Ek was ook hoofseun in Brebner laer skool en hoer skool in Bloemfontein 2001/2006... Wat nog hoop gegee het was dat ek n wit seun was in n swart meederheid multi cultural skool.... If only the big world was like school... God bless you Steve for the work you do....
@dirktreurnicht210Ай бұрын
Hi Steve mooi dag vir jou en die familie.
@AndriesDuToit-bs1njАй бұрын
Baie dankie ou Steve. Hou so aan
@HenkduPlooy-ym3edАй бұрын
Hello Steve - Blessings vir die week.
@phillipshepherd1465Ай бұрын
Daai laaste woorde moer hart. Great show Steve!
@ianbenn9545Ай бұрын
Brilliant....👍🏻. Thanks Steve...👏🏻🙏🏻
@user-rh2im2zm9jАй бұрын
Vryheid vir die wit man ons sal wen! 777
@barbaranel-zw2ioАй бұрын
Geniet die weskus. Dis awesome daar. Nou in Kaapstad!!!
@tesszaayman9316Ай бұрын
Dankie Steve, lekker Om te luister Na jou ❤
@Loggies-n9zАй бұрын
Dankie Steve altyd die waarheid, ja ne daai strafskop sê alles.groete
@ferdischoltz4269Ай бұрын
Mooi boodskap …doen wat jy doen ….gee mens insig !!!
@loukiesmith5393Ай бұрын
Jy praat ons taal so mooi......Geniet jou vakansie.
@bradleysparg69Ай бұрын
Lekka Steve Hou so aan , I enjoy your Monday chats A Lot ...Lol
@carolinavanniekerk4666Ай бұрын
Jinne Steve, jy was darem 'n mooi klong, sjoe
@barbaranel-zw2ioАй бұрын
Lekker kuier Steve. Toe jy altyd in Colesberg by "the blue moon" kim kuier het, het ek vir jou 1 oggend "brekfis" gemaak. Ek like jou op youtube! Lekker kuier op die weskus!!🎉
@mljcombrink8484Ай бұрын
❤❤❤❤❤❤
@marimuller9530Ай бұрын
Steve , jy moet asb in politiek ingaan en jou eie party stig!!! Ek is jou 1ste ondersteuner!!!😅😅
@markusdippenaar331Ай бұрын
😂😂😂 Poese jyt my dag gemaak . Ons ouers sou ons dood gemaak het Vir die gebruik van die P woord maar Vir my is daar Nie n vernoemde misverstand moontlik met n ander beskrywing as Poe's nie❤❤❤❤Lief Vir jou S
@annettevanniekerk292Ай бұрын
Lekkkker Steve. Soos altyd. Ek hou van passionate mense.
@michaelhough3355Ай бұрын
Geniet jou vakansie Steve. Onthou...die hoogste bome kry die meeste wind. Die feit dat jy op die podium staan... Beteken daar word na jou geluister😂Hou so aan
@pietschoeman6920Ай бұрын
Met ons karavaan @ PENTA ( (Jurgens) 😂😂😂😂 byt jou Steve maar toevallig ; ek is Piet , ma is Elna .... Penta amper ons name so ons Vlenterjie bly sommer PENTA. Groete geniet groete vir gesin.❤❤
@Caroline5602Ай бұрын
Karavaankamp is die beste. As kind het my pa elke jaar Kers vakansies die karavaan reg gekry en het ons rigting gekry wildtuin se rigting. Dis mos hoe n mens die lekkerste vakansie geniet. Onder die sterre met die ander kampeerders soos n groot familie saam om die vure kuier.
@ValmariMaritzАй бұрын
Lekker Steve! Dwarskersbos is hoe die hemel lyk....
@georgepelser5277Ай бұрын
Fokkit ou Steve. Jy het maar net 'n direkte treffende vatikaki manier om met woorde die spyker HARD & REG op sy kop te slaan. Bravo man! Doen zo voort. Vrystaat groetnis.👌👍😉🤛
@benjaminterblanche4860Ай бұрын
❤😊😊😊Steve OP die podium voor Mr. X pragtig 😂want hulle weet nie wat ons weet nie.
@deonleach9996Ай бұрын
Naand Steve, tot wanneer is jy in Dwarskersbos. Ek in Velddrif. Deon
@deonschwab3456Ай бұрын
Middag Steve jy het belowe daar by bietjie bos jy sal my aanneem. Maar jy het nie eers my boodskap gelees nie Dit is maar ook oky jy bly die beste sal altyd die beste wees. Doen aansoek vir prisedent baie sal jou ondersteun. Geniet jou vakansie wens ek was een van daardie kampers. 😂
@dirktreurnicht210Ай бұрын
Ek hou van jou "T" hemp.😅😅😅
@hansvanwyk5740Ай бұрын
Wat is die link na jou Whatsapp groep ASB?
@TheodoreAndorАй бұрын
Worcester laerskool
@hermangoosen7756Ай бұрын
Argentinië het met rasseskrede verbeter toe hulle professionele rugby in Frankryk begin speel het. Dit het hulle baie gehelp en hulle is werklik goed deesdae.
@rudolphlemmer6845Ай бұрын
Steve. Jy is n monument vir due afrikaners. Dankie
@hendrinakunneke282Ай бұрын
Hi Steve hoe kan ek met jou in kontak kom het dringend hulp nodig nie geld net raad asb met wie kan ek praat oor aanranding van gereg asb