraMyburgh-vr1kj 14 күн бұрын
So so so gatvol!!!!!!
@LizeK57
@LizeK57 12 күн бұрын
Koning ! !! !
@yolandismuts9361
@yolandismuts9361 14 күн бұрын
Môre Steve. Sterkte met Romy se mangels. Mens kan hoe moeg wees, as mens na jou luister het jy sommer krag vir die dag. Groete vir Janine ❤
@hermanjvanzyl
@hermanjvanzyl 8 күн бұрын
Sien jou in Velddrif hier in die Weskus. Ons het 9:00 die 16de Desember ń Geloftedag diens by die kerk reg agter die Munisipale gebou in Velddrif. Jy is altyd welkom.
@marlenewade7823
@marlenewade7823 14 күн бұрын
donner maar jy praat vinnig 😂 jy is great Steve!
@elizabethcline5507
@elizabethcline5507 14 күн бұрын
Horiesô Steve, Rian en al die ander is vrekjaloers op jou, dis dit!
@DylanTiktok-y3d
@DylanTiktok-y3d 14 күн бұрын
Voorspoed Steve. Dki v. d. Highlight van my week. Groete vir Romy en Janine. Sterkte en seenwense🎉
@sampievanzyl7424
@sampievanzyl7424 13 күн бұрын
Steve jy is n man my vriend jy is awesome chom en dit Kom van sampie af van die mohhicans bike club
@eddiestafford455
@eddiestafford455 14 күн бұрын
The occasion has demand it, and Steve Hofmeyer came to scratch! Krap Steve, krap en krap voluit!
@annettevanniekerk292
@annettevanniekerk292 14 күн бұрын
Die waarheid in n neutedop.
@NickyJvr-q9u
@NickyJvr-q9u 14 күн бұрын
Ons sien jou woens&donaand by De Dekke verseker
@wilmahurn
@wilmahurn 14 күн бұрын
More Steve hoop Devon het jou gevra om saam hom live te gaan op Tiktok, ek is die 61 jarige wat nie skaam is vir my ouderdom nie, dis agv baie wat die verkeerde Steve volg op tiktok en hel man mens kan nie voorbly om te blok nie
@JohannVanHeerden-y3w
@JohannVanHeerden-y3w 12 күн бұрын
Daar is hy weer. Lekker op die man af. Uitstekend
@mariepienaar3349
@mariepienaar3349 14 күн бұрын
Een skool gebou en hoeveel afgebreek wat geen foute het nie.
@myjames48
@myjames48 14 күн бұрын
I had the priveledge of being on stage with Min in the 80's. First lady of Gospel i ever heard beforegetting connected to the USA Gospel music scene via Jimmy Swaggarts Crusade at Ellis Park in 83. The only time i set foot in that stadium. Unforgettable to say the least. 😊😊😊😊😊😊😊
@laurettabartolini8135
@laurettabartolini8135 14 күн бұрын
🎉❤
@johnnash484
@johnnash484 14 күн бұрын
Steve - Slow down....we blerry souties in the UK have trouble keeping up......
@petroguilherme5549
@petroguilherme5549 14 күн бұрын
Jy maak my Maandag en my oge en ore wyd oop.... Mag poplap se eina gou verby wees ...sterkte en n mooie week v julle
@LouiseKritzinger-bn6xu
@LouiseKritzinger-bn6xu 10 күн бұрын
Waneer vat jy oor Steve?
@gertsteenkamp6970
@gertsteenkamp6970 14 күн бұрын
Wow baie nice vir jou. Ek is trots op jou. Bly ons afrikaans. Ek is doof en ek woon in kaap.
@roseminnaar9916
@roseminnaar9916 13 күн бұрын
Hi Steve ons dink aan jou & jou prag meisiekind met haar mangels. Ek is ook genader in jou naam om op n crypto platform deel te neem,genadiglik ken die tiepe goed. Seen & vrede vir jou & joune.
@marnaviana1268
@marnaviana1268 14 күн бұрын
Sê ek ook.
@rhodahendricks6525
@rhodahendricks6525 14 күн бұрын
Ek is skoon uitasem geluister😂
@user-rh2im2zm9j
@user-rh2im2zm9j 14 күн бұрын
breyten bratenbach was n joiner n veraaier.
@gidierecklusiak4550
@gidierecklusiak4550 14 күн бұрын
Gelukkig kan hy nie meer skade maak nie.
@rakaorion
@rakaorion 14 күн бұрын
Van Min Shaw gepraat, ek wonder wat het van Lindie Roux geword.
@amandastander.7635
@amandastander.7635 14 күн бұрын
🫵🩷🙏Dankie 🙏🩷🫵
@jonathanpompies3649
@jonathanpompies3649 14 күн бұрын
Hoe gaan ek vir my kinders leer om nie die k-woord te sê nie, as ek nie vir hulle kan sê wat die k-woord is nie? 🤣
@belindaduplessis7728
@belindaduplessis7728 14 күн бұрын
Ag die k woord is oorspronklik portugees was verwys na die chafer wat dark one beteken hulle weet nie eers waar die naam vandaan kom nie
@francoisvdbergh3224
@francoisvdbergh3224 14 күн бұрын
Steve vir President
@bruceberry3421
@bruceberry3421 14 күн бұрын
De Vos het nog altyd n soet tand vir chocolate twinkies !
@danielwilliams5618
@danielwilliams5618 14 күн бұрын
JA stemmer en volksveraaier.
@CoraLotriet
@CoraLotriet 14 күн бұрын
So n bek moet jam kry 😅
@FransKruger-v8u
@FransKruger-v8u 14 күн бұрын
Net so oom Steve, jy slaan die spyker op die kop….
@sycerian
@sycerian 14 күн бұрын
So... Die twee Breytenbach broers is in dieselfde jaar (2024) oorlede.🪦
Steve Monday Chat, 16 December 2024
10:21
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 18 М.
Steve's Monday Chat, 9 December 2024
10:53
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 15 М.
If people acted like cats 🙀😹 LeoNata family #shorts
00:22
LeoNata Family
Рет қаралды 45 МЛН
How Strong Is Tape?
00:24
Stokes Twins
Рет қаралды 43 МЛН
Hop Hop Spinnekop! Whackhead and Kurt Darren go pranking
13:37
Vetkoekpaleis reeks 2, Die toeriste-inval
12:56
SABC
Рет қаралды 146 М.
Steve's Monday chat, 25 November 2024
11:13
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 15 М.
Steve Hofmeyr praat op die man af met Maroela Media
21:25
Maroela Media
Рет қаралды 143 М.
RadioRaps Hof
4:28
Radioraps
Рет қаралды 600 М.
Steve Hofmeyr en Liezel Pieters | #DieGROOTBrekfis
20:43
GROOTfm 90.5
Рет қаралды 10 М.
Vetkoekpaleis, S2, Ep6
26:01
SABC
Рет қаралды 1,9 МЛН
Rooiworsies, vlamme en katte - Oppiestoep 5 | kykNET
3:50
kyknettv
Рет қаралды 75 М.
Vetkoekpaleis Deel 2, Worsie word n mens
11:45
SABC
Рет қаралды 385 М.
Steve's Monday Chat, 16 September 2024
10:41
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 10 М.
If people acted like cats 🙀😹 LeoNata family #shorts
00:22
LeoNata Family
Рет қаралды 45 МЛН