No video

Verander jou kop, verander jou lewe. Deel 1 [3 Feb 2021]

  Рет қаралды 14,809

Ekerk

Ekerk

Күн бұрын

Ons eerste Ekerk Lewendig Bybelskool vir 2021 het afgeskop op 3 Februarie 2021. Ons luister hier na Stephan Joubert waar hy gesels het oor "Verander jou kop, verander jou lewe". Kyk gerus saam!

Пікірлер: 9
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 11 ай бұрын
Dankie vir hierdie uitstaande boodskap. Ek was so vasgevang in negatiewe gedagtes. Dank ons Hemrlse Vader dat ek besef het, dit us verkeerd. Het besluit om positief te dink en te handel. Dit is 'n proses.
@undergrace111
@undergrace111 3 жыл бұрын
Baie dankie. Ek bid elke oggend dat Jesus my gedagtes op Hom hou in alles wat ek doen sê en dink.
@daandejager6826
@daandejager6826 2 жыл бұрын
Dankie Stefan. Pragtige aanbieding ook.
@annemariejones4835
@annemariejones4835 3 жыл бұрын
Baie dankie
@lindadalbock9878
@lindadalbock9878 3 жыл бұрын
Dankie hiervoor Stefan.
@cdcross1153
@cdcross1153 3 жыл бұрын
Dankie vir jou logiese manier van aanbieding. Gees-geindpireerd en tot God se eer.
@aliciavandermerwe9256
@aliciavandermerwe9256 3 жыл бұрын
Sjoe, die diens is besonders 🙏🏻Dankie
@christellebeyers9573
@christellebeyers9573 3 жыл бұрын
Ek waardeer die integrasie van wetenskap en geloof. God het ons immers as mense geskaap met breine en as Christene moet ons doelgerig ons koppe vir God gebruik. Kattie is ook pragtig!
@kobusbritz8530
@kobusbritz8530 3 жыл бұрын
Ek het al myself uitgevang waar ek irrasioneel optree in my eie gedagtes! Wat 'n ontnugtering was dit!~!! Dankie Stephan
Ek leer om (reg) te bid [6 Sept 2023]
38:14
Ekerk
Рет қаралды 15 М.
Cute kitty gadgets 💛
00:24
TheSoul Music Family
Рет қаралды 21 МЛН
هذه الحلوى قد تقتلني 😱🍬
00:22
Cool Tool SHORTS Arabic
Рет қаралды 89 МЛН
So leef ek God se wil | Stephan Joubert
28:35
Ekerk
Рет қаралды 1,3 М.
Stephan Joubert - Fairland gemeente 20 Junie 2022
54:01
NGK Fairland
Рет қаралды 22 М.
DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE
50:32
Lux Mundi Gemeente
Рет қаралды 92 М.
Bybelreis | Kolossense. Deel 1 [29 Jan 2021]
36:38
Ekerk
Рет қаралды 10 М.
230121 Prof Stephan Joubert
2:06:48
NG Gemeente Overkruin
Рет қаралды 90 М.
Kry jou feite reg oor God, dan leef jy reg! [2 Mei 2021]
29:14
"Ek is" die Weg, die Waarheid en die Lewe [25 Feb 2022]
31:23
Op besoek aan n nuwe wêreld: Openbaring Eps 1
1:09:13
Moreleta Stroom
Рет қаралды 28 М.
Prof Stephan Joubert. Skuif jou kop, skuif jou hart, skuif jou lewe!
2:34:32
NG Gemeente Hayfields
Рет қаралды 16 М.