Jy mag maar praat Steve. Dankie weer dat ek kon luister na alles wat jy te sê het oor so baie dinge wat om ons en oorsee gebeur. Geniet jou vakansie jy verdien dit oor en oor.
@MrGwildc3 ай бұрын
Enjoy your well deserved holiday Steve. I thoroughly enjoy your content.
@anne-mariehenning66593 ай бұрын
Geniet jou vakansie Steve..... My gunsteling sanger.......was wonderlik om jou te kon sien by die damestee in Despatch....
@loukiesmith53933 ай бұрын
Ek wil nog luister!!!! Jy is die beste
@rose-marieackerman83513 ай бұрын
Geniet julle vakansie Steve, versigtig ry en wees veilig. ❤
@georgepelser52773 ай бұрын
Geniet jou vakansie met jou geliefdes Steve en kom veilig terug. Vrystaat groete!
@michaelsteyn53253 ай бұрын
Daar is min mooi dinge oor. Soms staan ek stil en luister net toe oë na die wind. Kyk dan op na die wolke en sê maar net dankie vir die mooi dag. Vir wat werd is.
@naomimcleod27273 ай бұрын
Hi Steve, geniet jul welverdiende vakansie! Ons is van Klerksdorp, maar loop moeilik, maar ek hoop die opkoms gaan GROOT wees!😂❤🎉😊 Lief en ondersteun jou nog altyd!!❤
@metsebeth77973 ай бұрын
Baie goeie gesprek vandag gewees. Weer net die waarheid gedeel om ons te herinner aan wat aangaan in die wereld. Lekker vakansie en veilig wees.
@god.fathermagdalena672513 күн бұрын
Well done ❤
@antonlerm20953 ай бұрын
Steve, jy is 'n YSTER!! Geniet jou baie, jy is nie 'n bang .G..T nie .wens onse mense wil wakker skrik!!
@janniemeyer99513 ай бұрын
Steve jou stem dra gesag. Ons waardeer wat jy sê. Jy het die potensiaal om ons strydende broers en susters bymekaar te bring. Daar is ‘n paar mense waarna jy verwys wat wat baie verdelend is. Ons ondersteuning vir sekere sake gebasseer op valse propaganda skaar ons saam met die ANC en Malema. Anders, sterkte.
@simonsbergblinds75323 ай бұрын
Geniet jou vakansie, eie tyd, is onkosbaar! Sommer n woord wat ek self opgemaak het. Groete Renier
@AmourSlabber3 ай бұрын
Wat van die Drakensberge( mens word nooit moeg om na die wonder te kyk nie! Vra my wat al amper 80jaar hier bly) dalk saljy een of ander tyd wil kom kyk Steve😊
@dirktreurnicht2103 ай бұрын
Môre, môre Steve mooi dag vir jou.
@joanpretorius24722 ай бұрын
Ai ou Steve, daar's net een van jou. Die grootste patriot wat ek ken. Ek wens die verwyfde jong manne wil bietjie by jou gaan les leer.
@ElmaPotgieter-p8v3 ай бұрын
Dankie Steve!!
@AndriesDuToit-bs1nj3 ай бұрын
Elma waarmee stem jy saam met Steve ??????
@annatjiewehrmann3 ай бұрын
Jy is pragtig.Steve.
@trouserminnow13 ай бұрын
Jou opinie op Mat Walsh se nuwe fliek Steve 🙏 dankie vir jou Maandag gesprekke..dit is my hoogtepunt van die week.
@TersiaPotgieter-h2n3 ай бұрын
Jy is ñ yster Steve…. Julle moet julle vakansie geniet…love you💕
@RubyPearl6323 ай бұрын
Jy verander my blou Maandag in 'n kaleidoscope met hierdie kuier van jou aan my eetkamertafel hier in Den Haag.
@DanieKoch3 ай бұрын
Steve ek het lanklaas so lekker gelag Liewe genade red die aarde van n ramp SPACE toe gaan ...LOL donner man ek lag nou nog 😂😂😂😂😂
@waynetheart9073 ай бұрын
WITSAL NOOIT STRERFNIE.DANK DIE HERE WIT BLY WIT🥳🥳🥳🥳🥳👏👏👏💪💪🙏💪
@johanntheopienaar36353 ай бұрын
Kan ure na jou sit en luister jou woorde maak soveel sin soveelso om alles inteneem moet ek oor en oor na jou luister en dit met plesier..dankie Steve
@tolategan64753 ай бұрын
Jy mag maar Steve❤❤
@markkaalvoet3 ай бұрын
Steve, bly in Velddrif, sal jou graag wil ontmoet
@joynicholson_Authentic_AI3 ай бұрын
Ag die is nou lekker om te hoor van Australia. Asb doen meer van die video’s. Ek onthou toe Jy Wellington NZ toe gegaan het en geblok was deur n poepol oor ‘Hate speech’ ek was so kwaad en haerseer. Her uitgesien n jou vertoning.
@BeatricePretorius3 ай бұрын
Haal net vir Colyn (aap) en sy maatjie uit. Dis 2 fools daai. Luister na ANDRIES DU TOIT. Hy KEN politiek! Geniale man. 👏👏👏
@anitazondagh9233 ай бұрын
Dankie Steve. 👋
@Anjori-k7q3 ай бұрын
Middag Steve, soos altyd slaan jy die spyker op die kop. Mag jou vakansie geseënd wees. Geniet elke oomblik.
@AndriesDuToit-bs1nj3 ай бұрын
Steve asb asb ou maat. Speel jy nou beide kante van die spektrum. As jy Colyn en Wynand se kant kies moet jy maar vir jou ook n kep koop by Colyn met n middelvinger op ons vierkleur en die "BOERE KOM" Ek beplan om jou volgende konsert by te woon. Steve jy onthou nog daai konsert kaartjies van jou gunsteling sanggroep wat jy in die Hennopsrivier gegooi het. Asb asb asb ons Afrikanervolk wil nie Russe word nie
@Adri-oj3yt3 ай бұрын
Wel, ons gesin ondersteun Wynand en Steve. Niks daarmee verkeerd nie. Dit is ons keuse.
@AndriesDuToit-bs1nj3 ай бұрын
@@Adri-oj3ytOndersteun jou gesin vir Colyn en vir Putin ook Adri ??
@hanneliesnow79303 ай бұрын
Waar kom jy aan die nonsens van "wil nie Russe word nie"??? Dalk moet jy bietjie gaan navorsing doen vir jouself. Enigste manier om 'n Rus te word is om Rusland toe te immigreer en tensy jy aansoek gedoen het en gaan, hoe de dinges gaan jy in SA 'n Rus word? Net daai bewys vir my jy het nog nie mooi gedink OF navorsing gedoen nie ...
@SAFarmgirl3 ай бұрын
Hahahaha Hannelie teen die spoed wat daardie 2 Putinkaners aangaan probeer hulle nog om die Noorkaap een van Rusland se provinsies te maak as die anargie uitbreek, maar ek het slegte nuus vir hulle. Die Noordkapers wil niks van SBB weet nie! Hulle gaan onder hulle agterente daar uitskop word, sak en pak!!
@KoffieBlik453 ай бұрын
Wat is die lied wat speel aan die einde, klink pragtig. Sal graag wil luister
@hugoviljoen84922 ай бұрын
Naand Steve so waar weereens n briljante gesprek.Gordan jy nie n loss Jou era het Jy SOE'S geloot en nou jy n hero.nope nie vi my.nou nog n staats begrafnis kan net nie ophou.
@susanlourens51523 ай бұрын
ASB help Om Lesufi weg te Hou van Dep President
@markkaalvoet3 ай бұрын
Kan ons n meet and greet tipe ding organiseer
@michaelhough33553 ай бұрын
Lekker rus saam jou gesin. Geniet hulle en julle vakansie.
@HenkduPlooy-ym3ed3 ай бұрын
Jy is n Yster Steve, doen so
@markkaalvoet3 ай бұрын
Wat jy bedoel jy gaan op verkansie. Jy was nou die dag op verkansie.
@KobusKriel-r8y3 ай бұрын
Steve, ek loop hand aan hand met jou sieninge oor SA - Trump is ñ gemors, skaam vir ñ witman
@renierslippers97683 ай бұрын
Harris is `n gemors, Trump staan vir tradisie en wil Amerika red, beter kry jy nie
@aviatixmodels5893 ай бұрын
Jy moet minder CNN en fakenuus kyk, Trump is die enigste president van die VSA die afgelope 5 dekades wat nie nuwe oorlog begin het nie EN die Constitution vd 🇺🇸 onderhou het!
@letitiadutoit65253 ай бұрын
As julle gewonder het wat is fout in die wereld gaan kyk hierdie. Dit kom uit openbaring uit. The Dragon's Prophecy - Israel, The Dark Resurrection and the End of Days - gaan kyk dit op youtube. Dis eye-opening.
@lizma19563 ай бұрын
Lekker vakansie hou julle!
@FredaBreytenbach3 ай бұрын
Steve ek kan nie glo jy geniet die gemors van Wynand en Colyn nie! Dis n skande wat hulle alles praat of sal ek sê ‘kots’! Hulle staan nie vir die afrikaner nie en jy het altyd vir ons gestaan…. Ek verstaan dit glad nie - gaan kyk hierna en luister mooi: kzbin.info/www/bejne/ppmnXoCwfcyKhassi=FvhwiiwAyJasTapP
@Adri-oj3yt3 ай бұрын
Niks daarmee verkeerd nie. Dit maak sin.
@hanneliesnow79303 ай бұрын
Beide Wynand en Colyn praat die waarheid, gaan doen bietjie jou eie navorsing en jy sal geskok wees, as jy nou die waarheid sal glo
@FredaBreytenbach3 ай бұрын
@@hanneliesnow7930 - glo my ek het!!!
@AndriesDuToit-bs1nj3 ай бұрын
@@hanneliesnow7930Hanelie sê vir ons waar moet ons navorsing doen. Gee ons n paar bronne ??
@elsabadenhorst97463 ай бұрын
Jy is 100% reg. Die boom sal geken word aan die vrugte wat dit dra.