No video

Steve's Monday chat of 8 April 2024 (Afrikaans)

  Рет қаралды 32,410

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

Күн бұрын

Steve spoel gou bek uit oor die tipe party wat Suid Afrika sal kan red. Hy skerts oor hoe mens sing met 'n kwaal onder lede, Armand se lekker nuwe lied, ken jy iemand in die tronk, waar sou jy bedel en hoe gemaak met norse brulpadda toonbank tantes?
Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
Volg vir Steve op
Facebook : / steve.hofmeyr
Twitter : / steve_hofmeyr
WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
Google+ : bit.ly/SteveGoo...

Пікірлер: 184
@EugeneMarais-yz5vz
@EugeneMarais-yz5vz 4 ай бұрын
Inderdaad n legende, en een van die meer intelligente mense in Suid Afrika. Dankie Steve
@orgduplessis4354
@orgduplessis4354 4 ай бұрын
Pure BOER, trots AFRIKAANS - Steve jy is 'n Yster 🤝🏻
@marioduyvestyn5367
@marioduyvestyn5367 4 ай бұрын
You are truly patriotic to the South Africa that was and what we envision it could be with the right leadership. Your insight as to how this country could be fixed, is truly mind blowing. Your music is astounding. I have always, and always will, support you and your music.
@neelsbotha8602
@neelsbotha8602 4 ай бұрын
Dankie Steve waardeer eerlike mense maak ons harte ook goed voel die bietjie ouer geslag ek is nie oud nie gehoor anders roep ek antie Stienie vir jou groetnis.
@AdaLategan
@AdaLategan 4 ай бұрын
Dankie Steve. As ons almal maar net daai vuur wat in jou brand gehad het.
@betsmaritz2722
@betsmaritz2722 4 ай бұрын
Dankie Steve jys n wyse landsburger. Waardeer jou!!
@johannaslabbert6654
@johannaslabbert6654 4 ай бұрын
Sy bed kort jam. Stig n party Steve en ons stem vir jou
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 4 ай бұрын
Ha fokken ha !!! En hoeveel domkop ONSE gaan daar in jou pond wees ????
@terrencehanafey5614
@terrencehanafey5614 4 ай бұрын
May God bless you my friend you are a true leader keep shining your friend Pastor Terrence Hanafey Daily Bread Ministries Pennington KZN
@Scorpion-se4ef
@Scorpion-se4ef 4 ай бұрын
A true South African Legend, Thanks STEVE. for all these great years we have had with you, from Panayiotis Tsinonis.
@erikawerner7429
@erikawerner7429 4 ай бұрын
Hallo Steve. Nog altyd 'n groot bewonderaar van jou musiek en veral jou morele waardes. Ja, ek ken ongelukkig iemand wat in die gevangenis is - my eks-man. Anders as hierdie persoon wat smag daarna om sy kind te sien, het my eks net sy kinders afgeskryf en geen moeite gedoen om 'n verhouding met hulle te herbou nie. Nadat hy jare vir ons gelieg en mislei het en in die gevangenis geëindig het, moes hy die werk en tyd ingesit het om 'n verhouding met sy kinders van nuuts af te bou, maar sy ego en verwaandheid is groter as sy liefde vir sy kinders. Hoe hartseer is dit nie!😪
@kimlabuschagne6923
@kimlabuschagne6923 4 ай бұрын
I once stood before you Steve, at the Witkruis Monument, you took my hands in yours , you look directly into my eyes, I saw your Soul in that moment…! I had said to you … Make Steve Hofmeyer the President of South Africa … It’s not important whether you remember that moment or not, what is important is that You gave me the opportunity to look into Your Soul, and what I saw there was hard to describe in mere words… Steve Hofmeyer you are a driving force of TRUTH & INTEGRITY long long absent in this beautiful country… for what ever reasons each person reading this may think / discern for themselves… GODSPEED Steve Hofmeyer, thank you for being here in this Monumental Moment , of ALL TIME of EARTH’S TRAGIC HISTORY … A NEW QUANTUM REALITY AWAITS US ALL … US being &/= ALL THE ANGELIC HUMAN SPECIES UNDER GOD ❤🎉 ABUNDANCE TO ALL ON EARTH = QFS 🙏🏻 OUR GOLDEN JUBILEE 👑 💛CORONA WAS NEVER A VIRUS💛 … & now IN LOVING MEMORY OF ALL WHO SACRIFICED THEIR LIVES BY JUST BEING CARING SOUTH AFRICANS , And Especially to my Daughter Annette Kennealy from my Soul and Heart right now ❤ ( MY KIND jy was lig jare voor ons almal , I LOVE ❤ YOU TO ETERNITY , thank you for the part you played to change This path in History ) THE GREAT AWAKENING IS UPON US ALL ❤🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉 SHARING SPREADABLE !!!❤❤❤ Steve Hofmeyer … GODSPEED 🙏🏻❤️
@barryhay2024
@barryhay2024 4 ай бұрын
Ek love dat Steve vir ons mense opstaan.... We got your back!💪🕊 Redgebed my choice, ons het nog pampoen op skool geleer as n dig... God bless you guys....🙏🙏🙏
@celestlourens3496
@celestlourens3496 4 ай бұрын
Dankie vir al jou waarhede en mag jy nog lank saam met ons wees. Jy sal altyd my nommer 1 wees. Lief jou
@lvh129
@lvh129 4 ай бұрын
Ek geniet dit om na jou te luister! Hou aan Steve, ek sal jou altyd support!!
@karooeagle
@karooeagle 4 ай бұрын
Keeping it Real and True. Excellent.
@toniekleynhans6651
@toniekleynhans6651 4 ай бұрын
Dankie Steve ons love en waardeer jou eerlikheid ❤
@amandablom9831
@amandablom9831 4 ай бұрын
Dankie Steve,hier vanuit Australia.Dankbaar vir n legende.Bid vir jou en jou familie.Dankie vir n lewe wat jy uitleef vir ons hartsmense.❤🙏🙏🙏🙏
@user-yx2dm5di3g
@user-yx2dm5di3g 4 ай бұрын
Oom is ons held! Min bekende mense wat rugraat soos oom het. Staan vir wat reg is al die pad. Baie dankie vir alles wat oom vir ons volk gedoen het en nog doen
@natashapsarrakis9810
@natashapsarrakis9810 4 ай бұрын
I just love steve music
@user-hv4wq6ji7c
@user-hv4wq6ji7c 4 ай бұрын
Dankie Steve ek is al 80 en steeds ñ aa hanger. Ek LOVE JOU
@daphneswanepoel5746
@daphneswanepoel5746 4 ай бұрын
Dankbaar vir Steve. Geseënd is jy ou grote. Jou liedjies ewig by my my vriend.
@annelizebritnor6715
@annelizebritnor6715 4 ай бұрын
Baie dankie Steve die Hofmeyr luister vandag op you tube Jy praat vinnig 😂maar alles so waar 😢Ons Volk loop swaar deur so bly daar is mense soos jy wat darem bydra wàar jy kan 🙌my guns gunsteling lied bly maar Pampoen en dan kyk ek so nou en dan Agter elke man ag jy mis sekerlik daai dae met 👏 Dulcie aka Tant Stienie ❤wil nie eers uitbrei oor die wat die Land SA besteel nie ek wil ook nie in die Tronk gaan sit nie ..my hart is baie seer bloei eintlik vir diegene wat moet bedel 😢Sterkte vorentoe ❤❤❤
@metsebeth7797
@metsebeth7797 4 ай бұрын
Ons deel dieselfde era, die een na die era van die "flower people". Die 80's, die ikoniese tydperk wat die wereld tot die volgende vlak verhef het, en musiek was die grootste invloed. Jy was een van ons grootes, is nog steeds. As kunstenaar, is musiek nie al wat jou laat uitstaan nie, maar ook jou opinies en opservasies en waardes wat jy met ons deel, sonder aansitterigheid, en net die waarheid. Jy staan bankvas agter jou volk en kultuur. Ek geniet jou weeklikse blog. Ek gaan verseker na al jou golden oldies luister. Dankie vir die lys wat jy gekies het. Sien jou volgende Maandag.
@arrienel6535
@arrienel6535 4 ай бұрын
Dankie, eerste keer wat ek jou chats op youtube sien. Dis great, wie ook al die idee gekry het om dit hier te post en nie net facebook nie. Nice chat gewees
@corriestrauss3340
@corriestrauss3340 4 ай бұрын
Dankie Steve, jy die beste!!! Word gou gesond😘
@deonschwab3456
@deonschwab3456 4 ай бұрын
Steve vir president ban ons land. Dan sal al hierdie klomp slap gatte wat ons land in die afgrond in bestuur sien hoe n ware leier moet wees. Dankie steve jy is die beste.
@IanMartin-ev6fz
@IanMartin-ev6fz 4 ай бұрын
Thanks Steve, as n Soutie I have followed your music and messages for years. Thank you for all what you do and in particular keeping our wonderful Afrikaans taal alive and flourishing.
@thommysides4616
@thommysides4616 4 ай бұрын
I wish I knew Afrikaans, but I'm glad that souls like yours are in the country. God bless you Steve!!! Judith says hello.....
@charlhattingh1010
@charlhattingh1010 4 ай бұрын
Môre Steve, dankie vir jou moed en durf om 'n ding te sê vir wat dit is ! Jy sê jy ken die Vrystaatse Goudvelde , van waar ? Ek's 'n oud Riebeeckstadter nét so buitekant Welkom. Mag jy 'n geseënde week hê.
@adelevisser8579
@adelevisser8579 4 ай бұрын
Jys n ster Jys n vriend Jys n held wat trots Afrikaner gees het. Ons waardeer dit 🤗🙏 dankie
@suzettelandman2997
@suzettelandman2997 4 ай бұрын
Steve, ek love jou gebabbel. Dit kos harte on saam te babbel, harte wat saamstem. Dankie vir jou dapperheid wat ons hoop gee vir iets beters!!!
@davidkotze4140
@davidkotze4140 4 ай бұрын
You're a proper South African Steve !...and deliver the truth ! Groot respek vir U !! 😊❤
@petruszaayman6707
@petruszaayman6707 4 ай бұрын
Dankie Steve. Ek bewonder jou standvastigheid.
@DimitriTheophanous
@DimitriTheophanous 4 ай бұрын
Steve ek het baie respect vir red gebed song. Ek waardeur jou music en jou as mens yster. Ek se vir jou dankie dat jy n Suid Afrikaaner so positive laat voel Amen 🙏
@claudetteferreira4685
@claudetteferreira4685 4 ай бұрын
Luuuuuv jou praatjie...altyd❤
@aureliabeukes5614
@aureliabeukes5614 4 ай бұрын
Ek kannie wag vir jou Maandag geselsie nie. Ek verorber elke woord wat jy sê. Dankie jy maak my week...🙌
@jd5395
@jd5395 4 ай бұрын
Steve, I am grateful for your leadership and honesty. You are an inspiration - Authenticity par excellence!
@ziskabrits618
@ziskabrits618 4 ай бұрын
Liefde, Seen en Vrede vir jou Steve. 🙏🕊🙏
@loukiesmith5393
@loukiesmith5393 4 ай бұрын
Steve....my Hero sê jou sê.....ek hou daarvan...Boertjie....eerlik... Mooi so!!!
@naomiboisson6966
@naomiboisson6966 4 ай бұрын
Groot ondersteuner vanaf laat 80's toe ek jou by die Paasskou sien sing het. Of jy Nou praat of sing, jou stem is awesome. Mooiste Afrikaans. Blessings.
@jannesvniekerk
@jannesvniekerk 4 ай бұрын
Dankie Steve Wees wie jy waarlike is. Ons staan agter jou en glo in jou
@marievoigt9585
@marievoigt9585 4 ай бұрын
Thanks, Steve. Vir jou plat-op-die-aarde-mens-wees. Vir sonder skroom 'n kind-van-God-wees. Vir opstaan teen onregverdigheid (sonder om velkeur raak te sien nie). Is dit nie tog waaroor dit alles in die lewe gaan nie; inplaas van "wie het die grootste mes wat almal in die rug steek om bo te kom en soveel moontlik te steel om sy eie sakke vol te maak nie?" Dit voel asof ons reeds deur die groot verdrukking gaan. O, ek kan net nie dit in my klein koppie verstaan nie. Ons is so klein, maar ons bid vir jou en almal wat soos jy saam staan vir ons land en dat God weer 'n regering sal aanstel wat sonder skaamte God eerste bo alles sal sit. Ek glo Nelson Mandela het tot daardie slotsom gekom toe hy uit die tronk gekom het. Jammer dat die wat na hom gevolg nie dit nie wil onthou nie. Baklei vir jou land se mense, nie jouself nie. So, vir wie stem mens??? Ons bid vir jou wat ons hoop gee vir 'n beter toekoms vir almal se kinders. Ons hou julle hande omhoog en om aan te hou baklei om gehoor te word en dat ons land se mense weer terug draai na God, sonder 'n vreeslike bloedbad. Amen en Amen
@user-nu7ji3mz8t
@user-nu7ji3mz8t 4 ай бұрын
Goeie môre Steve, ongelukkig het mense verleer om trots te wees op hulle wat se tipe werk hulle doen. Ek het groot geword op 'n plaas en ons het nie van kleur geweet nie, maar vandag draai alles daarom. Dit is tyd dat ons as nasie terug keer na op Bybel en doen wat God sê ons moet doen. Ek is 'n home carer en jy sal verbaal wees hoeveel families hulle ouers weggooi om geld na te jaag. Daar is geen empatie, simpatie of liefde nie. Die een tannie sê seun sê sommer vir my, "hy gee nie 'n fok om nie". Hy is die enigste erfgenaam. Nou vra ek jou waar is ons sogenaamde liefde vir ons ou mense. Die regering kyk nie na hulle nie en ook nie hulle families nie. Die feit dat kinders regte het, is een van die groot redes hoekom dit so gaan. Geseënde dag en hou aan met jou goeie werk. ❤
@ceciliavanheerden7540
@ceciliavanheerden7540 4 ай бұрын
Dankie Steve, jy was nog altyd 'n inspirasie en regverdig, so het ons jou op tegnikon ook geken. Dankie dat jy vir ons praat, wat nie altyd die platvorm het om oop en eerlik opinie's te lig nie, jy is 'n ware legede.......Goed gaan en sterkte, voel gou beter
@user-xi1uj3nh3o
@user-xi1uj3nh3o 4 ай бұрын
DIE WAARHEID SAL JOU VRYMAAK!! DIS JOU EIE KEUSE JULLE FLIPPEN DWASE!😢😢😢😢❤🎉🎉❤. DANKIE STEVE! ❤😢😢😢
@marlizemarais4676
@marlizemarais4676 4 ай бұрын
Dnk Steve. Jy is en sal altyd my hero wees. Wanneer ek af en hartseer voel is jy en jou wonderlike musiek wat my kalm en beter laat voel. Veral jou konsert videos. Hou so aan. Jy is een van Onse Vader se stukkie goud❤❤❤
@elnaferreira8418
@elnaferreira8418 4 ай бұрын
Dankie Steve.....
@verchip8
@verchip8 4 ай бұрын
Redgebed is heel bo-aan al my lyste. Dis die gedig wat álles sê oor hoe min ons Sy genade kan verwerf en verdien. ❤
@liezelfraser4957
@liezelfraser4957 4 ай бұрын
Dankie Steve. Jy is so n wyse man. Ek hang behoorlik aan jou lippe Dankie STEVE LOVE YOU
@AdaJacobs-qx4in
@AdaJacobs-qx4in 4 ай бұрын
Steve Jy bly darm maar net die beste geselskap! Baie dankie daarvoor....
@elsabekock5731
@elsabekock5731 4 ай бұрын
Wat n heerlike Maandag as jy jou foon kan oop maak en daar is Steve. Jy praat sulke ware woorde en ek het weer aan lippe gehang soos gewoontlik. . Dankie weer vir jou.
@annalienmouton7465
@annalienmouton7465 4 ай бұрын
Redgebed.... altyd myne vir Arnè... vir altyd! Dankie Steve ♡♡♡
@JeffreyThomas-th2ps
@JeffreyThomas-th2ps 4 ай бұрын
Steve a true patriot God Bless you🎉❤
@wollieerasmus9444
@wollieerasmus9444 4 ай бұрын
Dankie Steve!
@hettienel9123
@hettienel9123 4 ай бұрын
Dankie, Steve. Aanhouer wen.😊
@muffinandtoto
@muffinandtoto 4 ай бұрын
Dankie Steve, jy is n inspirasie, groei in my hart soos ek na jou luister ❤
@geno8774
@geno8774 4 ай бұрын
Steve jy is n legend dankie vir eerlikheid en opreg wees dankie dat jy op staan vir ons boere ons taal afrikaans jy is tops
@rpc1605
@rpc1605 4 ай бұрын
Steve, ja jong, miskien moet jy net so klein bietjie stadiger praat. Jou woordeskat is baie goed, en wat jy sê is meestal gewigtig en ernstig en mens het so klein bietjie meer tyd nodig om alles wat jy sê te ontsyfer. Dankie vir jou insiggewende insette in ons lewens. Deel met ons jou geheim . . . WIE (watter party) dink jy voldoen aan al die vereistes wat jy opgenoem het. Ek is self nog onseker vir wie ek gaan stem. Neil beindruk my deesdae.
@gerhardbotha7336
@gerhardbotha7336 4 ай бұрын
Steve, ek stem oor wat so n party moet voor staan om my stem te kry. Maar daar is nie so een nie. So ek stem vir die een wat die naaste is, maar ons almal weet wat kom. Sterk staan mense.
@mari-annedewet4523
@mari-annedewet4523 4 ай бұрын
Dankie Steve mag jy en gesin geseënd wees.
@user-kn9he1ws5n
@user-kn9he1ws5n 4 ай бұрын
Dankie Steve, jy gee woorde aan ons gedagtes. Goeie maniere kos niks. Aan al die kaders; waar is jul trots om 'n pos te beklee waarvoor jy nie geskik is nie? Sterkte Steve, ons het jou nodig!
@annemariemeyer9356
@annemariemeyer9356 4 ай бұрын
Hi Steve dankie jy is tops love jou lietjies. ❤
@user-oq9lv7wi6p
@user-oq9lv7wi6p 4 ай бұрын
Jy is so pragtige mens* jy rock❤
@user-pj2cd5bl6g
@user-pj2cd5bl6g 4 ай бұрын
We love you Steve.❤❤❤
@magdanell7128
@magdanell7128 4 ай бұрын
Trots op jou! 🥰🥰❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
@sonjabosman9570
@sonjabosman9570 4 ай бұрын
Dankie Steve, jy is eerlik en ek like dit. Voorspoed wens ek jou toe
@phillipinavorster5574
@phillipinavorster5574 4 ай бұрын
Bietjie stadiger Steve asb ons ou mense hoor maar stadig. Jy is n prints van prinse vir ons land. Dankie hou sou aan ons het meer van jou soort nodig😅❤
@SAREL1963
@SAREL1963 4 ай бұрын
Dankie Steve my Legend
@user-fo3fw7mg5o
@user-fo3fw7mg5o 4 ай бұрын
Hey Steve good old days❤❤❤❤❤
@charlielessing4996
@charlielessing4996 4 ай бұрын
Steve my hero ❤
@ruhanhuman3190
@ruhanhuman3190 4 ай бұрын
Is baie van ons nie maar in ñ plek erger as ñ tronk nie. Werkloos!!! Ons praat ook nie daaroor nie. Ek wil baie graag daaroor praat, maar met wie?
@user-sv4qp9bz6s
@user-sv4qp9bz6s 4 ай бұрын
Steve dankie dat jou stem nie stil geraak het nie - jou stem Sal altyd inspireer!
@hannahperlotto139
@hannahperlotto139 4 ай бұрын
Sjoe ek wens daar was meer mense soos jy wat jou SE SE!!! Nie bang gat is om te SE nie!!!! Ek Kan nie glo dat mense nog steeds met TOE OE deur die lewe Gaan. Dankie Vir hierdie kort maar kragtige boodskappe. Ek HOOP die regte idiote kry ook op n manier die boodskap ❤
@petroshingalana8556
@petroshingalana8556 4 ай бұрын
Dankie Steve ❤
@7angelsinheaven
@7angelsinheaven 4 ай бұрын
Steve vir president
@christineehlers1132
@christineehlers1132 4 ай бұрын
Opvoedimg standaarde moet verhoog. Nie verlaag, ons kan nie bekostig om dom mense te dra nie.
@bonnieschemper9658
@bonnieschemper9658 4 ай бұрын
Jy is awsome geniet jou .
@garrydonian7588
@garrydonian7588 4 ай бұрын
Diep, Diep baie Diep, Waarheid omgehul!
@yvonneels7849
@yvonneels7849 4 ай бұрын
Vonnie, van P.E. Blou Bul blou bloed soos ek.❤
@francoisschlebusch4579
@francoisschlebusch4579 4 ай бұрын
Well said Steve op ons Land en sy bosluise, Op jou lysie moet Lose when you lie, Dessert Storm show 1990, Westgate Roodepoort wees 😂
@pieterbusa
@pieterbusa 4 ай бұрын
Dankie Steve
@heathermoller5351
@heathermoller5351 4 ай бұрын
Steve ,moet nooit ophou praat, sing of lag nie . Jy en soveel ander mans is die YSTERS VAN SA !
@HettaLeroux
@HettaLeroux 3 ай бұрын
Ek en my man glo soos jy. Ek voel bevooregd om my geboorte te vier op 31 Mei so ek is n opregte wit boer❤
@johannaslabbert6654
@johannaslabbert6654 4 ай бұрын
Bek
@grethahart1626
@grethahart1626 4 ай бұрын
You were many years ago in east london. Time you came to visit us again
@Lokkieloxton
@Lokkieloxton 4 ай бұрын
dankie jys 'n yster
@adeleb3098
@adeleb3098 4 ай бұрын
Dankie dat jy is wie jy is! / Thank you for being who you are. Bruce Beyers was my first "bad boy crush". Kom kuier in die Noord-Kaap. We are friendly people - even the cashiers 😉 I'd like to introduce you to a couple of awesome characters - most of them are darker than white, some of them are white... Ek is lief vir my land en sy mense.
@gwenbaxter7854
@gwenbaxter7854 4 ай бұрын
Hi Steve. So BLY dat ek jou op KZbin kan opvang. Dankie hiervoor.
@beverleylyons7860
@beverleylyons7860 4 ай бұрын
Jy is n ware boere seun Love jou
@deonzeelie6186
@deonzeelie6186 4 ай бұрын
Steve ou maat so pas vir die eerste keer na Redgebed geluister Die musiek video en lied is pragtig. Man ons almal is daar en goed gatvol. Ironies daar oorsse miskien verstaan hulle nou
@Peace5139
@Peace5139 4 ай бұрын
Dankie Steve. Will jy bly awsome!!
@annemariemeyer9356
@annemariemeyer9356 4 ай бұрын
Luister elkedag na jou liedjies
@pauljacobs7420
@pauljacobs7420 4 ай бұрын
Ou Steve jy is TOPS
@jpsmith789
@jpsmith789 4 ай бұрын
Ek luister Baie Jou Songs en vir Jou en Antie Stienie, Blessings Anna-Mari
@gerhardsteenkamp8759
@gerhardsteenkamp8759 4 ай бұрын
Amin!!!
@loukiesmith5393
@loukiesmith5393 3 ай бұрын
Ek luister graag na jou......reguit......eerlik......Mooi so
@katiegerber924
@katiegerber924 4 ай бұрын
❤Dankie Vir Kou bootskap n regte boere seun
@katiegerber924
@katiegerber924 4 ай бұрын
Jammer Vir die spell fout
@susannaemmerich1166
@susannaemmerich1166 4 ай бұрын
Dankie Steve!!!!!.🙃🙏🙏🎶🎶🎶💕🇿🇦
@hettieheunis7260
@hettieheunis7260 4 ай бұрын
Geniet jou opregtheid
@LouisHugo-vg7tr
@LouisHugo-vg7tr 4 ай бұрын
MAN, JY BLY SO NABY AAN MY HART
@GeorgeSteynberg
@GeorgeSteynberg 4 ай бұрын
Dankie Steve my politieke siening is net soos jy dit beskryf. Vasbyt Afrikaans sprekendes Afrikaners .... George van Hekpoort
Steve's Monday Video, 19 Aug 2024
10:01
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 13 М.
Steve's chat 11 April 2024 (Afrikaans)
8:25
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 18 М.
123 GO! Houseによる偽の舌ドッキリ 😂👅
00:20
123 GO! HOUSE Japanese
Рет қаралды 4,9 МЛН
ROLLING DOWN
00:20
Natan por Aí
Рет қаралды 10 МЛН
WORLD'S SHORTEST WOMAN
00:58
Stokes Twins
Рет қаралды 190 МЛН
Steve Hofmeyr GELOFTEREDE 16 Desember 2023
10:42
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 60 М.
Devon Hofmeyr
11:15
DieStorie
Рет қаралды 7 М.
STEVE EN JANINE ALBUM
3:22
Pierre De Swardt
Рет қаралды 3,2 М.
38 Reasons I Support Israel (for now)
10:30
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 68 М.
Steve's Monday Chat, 12 Aug 2024
11:12
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 12 М.
Steve's Monday chat from 25 March 2024 (Afrikaans)
8:46
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 29 М.
Wederstrewig: ’n Gesprek met Steve Hofmeyr - Deel 2
10:51
Ernst Roets
Рет қаралды 67 М.
Steve's Monday Chat of 1 April (Afrikaans)
10:19
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 18 М.
Steve Hofmeyr se dag (Carry video) 2022
10:35
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 39 М.
Die boek waarvoor Julius bang is
18:13
NUUSPOD
Рет қаралды 156 М.
123 GO! Houseによる偽の舌ドッキリ 😂👅
00:20
123 GO! HOUSE Japanese
Рет қаралды 4,9 МЛН