Sumarie Jordaan - Verander Jou Siening

  Рет қаралды 27,454

Sumarie Jordaan

Sumarie Jordaan

5 жыл бұрын

Music video by Sumarie Jordaan performing Verander Jou Siening.
It is a song that she wrote to change people perception about people with disabilities. We are the same we just do things a little bit different.
Buy/Stream the song here:
Google play
play.google.com/store/music/a...
Deezer:
www.deezer.com/track/633365352
Apple music
itunes.apple.com/za/album/ver...
Spotify
open.spotify.com/album/2N3XhE...
#SumarieJordaan VeranderJouSiening
#VeranderJouSiening
#SumarieJordaan
#veranderjousieningsumariejordaan
#Verander
#Jou
#Siening
#Sum
#Jor
#Ver
#Jou

Пікірлер: 36
@willemspangenberg9846
@willemspangenberg9846 2 жыл бұрын
Hi Sumarie.... Vir lang tyd is die liedjie van jou my nr 1. Dis pragtig. Mal daaroor.
@hermanpienaar5612
@hermanpienaar5612 4 жыл бұрын
Baie mooi liedjie. En dit laat mens nogal dink oor ons siening in vandag se lewe.
@dirkhanekom8323
@dirkhanekom8323 3 жыл бұрын
Die genade van Christus is groter as die wonder van die uitspansel en gee gestalte aan Sy ewige belofte in ons lewens as gelowiges.
@lenevermaak6790
@lenevermaak6790 5 жыл бұрын
Sumie! Dis beautiful verby!!! ❤️ Jy sing amazing mooi, moet nooit ophou nie!*
@henrivanloo9860
@henrivanloo9860 5 жыл бұрын
Ek het die by innibos 2019 sopas beleef... Ek is in trane. Baie dankie dit bedoel baie ♥
@rianavanwyk139
@rianavanwyk139 2 күн бұрын
Dit so mooi. Baie mooi boodskap
@gabriellaclaire3888
@gabriellaclaire3888 5 жыл бұрын
My is baie baie mooi ❤️❤️❤️❤️👌👌😘😘😘
@LizandravonHagen
@LizandravonHagen 5 жыл бұрын
So so so trots op jou!!!!! Ek stap saam met jou en juig saam met jou!
@sumariejordaan6770
@sumariejordaan6770 5 жыл бұрын
Baie lief vir jou!!!!!!!
@stefanjansenvanvuuren5505
@stefanjansenvanvuuren5505 5 жыл бұрын
Baie mooi Sumarie, hou so aan ons almal kan n verskil maak en jy het waarlik my geraak met hierdie video... :-)
@altagouws5829
@altagouws5829 2 жыл бұрын
Beautiful jy is so n Groot inspirasie vir baie
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 2 жыл бұрын
Deur GENADE in Jesus Christus. Wonderlik getuinis. Jesus love YOU 🤗🙏👏👏
@mariaanjansevanrensburg7673
@mariaanjansevanrensburg7673 5 жыл бұрын
Love dit!
@ninaerasmus6639
@ninaerasmus6639 2 жыл бұрын
Pragtig mooi kind!!! Jy's 'n ster!!!
@annalizenaude1404
@annalizenaude1404 4 жыл бұрын
Pragtig Sumarie! Sjoe meisiekind ek het sommer 'n knop in my keel 😭 Die 12 mense wat nie van dit hou nie, gaan luister na hierdie kind se getuienis.
@FnaffanFNAFFAN
@FnaffanFNAFFAN 4 жыл бұрын
Amazing🖒
@anina303botha5
@anina303botha5 4 жыл бұрын
Wow simerie love dit❤️😭❤️
@paulviljoen270
@paulviljoen270 5 жыл бұрын
Hou so aan, prinses van die Koning van alle konings! Jy's baie spesiaal.
@x-wavegaming9209
@x-wavegaming9209 5 жыл бұрын
Jy het n ongelooflike stem.
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
Pragtig !!
@stephandevilliers7120
@stephandevilliers7120 4 жыл бұрын
Beautiful
@ameliaviljoen6135
@ameliaviljoen6135 3 жыл бұрын
Koningskind, jy is amazing. Ek kan ure na jou luister.
@KRDirks-mo5bf
@KRDirks-mo5bf Жыл бұрын
Inspiring 🙏🏼🌈
@NORVALinstrumentals
@NORVALinstrumentals 4 жыл бұрын
Ek weet die Here Sal jou seën!
@leandranel3022
@leandranel3022 3 жыл бұрын
Ek dink ook so
@altacoetzee8286
@altacoetzee8286 Жыл бұрын
Pragtige lied van ñ pragtige meisie
@thelaurisca3238
@thelaurisca3238 5 жыл бұрын
#veranderjousiening ♥️
@jacobusbotha1342
@jacobusbotha1342 5 жыл бұрын
Jy verdien 1 miljoen hits !
@rozellemeyer5357
@rozellemeyer5357 4 жыл бұрын
Hoendervleis mooi Sumi!!!
@gabriellaclaire3888
@gabriellaclaire3888 5 жыл бұрын
Ek was by kerk vermore
@sumariejordaan6770
@sumariejordaan6770 5 жыл бұрын
Baie baie dankie ❤️
@izakkeun9104
@izakkeun9104 3 жыл бұрын
dis ek marzel miss jou bff
@benengelbrecht5637
@benengelbrecht5637 3 жыл бұрын
Dankie!!
@imaginewagons7169
@imaginewagons7169 Жыл бұрын
"Verander jou SHIENING...!"
@user-bk9er5gq9t
@user-bk9er5gq9t 4 ай бұрын
Salrene❤
@liezeljooste3087
@liezeljooste3087 3 жыл бұрын
❤️❤️❤️❤️❤️❤️😅😜bev
Sumarie Jordaan se merkwaardige storie
4:07
VIA
Рет қаралды 8 М.
Oudleerder Sumarie Jordaan kom kuier
12:14
Jan Kriel Institute
Рет қаралды 340
Survival skills: A great idea with duct tape #survival #lifehacks #camping
00:27
Эффект Карбонаро и нестандартная коробка
01:00
История одного вокалиста
Рет қаралды 7 МЛН
Andriëtte - Sewe Oseane
3:39
Andriëtte
Рет қаралды 10 МЛН
Verander jou kop, verander jou lewe. Deel 1 [3 Feb 2021]
37:11
Jannie Moolman & Corlea Botha Alle Paaie Lei Na Rome
3:47
Sondag 18 Februarie  André van Wyk   Sumarie Jordaan:   Verander Jou Siening
4:43
Jo Black - Bring Die Hoop Weer Terug
3:48
Jo Black
Рет қаралды 6 МЛН
WATCH | Without Limits: Sumarie Jordaan
3:23
News24
Рет қаралды 3,7 М.
Tarryn Lamb - Vier Woorde
4:14
Abbotsford Records
Рет қаралды 8 МЛН
Tasché - Die Een
3:26
Tasché
Рет қаралды 743 М.
Sumarie Jordaan - Lig in die hemele
3:56
Sumarie Jordaan
Рет қаралды 3,2 М.
Sumarie Jordaan - Getuienis - 3 Maart 2019
8:27
Logos Christen Gemeente
Рет қаралды 15 М.
Zattybek & ESKARA ЖАҢА ХИТ 2024
2:03
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 420 М.
Erkesh Khasen -  Bir qyz bar M|V
2:43
Еркеш Хасен
Рет қаралды 540 М.
Doston Ergashev - Kambag'alga (Official Music Video)
5:32
Doston Ergashev
Рет қаралды 3,4 МЛН
Iliyas Kabdyray ft. Amre - Армандадым
2:41
Amre Official
Рет қаралды 1,2 МЛН