Steve's Monday Chat of 1 April (Afrikaans)

  Рет қаралды 18,727

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

3 ай бұрын

Steve praat oor gekaapte KKNK en hou nie terug nie
Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHofmeyr
Volg vir Steve op
Facebook : / steve.hofmeyr
Twitter : / steve_hofmeyr
WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
Google+ : bit.ly/SteveGooglePlus

Пікірлер: 94
@geno8774
@geno8774 3 ай бұрын
Steve jy is n legende en ek staan agter jou
@indylwth2327
@indylwth2327 3 ай бұрын
Lekker, Steve! Ek is so bly ons mense ondersteun jou terwyl die drek van ons volk saam met die liberale jou probeer stilmaak. Dis lekker om iemand te sien wat so lief is vir sy taal en kultuur en NIE terugstaan wanneer mense dit probeer vertrap nie. Jy help my moed hou teen wat aangaan in die land en die wêreld.
@riaswanepoel7422
@riaswanepoel7422 3 ай бұрын
Ou Steve dit is lekker om jou weer bietjie te hoor en te sien😅
@AndriesDuToit-bs1nj
@AndriesDuToit-bs1nj 3 ай бұрын
Pragtig pragtig Steve. Jy stel my nooit teleur nie. Ek skets jou sommer weer. Jy is n ware held van die denkende Afrikanervolk. Hou so aan my maat
@amandavanderwesthuizen4915
@amandavanderwesthuizen4915 3 ай бұрын
Steve daar is net een Steve. Daarom dat almal mal is oor jou👏👏😘
@user-qd7qh6qe1n
@user-qd7qh6qe1n 3 ай бұрын
Hy is geen engeltjie nie
@mariaboshoff5563
@mariaboshoff5563 3 ай бұрын
​@@user-qd7qh6qe1n, en wie van ons is, jy dalk? Indien nie, hou dan maar jou mening vir jouself asb. Niemand is per slot van rekening waterpas nie, EN daar is net Een wat volmaak is, en dis God ons Vader.
@charlhattingh1010
@charlhattingh1010 3 ай бұрын
Jy's 'n man so ná my hart Steve Hofmeyr, áltyd deurlopend réguit !!
@antonlerm2095
@antonlerm2095 3 ай бұрын
Steve, jy is en sal altyd die beste bly!! Jy is nie 'n (as ek dit mag sê) BANG GAT NIE!! Jy sê wat ons almal wil hoor.ek saluut jou Steve.
@eliciaschultz6931
@eliciaschultz6931 3 ай бұрын
Steve my hero!
@audreycoertzen5588
@audreycoertzen5588 3 ай бұрын
Hi Steve.....dit was gister 'Opstandings Sondag' en vandag is n blote gesinsdag ...geniet!
@lindajancowitz4618
@lindajancowitz4618 3 ай бұрын
Dankie weer vir jou geselsie so lekker Lekker op n Maandag! Ons waardeer jou Steve daar is nie ompad nie jy is reguit en beginsel vas! Geniet jou optredes en wees veilig!
@HansPeyerl-tg8vv
@HansPeyerl-tg8vv Ай бұрын
My brother... I really appreciate it your work... You are awesome brother... Dit is Baie lekker om vir jou to hoor elke dag... Love Nail Diamond.... Dankie boetie.... Bly lekker end warm...
@kittyventer3354
@kittyventer3354 26 күн бұрын
Steve jy inspireer ons baie. Luister elke keer na jou praatjies. Jou musiek is puik. Jy moet bietjie vir onsin Thabazimbi kom kuier
@chrisels7418
@chrisels7418 3 ай бұрын
Ja Steve is n yster💪🏻
@elsabekock5731
@elsabekock5731 3 ай бұрын
Wat is n week sonder om van jou te hoor. Dankie weer vir n heerlike plasing ek luister met oopmond na jou lekker sêgoed. Geniet die res van die week.
@HenkSwanevelder
@HenkSwanevelder 3 ай бұрын
More Steve - altyd lekker om jou te hoor. Net ‘n regstelling: Hemelvaart kom nog. En daar is geen Christelike konneksie aan vandag nie, behalwe dat dit vandag 1 April, Gekkedag, is. Jy’t my amper gevang & amper het ek my naam gat gemaak. Baie skerp!!!!
@Spunky7227
@Spunky7227 3 ай бұрын
Hi Henk vandag is groot Christian dag, dit is die 3de dag na kruisiging, toe Jesus op gestaan het... die Graf is leeg ❤
@lizannelourens4661
@lizannelourens4661 3 ай бұрын
Was dit nie Sondag nie? Jy tel mos Vrydag as die 1ste dag. Dan was Sondag die 3de dag.
@acoet3496
@acoet3496 3 ай бұрын
...nog baie besig! Geniet jou insette, stem heelhartig saam! Groete
@gerhardboshoff6821
@gerhardboshoff6821 3 ай бұрын
Lekker Steve. Wys hulle ons is trots op jou
@ziskabrits618
@ziskabrits618 3 ай бұрын
Love jou Steve ❤️💪🏻❤️
@amandadutoit5763
@amandadutoit5763 3 ай бұрын
Jy is di beste in di weste...wanneer gaan jy di politiek betree..jy sal blerrie goed doen...ek sal altyd agter jou staan...
@karintraut8151
@karintraut8151 3 ай бұрын
Man I like you 👌😅
@desnorval2698
@desnorval2698 3 ай бұрын
Wat het die VF+ nou al oor 30jaar vir ons gedoen?
@joanvandeventer2907
@joanvandeventer2907 3 ай бұрын
My? Ook
@roeteroestof3896
@roeteroestof3896 3 ай бұрын
@desnorval2698 sal ek ook wil weet, da en vf saam in die peesteverwarring alfabet+gemors, so dis teen GOD se WOORD, dis `n gruwel en sal gestraf word. Amen
@Galaxy-ho2pk
@Galaxy-ho2pk 3 ай бұрын
En wat doen die DA?
@desnorval2698
@desnorval2698 3 ай бұрын
Hulle doen hulself nie voor om vir die Afrikaner en Boere te staan nie.
@AltaCorbett
@AltaCorbett 3 ай бұрын
Ek gee jou 'n Bells Steve, dankie Steve!!!
@BigPound-ik3vc
@BigPound-ik3vc 3 ай бұрын
Baie Baie.dankie.steve hofmeyer.met n lekker mesiek..jy is n yster tussen di yster
@ChelseaCurtis-fz7sf
@ChelseaCurtis-fz7sf 3 ай бұрын
Baie mooi
@barbaranel-zw2io
@barbaranel-zw2io 3 ай бұрын
Mal oor Steve. Ontmoet hom op Colesberg.."blue moon"+het hom brekvis gemaak!!
@user-nh5ow4te4n
@user-nh5ow4te4n 3 ай бұрын
Steve bulls eye🎉❤
@reginaphyfer9619
@reginaphyfer9619 3 ай бұрын
Skerp baie skerp 😊
@greate
@greate 3 ай бұрын
Jys 'n yster Steve!
@HenkduPlooy-ym3ed
@HenkduPlooy-ym3ed 3 ай бұрын
Ek stem 100% saam met jou. Hou aan met jou goeie werk.
@ettacoetzee8939
@ettacoetzee8939 3 ай бұрын
Aai Steve. Dankie!!!!!
@annetjiestevens705
@annetjiestevens705 3 ай бұрын
1 April - vandag is Paasmaandag. Hemelvaart is op 09 Mei - Dít is 6 weke ná Goeie Vrydag. (Kruisiging). Eintlik moet dit op Vrydag, 10 Mei wees, maar ek sien Namibia kalender wil seker nòg 'n langnaweek vermy. (Buitendien het Namibia mos vanaf 01 April nou 'n 4-dag werksweek.) Proefneming vir 6 maande.
@pieterboshoff3526
@pieterboshoff3526 3 ай бұрын
Dankie Steve jy bly n goeie en waardeerde afrikaner
@lvh129
@lvh129 3 ай бұрын
Steve, jy is en bly 'n ongelooflike goeie mens!!
@gertsteenkamp6970
@gertsteenkamp6970 3 ай бұрын
Hello Steve. Hoe gaan dit? Ja ek hou baie van Steve. Ek wens jy was my goeie vriend. Ek is doof en ek woon in brackenfell. Ek vertrou altyd op Steve. ❤😊
@karienbonthuys872
@karienbonthuys872 3 ай бұрын
So oogewonde sien jou Oktober by Hoedjiesbaai Hotel in Sadanhabaai
@user-sv4qp9bz6s
@user-sv4qp9bz6s 3 ай бұрын
Steve jy wys al jou haters jy het hulle nie nodig nie! Jy doen en Sal altyd legend wees !!
@janventer6657
@janventer6657 3 ай бұрын
As Steve in sy onderklere na die Uniegebou loop dan loop ek agter hom 😊
@mariannedippenaar8488
@mariannedippenaar8488 3 ай бұрын
Bravo steve. 10 uit 10
@KarinvanNiekerk
@KarinvanNiekerk 3 ай бұрын
Ek sal graag ook aan jou whatsapp groep wil behoort, hoe kan ek my nr daarop kry? is daar 'n link
@AIRview2
@AIRview2 3 ай бұрын
Ek ruil Kknk enige tyd vir jou!
@salomegoosen9116
@salomegoosen9116 3 ай бұрын
#Hope4SA - hoort op jou lys. Beslis die party waarvoor ek gaan stem
@seanfrench1029
@seanfrench1029 3 ай бұрын
Steve maak dit maklik en opwindend om Afrikaans te wees en, om ons bes te probeer om taalsuiwerheid na te streef.
@laurenhouston-mcmillan1231
@laurenhouston-mcmillan1231 3 ай бұрын
Please do a English you tube. Love u
@wollieerasmus9444
@wollieerasmus9444 3 ай бұрын
Hi Steve. Die konserwatiewes was nog altyd "stadig". Daar is niks fout mee nie. Dit maak ons behoudend.
@cape2838
@cape2838 3 ай бұрын
Where is tannie stienie. Been watching you recently on that series!
@ethelhagen539
@ethelhagen539 3 ай бұрын
Hemelvaart kom nog
@trudygill229
@trudygill229 3 ай бұрын
BRILLIANT 😂
@AdriOelofse-zl2jm
@AdriOelofse-zl2jm 3 ай бұрын
Hi Steve ek is bly ek kan jou weer sien hou so aan
@JohannY3
@JohannY3 3 ай бұрын
Ek geniet hierdie chat videos. Ja, oor die affirmative action watenskaplikes - hoeveel nobel pryse is al deur Afrikane gewen? :)
@CarelSwanepoel-pf9nf
@CarelSwanepoel-pf9nf 2 ай бұрын
Oom steve aseblief oom ons het oom nodig by die free way bybel kerk in boksburg noort oom steve
@pietcordier5060
@pietcordier5060 3 ай бұрын
Verfrissend om na jou te luister Steve nog asb
@jaypels
@jaypels 3 ай бұрын
Hoe "join" ons die What'sApp-groep?
@ronelvanrooyen9650
@ronelvanrooyen9650 3 ай бұрын
Ek hang aan jou lippe Steve Hofmeyr. In welke baadjie ookal. Well said!
@louisevisser3544
@louisevisser3544 3 ай бұрын
Ai Steve wanneer sien die dooie Port Elizabeth jou?
@johanstols7976
@johanstols7976 3 ай бұрын
😊👍
@RL-kp5iy
@RL-kp5iy 3 ай бұрын
It would be nice if you add english subtitle so that others can understand your language.
@lizannelourens4661
@lizannelourens4661 3 ай бұрын
More, more. Hoe sluit ek aan by jou whatsapp groep?
@ettacoetzee8939
@ettacoetzee8939 3 ай бұрын
Krotoa in Mosselbaai! Lieflik!
@gerardfouche2718
@gerardfouche2718 3 ай бұрын
Ek soek Steve in die parliament
@karenjoubert2202
@karenjoubert2202 3 ай бұрын
💥💥🧠👍
@laurenhouston-mcmillan1231
@laurenhouston-mcmillan1231 3 ай бұрын
Uim
@NerinaRSA
@NerinaRSA 3 ай бұрын
Hemelvaartdag???? 😂
@steveindar1
@steveindar1 3 ай бұрын
Notifications word geblock
@nellieswartz3167
@nellieswartz3167 3 ай бұрын
Ek dink as jy wat steve as presedent gaan staan sal jy die nuwe staat presedent jy bly bo en staan agter jou
@deonschwab3456
@deonschwab3456 3 ай бұрын
Steve tyd om die Lions te ondersteun 😂
@adriventer4912
@adriventer4912 3 ай бұрын
Wat rook julle hy is n blouse bul
@deonschwab3456
@deonschwab3456 3 ай бұрын
@@adriventer4912 shame man gee hom n brake
@user-ji8ic1km7m
@user-ji8ic1km7m 3 ай бұрын
8:49 stem saam Steve bring Godsdiens terug in skole ook oral Wil ook net noem daar Baie predikers wat Ook MA net daar is vir geld en ook mense wat in kerk is elke sondag sodra in moeilikheid is gooi hul kerk voor
@WendyVanDerBank-wt7nu
@WendyVanDerBank-wt7nu 3 ай бұрын
Asb kyk op op KZbin, Joshua Aaron sing 'Besause He Lives' in die Heilige Tuin van Jerusalem. Ongelooflik, asb Steve kyk dit. Ons hele familie love jou en jou pragtige gesin. Hoekom ek die song voorstel, bewys hoekom Israel die sterkste weermag het ooit. Dan my 4 gunsteling podcasts is: Anthony Murray, hy was paar dae terug in SA saam Gareth Cliff. Hy het die regering reguit vertel hoe korrup hulle is. Dan Prof John Ferguson, hy is baoe bedonnerd maar nooit verkeerd. Dan Ben Shapiro, prokureur, en laaste Candice Owens. Nou lyk hoer, daai 4 moet on ons parlement kom sit, toemaar tannie Glynis Breytenbach sal hulle beskerm, en ek kan jou waarborg hulle eindig 'n parlementsitting in next to no time en stel impeachment vir elke donner voor. Hulle sal die span sommer self by die deur uithelp. My 5c vir die lag, love julle almal. Pragtige Paas Maandag, blessings. Bly seblief van die paaie af. Dinokeng groete, Wendy
@WendyVanDerBank-wt7nu
@WendyVanDerBank-wt7nu 3 ай бұрын
Verskoon * spelfoute.
@Hennie1373
@Hennie1373 3 ай бұрын
WAP
@zeldaels710
@zeldaels710 3 ай бұрын
Vlgde keer as jy oor die Outeniquas ry tussen Oudtshoorn en Mosselbaai - en Krotoa se koffie maak nodig dat jy stop - stop by ons hek met die rooi pilare soos 100de al gedoen het om te pie-pie MAAR jy moet hooter blaas nadat jy gepie-pie het, want niemand wil ou krokodil sien nie!
@helobaby1295
@helobaby1295 3 ай бұрын
My tone krul as ek sulke waarheid hoor, my dogter sing soos n engel maar se altyd, niemand maak dit in hierdie industry sonder om n prys te betaal. Meeste buig vir daai approval cheque 😡
@barbararaubenheimer4845
@barbararaubenheimer4845 3 ай бұрын
Steve op jou meningspeiling is dit nou net blankes want ons is maar min
@user-wn1px3hi8w
@user-wn1px3hi8w 3 ай бұрын
Môre almal, ek bly in Mosselbaai, jou ñ klompie jare gelede ontmoed by die KKNK. Ek is ñ groot ondersteuner van jou, bou so voort. Ek is ñ Boer en ook so grootgeword, in die Boland. Party mense wil voorgee dat as jy in die ou Kaap Provinsie grootgeword het, jy nie ñ Boer is nie. Maar, dit daar gelaat. Dankie dat jy, jy is. Hierdie Boer staan saam met jou!!!
Steve's Monday chat of 8 April 2024 (Afrikaans)
10:13
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 32 М.
Vetkoekpaleis, S2, Ep9
26:01
SABC
Рет қаралды 3,5 МЛН
Alex hid in the closet #shorts
00:14
Mihdens
Рет қаралды 7 МЛН
HOW DID HE WIN? 😱
00:33
Topper Guild
Рет қаралды 49 МЛН
50 YouTubers Fight For $1,000,000
41:27
MrBeast
Рет қаралды 167 МЛН
Elandré | Sy splinternuwe enkelsnit 'Hand Aan Hand' | 1 April 2022
10:05
Steve Hofmeyr | #DieGROOTBrekfis
34:56
GrootFM TV
Рет қаралды 27 М.
Steve's Monday Chat:  29 April 2024
9:27
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 12 М.
Steve: 'Ek sal nié voorgeskryf word nié'
3:49
Netwerk24 Video
Рет қаралды 183 М.
Vetkoekpaleis, S2, Ep2
26:01
SABC
Рет қаралды 2 МЛН
Dis Donderdag, 18 Julie, nuwe lied, Trump, Gayton en Volkslied
5:49
Steve Hofmeyr, Riana Nel - Why Me Lord (Live at Sun Arena / 2019)
4:39
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 1,8 МЛН
Steve's chat: 24 May 2024
9:59
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 11 М.
Steve Hofmeyr GELOFTEREDE 16 Desember 2023
10:42
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 60 М.
Doston Ergashev - Kambag'alga (Official Music Video)
5:32
Doston Ergashev
Рет қаралды 4 МЛН
IL’HAN - Pai-pai (lyric video) 2024
3:24
Ilhan Ihsanov
Рет қаралды 447 М.
Stray Kids "Chk Chk Boom" M/V
3:26
JYP Entertainment
Рет қаралды 34 МЛН